Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg最新文献

筛选
英文 中文
Regspraak: Oordrag van onroerende eiendom kragtens ’n egskeidingsbevel tóg ’n besmette vervreemding volgens die Insolvensiewet?
IF 0.1
Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg Pub Date : 2022-01-01 DOI: 10.47348/tsar/2022/i3a12
J. Sonnekus
{"title":"Regspraak: Oordrag van onroerende eiendom kragtens ’n egskeidingsbevel tóg ’n besmette vervreemding volgens die Insolvensiewet?","authors":"J. Sonnekus","doi":"10.47348/tsar/2022/i3a12","DOIUrl":"https://doi.org/10.47348/tsar/2022/i3a12","url":null,"abstract":"The Insolvency Act defines a disposition for purposes of the act and states that a voidable disposition does not include a disposition in compliance with an order of court. Section 29 of the act defines a voidable preference for this section as a debtor’s disposition of his property made not more than six months before the sequestration of his estate. A sequestration is defined with reference to a sequestration order, which means any order of court whereby an estate is sequestrated and includes a provisional order. In the Mercantile case the marriage of the respondent and his erstwhile wife was dissolved by a divorce order of the divorce court in January 2020. Incorporated into the court order is the settlement of the parties’ respective claims regarding their matrimonial property regime. The parties had been married with a classic antenuptial contract that excluded any community of property, community of profit and loss or any accrual sharing. Notwithstanding the fact that the judgment indicates otherwise, section 7(3) of the Divorce Act could not have applied in the light of the settlement agreement. This section is applicable only in the absence of any agreement between the parties regarding the division of their assets. Only where section 7(3) applies is the court granted a wide discretion to order that such assets, or such part of the assets, of the other party as the court may deem just, must be transferred to the first-mentioned party. The final settlement of the erstwhile couple’s property regime was consequently not as a result of the court’s exercising its statutory discretion but the result of the agreement sanctioned by the court’s order. In accordance with the agreed settlement, the husband was compelled by the court order to transfer a house in Gallo Manor registered in his name as immovable property to the erstwhile wife. This property was unburdened by any registered limited real security right such as a mortgage bond. The transfer was completed in March 2020 when the property was transferred into the woman’s name in accordance with the requirements of the Deeds Registries Act 47 of 1937. Mercantile Bank attained a provisional sequestration order against the respondent in October 2021 and apparently, according to Maier-Frawley J’s judgment, indicated its intention to rely on section 29 of the Insolvency Act to claim the reversal of the transfer of the immovable property as an alleged voidable disposition of a valuable asset from the estate of the respondent as debtor to the detriment of the claimant and other creditors. It is submitted that the six-month limit forms an unsurpassable hurdle and bars the application of section 29 in this matter. In addition, any reliance on eg section 31 of the Insolvency Act that refers to collusive dealings before sequestration without an equivalent six-month time bar will be barred by the explicit definition of a disposition in the act that excludes a disposition in compliance with an order of co","PeriodicalId":53590,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","volume":null,"pages":null},"PeriodicalIF":0.1,"publicationDate":"2022-01-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"88703846","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
引用次数: 0
Regspraak: Moving on thin ice – recent judgment in a deviation case a caveat to employers to exercise utmost caution when contemplating new appointments Regspraak:如履薄冰——最近对一个偏差案件的判断,提醒雇主在考虑新任命时要格外谨慎
IF 0.1
Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg Pub Date : 2022-01-01 DOI: 10.47348/tsar/2022/i4a9
J. Scott
