Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg最新文献

筛选
英文 中文
Aantekeninge: An analysis of the right of a Muslim widow to claim maintenance in terms of section 1 of the Maintenance of Surviving Spouses Act 27 of 1990 Aantekeninge:根据1990年第27号未亡配偶赡养费法第1节对穆斯林寡妇要求赡养费的权利的分析
IF 0.1
Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg Pub Date : 2023-01-01 DOI: 10.47348/tsar/2023/i2a7
M. Abduroaf, N. Moosa
{"title":"Aantekeninge: An analysis of the right of a Muslim widow to claim maintenance in terms of section 1 of the Maintenance of Surviving Spouses Act 27 of 1990","authors":"M. Abduroaf, N. Moosa","doi":"10.47348/tsar/2023/i2a7","DOIUrl":"https://doi.org/10.47348/tsar/2023/i2a7","url":null,"abstract":"In hierdie aantekening ontleed die outeurs eerstens die reg van ’n Moslemweduwee om ’n onderhoudseis teen haar oorlede man se boedel in te stel ooreenkomstig artikel 1 van die Wet op Onderhoud van Langslewende Gades 27 van 1990 in die geval waar die egpaar nie ’n burgerlike huwelik aangegaan het nie, maar slegs ooreenkomstig ’n huwelikskontrak (nikah) ingevolge Moslemreg (Sharia) getroud was. Tweedens word die vraag na die regsgeldigheid van sodanige eis ingevolge Moslemreg ontleed. Hierdie ontleding berus op die feite wat blyk uit ’n ongeredigeerde weergawe van die onlangse Wes-Kaapse hooggeregshof-uitspraak LB v FNB Trust Services (Pty) Ltd NO wat op 27 September 2022 gelewer is. Hierdie saak handel oor die geval waar ’n Moslemweduwee in effek onterf is deurdat die oorledene haar nie as ’n testamentêre begunstigde aangewys het nie. Terwyl sodanige onterwing deur die Suid-Afrikaanse reg se onderskrywing van testeervryheid toegelaat word, word hierdie vryheid ingevolge Moslemreg beperk in soverre sekere verpligte testamentêre begunstigdes aangewys word aan wie ’n vaste, nie-diskresionêre gedeelte van ’n nalatenskap toegewys moet word. Die vroue in ’n poligame huwelik word hierby ingesluit (Koran, hfst 4 vers 12). Die betrokke weduwee het beweer dat sy ten tye van die oorledene se afsterwe steeds sy vrou in ’n poligame Moslemhuwelik was. Hierdie aantekening bestaan uit agt afdelings. Afdeling een bevat ’n oorsig van die aantekening en afdeling twee verskaf die feite-grondslag met betrekking tot die uitspraak. Afdeling drie ontleed die reg van ’n Moslemweduwee om ingevolge die Suid-Afrikaanse reg onderhoud van haar oorlede man se boedel te eis. Ooreenkomstig Moslemreg is ’n weduwee hoegenaamd nie geregtig op ’n onderhoudseis teen haar man se boedel nie, maar beskik sy wel oor die reg om as legitimaris en ’n verpligte erfgenaam van haar man te erf. Afdeling vier neem verdere eise van uitgeslote begunstigdes in oënskou. Afdeling vyf handel oorsigtelik met die verdeling van bates ooreenkomstig Moslemreg ingevolge ’n geldige testament. Afdeling ses bespreek enkele bekommernisse rakende die uitkoms in die Benjamin-saak. Afdeling sewe vergelyk kortliks die status van Moslemweduwees in Duitsland en Nederland – twee regstelsels wat bepaalde ooreenkomste met dié in Suid-Afrika toon. Drie vrae word in hierdie verband oorweeg: (1) Maak die Duitse en Nederlandse reg in die lig van die beduidende persentasie Moslems wat die laaste dekades hul daar tuisgemaak het voorsiening vir die erkenning van ’n onterfde Moslemweduwee wat nie ’n eggenoot ingevolge ’n burgerlike huwelik was nie? (2) Indien nie, hoekom nie; en (3) waarom behoort die Suid-Afrikaanse regsposisie anders te wees? Afdeling agt sluit die aantekening af met ’n oorhoofse ontleding van die bevindings en aanbevelings.","PeriodicalId":53590,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","volume":null,"pages":null},"PeriodicalIF":0.1,"publicationDate":"2023-01-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"90578161","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
引用次数: 0
Review of the new alternative dispute resolution process for tax disputes 审查税务纠纷的新的替代性争议解决程序
Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg Pub Date : 2023-01-01 DOI: 10.47348/tsar/2023/i4a4
F Moosa
