Aantekeninge: The competition principle as criterion for ascertaining wrongfulness in the competitive struggle

IF 0.2 Q4 LAW
J. Neethling
{"title":"Aantekeninge: The competition principle as criterion for ascertaining wrongfulness in the competitive struggle","authors":"J. Neethling","doi":"10.47348/tsar/2022/i3a7","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Hierdie bydrae verken die lotgevalle van die mededingingsbeginsel in die Suid-Afrikaanse reg. Dit is gevestigde reg dat die algemene kriterium vir die bepaling van deliktuele onregmatigheid in ons reg die boni mores (regsoortuiging van die gemeenskap) of redelikheidsmaatstaf is. Dit geld ook vir onregmatigheid in die mededingingstryd. Nietemin, in die Masstores-saak het die konstitusionele hof in die voetspore van Van Heerden en Neethling Unlawful Competition (2008) 128-133, aangevoer dat hierdie kriterium só vaag is dat dit op sigself nie ’n rasionele maatstaf vir die bepaling van onregmatigheid vir alle konflikte tussen mededingers bied nie. Konkretisering van die boni moresmaatstaf is dus noodsaaklik en dit kan gevind word in die sogenaamde mededingingsbeginsel wat die breinkind van Van Heerden (later ’n appèlregter én die waarnemende hoofregter) in sy proefskif was. Dié beginsel hou in dat die mededinger wat die beste en/of billikste prestasie lewer, die oorwinning in die mededingingstryd moet behaal; die een wat die swakste prestasie bied, moet die onderspit delf. Prestasiemededinging moet dus die deurslag gee by die vraag na die onregmatigheid al dan nie van die optrede van een mededinger teenoor ’n ander. Handelinge wat nie op die meriete van die prestasie van die dader berus nie, word dienooreenkomstig in beginsel as onregmatig beoordeel. Die mededingingsbeginsel is uitdruklik erken en toegepas in ’n aantal beslissings van die hooggeregshof, en onlangs ook deur die hoogste hof van appèl in die Beverage-saak. Baie belangrik is dat hierdie ontwikkeling insgelyks deur die konstitusionele hof in die Masstores-saak bevestig is. So gesien, is daar geen rede waarom hierdie beginsel in die toekoms nie met goeie gevolg in alle gevalle van mededingingskonflik aangewend kan word nie. Dit geld veral vir nuwe gevalle wat nie onder die erkende verskyningsvorme van onregmatige mededinging tuisgebring kan word nie. Nietemin is die howe (byvoorbeeld die hoogste hof van appèl in die Quad Africa- en Cochrane Steel Products-sake) erg gekant teen die erkenning van nuwe vorme, soos aanleuning, wat nie binne die toepassingsgebied van ’n erkende vorm, soos aanklamping, pas nie, selfs waar betrokke gedrag sonder twyfel contra bonos mores en in stryd met die mededingingsbeginsel is. Die hoop word uitgespreek dat die regspraak in die toekoms van hierdie benadering sal afsien en, soos die konstitusionele hof in die Laugh it Off CC-saak ten aansien van aanleuning, nuwe mededingingsgedrag wat strydig met die mededingingsbeginsel is, eweneens as onregmatige mededinging sal beoordeel.","PeriodicalId":53590,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","volume":null,"pages":null},"PeriodicalIF":0.2000,"publicationDate":"2022-01-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"0","resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.47348/tsar/2022/i3a7","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q4","JCRName":"LAW","Score":null,"Total":0}
引用次数: 0

Abstract

Hierdie bydrae verken die lotgevalle van die mededingingsbeginsel in die Suid-Afrikaanse reg. Dit is gevestigde reg dat die algemene kriterium vir die bepaling van deliktuele onregmatigheid in ons reg die boni mores (regsoortuiging van die gemeenskap) of redelikheidsmaatstaf is. Dit geld ook vir onregmatigheid in die mededingingstryd. Nietemin, in die Masstores-saak het die konstitusionele hof in die voetspore van Van Heerden en Neethling Unlawful Competition (2008) 128-133, aangevoer dat hierdie kriterium só vaag is dat dit op sigself nie ’n rasionele maatstaf vir die bepaling van onregmatigheid vir alle konflikte tussen mededingers bied nie. Konkretisering van die boni moresmaatstaf is dus noodsaaklik en dit kan gevind word in die sogenaamde mededingingsbeginsel wat die breinkind van Van Heerden (later ’n appèlregter én die waarnemende hoofregter) in sy proefskif was. Dié beginsel hou in dat die mededinger wat die beste en/of billikste prestasie lewer, die oorwinning in die mededingingstryd moet behaal; die een wat die swakste prestasie bied, moet die onderspit delf. Prestasiemededinging moet dus die deurslag gee by die vraag na die onregmatigheid al dan nie van die optrede van een mededinger teenoor ’n ander. Handelinge wat nie op die meriete van die prestasie van die dader berus nie, word dienooreenkomstig in beginsel as onregmatig beoordeel. Die mededingingsbeginsel is uitdruklik erken en toegepas in ’n aantal beslissings van die hooggeregshof, en onlangs ook deur die hoogste hof van appèl in die Beverage-saak. Baie belangrik is dat hierdie ontwikkeling insgelyks deur die konstitusionele hof in die Masstores-saak bevestig is. So gesien, is daar geen rede waarom hierdie beginsel in die toekoms nie met goeie gevolg in alle gevalle van mededingingskonflik aangewend kan word nie. Dit geld veral vir nuwe gevalle wat nie onder die erkende verskyningsvorme van onregmatige mededinging tuisgebring kan word nie. Nietemin is die howe (byvoorbeeld die hoogste hof van appèl in die Quad Africa- en Cochrane Steel Products-sake) erg gekant teen die erkenning van nuwe vorme, soos aanleuning, wat nie binne die toepassingsgebied van ’n erkende vorm, soos aanklamping, pas nie, selfs waar betrokke gedrag sonder twyfel contra bonos mores en in stryd met die mededingingsbeginsel is. Die hoop word uitgespreek dat die regspraak in die toekoms van hierdie benadering sal afsien en, soos die konstitusionele hof in die Laugh it Off CC-saak ten aansien van aanleuning, nuwe mededingingsgedrag wat strydig met die mededingingsbeginsel is, eweneens as onregmatige mededinging sal beoordeel.
竞争原则:竞争斗争中判定违法性的标准
本文章由计算机程序翻译,如有差异,请以英文原文为准。
求助全文
约1分钟内获得全文 求助全文
来源期刊
CiteScore
0.30
自引率
0.00%
发文量
16
期刊介绍: This multilingual periodical is published quarterly by Juta for the Faculty of Law, University of Johannesburg. This scholarly and practical journal covers a broad spectrum of topics pertinent to the legal community.
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
确定
请完成安全验证×
copy
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
右上角分享
点击右上角分享
0
联系我们:info@booksci.cn Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。 Copyright © 2023 布克学术 All rights reserved.
京ICP备2023020795号-1
ghs 京公网安备 11010802042870号
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术官方微信