{"title":"Projective techniques in consumer research","authors":"Suné Donoghue","doi":"10.4314/JFECS.V28I1.52784","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Projektiewe tegnieke behels 'n dubbelsinnige stimulus \nwaarvolgens die subjek sy/haar persoonlikheid, \nhoudings, opinies en selfkonsep - as integrale deel \nvan die self - in ‘n situasie projekteer ten einde \nstruktuur of betekenis daaraan te gee. Projektiewe \ntegnieke word in kwalitatiewe verbruikersgedrag- en \nbemarkingstudies gebruik om subjekte se onbewuste \nof \"verskuilde\" gevoelens, houdings en motiewe \nbloot te le en om stereotipiese en sydige responspatrone \nuit te skakel. Projektiewe tegnieke word in kwalitatiewe verbruikersgedragnavorsing gebruik en aan die hand van \ndie ontwerp en struktuur, verskillende tipes en die \nanalise en interpretasie van data ontgin deur die \ngebruik van projektiewe tegnieke beskryf. \nGeldigheids- en betroubaarheidsoorwegings asook \ndie nadele en voordele van projektiewe tegnieke \nword bespreek. Gevallestudies word beskryf om te \ntoon hoe projektiewe tegnieke met ander kwalitatiewe \ndata-insamelingsmetodes (diepteonderhoude \nen fokusgroeponderhoude) gekombineer kan word \nom meer insig oor die hoe, waarom en wat van verbruikers se gedrag te bekom.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"1 1","pages":"47-53"},"PeriodicalIF":1.5000,"publicationDate":"2010-03-15","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"300","resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V28I1.52784","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q2","JCRName":"SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY","Score":null,"Total":0}
引用次数: 300
Abstract
Projektiewe tegnieke behels 'n dubbelsinnige stimulus
waarvolgens die subjek sy/haar persoonlikheid,
houdings, opinies en selfkonsep - as integrale deel
van die self - in ‘n situasie projekteer ten einde
struktuur of betekenis daaraan te gee. Projektiewe
tegnieke word in kwalitatiewe verbruikersgedrag- en
bemarkingstudies gebruik om subjekte se onbewuste
of "verskuilde" gevoelens, houdings en motiewe
bloot te le en om stereotipiese en sydige responspatrone
uit te skakel. Projektiewe tegnieke word in kwalitatiewe verbruikersgedragnavorsing gebruik en aan die hand van
die ontwerp en struktuur, verskillende tipes en die
analise en interpretasie van data ontgin deur die
gebruik van projektiewe tegnieke beskryf.
Geldigheids- en betroubaarheidsoorwegings asook
die nadele en voordele van projektiewe tegnieke
word bespreek. Gevallestudies word beskryf om te
toon hoe projektiewe tegnieke met ander kwalitatiewe
data-insamelingsmetodes (diepteonderhoude
en fokusgroeponderhoude) gekombineer kan word
om meer insig oor die hoe, waarom en wat van verbruikers se gedrag te bekom.