{"title":"Review of the new alternative dispute resolution process for tax disputes","authors":"F Moosa","doi":"10.47348/tsar/2023/i4a4","DOIUrl":"https://doi.org/10.47348/tsar/2023/i4a4","url":null,"abstract":"Geskille tussen belastingbetalers en die Suid-Afrikaanse Inkomstediens is ’n alledaagse gebeurtenis. Alternatiewe geskilbeslegting is in hierdie opsig ’n belangrike hulpmiddel. Dit is omdat belastinglitigasie, soos alle ander, tydrowend en duur is. Terwyl die Suid-Afrikaanse Inkomstediens egter op belastingbetalerskoste litigeer omdat sy koste gefinansier word uit belasting wat ingevorder word, litigeer belastingbetalers op eie koste met beperkte hulpbronne. In die praktyk skep dit onbillikheid: enersyds kan die Suid-Afrikaanse Inkomstediens, vanweë sy toegang tot die openbare beurs, die koste van litigasie op enige vlak van die geregtelike hiërargie bekostig; aan die ander kant, as gevolg van finansiële beperkings, word toegang tot geregtigheid vir die meeste belastingbetalers deur appèltribunale en geregshowe ernstig beperk. Om hierdie rede is alternatiewe geskilbeslegtingsprosedures van kritieke belang om toegang tot geregtigheid te verseker vir die meerderheid belastingbetalers wat in belastingdispute gewikkel is. Hierdie artikel toon dat die nuwe reëls nie onafhlanklik nie maar in tandem met die Wet op Belastingadministrasie 28 van 2011 werk: terwyl laasgenoemde alternatiewe geskilbeslegting as ’n moontlike meganisme vir die oplossing van betwiste kwessies in ’n hangende appèl erken, skryf die nuwe reëls die prosedures voor wat gevolg moet word wanneer hierdie proses ook al gekies word. Hierdie proses wat gevolg moet word, is nou verbind met die behoorlike funksionering van Suid-Afrika se belastingadministrasiestelsel en die bereiking van die doelwitte soos uiteengesit in artikel 2 van Wet 28 van 2011. Sodoende vestig hierdie artikel ’n rasionele verband tussen, aan die een kant, die doel waarvoor die magte aan die minister verleen is in artikel 103(2) gelees met artikel 257(1), en die uitoefening daarvan by wyse van die inwerkingtreding van die nuwe reëls wat verband hou met alternatiewe geskilbeslegting, aan die ander kant. Die ontleding van die nuwe reëls in hierdie artikel toon egter dat, hoewel belastingbetalers ’n reg het om alternatiewe geskilbeslegting te versoek, hulle nie ’n reg het om deelname aan sodanige proses deur die Suid-Afrikaanse Inkomstediens af te dwing nie. Dit ondermyn die doeltreffendheid van die alternatiewe geskilbeslegtingsmeganisme wat in wetgewing verorden is. Gevolglik word aanbeveel dat reël 13 gewysig word deur ’n bepaling by te voeg wat ’n reg verleen van die soort wat hier beoog word. Boonop toon hierdie artikel dat belastingbetalers ingevolge die nuwe reëls nie die reg het om redes te versoek vir ’n besluit deur die Suid-Afrikaanse Inkomstediens om ’n versoek om alternatiewe geskilbeslegting af te wys nie. As ’n remedie word aanbeveel dat ’n bepaling in die nuwe reëls ingevoeg word wat aan belastingbetalers ’n reg verleen om redes vir ’n besluit van hierdie aard te ontvang. Sodoende sal toegang tot onderhandeling en versoening onder die nuwe reëls meer sinvol en doeltreffend gemaak word. ’n Verdere voordeel","PeriodicalId":53590,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","volume":null,"pages":null},"PeriodicalIF":0.0,"publicationDate":"2023-01-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"135441913","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
引用次数: 0
Aantekeninge: The fight for the child in “smart” surrogate motherhood agreements Aantekeninge:在“聪明的”代孕母亲协议中为孩子而战
Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg Pub Date : 2023-01-01 DOI: 10.47348/tsar/2023/i4a7
Michele Van Eck, Whitney Rosenberg
{"title":"Aantekeninge: The fight for the child in “smart” surrogate motherhood agreements","authors":"Michele Van Eck, Whitney Rosenberg","doi":"10.47348/tsar/2023/i4a7","DOIUrl":"https://doi.org/10.47348/tsar/2023/i4a7","url":null,"abstract":"Surrogaatmoederskap is ’n omstrede kwessie en het baie morele en etiese grys areas binne die wetgewende raamwerk. In Suid-Afrika word altruïstiese surrogaatskap verkies bo kommersiële surrogaatskap, en word streng gereguleer deur die Kinderwet 38 van 2005, die Nasionale Gesondheidswet 61 van 2003 en die regulasies met betrekking tot die kunsmatige bevrugting van persone van 2012. Daarteenoor verbied Duitsland kunsmatige bevrugting en surrogaatskap onder die Embryonenschutzgesetz en die Adoptionsvermittlungsgesetz. Wanneer surrogaatmoederskapooreenkomste egter in ’n Suid-Afrikaanse konteks oorweeg word, vereis die