Journal of Family Ecology and Consumer Sciences最新文献

筛选
英文 中文
Cotton/polyester and cotton/nylon warp knitted terry cloth: Why minority fibre content is important 棉/涤纶和棉/尼龙经编毛巾布:为什么少纤维含量很重要
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences Pub Date : 2010-03-16 DOI: 10.4314/JFECS.V35I1.52919
A. Gericke, L. Viljoen, R. D. Bruin
{"title":"Cotton/polyester and cotton/nylon warp knitted terry cloth: Why minority fibre content is important","authors":"A. Gericke, L. Viljoen, R. D. Bruin","doi":"10.4314/JFECS.V35I1.52919","DOIUrl":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V35I1.52919","url":null,"abstract":"Opsomming Suid Afrikaanse wetgewing insake die etikettering van tekstiel produkte laat 'n speling toe wat betref die aanduiding van veselinhoud op etikette. Die vraag wat in hierdie studie gevra word, is of 'n spe- ling toegelaat behoort te word, veral in gevalle van mengselstowwe soos katoen/poliester en katoen/ nylon skeringgebreide terriestowwe. Die effek van industriele wasprosedures op die duursaamheid van katoen skeringgebreide terriestof met 'n sinte- tiese basisstruktuur vanf katoenf poliester is on- dersoek om te bepaal of die relatief klein kom- ponent sintetiese garing 'n beduidende rol speel in die behoud van die duursaamheid van die tekstiel- stowwe. Die breeksterkte van katoen-nylon en ka- toen-poliester terriestof handdoekmonsters nadat dit aan onderskeidelik 50 industriele wassiklusse en 50 industriele was-en drogingsiklusse onderwerp was, is vergelyk. Die verskil in die breeksterkte van die monsters wat slegs gewas is, was nie beteke- nisvol nie. In die geval van monsters wat gewas en getuimeldroog is, was die breeksterkte van die ka- toen-nylon monsters egter betekenisvol laer as die van die katoen-poliester monsters. Dit het gelei tot die gevolgtrekking dat industriele versorgingsprose- dures, en veral tuimeldroging, 'n meer nadelige ef- fek op die duursaamheid van 'n terriestof met 'n ny- lon basisstruktuur as op een met 'n poliester basis- struktuur het. Dit was ook duidelik dat die poliester- komponent 'n belangrike rol gespeel het in die be- houd van die breeksterkte van die monsters. Die rol van die klein komponent sintetiese garings in die basisstruktuur van hierdie stowwe moet dus nie on- derskat word nie en in sulke gevalle behoort die kleiner veselinhoud ook spesifiek op die etiket aan- gedui te word. Onnodige foute, soos byvoorbeeld die volg van verkeerde versorgingsprosedures as gevolg van oningeligheid, sou sodoende voorkom kan word.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"22 1","pages":"39-46"},"PeriodicalIF":0.0,"publicationDate":"2010-03-16","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"77197163","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
引用次数: 0
An evaluation of the customer service in supermarkets in Pretoria East, Tshwane Metropolis, South Africa 南非茨瓦内大都市比勒陀利亚东部超市顾客服务评价
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences Pub Date : 2010-03-16 DOI: 10.4314/JFECS.V34I1.52891
Nadene Jmm Marx, Alet C. Erasmus
{"title":"An evaluation of the customer service in supermarkets in Pretoria East, Tshwane Metropolis, South Africa","authors":"Nadene Jmm Marx, Alet C. Erasmus","doi":"10.4314/JFECS.V34I1.52891","DOIUrl":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V34I1.52891","url":null,"abstract":"Verbruikerstevredenheid word vandag op meer as bloot net die gehalte van produkte gebaseer - veral die diens wat in die kleinhandelomgewing gelewer word, word baie belangrik geag. Omdat die produkte op die winkelrakke dikwels oorwegend dieselfde is, is dienslewering uiteindelik die enigste manier waarop een handelaar homself van 'n ander kan onderskei. Ongelukkig kon min navorsing gevind word wat aandui hoe die harte en beursies van verbruikers in belang van handelaarslojaliteit gewen kan word. Bestaande navorsing spreek meestal enkele, baie spesifieke elemente van klantediens aan, veral in terme van hoe dit aankoopgedrag en voortgesette ondersteuning van handelaars sal bei?