{"title":"面糊冷藏对以蛋白质为基础的脂肪代替油的高纤维松饼特性的影响","authors":"M. J. Bosman, H. Vorster, Carole Setser, HS Steyn","doi":"10.4314/JFECS.V28I1.52778","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"As deel van ‘n sistematiese proses in die ontwikkeling \nvan ’n laevet- hoevesel-muffin, word die invloed \nvan olievervanging en verkoeling van die beslag op \ndie kwaliteitseienskappe van die muffins gerapporteer. \nBykomend tot die toenemende vraag na laevet-hoeveselprodukte in ‘n poging om vetinname \nen dus risiko vir chroniese siektes te verlaag, plaas \ndie verbruiker al groter klem op die beskikbaarheid \nvan varsgebakte produkte. Vinnige broodjies soos \nmuffins, wat van voorafbereide, verkoelde beslag \nvars gebak word, kan help om in hierdie behoeftes te \nvoorsien. Daar is egter min bekend oor die invloed \nvan verkoeling van enige laevet- hoeveselbeslag op \ndie kwaliteitseienskappe en mikrobiologiese tellings \nvan die varsgebakte produk. Die doel van hierdie studie was dus om die sintuiglike en fisiese eienskappe van hoeveselmuffins wat vars gebak is van beslag wat of vars berei is of vir 24 en 48 uur onderskeidelik verkoel is, te vergelyk. Die eienskappe van muffins waarin geen (kontrole), 80% of 100% van die olie met Simplesse®, ‘n proteiengebaseerde vetvervanger vervang is, is ondersoek. Bykomend is mikrobiologiese toetse (aerobiese mesofiele bakterietellings, asook giste en skimmels) op die gebakte produk gedoen. ‘n Onvolledige, gebalanseerde blokontwerp met twee faktore is gebruik, naamlik die vlak van olievervanging (geen, 80% en 100%) en drie periodes van beslagverkoeling (geen, 24 en 48 uur). Die muffinbeslag is berei soos gerapporteer (Bosman et al, 1996). Beslag wat nie verkoel is nie (zero-verkoelingstyd) is direk na hidratering gebak. Die verkoelde beslag is by 0-4°C vir 24 en 48 uur gestoor en vir 60 min by kamertemperatuur gehou voordat dit gebak \nis. Sintuiglike evaluering en fisiese bepalings op die \nvarsgebakte produk is gedoen met metodes soos \nreeds beskryf (Bosman et al, 1996; Bosman et al, \n1998). Mikrobiologiese tellings is met die SABS metode \n756 en ISO metode 7954 uitgevoer. Twee- en \neenrigting variansie-analises met Tukey se meervoudige \nvergelykende toetse is gebruik om die statistiesbetekenisvolheid van die effek van olievervanging en verkoeling van die beslag op alle gemete veranderlikes te bepaal. Die verwantskap tussen sintuiglike en fisiese veranderlikes is met Pearson produk-moment korrelasies getoets en trosanalises (met Euclidiese afstande) is gebruik om ooreenkomste tussen die veranderlikes te meet. Die resultate het getoon dat, alhoewel beide olievervanging en verkoeling van die beslag byna al die sintuiglike en fisiese eienskappe van muffins betekenisvol beinvloed het, die omvang van die verskille relatief klein was en dat al die muffins ten spyte van olievervanging of verkoeling van die beslag, hoe \ntellings vir al die veranderlikes verkry het. Geen \nverskille in die mikrobiologiese tellings is waargeneem nie. Die gemiddelde totale tellings van die mesofiele aerobe bakteriee (5,0x102 - 6,3x102 CFU/g) was laer as die toelaatbare aanbevole kriteria. Geen giste of skimmels is in enige van die muffins waargeneem nie. Die omvang van verskille as gevolg van olievervanging op die sintuiglike en fisiese eienskappe van voorkoms, tekstuur, smaak, volume en hoogte, voginhoud en die persentasie vogverlies tydens die bakproses, was oor die algemeen groter as die effek van verkoeling van die beslag vir 24 of 48 uur voor die bakproses op die meeste van hierdie veranderlikes. Wanneer die effek van