成人教育:用于消费者教育方案的方法

IF 1.5 Q2 SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY
C. Green
{"title":"成人教育:用于消费者教育方案的方法","authors":"C. Green","doi":"10.4314/JFECS.V30I1.52824","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Hierdie artikel is 'n poging tot die samestelling van 'n gekategoriseerde, maar geintegreerde lys van beginsels wat tydens verbruikersonderrig gevolg kan word. Die lys word as 'n samevatting van die beginsels soos in die bestudeerde literatuur aangetref, voorgehou om as vertrekpunt te dien tydens die ontwerp van volwasse leeraktiwiteite in 'n bepaalde situasie. Die lys is gekategoriseer volgens die eienskappe van die volwasse leerder, die leersituasie en die leerproses. Die grondslag van die konsep 'volwasse leer' is as uitgangspunt geneem, naamlik die behavioristiese benadering, kognitiewe teoriei?½, beginsels van humanisme, sosiale leerteorie en konstruktivisme. teoriee spesifiek op volwasse leer gefokus, word uitgesonder. Hierdie teoriee word volgens Merriam en Caffarella (1991:249) onderverdeel in die met die oog op die eienskappe van volwassenes, die wat die volwassene se lewensituasie beklemtoon en die wat rondom veranderinge in die bewuste sentreer. Hierdie drie kategoriee is breedweg na die konsepte 'eienskappe van die volwasse leerder', 'leersituasie' en 'leerproses' herlei, wat deurgaans in hierdie artikel geld. Verskillende teoriee binne elk van hierdie kategoriee is verder bespreek.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"1 1","pages":"10-20"},"PeriodicalIF":1.5000,"publicationDate":"2010-03-15","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"5","resultStr":"{\"title\":\"Adult education: an approach for use in consumer education programmes\",\"authors\":\"C. Green\",\"doi\":\"10.4314/JFECS.V30I1.52824\",\"DOIUrl\":null,\"url\":null,\"abstract\":\"Hierdie artikel is 'n poging tot die samestelling van 'n gekategoriseerde, maar geintegreerde lys van beginsels wat tydens verbruikersonderrig gevolg kan word. Die lys word as 'n samevatting van die beginsels soos in die bestudeerde literatuur aangetref, voorgehou om as vertrekpunt te dien tydens die ontwerp van volwasse leeraktiwiteite in 'n bepaalde situasie. Die lys is gekategoriseer volgens die eienskappe van die volwasse leerder, die leersituasie en die leerproses. Die grondslag van die konsep 'volwasse leer' is as uitgangspunt geneem, naamlik die behavioristiese benadering, kognitiewe teoriei?½, beginsels van humanisme, sosiale leerteorie en konstruktivisme. teoriee spesifiek op volwasse leer gefokus, word uitgesonder. Hierdie teoriee word volgens Merriam en Caffarella (1991:249) onderverdeel in die met die oog op die eienskappe van volwassenes, die wat die volwassene se lewensituasie beklemtoon en die wat rondom veranderinge in die bewuste sentreer. Hierdie drie kategoriee is breedweg na die konsepte 'eienskappe van die volwasse leerder', 'leersituasie' en 'leerproses' herlei, wat deurgaans in hierdie artikel geld. Verskillende teoriee binne elk van hierdie kategoriee is verder bespreek.\",\"PeriodicalId\":53194,\"journal\":{\"name\":\"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences\",\"volume\":\"1 1\",\"pages\":\"10-20\"},\"PeriodicalIF\":1.5000,\"publicationDate\":\"2010-03-15\",\"publicationTypes\":\"Journal Article\",\"fieldsOfStudy\":null,\"isOpenAccess\":false,\"openAccessPdf\":\"\",\"citationCount\":\"5\",\"resultStr\":null,\"platform\":\"Semanticscholar\",\"paperid\":null,\"PeriodicalName\":\"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences\",\"FirstCategoryId\":\"1085\",\"ListUrlMain\":\"https://doi.org/10.4314/JFECS.V30I1.52824\",\"RegionNum\":0,\"RegionCategory\":null,\"ArticlePicture\":[],\"TitleCN\":null,\"AbstractTextCN\":null,\"PMCID\":null,\"EPubDate\":\"\",\"PubModel\":\"\",\"JCR\":\"Q2\",\"JCRName\":\"SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY\",\"Score\":null,\"Total\":0}","platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V30I1.52824","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q2","JCRName":"SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY","Score":null,"Total":0}
引用次数: 5

摘要

本文章由计算机程序翻译,如有差异,请以英文原文为准。
Adult education: an approach for use in consumer education programmes
Hierdie artikel is 'n poging tot die samestelling van 'n gekategoriseerde, maar geintegreerde lys van beginsels wat tydens verbruikersonderrig gevolg kan word. Die lys word as 'n samevatting van die beginsels soos in die bestudeerde literatuur aangetref, voorgehou om as vertrekpunt te dien tydens die ontwerp van volwasse leeraktiwiteite in 'n bepaalde situasie. Die lys is gekategoriseer volgens die eienskappe van die volwasse leerder, die leersituasie en die leerproses. Die grondslag van die konsep 'volwasse leer' is as uitgangspunt geneem, naamlik die behavioristiese benadering, kognitiewe teoriei?½, beginsels van humanisme, sosiale leerteorie en konstruktivisme. teoriee spesifiek op volwasse leer gefokus, word uitgesonder. Hierdie teoriee word volgens Merriam en Caffarella (1991:249) onderverdeel in die met die oog op die eienskappe van volwassenes, die wat die volwassene se lewensituasie beklemtoon en die wat rondom veranderinge in die bewuste sentreer. Hierdie drie kategoriee is breedweg na die konsepte 'eienskappe van die volwasse leerder', 'leersituasie' en 'leerproses' herlei, wat deurgaans in hierdie artikel geld. Verskillende teoriee binne elk van hierdie kategoriee is verder bespreek.
求助全文
通过发布文献求助,成功后即可免费获取论文全文。 去求助
来源期刊
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY-
自引率
0.00%
发文量
0
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
确定
请完成安全验证×
copy
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
右上角分享
点击右上角分享
0
联系我们:info@booksci.cn Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。 Copyright © 2023 布克学术 All rights reserved.
京ICP备2023020795号-1
ghs 京公网安备 11010802042870号
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术官方微信