½nvloed. In hierdie navorsing is veronderstel dat kleinhandelaars verbruikers se lojaliteit kon wen indien die dienskwaliteit in belang van groter verbruikerstevredenheid verbeter kon word. Deur hierdie navorsing is gepoog om vas te stel hoe verbruikers die klantediens in Suid-Afrikaanse supermarkte beoordeel sodat voorstelle gemaak kon word ten opsigte van die verbetering van spesifieke elemente van klantediens. Die elemente van dienskwaliteit wat afsonderlik of gesamentlik tot verbruikers se voorkeur vir sekere supermarkte (in terme van gereelde en herhaalde aankope) bydra, is dus ondersoek. Teorie en besprekings is binne die sisteembenadering aangebied omdat dit die geleentheid gebied het om die samehang, onderlinge belang en afhanklikheid van die onderskeie elemente van klantediens sinvol te bespreek. Die kognitiewe perspektief is betrek ter wille van 'n bespreking van verbruikers se interpretasie van winkeldiens. 'n Gerieflikheidssteekproef is deur middel van die sneeubaltegniek in Pretoria-Oos, in die geografiese metropool van Tshwane gewerf. Die area is gekies omdat daar verskeie supermarkte binne 'n klein radius gelee is wat dit vir verbruikers moontlik maak om verskillende supermarkte te ondersteun. Deelnemers moes in die area woonatig wees en/of daar inkopies gedoen het en moes ouer as 25 jaar wees. Geen vereiste is ten opsigte van ras of geslag gestel nie. 'n Kwantitatiewe data-opname tegniek is gebruik (vraelysopname), hoewel 'n kwalitatiewe tegniek (fokusgroepgesprekke) vooraf gebruik is om die inhoud en bewoording van die vraelys te valideer - veral om alledaagse terminologie en bykomende konstrukte te identifiseer wat moonlik nie uit die teorie duidelik geblyk het nie. Resultate het getoon dat verbruikers gereeld by verskillende supermarkte in die area koop en dat hulle die diens van sommige supermarkte betekenisvol beter ag as die van ander. Die elemente van klantediens wat groter kritiek uitgelok het, het meestal met personeel verwante eienskappe en met prosesse verband gehou. Hoewel prys belangrik was in terme van gereelde aankope , was verbruikers meer krities ten opsigte van hoe hulle deur personeel hanteer word en ekstra moeite wat handelaars doen om die aankoopgeleentheid sonder voorval te laat verloop. Twee supermarkgroepe is betekenisvol swakker as die ","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"37 1","pages":"56-68"},"PeriodicalIF":0.0,"publicationDate":"2010-03-16","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"78367208","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
引用次数: 15
Adult education: an approach for use in consumer education programmes 成人教育:用于消费者教育方案的方法
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences Pub Date : 2010-03-15 DOI: 10.4314/JFECS.V30I1.52824
C. Green
{"title":"Adult education: an approach for use in consumer education programmes","authors":"C. Green","doi":"10.4314/JFECS.V30I1.52824","DOIUrl":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V30I1.52824","url":null,"abstract":"Hierdie artikel is 'n poging tot die samestelling van 'n gekategoriseerde, maar geintegreerde lys van beginsels wat tydens verbruikersonderrig gevolg kan word. Die lys word as 'n samevatting van die beginsels soos in die bestudeerde literatuur aangetref, voorgehou om as vertrekpunt te dien tydens die ontwerp van volwasse leeraktiwiteite in 'n bepaalde situasie. Die lys is gekategoriseer volgens die eienskappe van die volwasse leerder, die leersituasie en die leerproses. Die grondslag van die konsep 'volwasse leer' is as uitgangspunt geneem, naamlik die behavioristiese benadering, kognitiewe teoriei?½, beginsels van humanisme, sosiale leerteorie en konstruktivisme. teoriee spesifiek op volwasse leer gefokus, word uitgesonder. Hierdie teoriee word volgens Merriam en Caffarella (1991:249) onderverdeel in die met die oog op die eienskappe van volwassenes, die wat die volwassene se lewensituasie beklemtoon en die wat rondom veranderinge in die bewuste sentreer. Hierdie drie kategoriee is breedweg na die konsepte 'eienskappe van die volwasse leerder', 'leersituasie' en 'leerproses' herlei, wat deurgaans in hierdie artikel geld. Verskillende teoriee binne elk van hierdie kategoriee is verder bespreek.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"1 1","pages":"10-20"},"PeriodicalIF":0.0,"publicationDate":"2010-03-15","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"83114504","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