beslagouderdom binne elke formule vergelyk word, het dit duidelik geblyk dat meer van die eienskappe van die kontrole muffins \ndeur verkoelde opberging van die beslag beinvloed is \nas van die eksperimentele muffins. Dit dui daarop \ndat Simplesse® waarskynlik die stabiliteit van die \nmuffinbeslag verhoog het sodat dit minder as die \nkontrole muffins tydens verkoelingsperiodes van 24 \nen 48 uur voor die bakproses, verander het. Beide \ndie kontrole en eksperimentele muffins wat van koelopgebergde beslag gebak is, was oor die algemeen \neffens donkerder, fermer, minder krummelrig en kleiner \nin volume en hoogte as die van varsbereide beslag. Hierdie resultate, tesame met die lae bakterietellings, \ndui daarop dat waar nodig, die evethoeveselmuffinbeslag \nmet Simplesse® vir periodes van 24 of 48 uur by 0-4 °C met veiligheid verkoel kan word voordat dit gebak word om steeds ‘n produk van hoe kwaliteit te lewer","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"183 1","pages":"1-15"},"PeriodicalIF":1.5000,"publicationDate":"2010-03-15","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"3","resultStr":"{\"title\":\"The effect of batter refrigeration on the characteristics of high-fibre muffins with oil replaced by a protein-based fat substitute\",\"authors\":\"M. J. Bosman, H. Vorster, Carole Setser, HS Steyn\",\"doi\":\"10.4314/JFECS.V28I1.52778\",\"DOIUrl\":null,\"url\":null,\"abstract\":\"As deel van ‘n sistematiese proses in die ontwikkeling \\nvan ’n laevet- hoevesel-muffin, word die invloed \\nvan olievervanging en verkoeling van die beslag op \\ndie kwaliteitseienskappe van die muffins gerapporteer. \\nBykomend tot die toenemende vraag na laevet-hoeveselprodukte in ‘n poging om vetinname \\nen dus risiko vir chroniese siektes te verlaag, plaas \\ndie verbruiker al groter klem op die beskikbaarheid \\nvan varsgebakte produkte. Vinnige broodjies soos \\nmuffins, wat van voorafbereide, verkoelde beslag \\nvars gebak word, kan help om in hierdie behoeftes te \\nvoorsien. Daar is egter min bekend oor die invloed \\nvan verkoeling van enige laevet- hoeveselbeslag op \\ndie kwaliteitseienskappe en mikrobiologiese tellings \\nvan die varsgebakte produk. Die doel van hierdie studie was dus om die sintuiglike en fisiese eienskappe van hoeveselmuffins wat vars gebak is van beslag wat of vars berei is of vir 24 en 48 uur onderskeidelik verkoel is, te vergelyk. Die eienskappe van muffins waarin geen (kontrole), 80% of 100% van die olie met Simplesse®, ‘n proteiengebaseerde vetvervanger vervang is, is ondersoek. Bykomend is mikrobiologiese toetse (aerobiese mesofiele bakterietellings, asook giste en skimmels) op die gebakte produk gedoen. ‘n Onvolledige, gebalanseerde blokontwerp met twee faktore is gebruik, naamlik die vlak van olievervanging (geen, 80% en 100%) en drie periodes van beslagverkoeling (geen, 24 en 48 uur). Die muffinbeslag is berei soos gerapporteer (Bosman et al, 1996). Beslag wat nie verkoel is nie (zero-verkoelingstyd) is direk na hidratering gebak. Die verkoelde beslag is by 0-4°C vir 24 en 48 uur gestoor en vir 60 min by kamertemperatuur gehou voordat dit gebak \\nis. Sintuiglike evaluering en fisiese bepalings op die \\nvarsgebakte produk is gedoen met metodes soos \\nreeds beskryf (Bosman et al, 1996; Bosman et al, \\n1998). Mikrobiologiese tellings is met die SABS metode \\n756 en ISO metode 7954 uitgevoer. Twee- en \\neenrigting variansie-analises met Tukey se meervoudige \\nvergelykende toetse is gebruik om die statistiesbetekenisvolheid van die effek van olievervanging en verkoeling van die beslag op alle gemete