{"title":"Regspraak: Moving on thin ice – recent judgment in a deviation case a caveat to employers to exercise utmost caution when contemplating new appointments","authors":"J. Scott","doi":"10.47348/tsar/2022/i4a9","DOIUrl":"https://doi.org/10.47348/tsar/2022/i4a9","url":null,"abstract":"Die regsberoep word deur etiese en professionele beginsels onderlê. Een van die beginsels wat in hierdie bespreking uitgelig word, is die van handhawing en beskerming van die publiek se persepsie van die regsberoep, onder andere om ’n goeie en eerbare beroep te wees. Dit kan negatief beïnvloed word indien litigasie tussen regspraktisyns as ’n vorm van binnegevegte beskou word en kan moontlik ’n interne krisis binne die professie skep. Alhoewel Solomon v Junkeeparsad (2022 3 SA 526 (GJ)) maar een voorbeeld van litigasie tussen regspraktisyns is, beklemtoon die saak, hoewel indirek, die konseptuele vraag of litigasie tussen regspraktisyns as ’n vorm van binnegevegte beskou kan word. Dit sal skadelik wees vir die persepsie van die regsprofessie indien sodanige litigasie ’n nuwe norm geword het en nou aanvaarbaar is binne die ontwikkelende professie in die moderne samelewing. In die aanspreek van hierdie vraag hou die outeur rekening met die feit dat in Suid-Afrika, soos in Australië en ander regsbestelle gebaseer op die Engelse “common law”, sprake is van onderskeidelike professies van die balie en die sybalie. Dié geskeie balies beïnvloed moontlik die regsverhouding tussen kliënte, prokureurs en advokate. Dit bepaal ook die bron van aanspreeklikheid vir die betaling van ’n advokaat se fooi. Alhoewel die bron van ’n prokureur se aanspreeklikheid in die verlede oor die algemeen as kontraktueel beskou is (in beide die Suid-Afrikaanse en die Australiese regspraktyk), rus ’n verpligting op prokureurs in Suid-Afrika om ’n advokaat se fooi te betaal wat nou weerspieël word in die gedragskode (soos vasgestel ingevolge artikel 35 van die Regspraktykwet 28 van 2014). ’n Prokureur het sowel ’n professionele as etiese plig om die verskuldigde betaling van derde partye se fooie (insluitend die van advokate) onverwyld te maak. ’n Versuim om hierdie plig stiptelik na te kom, reflekteer op swak bestuur van die prokureur se regspraktyk. Alhoewel ’n advokaat wel ’n reg het om regstappe in te stel teen iedere prestasieskuldenaar ook waar professionele fooie uitstaande is, rus daar ’n kollektiewe en etiese verantwoordelikheid op die lede van die regsprofessie om die beeld en reputasie van die professie te beskerm. Met hierdie aantekening dui die outeur daarop dat dit dalk tyd is om alternatiewe geskilbeslegtingsprosesse te vind om dispute tussen regspraktisyns, as lede van die regsberoep, aan te spreek.","PeriodicalId":53590,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","volume":null,"pages":null},"PeriodicalIF":0.1,"publicationDate":"2022-01-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"90932119","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
引用次数: 0
Party autonomy: promoting legal certainty and predictability in international commercial contracts through choice of law (the applicable rules of law) 当事方自治:通过法律选择(适用的法律规则)促进国际商事合同中的法律确定性和可预测性
IF 0.1
Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg Pub Date : 2022-01-01 DOI: 10.47348/tsar/2022/i1a6
P. Obiri-Korang
{"title":"Party autonomy: promoting legal certainty and predictability in international commercial contracts through choice of law (the applicable rules of law)","authors":"P. Obiri-Korang","doi":"10.47348/tsar/2022/i1a6","DOIUrl":"https://doi.org/10.47348/tsar/2022/i1a6","url":null,"abstract":"In ’n regstelsel waar partye by internasionale kontrakte die outonomie gelaat word om die reg van toepassing op hulle kontrak te kies, word algemeen verwag dat die reg wat hulle kies die reg van ’n staat is. Die keuse van enige soort buitestaatlike reg as die reg van toepassing op kommersiële kontrakte word gewoonlik nie deur die howe toegelaat nie. Indien ’n bepaalde internasionale kontrak ’n arbitrasieklousule bevat, verskil die posisie. Daar is presedente wat toon dat arbitrasie-tribunale bereid is om regskeuses in internasionale kontrakte te handhaaf en toe te pas, ongeag die aard van die gekose reg, hetsy dit staatlik, of buitestaatlik is. Die vraag wat in hierdie verband ontstaan, is waarom howe arbitrasietoekennings sonder voorbehoud afdwing, selfs wanneer ’n nie-staatlike reg deur die tribunaal toegepas is om tot die beslissing te kom wat nou afgedwing moet word, maar terselfdertyd die toepassing van dieselfde buitestaatlike reg verwerp in sake wat direk voor hulle kom. In hierdie artikel argumenteer die outeur dat howe die keuse deur die partye van buitestaatlike reg behoort te aanvaar op grond van die beginsel van partyoutonomie. Die