Kinderwet die nakoming van streng formaliteite vir ’n geldige surrogaatmoederskapooreenkoms, insluitend, onder andere, dat so ’n ooreenkoms skriftelik moet wees en deur die partye onderteken word. Niks verhoed dat ’n surrogaatmoederskapooreenkoms in elektroniese formaat geplaas word nie, soos gereguleer deur die Wet op Elektroniese Kommunikasie en Transaksies 25 van 2002, mits gevorderde elektroniese handtekeninge gebruik word om so ’n ooreenkoms te onderteken. Dit sal effektief verhoed dat vir surrogaatmoederskapooreenkomste die formaat van e-pos, SMS, WhatsApp of dies meer gebruik word. Die outeurs ondersoek die saak deur te vra of surrogaatmoederskapooreenkomste dan die vorm van ’n slimkontrak kan aanneem. Hierin word ’n onderskeid getref tussen slimkontrakte wat nie blokkettingtegnologie gebruik nie (“af van die ketting”-slimkontrakte) en daardie slim kontrakte wat blokkettingtegnologie gebruik (“op die ketting”-slimkontrakte). Anders as meer komplekse algoritmes wat die slimkontrak onderlê, onderskei min ’n slimkontrak wat “af van die ketting” is van ’n elektroniese kontrak. Aan die ander kant is ’n “op die ketting” slimkontrak nie in staat om beëindig of gewysig te word nie en is dus problematies wanneer sake rakende ’n kind hanteer word, wat kan vereis dat ’n surrogaatmoederskapooreenkoms beëindig of gewysig moet word. Wetgewende ontwikkelings in Europa ingevolge die Datawet vereis dat sodanige “op die ketting”- slimkontrakte die vermoë moet hê om beëindig te word. Hierdie ontwikkelings, sou dit in Suid-Afrika toegepas word, sal die voordeel van “op die ketting”-slimkontrakte verminder tot bloot ’n instrument vir rekordhouding van die transaksie. Die outeurs kom tot die gevolgtrekking dat ’n “slim” surrogaatmoederskapooreenkoms nie gebruik moet word nie, aangesien dit ’n rigiede vorm vereis; hoewel voordelig in kommersiële transaksies, kan dit nie die beste belang van die kind en die betrokke partye ondersteun nie. Die samelewing kan immers nie die belange van ’n kind aan die outomatiese uitvoering van ’n algoritme oorlaat nie.","PeriodicalId":53590,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","volume":null,"pages":null},"PeriodicalIF":0.0,"publicationDate":"2023-01-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"135441921","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
引用次数: 0
The apportionment of legal costs in South Africa: a comparative analysis 南非法律费用分摊:比较分析
IF 0.1
Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg Pub Date : 2022-01-01 DOI: 10.47348/tsar/2022/i3a3
T. Bekker
{"title":"The apportionment of legal costs in South Africa: a comparative analysis","authors":"T. Bekker","doi":"10.47348/tsar/2022/i3a3","DOIUrl":"https://doi.org/10.47348/tsar/2022/i3a3","url":null,"abstract":"Een van die grootste hindernisse wat toegang tot die reg in siviele sake, soos gewaarborg in artikel 34 van die Suid-Afrikaanse grondwet, belemmer, is die toekenning van astronomiese regskoste aan die einde van ’n regsgeding. Daar is twee fundamentele reëls wat van toepassing is wanneer ’n hof ’n kostebevel toestaan aan die einde van regsverrigtinge in Suid-Afrika. Die eerste basiese reël bepaal dat die toekenning van regskoste in die diskresie van die hof is. Die tweede algemene reël bepaal dat koste die uitkoms volg, met ander woorde, koste word toegeken aan die suksesvolle party (die sogenaamde Engelse model). Daar kan slegs van hierdie algemene reël afgewyk word waar daar goeie gronde of spesiale omstandighede teenwoordig is wat die toekenning van ’n alternatiewe kostebevel regverdig. Hierdie wye diskresie gee egter aanleiding tot sekere problematiese aspekte in gevalle waar beide partye ’n sekere mate van sukses behaal. In hierdie artikel word die reël dat koste in die algemeen die uitkoms volg in die afwesigheid van spesiale omstandighede, krities bespreek. Daar word aangevoer dat, alhoewel die toekenning van koste in die algehele diskresie van die voorsittende beampte is, die algemene reël dat koste die uitkoms volg, in die meeste gevalle slaafs nagevolg word, selfs waar daar ’n werklike dispuut tussen die partye bestaan. Daar word aangetoon dat daar verskillende benaderings deur ons howe gevolg word by die toekenning van kostebevele wat regsonsekerheid tot gevolg het en wat dit moeilik maak vir ’n party om te