{"title":"南非黑人军人的饮食习惯和饮食偏好(1993-1994)*","authors":"A. Viljoen, G. Gericke","doi":"10.4314/JFECS.V29I1.52815","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Beperkte inligting is beskikbaar oor die eetgewoontes \nen voedselvoorkeure van die Suid-Afrikaanse \nbevolking. Die eetgewoontes en voedselvoorkeure \nvan mans (16-25 jaar) wat dienspligtig was ten tye \nvan die studie, 1993 tot Maart 1994, is bepaal. Die \nresultate van die studie het daarop gedui dat die \nsewe etniese groepe (blankes, kleurlinge, Noord- \nSotho.s, Suid-Sotho.s, Tswanas, Xhosas en Zoeloes) \nin twee groepe verdeel kan word op grond \nvan ooreenkomste in hulle eetgewoontes en voedselvoorkeure. Die blankes en kleurlinge, wat beide \ntipiese Westerse eetpatrone en voedselvoorkeure \ngerapporteer het, het .n groep gevorm, en die vyf \nswart etniese groepe het .n tweede groep gevorm. \nIn .n vergelyking tussen die tradisionele en huidige \neetgewoontes van die swart bevolkingsgroepe in \nSuid-Afrika, is daar .n duidelike verandering opgemerk. \nDie tradisionele eetpatroon en maaltydsamestelling \nis gedeeltelik vervang deur .n tipiese Westerse \neetpatroon en maaltydsamestelling. In ooreenstemming \nmet vorige studies is daar ook gevind \ndat drie maaltye per dag teenoor die tradisionele \ntwee maaltye per dag algemeen voorkom. Die \nmaaltydsamestelling word gekenmerk deur die insluiting \nvan meer Westerse voedselitems. \nDie eetgewoontes en voedselvoorkeure van die vyf \nswart etniese groepe word in hierdie publikasie gerapporteer.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"73 1","pages":"100-115"},"PeriodicalIF":1.5000,"publicationDate":"2010-03-15","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"8","resultStr":"{\"title\":\"Food habits and food preferences of black South African men in the army (1993-1994) *\",\"authors\":\"A. Viljoen, G. Gericke\",\"doi\":\"10.4314/JFECS.V29I1.52815\",\"DOIUrl\":null,\"url\":null,\"abstract\":\"Beperkte inligting is beskikbaar oor die eetgewoontes \\nen voedselvoorkeure van die Suid-Afrikaanse \\nbevolking. Die eetgewoontes en voedselvoorkeure \\nvan mans (16-25 jaar) wat dienspligtig was ten tye \\nvan die studie, 1993 tot Maart 1994, is bepaal. Die \\nresultate van die studie het daarop gedui dat die \\nsewe etniese groepe (blankes, kleurlinge, Noord- \\nSotho.s, Suid-Sotho.s, Tswanas, Xhosas en Zoeloes) \\nin twee groepe verdeel kan word op grond \\nvan ooreenkomste in hulle eetgewoontes en voedselvoorkeure. Die blankes en kleurlinge, wat beide \\ntipiese Westerse eetpatrone en voedselvoorkeure \\ngerapporteer het, het .n groep gevorm, en die vyf \\nswart etniese groepe het .n tweede groep gevorm. \\nIn .n vergelyking tussen die tradisionele en huidige \\neetgewoontes van die swart bevolkingsgroepe in \\nSuid-Afrika, is daar .n duidelike verandering opgemerk. \\nDie tradisionele eetpatroon en maaltydsamestelling \\nis gedeeltelik vervang deur .n tipiese Westerse \\neetpatroon en maaltydsamestelling. In ooreenstemming \\nmet vorige studies is daar ook gevind \\ndat drie maaltye per dag teenoor die tradisionele \\ntwee maaltye per dag algemeen voorkom. Die \\nmaaltydsamestelling word gekenmerk deur die insluiting \\nvan meer Westerse voedselitems. \\nDie eetgewoontes en voedselvoorkeure van die vyf \\nswart etniese groepe word in hierdie publikasie gerapporteer.\",\"PeriodicalId\":53194,\"journal\":{\"name\":\"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences\",\"volume\":\"73 1\",\"pages\":\"100-115\"},\"PeriodicalIF\":1.5000,\"publicationDate\":\"2010-03-15\",\"publicationTypes\":\"Journal Article\",\"fieldsOfStudy\":null,\"isOpenAccess\":false,\"openAccessPdf\":\"\",\"citationCount\":\"8\",\"resultStr\":null,\"platform\":\"Semanticscholar\",\"paperid\":null,\"PeriodicalName\":\"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences\",\"FirstCategoryId\":\"1085\",\"ListUrlMain\":\"https://doi.org/10.4314/JFECS.V29I1.52815\",\"RegionNum\":0,\"RegionCategory\":null,\"ArticlePicture\":[],\"TitleCN\":null,\"AbstractTextCN\":null,\"PMCID\":null,\"EPubDate\":\"\",\"PubModel\":\"\",\"JCR\":\"Q2\",\"JCRName\":\"SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY\",\"Score\":null,\"Total\":0}","platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V29I1.52815","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q2","JCRName":"SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY","Score":null,"Total":0}
Food habits and food preferences of black South African men in the army (1993-1994) *
Beperkte inligting is beskikbaar oor die eetgewoontes
en voedselvoorkeure van die Suid-Afrikaanse
bevolking. Die eetgewoontes en voedselvoorkeure
van mans (16-25 jaar) wat dienspligtig was ten tye
van die studie, 1993 tot Maart 1994, is bepaal. Die
resultate van die studie het daarop gedui dat die
sewe etniese groepe (blankes, kleurlinge, Noord-
Sotho.s, Suid-Sotho.s, Tswanas, Xhosas en Zoeloes)
in twee groepe verdeel kan word op grond
van ooreenkomste in hulle eetgewoontes en voedselvoorkeure. Die blankes en kleurlinge, wat beide
tipiese Westerse eetpatrone en voedselvoorkeure
gerapporteer het, het .n groep gevorm, en die vyf
swart etniese groepe het .n tweede groep gevorm.
In .n vergelyking tussen die tradisionele en huidige
eetgewoontes van die swart bevolkingsgroepe in
Suid-Afrika, is daar .n duidelike verandering opgemerk.
Die tradisionele eetpatroon en maaltydsamestelling
is gedeeltelik vervang deur .n tipiese Westerse
eetpatroon en maaltydsamestelling. In ooreenstemming
met vorige studies is daar ook gevind
dat drie maaltye per dag teenoor die tradisionele
twee maaltye per dag algemeen voorkom. Die
maaltydsamestelling word gekenmerk deur die insluiting
van meer Westerse voedselitems.
Die eetgewoontes en voedselvoorkeure van die vyf
swart etniese groepe word in hierdie publikasie gerapporteer.