{"title":"棉/涤纶和棉/尼龙经编毛巾布:为什么少纤维含量很重要","authors":"A. Gericke, L. Viljoen, R. D. Bruin","doi":"10.4314/JFECS.V35I1.52919","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Opsomming Suid Afrikaanse wetgewing insake die etikettering van tekstiel produkte laat 'n speling toe wat betref die aanduiding van veselinhoud op etikette. Die vraag wat in hierdie studie gevra word, is of 'n spe- ling toegelaat behoort te word, veral in gevalle van mengselstowwe soos katoen/poliester en katoen/ nylon skeringgebreide terriestowwe. Die effek van industriele wasprosedures op die duursaamheid van katoen skeringgebreide terriestof met 'n sinte- tiese basisstruktuur vanf katoenf poliester is on- dersoek om te bepaal of die relatief klein kom- ponent sintetiese garing 'n beduidende rol speel in die behoud van die duursaamheid van die tekstiel- stowwe. Die breeksterkte van katoen-nylon en ka- toen-poliester terriestof handdoekmonsters nadat dit aan onderskeidelik 50 industriele wassiklusse en 50 industriele was-en drogingsiklusse onderwerp was, is vergelyk. Die verskil in die breeksterkte van die monsters wat slegs gewas is, was nie beteke- nisvol nie. In die geval van monsters wat gewas en getuimeldroog is, was die breeksterkte van die ka- toen-nylon monsters egter betekenisvol laer as die van die katoen-poliester monsters. Dit het gelei tot die gevolgtrekking dat industriele versorgingsprose- dures, en veral tuimeldroging, 'n meer nadelige ef- fek op die duursaamheid van 'n terriestof met 'n ny- lon basisstruktuur as op een met 'n poliester basis- struktuur het. Dit was ook duidelik dat die poliester- komponent 'n belangrike rol gespeel het in die be- houd van die breeksterkte van die monsters. Die rol van die klein komponent sintetiese garings in die basisstruktuur van hierdie stowwe moet dus nie on- derskat word nie en in sulke gevalle behoort die kleiner veselinhoud ook spesifiek op die etiket aan- gedui te word. Onnodige foute, soos byvoorbeeld die volg van verkeerde versorgingsprosedures as gevolg van oningeligheid, sou sodoende voorkom kan word.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"22 1","pages":"39-46"},"PeriodicalIF":1.5000,"publicationDate":"2010-03-16","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"0","resultStr":"{\"title\":\"Cotton/polyester and cotton/nylon warp knitted terry cloth: Why minority fibre content is important\",\"authors\":\"A. Gericke, L. Viljoen, R. D. Bruin\",\"doi\":\"10.4314/JFECS.V35I1.52919\",\"DOIUrl\":null,\"url\":null,\"abstract\":\"Opsomming Suid Afrikaanse wetgewing insake die etikettering van tekstiel produkte laat 'n speling toe wat betref die aanduiding van veselinhoud op etikette. Die vraag wat in hierdie studie gevra word, is of 'n spe- ling toegelaat behoort te word, veral in gevalle van mengselstowwe soos katoen/poliester en katoen/ nylon skeringgebreide terriestowwe. Die effek van industriele wasprosedures op die duursaamheid van katoen skeringgebreide terriestof met 'n sinte- tiese basisstruktuur vanf katoenf poliester is on- dersoek om te bepaal of die relatief klein kom- ponent sintetiese garing 'n beduidende rol speel in die behoud van die duursaamheid van die tekstiel- stowwe. Die breeksterkte van katoen-nylon en ka- toen-poliester terriestof handdoekmonsters nadat dit aan onderskeidelik 50 industriele wassiklusse en 50 industriele was-en drogingsiklusse onderwerp was, is vergelyk. Die verskil in die breeksterkte van die monsters wat slegs gewas is, was nie beteke- nisvol nie. In die geval van monsters wat gewas en getuimeldroog is, was die breeksterkte van die ka- toen-nylon monsters egter betekenisvol laer as die van die katoen-poliester monsters. Dit het gelei tot die gevolgtrekking dat industriele versorgingsprose- dures, en