引用次数: 5
Food habits and food preferences of black South African men in the army (1993-1994) * 南非黑人军人的饮食习惯和饮食偏好(1993-1994)*
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences Pub Date : 2010-03-15 DOI: 10.4314/JFECS.V29I1.52815
A. Viljoen, G. Gericke
{"title":"Food habits and food preferences of black South African men in the army (1993-1994) *","authors":"A. Viljoen, G. Gericke","doi":"10.4314/JFECS.V29I1.52815","DOIUrl":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V29I1.52815","url":null,"abstract":"Beperkte inligting is beskikbaar oor die eetgewoontes \u0000en voedselvoorkeure van die Suid-Afrikaanse \u0000bevolking. Die eetgewoontes en voedselvoorkeure \u0000van mans (16-25 jaar) wat dienspligtig was ten tye \u0000van die studie, 1993 tot Maart 1994, is bepaal. Die \u0000resultate van die studie het daarop gedui dat die \u0000sewe etniese groepe (blankes, kleurlinge, Noord- \u0000Sotho.s, Suid-Sotho.s, Tswanas, Xhosas en Zoeloes) \u0000in twee groepe verdeel kan word op grond \u0000van ooreenkomste in hulle eetgewoontes en voedselvoorkeure. Die blankes en kleurlinge, wat beide \u0000tipiese Westerse eetpatrone en voedselvoorkeure \u0000gerapporteer het, het .n groep gevorm, en die vyf \u0000swart etniese groepe het .n tweede groep gevorm. \u0000In .n vergelyking tussen die tradisionele en huidige \u0000eetgewoontes van die swart bevolkingsgroepe in \u0000Suid-Afrika, is daar .n duidelike verandering opgemerk. \u0000Die tradisionele eetpatroon en maaltydsamestelling \u0000is gedeeltelik vervang deur .n tipiese Westerse \u0000eetpatroon en maaltydsamestelling. In ooreenstemming \u0000met vorige studies is daar ook gevind \u0000dat drie maaltye per dag teenoor die tradisionele \u0000twee maaltye per dag algemeen voorkom. Die \u0000maaltydsamestelling word gekenmerk deur die insluiting \u0000van meer Westerse voedselitems. \u0000Die eetgewoontes en voedselvoorkeure van die vyf \u0000swart etniese groepe word in hierdie publikasie gerapporteer.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"73 1","pages":"100-115"},"PeriodicalIF":0.0,"publicationDate":"2010-03-15","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"82399163","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
引用次数: 8
Needs assessment in a rural community on a commercial farm in South Africa 南非一个商业农场的农村社区需求评估
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences Pub Date : 2010-03-15 DOI: 10.4314/JFECS.V32I1.52848
C. Green, P. Botha, Hc Schönfeldt
{"title":"Needs assessment in a rural community on a commercial farm in South Africa","authors":"C. Green, P. Botha, Hc Schönfeldt","doi":"10.4314/JFECS.V32I1.52848","DOIUrl":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V32I1.52848","url":null,"abstract":"‘n Behoeftebepaling is onderneem om die nasionale bevinding van die teenwoordigheid van voedingsprobleme op kommersiele plase te bevestig. Die teikengroep was die jong kind (geboorte tot 10 jaar) woonagtig op die plaas, alhoewel die vroulike hoof van die huishoudings waar hierdie kinders woon die werklike informante was. Spesifieke doelwitte is geformuleer naamlik om die (a) gemeenskap te beskryf (b) bepaalde voedingsprobleme te identifiseer (c) hierdie probleme na aanspreekbare behoefte om te skakel en (d) ‘n basis te skep waarvandaan ‘n geskikte intervensie beplan kon word. Verskeie data-insamelingsaktiwiteite is onderneem in aggenome die waarde van Deelnemende Aksie Navorsing in behoeftebepalingstudies. Die proses van behoeftebepaling is in hierdie studie deur ‘n inligtingspiramiede gelei. Die navorsingspan het relevante inligting versamel om probleme en behoeftes te identifiseer en te prioritiseer asook inligting om die kwaliteit van intervensiebeplanning en implementering te verbeter. Die kwaliteit en verskeidenheid van dieetinname in die gemeenskap was kommerwekkend. Verdere ondersoek het ‘n behoefte aan gedragsverandering in higiene en sanitere praktyke getoon. Ander probleme was die waarneembare voedsel insekuriteit en aspekte rakende voedselhanteringstrategiee. Hierdie probleme is tydens ‘n reeks besprekings gesorteer en geprioritiseer. Met die hulp van ‘n veldwerker en sleutel informant is geidentifiseerde probleme na voelbare behoeftes omgeskakel, wat deur die gemeenskap verstaan en aanvaar is.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"8 1","pages":""},"PeriodicalIF":0.0,"publicationDate":"2010-03-15","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"84183912","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
