Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg最新文献

筛选
英文 中文
Boekbesprekings: Ewoud Hondius, Marta Santos Silva, Andrea Nicolussi, Pablo Salvador Coderch, Christiane Wendehorst and Fryderyk Zoll (eds): Coronavirus and the Law in Europe
IF 0.1
Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg Pub Date : 2023-01-01 DOI: 10.47348/tsar/2023/i2a13
E. Dirix
{"title":"Boekbesprekings: Ewoud Hondius, Marta Santos Silva, Andrea Nicolussi, Pablo Salvador Coderch, Christiane Wendehorst and Fryderyk Zoll (eds): Coronavirus and the Law in Europe","authors":"E. Dirix","doi":"10.47348/tsar/2023/i2a13","DOIUrl":"https://doi.org/10.47348/tsar/2023/i2a13","url":null,"abstract":"<jats:p>None</jats:p>","PeriodicalId":53590,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","volume":null,"pages":null},"PeriodicalIF":0.1,"publicationDate":"2023-01-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"75139844","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
引用次数: 0
Nature of rights, permission and permits to minerals under the Mineral and Petroleum Resources Development Act 28 of 2002: a novel two-fold test? 2002年第28号矿产和石油资源开发法规定的矿产权利、许可和许可的性质:一种新的双重检验?
Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg Pub Date : 2023-01-01 DOI: 10.47348/tsar/2023/i4a1
PJ Badenhorst
{"title":"Nature of rights, permission and permits to minerals under the Mineral and Petroleum Resources Development Act 28 of 2002: a novel two-fold test?","authors":"PJ Badenhorst","doi":"10.47348/tsar/2023/i4a1","DOIUrl":"https://doi.org/10.47348/tsar/2023/i4a1","url":null,"abstract":"In die Registrasie van Aktes Wet 47 van 1937 word ’n onderskeid getref tussen saaklike regte wat registreerbaar is in die aktesregister en persoonlike regte wat nie aldus registreerbaar is nie. Die wetgewer het nuwe kategorieë regte ten aansien van minerale in die Mineral and Petroleum Resources Development Act 28 van 2002 geskep. Sodanige prospekteerregte en mynregte word as beperkte saaklike regte deur die wet aangemerk terwyl die aard van toestemmings en permitte ten aansien van minerale nie omskryf word nie. Die wet verg dat prospekteerregte en mynregte geregistreer moet word. Die Wet op die Registrasie van Myntitels 16 van 1967 maak voorsiening vir die registrasie van prospekteerregte en mynregte en die aantekening van toestemmings en permitte ten aansien van minerale. Die registrasie van regte in die akteskantoor is vergelykbaar met die registrasie van regte in die Minerale en Petroleum Titels Registrasiekantoor. Ten einde te bepaal of ’n reg ’n saaklike reg en dus registreerbaar is in die akteskantoor, maak die howe gebruik van ’n tweeledige toets, naamlik die subtraction from the dominium-toets en die bedoelingstoets. Die subtraction from the dominium-toets word ook deur die howe en sommige akademici gebruik om te bevestig dat prospekteerregte en mynregte inderdaad saaklike regte is. Toestemmings en permitte ten aansien van minerale word by analogie, met ’n beroep op die subtraction from the dominium-toets, ook as saaklike regte beskou. Daar bestaan egter ook beskouings dat permitte en toestemmings eerder persoonlike regte of regte sui generis is, veral omdat die wet in verskeie opsigte self onderskei tussen regte ten aansien van minerale aan die een kant en permitte of toestemmings aan die ander kant. In die artikel word betoog dat ’n vermindering van bevoegdhede ingevolge die subtraction from the dominium-toets nie regtig plaasvind indien regte, toestemmings en permitte toegeken of uitgereik word deur die staat nie. Voorts word betoog dat die toets nie gebruik kan word om die aard van regte, toestemmings of permitte te bepaal nie. Daar word voorgestel dat ’n alternatiewe toets, die sogenaamde subtraction from the imperium-toets gebruik word. Daar word verder aangetoon dat die staat uit hoofde van vermeende voogdyskap (of imperium) ingevolge die Mineral and Petroleum Resources Development Act oor ’n reeks bevoegdhede beskik. Wanneer regte, toestemmings of permitte ten aansien van minerale toegeken of uitgereik word, vind daar eerder ’n beperking van bevoegdhede van die staat se imperium as die eiendomsreg van die eienaar van die grond plaas. ’n Beperking van inhoudsbevoegdhede van die eienaar van die grond vind slegs plaas as byvoorbeeld ’n huurkontrak ten aansien van die grond met ’n mynboumaatskappy aangegaan word. Daar word ook aangetoon dat die bedoelingstoets nie suksesvol gebruik kan word om die aard van regte, permitte en toestemmings ten aansien van minerale te bepaal nie. Die tradisionele privaatregtelike eienskappe van saaklike","PeriodicalId":53590,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","volume":null,"pages":null},"PeriodicalIF":0.0,"publicationDate":"2023-01-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"135441911","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