veral tuimeldroging, 'n meer nadelige ef- fek op die duursaamheid van 'n terriestof met 'n ny- lon basisstruktuur as op een met 'n poliester basis- struktuur het. Dit was ook duidelik dat die poliester- komponent 'n belangrike rol gespeel het in die be- houd van die breeksterkte van die monsters. Die rol van die klein komponent sintetiese garings in die basisstruktuur van hierdie stowwe moet dus nie on- derskat word nie en in sulke gevalle behoort die kleiner veselinhoud ook spesifiek op die etiket aan- gedui te word. Onnodige foute, soos byvoorbeeld die volg van verkeerde versorgingsprosedures as gevolg van oningeligheid, sou sodoende voorkom kan word.\",\"PeriodicalId\":53194,\"journal\":{\"name\":\"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences\",\"volume\":\"22 1\",\"pages\":\"39-46\"},\"PeriodicalIF\":1.5000,\"publicationDate\":\"2010-03-16\",\"publicationTypes\":\"Journal Article\",\"fieldsOfStudy\":null,\"isOpenAccess\":false,\"openAccessPdf\":\"\",\"citationCount\":\"0\",\"resultStr\":null,\"platform\":\"Semanticscholar\",\"paperid\":null,\"PeriodicalName\":\"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences\",\"FirstCategoryId\":\"1085\",\"ListUrlMain\":\"https://doi.org/10.4314/JFECS.V35I1.52919\",\"RegionNum\":0,\"RegionCategory\":null,\"ArticlePicture\":[],\"TitleCN\":null,\"AbstractTextCN\":null,\"PMCID\":null,\"EPubDate\":\"\",\"PubModel\":\"\",\"JCR\":\"Q2\",\"JCRName\":\"SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY\",\"Score\":null,\"Total\":0}","platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V35I1.52919","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q2","JCRName":"SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY","Score":null,"Total":0}
Cotton/polyester and cotton/nylon warp knitted terry cloth: Why minority fibre content is important
Opsomming Suid Afrikaanse wetgewing insake die etikettering van tekstiel produkte laat 'n speling toe wat betref die aanduiding van veselinhoud op etikette. Die vraag wat in hierdie studie gevra word, is of 'n spe- ling toegelaat behoort te word, veral in gevalle van mengselstowwe soos katoen/poliester en katoen/ nylon skeringgebreide terriestowwe. Die effek van industriele wasprosedures op die duursaamheid van katoen skeringgebreide terriestof met 'n sinte- tiese basisstruktuur vanf katoenf poliester is on- dersoek om te bepaal of die relatief klein kom- ponent sintetiese garing 'n beduidende rol speel in die behoud van die duursaamheid van die tekstiel- stowwe. Die breeksterkte van katoen-nylon en ka- toen-poliester terriestof handdoekmonsters nadat dit aan onderskeidelik 50 industriele wassiklusse en 50 industriele was-en drogingsiklusse onderwerp was, is vergelyk. Die verskil in die breeksterkte van die monsters wat slegs gewas is, was nie beteke- nisvol nie. In die geval van monsters wat gewas en getuimeldroog is, was die breeksterkte van die ka- toen-nylon monsters egter betekenisvol laer as die van die katoen-poliester monsters. Dit het gelei tot die gevolgtrekking dat industriele versorgingsprose- dures, en veral tuimeldroging, 'n meer nadelige ef- fek op die duursaamheid van 'n terriestof met 'n ny- lon basisstruktuur as op een met 'n poliester basis- struktuur het. Dit was ook duidelik dat die poliester- komponent 'n belangrike rol gespeel het in die be- houd van die breeksterkte van die monsters. Die rol van die klein komponent sintetiese garings in die basisstruktuur van hierdie stowwe moet dus nie on- derskat word nie en in sulke gevalle behoort die kleiner veselinhoud ook spesifiek op die etiket aan- gedui te word. Onnodige foute, soos byvoorbeeld die volg van verkeerde versorgingsprosedures as gevolg van oningeligheid, sou sodoende voorkom kan word.