veranderlikes te bepaal. Die verwantskap tussen sintuiglike en fisiese veranderlikes is met Pearson produk-moment korrelasies getoets en trosanalises (met Euclidiese afstande) is gebruik om ooreenkomste tussen die veranderlikes te meet. Die resultate het getoon dat, alhoewel beide olievervanging en verkoeling van die beslag byna al die sintuiglike en fisiese eienskappe van muffins betekenisvol beinvloed het, die omvang van die verskille relatief klein was en dat al die muffins ten spyte van olievervanging of verkoeling van die beslag, hoe \\ntellings vir al die veranderlikes verkry het. Geen \\nverskille in die mikrobiologiese tellings is waargeneem nie. Die gemiddelde totale tellings van die mesofiele aerobe bakteriee (5,0x102 - 6,3x102 CFU/g) was laer as die toelaatbare aanbevole kriteria. Geen giste of skimmels is in enige van die muffins waargeneem nie. Die omvang van verskille as gevolg van olievervanging op die sintuiglike en fisiese eienskappe van voorkoms, tekstuur, smaak, volume en hoogte, voginhoud en die persentasie vogverlies tydens die bakproses, was oor die algemeen groter as die effek van verkoeling van die beslag vir 24 of 48 uur voor die bakproses op die meeste van hierdie veranderlikes. Wanneer die effek van beslagouderdom binne elke formule vergelyk word, het dit duidelik geblyk dat meer van die eienskappe van die kontrole muffins \\ndeur verkoelde opberging van die beslag beinvloed is \\nas van die eksperimentele muffins. Dit dui daarop \\ndat Simplesse® waarskynlik die stabiliteit van die \\nmuffinbeslag verhoog het sodat dit minder as die \\nkontrole muffins tydens verkoelingsperiodes van 24 \\nen 48 uur voor die bakproses, verander het. Beide \\ndie kontrole en eksperimentele muffins wat van koelopgebergde beslag gebak is, was oor die algemeen \\neffens donkerder, fermer, minder krummelrig en kleiner \\nin volume en hoogte as die van varsbereide beslag. Hierdie resultate, tesame met die lae bakterietellings, \\ndui daarop dat waar nodig, die evethoeveselmuffinbeslag \\nmet Simplesse® vir periodes van 24 of 48 uur by 0-4 °C met veiligheid verkoel kan word voordat dit gebak word om steeds ‘n produk van hoe kwaliteit te lewer\",\"PeriodicalId\":53194,\"journal\":{\"name\":\"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences\",\"volume\":\"183 1\",\"pages\":\"1-15\"},\"PeriodicalIF\":1.5000,\"publicationDate\":\"2010-03-15\",\"publicationTypes\":\"Journal Article\",\"fieldsOfStudy\":null,\"isOpenAccess\":false,\"openAccessPdf\":\"\",\"citationCount\":\"3\",\"resultStr\":null,\"platform\":\"Semanticscholar\",\"paperid\":null,\"PeriodicalName\":\"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences\",\"FirstCategoryId\":\"1085\",\"ListUrlMain\":\"https://doi.org/10.4314/JFECS.V28I1.52778\",\"RegionNum\":0,\"RegionCategory\":null,\"ArticlePicture\":[],\"TitleCN\":null,\"AbstractTextCN\":null,\"PMCID\":null,\"EPubDate\":\"\",\"PubModel\":\"\",\"JCR\":\"Q2\",\"JCRName\":\"SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY\",\"Score\":null,\"Total\":0}","platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V28I1.52778","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q2","JCRName":"SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY","Score":null,"Total":0}
The effect of batter refrigeration on the characteristics of high-fibre muffins with oil replaced by a protein-based fat substitute
As deel van ‘n sistematiese proses in die ontwikkeling
van ’n laevet- hoevesel-muffin, word die invloed
van olievervanging en verkoeling van die beslag op
die kwaliteitseienskappe van die muffins gerapporteer.