引用次数: 0
A cause of action raising a triable issue in a class action: reconsidering the certification threshold 在集体诉讼中提出可审判问题的诉因:重新考虑认证门槛
IF 0.1
Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg Pub Date : 2023-01-01 DOI: 10.47348/tsar/2023/i2a5
Theo Broodryk
{"title":"A cause of action raising a triable issue in a class action: reconsidering the certification threshold","authors":"Theo Broodryk","doi":"10.47348/tsar/2023/i2a5","DOIUrl":"https://doi.org/10.47348/tsar/2023/i2a5","url":null,"abstract":"In Children’s Resource Centre Trust v Pioneer Food (Pty) Ltd (2013 2 SA 213 (HHA)) het ar Wallis verskeie vereistes vir sertifisering van ’n groepsgeding neergelê. Hierdie vereistes is later deur die konstitusionele hof tot blote faktore gerelegeer wat oorweeg moet word onder die hoofoorweging van die belang van geregtigheid. Een van die sertifiseringsfaktore is dat daar ’n eisoorsaak moet bestaan wat ’n beregbare kwessie openbaar. Appèlregter Wallis het bevind dat die toets wat van toepassing is om te bepaal of ’n pleitstuk eksipiabel is, gebruik moet word om te bepaal of daar wel so ’n eisoorsaak teenwoordig is. Die doel met hierdie artikel is om die benadering van die Suid-Afrikaanse hoër howe te evalueer om te bepaal of daar in die betrokke sertifiseringsaangeleenthede aan die bostaande faktor voldoen is en om sekere voorstelle te maak aangaande die manier waarop ons howe in die toekoms verkieslik met hierdie kwessie moet omgaan. Die uitspraak van r Unterhalter in De Bruyn v Steinhoff International Holdings NV (2022 1 SA 442 (GJ)) vorm die grondslag van die artikel. Die benadering van die prominente buitelandse jurisdiksie van Ontario in Kanada word ook in die artikel oorweeg. Uiteindelik word in die artikel geargumenteer ten gunste van die handhawing van ’n minder streng benadering om te bepaal of ’n eisoorsaak ’n beregbare kwessie openbaar. Eksepsies behoort deur ’n verweerder geopper te word vir oorweging deur die verhoorhof na die groepsgeding van stapel gestuur is. Die sertifiseringshof behoort bloot te bepaal of dit duidelik en voor die hand liggend is dat die eisoorsaak onhoudbaar is. Indien wel, is sertifisering onwaarskynlik omdat dit nie sou sin maak om ’n groepsgeding in sulke omstandighede te sertifiseer nie, ongeag of daar aan die ander sertifiseringsfaktore voldoen is. Maar, waar die houdbaarheid van die eisoorsaak onduidelik is, behoort dié faktor ten gunste van sertifisering te werk, met die verhoorhof wat later kan bepaal of die eisoorsaak eksipiabel is.","PeriodicalId":53590,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","volume":null,"pages":null},"PeriodicalIF":0.1,"publicationDate":"2023-01-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"72532694","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
引用次数: 0
Boekbesprekings: HB Klopper: The Law of Third Party Compensation 讲座:HB Klopper:第三方赔偿法
IF 0.1
Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg Pub Date : 2023-01-01 DOI: 10.47348/tsar/2023/i3a15
Y. Joubert
{"title":"Boekbesprekings: HB Klopper: The Law of Third Party Compensation","authors":"Y. Joubert","doi":"10.47348/tsar/2023/i3a15","DOIUrl":"https://doi.org/10.47348/tsar/2023/i3a15","url":null,"abstract":"<jats:p>None</jats:p>","PeriodicalId":53590,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","volume":null,"pages":null},"PeriodicalIF":0.1,"publicationDate":"2023-01-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"89783747","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
引用次数: 0
Regspraak: Upholding the child’s right to be heard in contempt of court proceedings because a “child’s best interests are of paramount importance in every matter concerning a child” Regspraak:维护儿童在藐视法庭诉讼中被听取意见的权利,因为“儿童的最大利益在与儿童有关的任何事项中都是至关重要的”
IF 0.1
Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg Pub Date : 2023-01-01 DOI: 10.47348/tsar/2023/i3a12
W. Rosenberg
{"title":"Regspraak: Upholding the child’s right to be heard in contempt of court proceedings because a “child’s best interests are of paramount importance in every matter concerning a child”","authors":"W. Rosenberg","doi":"10.47348/tsar/2023/i3a12","DOIUrl":"https://doi.org/10.47348/tsar/2023/i3a12","url":null,"abstract":"Hierdie saak het minagting van die hofverrigtinge behels waar ’n kontakooreenkoms, wat ’n bevel van die hof gemaak is, deur die respondente oortree is. As gevolg van die aard van die verrigtinge, is daar nie van die hof verwag om die kind se standpunt oor die kontakreëlings met die aansoeker te hanteer nie, en dit is die aspek van die verrigtinge wat hierdie nota ontleed. Hierdie nota is nie daarop gemik om die korrektheid van die beslissing van die hof te ondersoek nie, maar