引用次数: 6
Thusa Phase II: The design of a nutrition intervention education programme 第二阶段:营养干预教育计划的设计
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences Pub Date : 2010-03-15 DOI: 10.4314/JFECS.V27I2.52751
L. Greyvenstein, Sm Hanekom, Ks Kruger, G. Reitsma
{"title":"Thusa Phase II: The design of a nutrition intervention education programme","authors":"L. Greyvenstein, Sm Hanekom, Ks Kruger, G. Reitsma","doi":"10.4314/JFECS.V27I2.52751","DOIUrl":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V27I2.52751","url":null,"abstract":"Hierdie artikel bespreek die multidissiplinere en multimetodologiese navorsingsproses wat vir die ontwikkeling van ‘n voedingsintervensie-opvoedingsprogram gebruik is. Die navorsing het \u0000tien stappe behels, insluitende kwalitatiewe en kwantitatiewe metodologie. ‘n Literatuurstudie en ‘n gemeenskapsprofielstudie is uitgevoer, vraelyste is bestudeer, en fokusgroepbesprekings, waarneming en konsultasie is gedoen. Die voedingsintervensie-opvoedingsprogram berus op die data wat ingesamel is. Agt eenvoudige voedingsboodskappe is geformuleer om die probleme van mikronutrientondervoeding asook \u0000-oorvoeding wat met vetsug geassosieer word in ‘n lae-inkomstepopulasie aan te spreek. Implementerings- en evalueringsriglyne is beplan om ‘n betekenisvolle verskil in die eetpatrone van die Tswana-bevolking in die Noordwes- Provinsie te maak.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"19 1","pages":""},"PeriodicalIF":0.0,"publicationDate":"2010-03-15","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"73873151","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
引用次数: 1
Health benefits of soy beans and soy products: a review 大豆及其制品对健康的益处综述
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences Pub Date : 2010-03-15 DOI: 10.4314/JFECS.V27I2.52769
C. Venter
{"title":"Health benefits of soy beans and soy products: a review","authors":"C. Venter","doi":"10.4314/JFECS.V27I2.52769","DOIUrl":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V27I2.52769","url":null,"abstract":"Sojabone is volop, ekonomiese dieetbronne \u0000van proteien. Tans word gefokus op die \u0000moontlike rol van sojabone in die voorkoming \u0000en behandeling van sekere degeneratiewe Westerse \u0000siektes soos hart- en bloedvatsiektes, osteoporose en sekere tipes kanker. Heel sojabone bevat 40% proteiene, terwyl sojameel, sojaproteienkonsentraat en geisoleerde sojaproteien respektiewelik 50%, 70% en 90% proteien \u0000bevat. Verskeie nie-nutrientbestanddele soos isoflavone, protease-inhibeerders, fitiensuur, saponiene en fitosterole kom in sojabone voor en is moontlik vir sekere van die voordelige gesondheidseienskappe van sojabone \u0000verantwoordelik. Die cholesterolverlagende effek van sojabone mag te danke wees aan die aminosuursamestelling daarvan, en/of verlaagde cholesterolabsorpsie of galsoutherabsorpsie, verhoogde laedigtheidlipoproteien-(LDL-) reseptoraktiwiteite, verlaagde lewercholesterolsintese, anti-oksidantaktiwiteit of verhoogde plasmatiroksienvlakke. Die nienutrientbestanddele van sojabone mag vir die \u0000cholesterolverlagende, antikarsinogeniese en \u0000beenversterkende effek verantwoordelik wees. \u0000Meer navorsing is nodig om die meganismes \u0000op te klaar waardeur sojabone en sojaprodukte \u0000die gesondheid van die mens beinvloed.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"40 1","pages":""},"PeriodicalIF":0.0,"publicationDate":"2010-03-15","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"74963246","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
引用次数: 28
Nutrition education and anaemia outcome in inner city black children 内城黑人儿童营养教育与贫血结局
