L. Greyvenstein, Sm Hanekom, Ks Kruger, G. Reitsma
{"title":"第二阶段:营养干预教育计划的设计","authors":"L. Greyvenstein, Sm Hanekom, Ks Kruger, G. Reitsma","doi":"10.4314/JFECS.V27I2.52751","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Hierdie artikel bespreek die multidissiplinere en multimetodologiese navorsingsproses wat vir die ontwikkeling van ‘n voedingsintervensie-opvoedingsprogram gebruik is. Die navorsing het \ntien stappe behels, insluitende kwalitatiewe en kwantitatiewe metodologie. ‘n Literatuurstudie en ‘n gemeenskapsprofielstudie is uitgevoer, vraelyste is bestudeer, en fokusgroepbesprekings, waarneming en konsultasie is gedoen. Die voedingsintervensie-opvoedingsprogram berus op die data wat ingesamel is. Agt eenvoudige voedingsboodskappe is geformuleer om die probleme van mikronutrientondervoeding asook \n-oorvoeding wat met vetsug geassosieer word in ‘n lae-inkomstepopulasie aan te spreek. Implementerings- en evalueringsriglyne is beplan om ‘n betekenisvolle verskil in die eetpatrone van die Tswana-bevolking in die Noordwes- Provinsie te maak.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"19 1","pages":""},"PeriodicalIF":1.5000,"publicationDate":"2010-03-15","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"1","resultStr":"{\"title\":\"Thusa Phase II: The design of a nutrition intervention education programme\",\"authors\":\"L. Greyvenstein, Sm Hanekom, Ks Kruger, G. Reitsma\",\"doi\":\"10.4314/JFECS.V27I2.52751\",\"DOIUrl\":null,\"url\":null,\"abstract\":\"Hierdie artikel bespreek die multidissiplinere en multimetodologiese navorsingsproses wat vir die ontwikkeling van ‘n voedingsintervensie-opvoedingsprogram gebruik is. Die navorsing het \\ntien stappe behels, insluitende kwalitatiewe en kwantitatiewe metodologie. ‘n Literatuurstudie en ‘n gemeenskapsprofielstudie is uitgevoer, vraelyste is bestudeer, en fokusgroepbesprekings, waarneming en konsultasie is gedoen. Die voedingsintervensie-opvoedingsprogram berus op die data wat ingesamel is. Agt eenvoudige voedingsboodskappe is geformuleer om die probleme van mikronutrientondervoeding asook \\n-oorvoeding wat met vetsug geassosieer word in ‘n lae-inkomstepopulasie aan te spreek. Implementerings- en evalueringsriglyne is beplan om ‘n betekenisvolle verskil in die eetpatrone van die Tswana-bevolking in die Noordwes- Provinsie te maak.\",\"PeriodicalId\":53194,\"journal\":{\"name\":\"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences\",\"volume\":\"19 1\",\"pages\":\"\"},\"PeriodicalIF\":1.5000,\"publicationDate\":\"2010-03-15\",\"publicationTypes\":\"Journal Article\",\"fieldsOfStudy\":null,\"isOpenAccess\":false,\"openAccessPdf\":\"\",\"citationCount\":\"1\",\"resultStr\":null,\"platform\":\"Semanticscholar\",\"paperid\":null,\"PeriodicalName\":\"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences\",\"FirstCategoryId\":\"1085\",\"ListUrlMain\":\"https://doi.org/10.4314/JFECS.V27I2.52751\",\"RegionNum\":0,\"RegionCategory\":null,\"ArticlePicture\":[],\"TitleCN\":null,\"AbstractTextCN\":null,\"PMCID\":null,\"EPubDate\":\"\",\"PubModel\":\"\",\"JCR\":\"Q2\",\"JCRName\":\"SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY\",\"Score\":null,\"Total\":0}","platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V27I2.52751","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q2","JCRName":"SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY","Score":null,"Total":0}
Thusa Phase II: The design of a nutrition intervention education programme
Hierdie artikel bespreek die multidissiplinere en multimetodologiese navorsingsproses wat vir die ontwikkeling van ‘n voedingsintervensie-opvoedingsprogram gebruik is. Die navorsing het
tien stappe behels, insluitende kwalitatiewe en kwantitatiewe metodologie. ‘n Literatuurstudie en ‘n gemeenskapsprofielstudie is uitgevoer, vraelyste is bestudeer, en fokusgroepbesprekings, waarneming en konsultasie is gedoen. Die voedingsintervensie-opvoedingsprogram berus op die data wat ingesamel is. Agt eenvoudige voedingsboodskappe is geformuleer om die probleme van mikronutrientondervoeding asook
-oorvoeding wat met vetsug geassosieer word in ‘n lae-inkomstepopulasie aan te spreek. Implementerings- en evalueringsriglyne is beplan om ‘n betekenisvolle verskil in die eetpatrone van die Tswana-bevolking in die Noordwes- Provinsie te maak.