besluit of dit die moeite werd is om regsverrigtinge in te stel of te verdedig. Daar word derhalwe aanbeveel dat die algemene reël behou moet word, maar dat die howe se diskresie vernou moet word en dat sekere voorafbepaalde faktore in aanmerking geneem moet word by die toekenning van ’n kostebevel, wat billik is teenoor al die partye. Die algemene reël behoort ook gewysig te word om voorsiening te maak vir die verdeling van regskoste waar beide partye ’n mate van sukses behaal het tydens die verhoor. Die regsposisie in België, Duitsland, Nederland en Engeland en Wallis word krities bespreek en daar word aanbeveel dat sekere bepalings van hierdie buitelandse regstelsels met vrug in Suid-Afrika geïmplementeer kan word.","PeriodicalId":53590,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","volume":null,"pages":null},"PeriodicalIF":0.1,"publicationDate":"2022-01-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"73399231","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
引用次数: 0
Regspraak: Troosgeld is deel van ’n reghebbende se afsonderlike boedelbates en nie deel van die gemeenskaplike boedel nie – verpligte deling troos nie
IF 0.1
Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg Pub Date : 2022-01-01 DOI: 10.47348/tsar/2022/i1a9
J. Sonnekus
{"title":"Regspraak: Troosgeld is deel van ’n reghebbende se afsonderlike boedelbates en nie deel van die gemeenskaplike boedel nie – verpligte deling troos nie","authors":"J. Sonnekus","doi":"10.47348/tsar/2022/i1a9","DOIUrl":"https://doi.org/10.47348/tsar/2022/i1a9","url":null,"abstract":"Although a husband and wife married in community of property share by default, if not design, all their patrimonial assets in the common estate, the solatium or compensation received by an injured person as satisfaction for the unjustified injury to his or her personality rights is not supposed to form part of the common estate – simply because it happened to be received in the form of a patrimonial asset. It is meant to be private or separate and for the comfort of the injured only. The purpose of the compensation received as solatium is not to fill a vacuum left by the delict in the injured party’s assets, but to serve as the only mode of solace available to law to provide redress for the wrong. Other than the position where a patrimonial asset of the claimant had been damaged, eg by the negligent car accident caused by the respondent, and where the awarded damages neatly compensate the wronged party for the damage caused, thereby placing the total estate in the same position where it was before the intervening delict, the solatium paid to the injured for the non-patrimonial damages suffered by the delictual inroad on his/her personality rights is not supposed to redress a negative impact on the total estate of the wronged. The spouse of the injured party, even where they are married in community of property, would never have been able to lay claim to those personality traits or attributes of the other spouse. Personality rights, per definition, never form part of the assets of any patrimonial estate and should not be shared simply because the matrimonial property regime happens to be community of property. The legislature correctly stipulated in section 18(a) of the Matrimonial Property Act 88 of 1984: “Notwithstanding the fact that a spouse is married in community of property – (a) any amount recovered by him or her by way of damages, other than damages for patrimonial loss, by reason of a delict committed against him or her, does not fall into the joint estate but becomes his or her separate property” – emphasis added. This formulation echoes what has been the legal position for ages. Along those lines Hiemstra J in Potgieter v Potgieter correctly held that the amount awarded as contumelia to the injured husband for the harm done to his personality rights by the adultery of his wife and the third party, would not form part of the joint estate but would be his separate property. In so doing, the court precluded the adulteress from further sharing in the spoils of her doing. In the underlying decision by the majority of the supreme court of appeal, however, it was held that section 18(a) should be read to be limited: “The context of s 18 must be read in its entirety, and apparent therefrom is the plain language and words used. [This] … section highlights that delictual damages received by a spouse during the course of a marriage in community of property, which are nonpatrimonial in nature (s 18(a)); and damages for bodily injuries owing to the","PeriodicalId":53590,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","volume":null,"pages":null},"PeriodicalIF":0.1,"publicationDate":"2022-01-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"80044048","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