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences Pub Date : 2010-03-15 DOI: 10.4314/JFECS.V32I1.52860
A. Rojhani, M. Niewiadomska-Bugaj
{"title":"Nutrition education and anaemia outcome in inner city black children","authors":"A. Rojhani, M. Niewiadomska-Bugaj","doi":"10.4314/JFECS.V32I1.52860","DOIUrl":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V32I1.52860","url":null,"abstract":"Agtergrond : Genoegsame data dui aan / suggereer dat Afro-Amerikaanse kinders, veral die wat deur arm sosio-ekonomiese omstandighede benadeel word, steeds 'n hoe voorkomssyfer van anemie ondervind. Metode : Hierdie studie het ondersoek ingestel na die effek van intensiewe voedingonderrig op die voorkomssyfer van anemie in 'n steekproef van 116 anemiese Afro-Amerikaanse kinders wat aan die \"\"Special Supplementary Food Program for Women, Infants and Children\"\" (WIC) deelneem. Die moeder / kind pare is ewekansig in 'n kontrole en 'n intervensie groep verdeel. Moeders in die kontrole groep het die gewone WIC voedinginstruksies ontvang, terwyl die moeders in die intervensie groep aan 'n spesiaal ontwikkelde meerfasettige voedingonderrig program blootgestel is. Die voorkoms van anemie, die voedingskennis van moeders rakende die ysterinhoud van voedsel, bloed hemoglobien (Hb) konsentrasies en dieettoereikendheid is aan die begin en die einde van die studie vir elke groep geassesseer. Resultate : Die gemiddelde verskille tussen die yster voedingkennis punte van die moeders en die bloed Hb konsentrasies van die kinders in die intervensiegroep voor- en na die proeftydperk was betekenisvol hoer as die van die kontrole groep. Die omvang van die vermindering in anemie-voorkoms was ook hoer vir die kinders in die intervensiegroep. Gevolgtrekking : Daar is aangetoon dat die voorkoms van anemie in hierdie groep Afro-Amerikaanse kinders verlaag het deur gebruik te maak van meerfassettige- en teikengerigte voedingonderrig intervensies.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"267 1","pages":"116-127"},"PeriodicalIF":0.0,"publicationDate":"2010-03-15","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"89868359","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
引用次数: 2
The effect of batter refrigeration on the characteristics of high-fibre muffins with oil replaced by a protein-based fat substitute 面糊冷藏对以蛋白质为基础的脂肪代替油的高纤维松饼特性的影响
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences Pub Date : 2010-03-15 DOI: 10.4314/JFECS.V28I1.52778
M. J. Bosman, H. Vorster, Carole Setser, HS Steyn
{"title":"The effect of batter refrigeration on the characteristics of high-fibre muffins with oil replaced by a protein-based fat substitute","authors":"M. J. Bosman, H. Vorster, Carole Setser, HS Steyn","doi":"10.4314/JFECS.V28I1.52778","DOIUrl":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V28I1.52778","url":null,"abstract":"As deel van ‘n sistematiese proses in die ontwikkeling \u0000van ’n laevet- hoevesel-muffin, word die invloed \u0000van olievervanging en verkoeling van die beslag op \u0000die kwaliteitseienskappe van die muffins gerapporteer. \u0000Bykomend tot die toenemende vraag na laevet-hoeveselprodukte in ‘n poging om vetinname \u0000en dus risiko vir chroniese siektes te verlaag, plaas \u0000die verbruiker al groter klem op die beskikbaarheid \u0000van varsgebakte produkte. Vinnige broodjies soos \u0000muffins, wat van voorafbereide, verkoelde beslag \u0000vars gebak word, kan help om in hierdie behoeftes te \u0000voorsien. Daar is egter min bekend oor die invloed \u0000van verkoeling van enige laevet- hoeveselbeslag op \u0000die kwaliteitseienskappe en mikrobiologiese tellings \u0000van die varsgebakte produk. Die doel van hierdie studie was dus om die sintuiglike en fisiese eienskappe van hoeveselmuffins wat vars gebak is van beslag wat of vars berei is of vir 24 en 48 uur onderskeidelik verkoel is, te vergelyk. Die eienskappe van muffins waarin geen (kontrole), 80% of 100% van die olie met Simplesse®, ‘n proteiengebaseerde vetvervanger vervang is, is ondersoek. Bykomend is mikrobiologiese toetse (aerobiese mesofiele bakterietellings, asook giste en skimmels) op die gebakte produk gedoen. ‘n Onvolledige, gebalanseerde