outonomiebeginsel speel ’n rol in alle kommersiële kontrakte. In die internasionale kontraktereg word partyoutonomie vandag beskou as die belangrikste verbindingsfaktor vir die vasstelling van die reg. Die erkenning van die keuse van buitestaatlike reg bied aan partye die geleentheid om toepaslike regsreëls te kies vir die hantering van spesifieke juridiese uitdagings wat verband hou met hul kontrak. Partye sal baat by die gevolglike regsekerheid en voorspelbaarheid wat die reg betref wat van toepassing is op die kontrak. Dit sal sodoende help om lang en duur geskille te voorkom wat bloot handel oor welke reg van toepassing sou wees. Die outeur bespreek welke kategorieë van buitestaatlike reg gekies behoort te kan word om internasionale kontrakte te beheers.","PeriodicalId":53590,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","volume":null,"pages":null},"PeriodicalIF":0.1,"publicationDate":"2022-01-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"82154741","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
引用次数: 0
Regspraak: The unilateral termination by a bank of the bank–client agreement between it and its client? 银行单方面终止与客户之间的银行-客户协议?
IF 0.1
Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg Pub Date : 2022-01-01 DOI: 10.47348/tsar/2022/i4a12
WG Schulze, S. Eiselen
{"title":"Regspraak: The unilateral termination by a bank of the bank–client agreement between it and its client?","authors":"WG Schulze, S. Eiselen","doi":"10.47348/tsar/2022/i4a12","DOIUrl":"https://doi.org/10.47348/tsar/2022/i4a12","url":null,"abstract":"Die reg van ’n bank om die bank-kliënt ooreenkoms eensydig te beëindig, is tans een van die brandpunte in die Suid-Afrikaanse bankreg. Die vernaamste gesag in hierdie verband is die beslissing in Bredenkamp v Standard Bank of South Africa Ltd (2010 4 SA 468 (HHA)). In ’n onlangse beslissing van die Wes-Kaapse hooggeregshof in Survé v Nedbank Limited ((698/2022) 2022 ZAWCHC 19 (14 Febr 2022)), het die hof in ’n aantal obiter-opmerkings moontlik onsekerheid gesaai oor die algemene geldigheid van die beginsels soos uiteengesit in die Bredenkamp-saak. Hierdie bespreking ondersoek die geldigheid van hierdie obiter-opmerkings. In die loop van die bespreking word eerstens die algemene beginsels van die kontraktereg ten opsigte van die beëindiging van langtermynkontrakte bespreek. Daar word verduidelik dat ’n party ’n langtermynkontrak op drie moontlike wyses kan beëindig, naamlik (a) ooreenkomstig die bepalings van die kontrak, (b) op grond van wesenlike kontrakbreuk, en (c) laastens, by gebrek aan ’n kontraktuele bepaling, met redelike kennisgewing. Dit is slegs by hoogste uitsondering dat ’n kontrak geag sal word om vir ewig voort te duur. Daarna volg ’n bespreking van die toepassing van hierdie beginsels in die sfeer van die bankreg. ’n Aantal toonaangewende Suid-Afrikaanse beslissings word krities ondersoek ten einde die korrektheid van die obiter-opmerkings in die Survé-saak te beoordeel. Daar word in diepte ingegaan op die Bredenkamp-saak asook die beslissing in Barkhuizen v Napier (2007 5 SA 323 (KH)). Daarin het die howe bevestig dat redelikheid of billikheid nie losstaande vereistes van die kontraktereg is nie, maar dat dit slegs as aspekte van openbare belang in ag geneem moet word. Daar word ook verwys na die bepalings van die Suid-Afrikaanse Gedragskode vir Banke wat uitdruklik vereis dat ’n bank redelike kennis moet gee van die beëindiging van die bank-kliënt ooreenkoms. Die hof het in die Bredenkamp-saak bevestig dat redelike kennis in alle gevalle vereis word waar kontrakbreuk nie ter sprake is nie. Daar word ook regsvergelykend gekyk na die posisie in die Duitse reg. Uit die regsvergelykende ondersoek is dit duidelik dat die beginsels wat in die Duitse en Europese reg toegepas word in ooreenstemming is met die benadering van die hof in die Bredenkamp-saak. Laastens word aangetoon dat die opmerkings in die Survé-saak ongegronde twyfel op die Bredenkamp-saak werp omdat daar te veel klem gelê is op die kwessie van redelikheid en billikheid.","PeriodicalId":53590,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","volume":null,"pages":null},"PeriodicalIF":0.1,"publicationDate":"2022-01-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"91385408","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
引用次数: 0
Aantekeninge: Environmental judgments in the last year – a barometer of the state of environmental democracy? Aantekeninge:去年的环境判决——环境民主状况的晴雨表?