引用次数: 0
Aantekeninge: The competition principle as criterion for ascertaining wrongfulness in the competitive struggle 竞争原则:竞争斗争中判定违法性的标准
IF 0.1
Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg Pub Date : 2022-01-01 DOI: 10.47348/tsar/2022/i3a7
J. Neethling
{"title":"Aantekeninge: The competition principle as criterion for ascertaining wrongfulness in the competitive struggle","authors":"J. Neethling","doi":"10.47348/tsar/2022/i3a7","DOIUrl":"https://doi.org/10.47348/tsar/2022/i3a7","url":null,"abstract":"Hierdie bydrae verken die lotgevalle van die mededingingsbeginsel in die Suid-Afrikaanse reg. Dit is gevestigde reg dat die algemene kriterium vir die bepaling van deliktuele onregmatigheid in ons reg die boni mores (regsoortuiging van die gemeenskap) of redelikheidsmaatstaf is. Dit geld ook vir onregmatigheid in die mededingingstryd. Nietemin, in die Masstores-saak het die konstitusionele hof in die voetspore van Van Heerden en Neethling Unlawful Competition (2008) 128-133, aangevoer dat hierdie kriterium só vaag is dat dit op sigself nie ’n rasionele maatstaf vir die bepaling van onregmatigheid vir alle konflikte tussen mededingers bied nie. Konkretisering van die boni moresmaatstaf is dus noodsaaklik en dit kan gevind word in die sogenaamde mededingingsbeginsel wat die breinkind van Van Heerden (later ’n appèlregter én die waarnemende hoofregter) in sy proefskif was. Dié beginsel hou in dat die mededinger wat die beste en/of billikste prestasie lewer, die oorwinning in die mededingingstryd moet behaal; die een wat die swakste prestasie bied, moet die onderspit delf. Prestasiemededinging moet dus die deurslag gee by die vraag na die onregmatigheid al dan nie van die optrede van een mededinger teenoor ’n ander. Handelinge wat nie op die meriete van die prestasie van die dader berus nie, word dienooreenkomstig in beginsel as onregmatig beoordeel. Die mededingingsbeginsel is uitdruklik erken en toegepas in ’n aantal beslissings van die hooggeregshof, en onlangs ook deur die hoogste hof van appèl in die Beverage-saak. Baie belangrik is dat hierdie ontwikkeling insgelyks deur die konstitusionele hof in die Masstores-saak bevestig is. So gesien, is daar geen rede waarom hierdie beginsel in die toekoms nie met goeie gevolg in alle gevalle van mededingingskonflik aangewend kan word nie. Dit geld veral vir nuwe gevalle wat nie onder die erkende verskyningsvorme van onregmatige mededinging tuisgebring kan word nie. Nietemin is die howe (byvoorbeeld die hoogste hof van appèl in die Quad Africa- en Cochrane Steel Products-sake) erg gekant teen die erkenning van nuwe vorme, soos aanleuning, wat nie binne die toepassingsgebied van ’n erkende vorm, soos aanklamping, pas nie, selfs waar betrokke gedrag sonder twyfel contra bonos mores en in stryd met die mededingingsbeginsel is. Die hoop word uitgespreek dat die regspraak in die toekoms van hierdie benadering sal afsien en, soos die konstitusionele hof in die Laugh it Off CC-saak ten aansien van aanleuning, nuwe mededingingsgedrag wat strydig met die mededingingsbeginsel is, eweneens as onregmatige mededinging sal beoordeel.","PeriodicalId":53590,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","volume":null,"pages":null},"PeriodicalIF":0.1,"publicationDate":"2022-01-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"81769389","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
引用次数: 0
Two horses do not need to be from the same stable: a critical evaluation of the Polo case 两匹马不需要来自同一个马厩:这是对马球事件的一个重要评价
IF 0.1
Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg Pub Date : 2022-01-01 DOI: 10.47348/tsar/2022/i4a2
S. Karjiker