blokontwerp met twee faktore is gebruik, naamlik die vlak van olievervanging (geen, 80% en 100%) en drie periodes van beslagverkoeling (geen, 24 en 48 uur). Die muffinbeslag is berei soos gerapporteer (Bosman et al, 1996). Beslag wat nie verkoel is nie (zero-verkoelingstyd) is direk na hidratering gebak. Die verkoelde beslag is by 0-4°C vir 24 en 48 uur gestoor en vir 60 min by kamertemperatuur gehou voordat dit gebak \u0000is. Sintuiglike evaluering en fisiese bepalings op die \u0000varsgebakte produk is gedoen met metodes soos \u0000reeds beskryf (Bosman et al, 1996; Bosman et al, \u00001998). Mikrobiologiese tellings is met die SABS metode \u0000756 en ISO metode 7954 uitgevoer. Twee- en \u0000eenrigting variansie-analises met Tukey se meervoudige \u0000vergelykende toetse is gebruik om die statistiesbetekenisvolheid van die effek van olievervanging en verkoeling van die beslag op alle gemete veranderlikes te bepaal. Die verwantskap tussen sintuiglike en fisiese veranderlikes is met Pearson produk-moment korrelasies getoets en trosanalises (met Euclidiese afstande) is gebruik om ooreenkomste tussen die veranderlikes te meet. Die resultate het getoon dat, alhoewel beide olievervanging en verkoeling van die beslag byna al die sintuiglike en fisiese eienskappe van muffins betekenisvol beinvloed het, die omvang van die verskille relatief klein was en dat al die muffins ten spyte van olievervanging of verkoeling van die beslag, hoe \u0000tellings vir al die veranderlikes verkry het. Geen \u0000verskille in die mikrobiologiese tellings is waargeneem nie. Die gemiddelde totale tellings van die mesofiele aerobe bakteriee (5,0x102 - 6,3x102 CFU/g) was laer as die toelaatbare aanbevole kriteria. Geen giste of skimmels is in enige van die muffins waargen","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"183 1","pages":"1-15"},"PeriodicalIF":0.0,"publicationDate":"2010-03-15","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"76774432","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
引用次数: 3
Projective techniques in consumer research 消费者研究中的投影技术
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences Pub Date : 2010-03-15 DOI: 10.4314/JFECS.V28I1.52784
Suné Donoghue
{"title":"Projective techniques in consumer research","authors":"Suné Donoghue","doi":"10.4314/JFECS.V28I1.52784","DOIUrl":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V28I1.52784","url":null,"abstract":"Projektiewe tegnieke behels 'n dubbelsinnige stimulus \u0000waarvolgens die subjek sy/haar persoonlikheid, \u0000houdings, opinies en selfkonsep - as integrale deel \u0000van die self - in ‘n situasie projekteer ten einde \u0000struktuur of betekenis daaraan te gee. Projektiewe \u0000tegnieke word in kwalitatiewe verbruikersgedrag- en \u0000bemarkingstudies gebruik om subjekte se onbewuste \u0000of \"verskuilde\" gevoelens, houdings en motiewe \u0000bloot te le en om stereotipiese en sydige responspatrone \u0000uit te skakel. Projektiewe tegnieke word in kwalitatiewe verbruikersgedragnavorsing gebruik en aan die hand van \u0000die ontwerp en struktuur, verskillende tipes en die \u0000analise en interpretasie van data ontgin deur die \u0000gebruik van projektiewe tegnieke beskryf. \u0000Geldigheids- en betroubaarheidsoorwegings asook \u0000die nadele en voordele van projektiewe tegnieke \u0000word bespreek. Gevallestudies word beskryf om te \u0000toon hoe projektiewe tegnieke met ander kwalitatiewe \u0000data-insamelingsmetodes (diepteonderhoude \u0000en fokusgroeponderhoude) gekombineer kan word \u0000om meer insig oor die hoe, waarom en wat van verbruikers se gedrag te bekom.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"1 1","pages":"47-53"},"PeriodicalIF":0.0,"publicationDate":"2010-03-15","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"77781450","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
引用次数: 300
0
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
确定
请完成安全验证×
相关产品
×
本文献相关产品
联系我们:info@booksci.cn Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。 Copyright © 2023 布克学术 All rights reserved.
京ICP备2023020795号-1
ghs 京公网安备 11010802042870号
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术官方微信