IF 0.1
Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg Pub Date : 2022-01-01 DOI: 10.47348/tsar/2022/i4a5
J. Hall
{"title":"Aantekeninge: Environmental judgments in the last year – a barometer of the state of environmental democracy?","authors":"J. Hall","doi":"10.47348/tsar/2022/i4a5","DOIUrl":"https://doi.org/10.47348/tsar/2022/i4a5","url":null,"abstract":"It is not uncommon for environmental judgments to be dominated by a particular theme at certain periods of time. Sometimes there are clear reasons. For example, after an understandable lag between the trigger for litigation and the litigation itself, between 2005 to 2008 many judgments related to the implementation of the Environmental Impact Assessment Regulations, 1998, as lengthy application processes were finalised. However, sometimes clusters of judgments occur which do not seem to be capable of being traced to a single trigger and suggest either more symptomatic dynamics at play or a coincidental congruence. This is the case for environmental judgments that were handed down between June 2021 and May 2022. The judgments cover a variety of issues ranging from law-making to bureaucratic decision-making and implementation responses. Nevertheless, one has a sense when reading them that many of the judgments are characterised by discontent with government’s approach to environmental management. Apart from the odd private dispute, one cannot help but gain the impression that a thread running through many of the judgments is a frustration at the purported failure of government to take the views and needs of ordinary people into account when they make decisions that impact on the environment – and a willingness to take such grievances to court. The theme of the judgments in the last year might well be described as “the year of pushing back”. When viewed as a cluster the judgments may be disconcerting in one respect and raise questions as to whether the environmental justice project is alive and well, or not. However, it is precisely these types of challenges that test the robustness of the transformative approach envisaged by the Constitution of the Republic of South Africa, 1996; provide an opportunity for jurisprudential development; and shed light on the extent to which the courts are willing to safeguard the realisation of the environmental right. In the overview of key environmental judgments which were handed down in the last year below, whether public or private, the disputes may accordingly also be reframed as having another common denominator – and that is that they all bear some importance for the realisation of the democratic environmental rule of law.","PeriodicalId":53590,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","volume":null,"pages":null},"PeriodicalIF":0.1,"publicationDate":"2022-01-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"91094357","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
引用次数: 0
Aantekeninge: The legal nature and implications of the conversion of convertible securities 可转换证券转换的法律性质和影响
IF 0.1
Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg Pub Date : 2022-01-01 DOI: 10.47348/tsar/2022/i3a6
KE Van der Linde
{"title":"Aantekeninge: The legal nature and implications of the conversion of convertible securities","authors":"KE Van der Linde","doi":"10.47348/tsar/2022/i3a6","DOIUrl":"https://doi.org/10.47348/tsar/2022/i3a6","url":null,"abstract":"Maatskappye geniet aansienlike vryheid ten opsigte van die regte wat aan verskillende klasse aandele toegewys word. Benewens tipiese klasonderskeidings gebaseer op stemreg, aanspraak op dividende en die reg om by ontbinding in die maatskappy se netto bates te deel, kan die eienskappe van aflosbaarheid en omskepbaarheid verdere variasie in die aandeelstruktuur skep. Hierdie bydrae fokus op omskepbare aandele en ander omskepbare sekuriteite soos omskepbare