{"title":"Two horses do not need to be from the same stable: a critical evaluation of the Polo case","authors":"S. Karjiker","doi":"10.47348/tsar/2022/i4a2","DOIUrl":"https://doi.org/10.47348/tsar/2022/i4a2","url":null,"abstract":"Die eerste saak wat riglyne verskaf oor die interpretasie van artikel 10(13) van die Wet op Handelsmerke van 1993 is onlangs in die hoogste hof van appél in LA Group (Pty) Ltd v Stable Brands (Pty) Ltd beslis. Die beslissing het ook ’n mate van duidelikheid verskaf oor die tipe gebruik van ’n handelsmerk wat as aanvaarbare bewys van gebruik beskou sal word wanneer die geldigheid van ’n handelsmerk betwis word op grond van nie-gebruik. Wat die Polo-saak hoogs ongewoon maak, indien nie uniek nie, is dat dit nie die eienaar van die handelsmerk, naamlik Ralph Lauren, was wat sy reputasie in die POLO-merke wou bevestig nie, maar ’n derde party, naamlik die respondent in die saak. Dit is na alle waarskynlikheid die eerste keer dat ’n derde party poog om die reputasie van ’n beweerde buitelandse, bekende, ongeregistreerde handelsmerk te beskerm. Daar was twee uitsprake wat artikel 10(13) verskillend geïnterpreteer het, en dus tot verskillende gevolgtrekkings oor die feite gekom het. Hierdie artikel sal beide die minderheids- en meerderheidsuitsprake krities bespreek. ’n Aspek van die uitspraak wat kommer wek by beide die minderheids- en meerderheidsuitspraak is die oënskynlik doelbewuste vermyding van enige bespreking van die territorialiteit van handelsmerke, meer spesifiek enige vermelding van artikels 35 en 36(2) van die Wet op Handelsmerke van 1993. Op ’n letterlike interpretasie blyk die minderheid korrek te wees dat artikel 10(13) van wye belang kan wees, maar dit het nie daarin geslaag om duidelikheid te verskaf oor die moontlike wisselwerking tussen artikels 10(13) en 35, aan een kant, en artikel 36(2), aan die ander kant nie. Die versuim om die interpretasie van artikel 10(13) van die Wet op Handelsmerke van 1993 te versoen met artikel 35 (en a 36(2)) kan ernstige kommer oor die omvang van artikel 35 in die toekoms laat ontstaan. Aangesien dit nie die eienaar van die beweerd geskonde handelsmerk was wat die klaer was nie, laat die saak ook kwessies ontstaan oor die bewyslas in die vestiging van die vereiste reputasie in hierdie tipe gevalle. Gegewe die leerstuk van die territorialiteit van handelsmerke, is ’n sekere vlak van verbruikersverwarring onvermydelik.","PeriodicalId":53590,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","volume":null,"pages":null},"PeriodicalIF":0.1,"publicationDate":"2022-01-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"82767129","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
引用次数: 0
Regspraak: Regsontdaning kragtens ’n akte van dading, soos ’n huweliksvoorwaardekontrak, beliggaam ’n ooreenkoms gebaseer op wilsooreenstemming en dít word beheers deur die beginsel pacta sunt servanda – mits die afstanddoener dan handelingsbevoeg is
IF 0.1
Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg Pub Date : 2022-01-01 DOI: 10.47348/tsar/2022/i4a11
J. Sonnekus
{"title":"Regspraak: Regsontdaning kragtens ’n akte van dading, soos ’n huweliksvoorwaardekontrak, beliggaam ’n ooreenkoms gebaseer op wilsooreenstemming en dít word beheers deur die beginsel pacta sunt servanda – mits die afstanddoener dan handelingsbevoeg is","authors":"J. Sonnekus","doi":"10.47348/tsar/2022/i4a11","DOIUrl":"https://doi.org/10.47348/tsar/2022/i4a11","url":null,"abstract":"“At the dissolution of a marriage subject to the accrual system, … the spouse whose estate shows no accrual or a smaller accrual than the estate of the other spouse, … acquires a claim against the other spouse or his estate for an amount equal to half of the difference between the accrual of the respective estates of the spouses” (s 3(1) of the Matrimonial Property Act 88 of 1984 – emphasis added). This indicates that, but for explicit exceptions, before the dissolution of the marriage no patrimonial right regarding accrual sharing vests. The vesting of the patrimonial right follows by operation of law and does not depend on the subjective animus accipiendi of the benefitting spouse. For that reason the act provides that the same applies even where the benefitting spouse’s demise caused the dissolution of the marriage – dead people cannot form an intention to accept to which a court should adhere. In the JAN matter the wife in 2019 desperately wanted a speedy