Bykomend tot die toenemende vraag na laevet-hoeveselprodukte in ‘n poging om vetinname
en dus risiko vir chroniese siektes te verlaag, plaas
die verbruiker al groter klem op die beskikbaarheid
van varsgebakte produkte. Vinnige broodjies soos
muffins, wat van voorafbereide, verkoelde beslag
vars gebak word, kan help om in hierdie behoeftes te
voorsien. Daar is egter min bekend oor die invloed
van verkoeling van enige laevet- hoeveselbeslag op
die kwaliteitseienskappe en mikrobiologiese tellings
van die varsgebakte produk. Die doel van hierdie studie was dus om die sintuiglike en fisiese eienskappe van hoeveselmuffins wat vars gebak is van beslag wat of vars berei is of vir 24 en 48 uur onderskeidelik verkoel is, te vergelyk. Die eienskappe van muffins waarin geen (kontrole), 80% of 100% van die olie met Simplesse®, ‘n proteiengebaseerde vetvervanger vervang is, is ondersoek. Bykomend is mikrobiologiese toetse (aerobiese mesofiele bakterietellings, asook giste en skimmels) op die gebakte produk gedoen. ‘n Onvolledige, gebalanseerde blokontwerp met twee faktore is gebruik, naamlik die vlak van olievervanging (geen, 80% en 100%) en drie periodes van beslagverkoeling (geen, 24 en 48 uur). Die muffinbeslag is berei soos gerapporteer (Bosman et al, 1996). Beslag wat nie verkoel is nie (zero-verkoelingstyd) is direk na hidratering gebak. Die verkoelde beslag is by 0-4°C vir 24 en 48 uur gestoor en vir 60 min by kamertemperatuur gehou voordat dit gebak
is. Sintuiglike evaluering en fisiese bepalings op die
varsgebakte produk is gedoen met metodes soos
reeds beskryf (Bosman et al, 1996; Bosman et al,
1998). Mikrobiologiese tellings is met die SABS metode
756 en ISO metode 7954 uitgevoer. Twee- en
eenrigting variansie-analises met Tukey se meervoudige
vergelykende toetse is gebruik om die statistiesbetekenisvolheid van die effek van olievervanging en verkoeling van die beslag op alle gemete veranderlikes te bepaal. Die verwantskap tussen sintuiglike en fisiese veranderlikes is met Pearson produk-moment korrelasies getoets en trosanalises (met Euclidiese afstande) is gebruik om ooreenkomste tussen die veranderlikes te meet. Die resultate het getoon dat, alhoewel beide olievervanging en verkoeling van die beslag byna al die sintuiglike en fisiese eienskappe van muffins betekenisvol beinvloed het, die omvang van die verskille relatief klein was en dat al die muffins ten spyte van olievervanging of verkoeling van die beslag, hoe
tellings vir al die veranderlikes verkry het. Geen
verskille in die mikrobiologiese tellings is waargeneem nie. Die gemiddelde totale tellings van die mesofiele aerobe bakteriee (5,0x102 - 6,3x102 CFU/g) was laer as die toelaatbare aanbevole kriteria. Geen giste of skimmels is in enige van die muffins waargeneem nie. Die omvang van verskille as gevolg van olievervanging op die sintuiglike en fisiese eienskappe van voorkoms, tekstuur, smaak, volume en hoogte, voginhoud en die persentasie vogverlies tydens die bakproses, was oor die algemeen groter as die effek van verkoeling van die beslag vir 24 of 48 uur voor die bakproses op die meeste van hierdie veranderlikes. Wanneer die effek van beslagouderdom binne elke formule vergelyk word, het dit duidelik geblyk dat meer van die eienskappe van die kontrole muffins
deur verkoelde opberging van die beslag beinvloed is
as van die eksperimentele muffins. Dit dui daarop
dat Simplesse® waarskynlik die stabiliteit van die
muffinbeslag verhoog het sodat dit minder as die
kontrole muffins tydens verkoelingsperiodes van 24
en 48 uur voor die bakproses, verander het. Beide
die kontrole en eksperimentele muffins wat van koelopgebergde beslag gebak is, was oor die algemeen
effens donkerder, fermer, minder krummelrig en kleiner
in volume en hoogte as die van varsbereide beslag. Hierdie resultate, tesame met die lae bakterietellings,
dui daarop dat waar nodig, die evethoeveselmuffinbeslag
met Simplesse® vir periodes van 24 of 48 uur by 0-4 °C met veiligheid verkoel kan word voordat dit gebak word om steeds ‘n produk van hoe kwaliteit te lewer