skuldbriewe. Omskepbaarheid dui op die kenmerk dat een sekuriteit mettertyd omskep kan word in ’n ander sekuriteit, hetsy ter keuse van die maatskappy, die aandeelhouer, of by die plaasvind van ’n gespesifiseerde gebeurtenis. Die Maatskappywet 71 van 2008 bied weinig leiding oor die regsaard van omskepping en standaardkommentare ontleed nie die stappe betrokke by die omskepping van omskepbare sekuriteite nie. Die standaardwerk oor maatskappy-sekretariële praktyk bied verduidelikings wat nie oral strook met die wet en regulasies nie. Sorgvuldige ontleding van die verspreide bepalings wat wel na omskepbare sekuriteite verwys is dus noodsaaklik. Hierdie bepalings handel spesifiek oor gevalle waar die omskepbare instrument in ’n aandeel omskep kan word. Die wet bevat verskeie aanduidings dat omskepping nie ’n magiese transformasie is waar die bronsekuriteit plotseling die doelsekuriteit word nie, maar dat ’n nuwe sekuriteit ter vervanging van die oue uitgereik word. Dit blyk duidelik uit artikel 42(3)(b) wat bepaal dat die direksiebesluit om sekuriteite wat in aandele omskepbaar is uit te reik, terselfdertyd die besluit is om doelaandele uit te reik waarin dit omskep mag word. Soortgelyke aanduidings verskyn in artikel 40(1)(b) wat verwys na die uitreik van aandele ingevolge omskeppingsregte wat aan voorheen uitgereikte sekuriteite kleef en in artikel 41(4)(a)(ii) wat by die berekening van ’n persentasie in artikel 41(3) verwys na die stemreg van aandele wat uitgereik staan te word in ’n omskepping. Hierdie konstruksie strook ook met die noterings- vereistes van die JSE Bpk. Die vraag ontstaan dan op welke wyse van die bronsekuriteit ontslae geraak word en wat presies die reëls rondom die uitreiking van die doelaandele is. Die outeur argumenteer dat die bronsekuriteite slegs onttrek word as uitgereikte aandele maar dat hul steeds deel van die maatskappy se gemagtigde aandele bly en dat wysiging van die akte van inlywing dus nie nodig is nie. Wat uitreiking van die doelaandele betref voorsien die wet dat enige aandele wat moontlik mettertyd as doelaandele uitgereik sal moet word, reeds deel van die gemagtigde aandele moet uitmaak wanneer die bronsekuriteite uitgereik word. Dit dien ter beskerming van die houer van die omskepbare instrument. In die gewone gang van sake vind uitreiking van die doelaandele dus plaas sonder om die maatskappy se gemagtigde kapitaal te raak en word die transaksie bloot in die sekuriteiteregister gereflekteer waar die uitgereikte aandele van die doelklas verhoog word. Daar i","PeriodicalId":53590,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","volume":null,"pages":null},"PeriodicalIF":0.1,"publicationDate":"2022-01-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"81356106","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
引用次数: 0
Considerations that inform the view of whether there is a reasonable prospect of rescuing a company: a decade of legal precedent 判断是否存在拯救一家公司的合理前景的考虑因素:十年的法律先例
IF 0.1
Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg Pub Date : 2022-01-01 DOI: 10.47348/tsar/2022/i1a2
P. O’Brien, J. Calitz
{"title":"Considerations that inform the view of whether there is a reasonable prospect of rescuing a company: a decade of legal precedent","authors":"P. O’Brien, J. Calitz","doi":"10.47348/tsar/2022/i1a2","DOIUrl":"https://doi.org/10.47348/tsar/2022/i1a2","url":null,"abstract":"Suid-Afrikaanse howe het oor die afgelope dekade rigting gegee oor die algemene beginsels wat ter sprake kom wanneer die deurlopende vereiste van ’n redelike vooruitsig vir sakeredding van ’n maatskappy oorweeg word. Volgens die hoogste hof van appèl is daar geen algemene minimum voorskrifte om te bepaal of daar ’n redelike vooruitsig vir sakeredding is nie. Dit is dus nie moontlik om ’n afmerklys of templaat te ontwerp van oorwegings wat in hierdie opsig ter sprake kom nie. Daar moet van