divorce and on numerous occasions explicitly declared that she wanted nothing out of the marriage and accordingly stated in the deed of settlement, after consultation with the applicable divorce attorney who explained that her marriage was governed by accrual sharing, that she would waive her claim to accrual sharing. The matrimonial property regime in the marriage that had broken down irretrievably was governed by a valid ante-nuptial contract that provided for accrual sharing to which the parties agreed after consultation with the notary before their marriage 23 years earlier. Three years after the divorce she approached the court in the current matter for the rescission of the divorce order in so far as it incorporated the deed of settlement in the court order. The court correctly held that no justification existed for such a rescission. Pacta sunt servanda governs not only the ante-nuptial contract but also the deed of settlement, especially since both documents resulted from consensus reached between the spouses after receiving guidance and advice from independent attorneys and notaries. The deed of settlement is also the subject of the order of the high court – leaving little room to claim that the alleged agreement was only the result of an unintended misrepresentation. In a society governed by the rule of law, all legal subjects should adhere to the binding principle that an agreement reached may not lightly be negated just because one of the parties in hindsight is no longer satisfied with the outcome of the agreement he/she misrepresented to the other party to agree to. These agreements cannot be interpreted similar to a tombola ticket at a church fete or some insurance cover where every participant always gets something out. The court correctly held that the “inherent jurisdiction of the High Court does not include the right to tamper with the principle of finality of judgments” (par 22). “There are two basic requirements to be met when a court considers a request to grant a judgm","PeriodicalId":53590,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","volume":null,"pages":null},"PeriodicalIF":0.1,"publicationDate":"2022-01-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"79092249","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
引用次数: 0
Boekbesprekings: Bhauna Hansjee, Fahreen Kader and Clement Marumoagae: The Survivor’s Guide for Candidate Attorneys 演讲:Bhauna Hansjee, Fahreen Kader和Clement Marumoagae:候选人律师的幸存者指南
IF 0.1
Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg Pub Date : 2022-01-01 DOI: 10.47348/tsar/2022/i1a12
NR Naidoo
{"title":"Boekbesprekings: Bhauna Hansjee, Fahreen Kader and Clement Marumoagae: The Survivor’s Guide for Candidate Attorneys","authors":"NR Naidoo","doi":"10.47348/tsar/2022/i1a12","DOIUrl":"https://doi.org/10.47348/tsar/2022/i1a12","url":null,"abstract":"<jats:p>None</jats:p>","PeriodicalId":53590,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","volume":null,"pages":null},"PeriodicalIF":0.1,"publicationDate":"2022-01-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"80682162","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
引用次数: 0
Boekbespreking: JC Sonnekus and EC Schlemmer: Principles of Rights of Real and Personal Security in South African Law 演讲:JC Sonnekus和EC Schlemmer:南非法律中的不动产和人身安全权利原则
IF 0.1
Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg Pub Date : 2022-01-01 DOI: 10.47348/tsar/2022/i4a13
J. Scott
{"title":"Boekbespreking: JC Sonnekus and EC Schlemmer: Principles of Rights of Real and Personal Security in South African Law","authors":"J. Scott","doi":"10.47348/tsar/2022/i4a13","DOIUrl":"https://doi.org/10.47348/tsar/2022/i4a13","url":null,"abstract":"<jats:p>None</jats:p>","PeriodicalId":53590,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","volume":null,"pages":null},"PeriodicalIF":0.1,"publicationDate":"2022-01-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"86524283","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
引用次数: 0
0
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
确定
请完成安全验证×
相关产品
×
本文献相关产品
联系我们:info@booksci.cn Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。 Copyright © 2023 布克学术 All rights reserved.
京ICP备2023020795号-1
ghs 京公网安备 11010802042870号
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术官方微信