Needs assessment in a rural community on a commercial farm in South Africa

IF 1.5 Q2 SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY
C. Green, P. Botha, Hc Schönfeldt
{"title":"Needs assessment in a rural community on a commercial farm in South Africa","authors":"C. Green, P. Botha, Hc Schönfeldt","doi":"10.4314/JFECS.V32I1.52848","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"‘n Behoeftebepaling is onderneem om die nasionale bevinding van die teenwoordigheid van voedingsprobleme op kommersiele plase te bevestig. Die teikengroep was die jong kind (geboorte tot 10 jaar) woonagtig op die plaas, alhoewel die vroulike hoof van die huishoudings waar hierdie kinders woon die werklike informante was. Spesifieke doelwitte is geformuleer naamlik om die (a) gemeenskap te beskryf (b) bepaalde voedingsprobleme te identifiseer (c) hierdie probleme na aanspreekbare behoefte om te skakel en (d) ‘n basis te skep waarvandaan ‘n geskikte intervensie beplan kon word. Verskeie data-insamelingsaktiwiteite is onderneem in aggenome die waarde van Deelnemende Aksie Navorsing in behoeftebepalingstudies. Die proses van behoeftebepaling is in hierdie studie deur ‘n inligtingspiramiede gelei. Die navorsingspan het relevante inligting versamel om probleme en behoeftes te identifiseer en te prioritiseer asook inligting om die kwaliteit van intervensiebeplanning en implementering te verbeter. Die kwaliteit en verskeidenheid van dieetinname in die gemeenskap was kommerwekkend. Verdere ondersoek het ‘n behoefte aan gedragsverandering in higiene en sanitere praktyke getoon. Ander probleme was die waarneembare voedsel insekuriteit en aspekte rakende voedselhanteringstrategiee. Hierdie probleme is tydens ‘n reeks besprekings gesorteer en geprioritiseer. Met die hulp van ‘n veldwerker en sleutel informant is geidentifiseerde probleme na voelbare behoeftes omgeskakel, wat deur die gemeenskap verstaan en aanvaar is.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"8 1","pages":""},"PeriodicalIF":1.5000,"publicationDate":"2010-03-15","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"6","resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V32I1.52848","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q2","JCRName":"SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY","Score":null,"Total":0}
引用次数: 6

Abstract

‘n Behoeftebepaling is onderneem om die nasionale bevinding van die teenwoordigheid van voedingsprobleme op kommersiele plase te bevestig. Die teikengroep was die jong kind (geboorte tot 10 jaar) woonagtig op die plaas, alhoewel die vroulike hoof van die huishoudings waar hierdie kinders woon die werklike informante was. Spesifieke doelwitte is geformuleer naamlik om die (a) gemeenskap te beskryf (b) bepaalde voedingsprobleme te identifiseer (c) hierdie probleme na aanspreekbare behoefte om te skakel en (d) ‘n basis te skep waarvandaan ‘n geskikte intervensie beplan kon word. Verskeie data-insamelingsaktiwiteite is onderneem in aggenome die waarde van Deelnemende Aksie Navorsing in behoeftebepalingstudies. Die proses van behoeftebepaling is in hierdie studie deur ‘n inligtingspiramiede gelei. Die navorsingspan het relevante inligting versamel om probleme en behoeftes te identifiseer en te prioritiseer asook inligting om die kwaliteit van intervensiebeplanning en implementering te verbeter. Die kwaliteit en verskeidenheid van dieetinname in die gemeenskap was kommerwekkend. Verdere ondersoek het ‘n behoefte aan gedragsverandering in higiene en sanitere praktyke getoon. Ander probleme was die waarneembare voedsel insekuriteit en aspekte rakende voedselhanteringstrategiee. Hierdie probleme is tydens ‘n reeks besprekings gesorteer en geprioritiseer. Met die hulp van ‘n veldwerker en sleutel informant is geidentifiseerde probleme na voelbare behoeftes omgeskakel, wat deur die gemeenskap verstaan en aanvaar is.
南非一个商业农场的农村社区需求评估
本文章由计算机程序翻译,如有差异,请以英文原文为准。
求助全文
约1分钟内获得全文 求助全文
来源期刊
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY-
自引率
0.00%
发文量
0
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
确定
请完成安全验证×
copy
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
右上角分享
点击右上角分享
0
联系我们:info@booksci.cn Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。 Copyright © 2023 布克学术 All rights reserved.
京ICP备2023020795号-1
ghs 京公网安备 11010802042870号
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术官方微信