geval tot geval bepaal word watter oorwegings relevant is om te bepaal of daar ’n redelike vooruitsig vir sakeredding is. Daar moet bepaal word watter gewig aan elke oorweging gegee moet word. Die oorwegings (wat uiteenlopend en selfs teenstrydig mag wees), moet teen mekaar opgeweeg word. Volgens die hoogste hof van appèl is daar twee selfstandige oogmerke vir sakeredding: sakeredding en sakemoord (laasgenoemde wanneer sakeredding wat uitloop op sakemoord, ’n beter opbrengs kan bewerkstellig as onmiddellike likwidasie). In hierdie bydrae word aandag geskenk aan die oorwegings wat in die regspraak oor die afgelope jare ter sprake gekom het om te bepaal of daar ’n redelike vooruitsig vir sakeredding is. Eerstens word die oorwegings bespreek wat by albei oogmerke vir sakeredding ter sprake mag kom, maar moontlik meer relevant is wanneer die oogmerk inderdaad sakeredding is. Daarna word die oorwegings bespreek wat veral ter sprake kom wanneer die oogmerk is dat ’n beter opbrengs bewerkstellig word deur sakeredding as by wyse van likwidasie. Alhoewel hierdie oorwegings geen afmerklys of templaat verteenwoordig nie, word vertrou dat hierdie ontleding van die regspraak, tesame met die algemene beginsels wat volgens die regspraak by die vereiste van ’n redelike vooruitsig vir sakeredding ter sprake kom, van hulp kan wees vir diegene wat met die beantwoording van vrae in verband met hierdie vereiste gekonfronteer word.","PeriodicalId":53590,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","volume":null,"pages":null},"PeriodicalIF":0.1,"publicationDate":"2022-01-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"83329706","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
引用次数: 0
Regspraak: The escape rule and the ownership of enclosed wild animals in English and South African law 英国和南非法律中的逃跑规则和圈闭野生动物的所有权
IF 0.1
Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg Pub Date : 2022-01-01 DOI: 10.47348/tsar/2022/i3a11
W. Freedman
{"title":"Regspraak: The escape rule and the ownership of enclosed wild animals in English and South African law","authors":"W. Freedman","doi":"10.47348/tsar/2022/i3a11","DOIUrl":"https://doi.org/10.47348/tsar/2022/i3a11","url":null,"abstract":"Die eiendomsreg op wilde diere word deur ’n aantal ongewone regsreëls beheer. Een van die reëls staan bekend as die ontsnappingsreël. Hierdie reël bepaal dat ’n persoon eiendomsreg op ’n wilde dier verloor wanneer sy fisiese beheer oor daardie dier tot ’n einde kom. Dit is nie verbasend dat die ontsnappingsreël tot ingewikkelde en moeilike vrae aanleiding gee nie, veral waar ’n wilde dier in ’n groot omheinde area – soos ’n veiligheidsomheinde wildreservaat – vrygelaat word. Een van die vrae is of die eienaar sy fisiese beheer oor ’n wilde dier verloor wanneer dit in ’n omheinde area vrygelaat word wat só groot is dat die wilde dier uit sig kan verdwyn en vrylik rondloop. Nog ’n vraag is of die eienaar fisiese beheer oor ’n wilde dier verloor wanneer dit binne die omheinde gebied bly, maar die eienaar nie meer die gebied besit nie, of nie meer toegang tot die gebied het nie. Beide hierdie vrae is aangespreek deur die Engelse appèlhof in Borwick Development Solutions Ltd v Clear Water Fisheries Ltd (2020 3 WLR 755 (CA (Civ Div))) en die Suid-Afrikaanse hoogste hof van appèl in Mathenjwa NO v Magudu Game Co (Pty) Ltd (2010 2 SA 26 (HHA)). Die doel van hierdie bydrae is om te argumenteer dat alhoewel die benadering wat in die Borwicksaak gevolg is meer in lyn is met die onderliggende algemene regsbeginsels van die fisiese beheerelement van besit, is die benadering wat in die Mathenjwa-saak gevolg is meer in ooreenstemming met die beleidsoorwegings onderliggend aan die ontsnappingsreël en derhalwe verkieslik binne die Suid-Afrikaanse konteks.","PeriodicalId":53590,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","volume":null,"pages":null},"PeriodicalIF":0.1,"publicationDate":"2022-01-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"77855739","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
引用次数: 0
The proper test for appealability 对可上诉性的适当测试
IF 0.1
Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg Pub Date : 2022-01-01 DOI: 10.47348/tsar/2022/i3a2
Q. du Plessis
{"title":"The proper test for appealability","authors":"Q. du Plessis","doi":"10.47348/tsar/2022/i3a2","DOIUrl":"https://doi.org/10.47348/tsar/2022/i3a2","url":null,"abstract":"In die Suid-Afrikaanse reg is nie elke hofbevel appelleerbaar nie. Sedert Zweni v Minister of Law and Order was die toets dat ’n bevel finale effek moet hê, dat dit finaal moet wees ten opsigte van die regte van die partye en dat dit minstens ’n aansienlike gedeelte van die geëiste regshulp moet afhandel. Boonop moet verlof tot appèl toegestaan word. Onlangs is die Zweni- dictum wel afgewater en vervang deur ’n samevattende toets met ’n oënskynlik grondwetlike herkoms, naamlik of dit in die belang van geregtigheid is om die appèl aan te hoor al dan nie. In hierdie artikel analiseer ek die belang van die geregtigheidstoets. In die eerste plek kritiseer ek die onderskeid wat getref word tussen enersyds appelleerbaarheid en andersyds verlof tot appèl. Aangesien verlof tot appèl net toegestaan mag word as die bevel appelleerbaar is, en ’n bevel nie appelleerbaar kan wees as verlof tot appèl nie toegestaan moes word nie, volg dit dat geen onderskeid getref behoort te word tussen die twee toetse nie. In die tweede plek argumenteer ek dat die belang van geregtigheid slegs die toets vir appelleerbaarheid na die konstitusionele hof behoort te wees en nie ook vir ’n beroep op enige ander hoër hof nie. Eerstens is dit omdat die toets verkry is uit artikel 167(6) van die grondwet, wat die standaard vir appelleerbaarheid na die konstitusionele hof definieer, maar nie na beroep na enige ander hoër howe verwys nie. ’n Bevinding dat die belang van geregtigheid die regte toets vir appelleerbaarheid vir ander howe ook is, is dus in stryd met die spreuk expressio unius est exclusio alterius. Tweedens volg dit omdat die dicta tot die teendeel wat die hoogste hof van appèl in S v Western Areas en Philani-Ma- Afrika v Mailula geopper het, obiter is. Steun op daardie sake as gesag vir die beginsel dat die belang van geregtigheid die toets vir appelleerbaarheid na ander howe as die konstitusionele hof is, is dus per incuriam. In die derde plek argumenteer ek dat artikel 17(1) van die Wet op Hoër Howe, 2013 die regte toets vir appelleerbaarheid na alle howe anders as die konstitusionele hof uiteensit. Dit is so omdat artikel 17(1) die minimum vereistes vir verlof tot appèl definieer. Enige hofbevel wat nie appelleerbaar is onder artikel 17(1) nie, kan dus nie appelleerbaar gemaak word deur die toets van die “belang van geregtigheid” nie. Verder is enige hofbevel wat appelleerbaar is onder artikel 17(1) óók appelleerbaar onder die toets van die belang van geregtigheid. In alle gevalle is die toets van die belang van geregtigheid dus nie wesenlik tot die toets vir appelleerbaarheid nie en behoort daarmee weggedoen te word by ’n beroep op enige ander hoër hof as die konstitusionele hof. “[T]he tale I have to tell is unflattering of the higher judiciary. It is an account of how the judges invented a rule based upon conceptual misunderstanding … ; of their invincible ignorance of the mess they had made of the law; and of their immobility on the subject, carried to the extent ","PeriodicalId":53590,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","volume":null,"pages":null},"PeriodicalIF":0.1,"publicationDate":"2022-01-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"74688990","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
引用次数: 0
The mother’s right to privacy in infant abandonment cases 遗弃婴儿案件中母亲的隐私权
IF 0.1
Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg Pub Date : 2022-01-01 DOI: 10.47348/tsar/2022/i1a5
W. Rosenberg
{"title":"The mother’s right to privacy in infant abandonment cases","authors":"W. Rosenberg","doi":"10.47348/tsar/2022/i1a5","DOIUrl":"https://doi.org/10.47348/tsar/2022/i1a5","url":null,"abstract":"Met inagneming van die hoë getal babas wat in Suid-Afrika onder ongekontroleerde omstandighede deur hul moeders verlaat en dus wees gelaat word, is die voorstel van nuwe wetgewing om voorsiening vir vondelingluike en veilige hawens vir babas daar te stel ’n positiewe stap in die regte rigting. Die outeur sien egter ’n paar hindernisse op dié weg. Een van hierdie hindernisse is die potensiële inbreuk op die ma se reg op privaatheid. In die gebruik van ’n veilige metode van babaverlating behoort ’n ma se identiteit beskerm te word soos by die gebruik van ’n vondelingluik. Laasgenoemde is tipies ’n ingeboude vak, laai of kas in ’n buitemuur van ’n inrigting soos ’n klooster of tehuis vir ongehude moeders waar ’n ma haar baba anoniem kan plaas. Sodra die klap na die vondelingluik gesluit word, ontvang die beheerders daarvan ’n sein en kan die agtergelate baba daar afgehaal en veilig versorg word. In dié opsig funksioneer dit soos wanneer ’n baba by ’n goedgekeurde veilige hawe deur die moeder afgegee word en waar sy haar baba oorhandig aan die betrokkenes by so ’n hospitaal, polisiestasie of brandweerstasie. Die baba se versorging word verseker deurdat die kind nie onder ’n spreekwoordelike doringbos langs die pad gelaat word nie. Die moeder se identiteit behoort egter desgewens doelbewus beskerm te word sodat sy anoniem bly. Met hierdie moontlike nuwe wetgewing om onveilige babaverlating te bekamp, is een van die motiverende faktore die waarborg van die vertroulikheid van persoonlike inligting van die moeder van die kind. Indien die baba daarenteen onseremonieel bloot weggegooi word, behoort die moeder geen aanspraak op beskerming van haar identiteit as krimineel te hê nie. Dan behoort sy vir haar kriminele optrede vervolg te word. Sonder hierdie waarborg dat gebruikmaking van ’n veilige vondelingluik of ander veilige babahawe die moeder vrywaar van kriminele vervolging wat gemeenregtelik aan die misdaad van kinderverwaarlosing gekoppel word, is dit onwaarskynlik dat ’n moeder met ’n ongewenste baba hierdie opsie sal oorweeg omdat sy steeds aan vervolging blootgestel sal wees. Dan sal hierdie wetgewing die beoogde doel mis en nutteloos wees. Sodanige waarborg gee vir die moeder die vertroue dat sy nie opgespoor sal word nie en ook dat sy nie strafregtelik aanspreeklik gehou sal word vir die strafregtelike misdaad van kinderverlating en/of -verwaarlosing nie. Statutêre beskerming van die moeder se privaatheid in dié omstandighede hou egter die implikasie in dat inbreuk gemaak word op die kind se reg op kennis van sy/haar herkoms. In hierdie artikel word die potensiële regverdiging vir die beklemtoning van die moeder se reg op haar privaatheid ondersoek in die lig van die kind se mededingende reg op kennis van sy/haar herkoms. Die grondwet se beperkingsklousule is as ’n maatstaf gebruik om te bepaal of ’n beperking van die moeder se reg op privaatheid redelik en regverdigbaar sou wees in ’n oop en demokratiese samelewing gebaseer op menswaardigheid, g","PeriodicalId":53590,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","volume":null,"pages":null},"PeriodicalIF":0.1,"publicationDate":"2022-01-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"81195444","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
引用次数: 0
0
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
确定
请完成安全验证×
相关产品
×
本文献相关产品
联系我们:info@booksci.cn Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。 Copyright © 2023 布克学术 All rights reserved.
京ICP备2023020795号-1
ghs 京公网安备 11010802042870号
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术官方微信