fokus meer op die feite en vrae wat die hof prima facie moes ontleed as die hof nie vasgehou het aan ’n voorafbepaalde formule vir minagting van hofverrigtinge nie. Die prosedure wat gevolg word in minagting van hofverrigtinge is van nature beperk. Artikel 28(2) van die grondwet bepaal: “’n Kind se beste belang is van deurslaggewende belang in elke aangeleentheid wat die kind raak.” Hierdie bespreking beheers elke tersake aspek. Dit sluit minagting van hofverrigtinge in waar ’n bevel oor kontak met ’n minderjarige betrokke is aangesien kontakreëlings en die oortreding daarvan direk “’n kind” in ag neem. Die beperkte omvang van minagting van hofverrigtinge het veroorsaak dat die hof twee belangrike feite mis wat ’n invloed op die kontakbevel kan hê en hierdie is eerstens dat die kind haarself in haar kamer toegesluit het. Sy het geweier om die aansoeker te sien. Tweedens is ’n bevel deur die hof a quo gemaak vir kontak onder toesig. Hierdie twee feite blyk belangrik te wees in die beskerming van die beste belange van ’n kind en word nie hanteer nie. Verder word die moontlikheid dat die respondente se optrede op “ouerlike vervreemding” neergekom het ook met omsigtigheid aangespreek omdat so ’n term as dit té ver geneem word, die kind se stem kan verdring. Ten aansien van die Nederlandse reg word artikel 809 van die Nederlandse Wetboek van Siviele Prosesrecht bespreek en die uitsluiting daarkragtens van kinders jonger as twaalf jaar van familieregtelike verrigtinge. Die ongekwalifiseerde verlaging van die ouderdomsperk mag miskien nie die antwoord wees nie, maar daar behoort herbesin te word oor die algehele uitsluiting van ’n kind se reg om gehoor te word in aangeleenthede waar die kind se belange wel ter sake is.","PeriodicalId":53590,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","volume":null,"pages":null},"PeriodicalIF":0.1,"publicationDate":"2023-01-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"86178898","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
引用次数: 0
Regspraak: Proper financial planning and divorce: failure to consider the antenuptial contract Regspraak:正确的财务规划和离婚:不考虑婚前合同
Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg Pub Date : 2023-01-01 DOI: 10.47348/tsar/2023/i4a12
Hugh Harnett, Helen Kruuse
{"title":"Regspraak: Proper financial planning and divorce: failure to consider the antenuptial contract","authors":"Hugh Harnett, Helen Kruuse","doi":"10.47348/tsar/2023/i4a12","DOIUrl":"https://doi.org/10.47348/tsar/2023/i4a12","url":null,"abstract":"Hierdie vonnisbespreking ondersoek die nagevolge van die versuim om die huweliksvoorwaardeskontrak in ag te neem in finansiële beplanning. In hierdie saak het ’n roetine-besigheidstransaksie waarin ’n eenmansaak na ’n korporatiewe entiteit oorgedra is, onbedoelde gevolge gehad toe die egpaar skei. Die onderliggende besigheid, wat as ’n eenmansaak uitgesluit was van die man se aanwas in die huweliksvoorwaardeskontrak, is tydens die huwelik na ’n beslote korporasie en daarna na ’n privaat maatskappy oorgedra. By die latere egskeiding is dié besigheid in ag geneem in die berekening van aanwas van die man se boedel. Die uitspraak spreek twee beduidende kwessies in egskeidingsaksies aan: die insluiting van trustbates by aanwasberekeninge en die geldigheid van nahuwelikse ooreenkomste. Terwyl die fokus hoofsaaklik op artikel 4(1)(b)(ii) van die Wet op Huweliksgoedere-kwessie is, waar bates ingevolge die huweliksvoorwaardeskontrak van die aanwasbedeling uitgesluit word, verskaf die vonnisbespreking voorlopige sienings oor hierdie breër kwessies om ’n omvattende begrip van die egskeidingsverrigtinge te bied. Dit voer aan dat praktisyns ’n “wieg tot by die graf”-benadering in finansiële beplanning vir hul kliënte moet volg, met inagneming van die huweliksvoorwaardeskontrak en die implikasies daarvan tydens die bestaan van die huwelik en ook by die moontlike ontbinding van die huwelik. Die outeurs beskou in hierdie vonnisbespreking die feite van LW v CW van naderby en beklemtoon die bepalings van die huweliksvoorwaardeskontrak wat sekere bates uit elke gade se boedel van aanwas uitgesluit het. Die hof se gevolgtrekking dat die latere oprigting van die korporatiewe entiteite die onderliggende besigheid by die man se aanwas ingesluit het ten spyte van sy argument dat dit ’n blote omskakeling was van die bestaande besigheidsvorm, word krities ondersoek. Die transaksie se struktuur en deskundige getuienis rakende die waardasie van die klandisiewaarde word ontleed ten einde die hof se beslissing te verstaan. Die outeurs wys daarop dat die man moontlik belastingvoordele wou bekom deur die besigheid as ’n beslote korporasie te bedryf en intern gegenereerde klandisiewaarde deur die verkoop te verwesenlik. Die belastingvoordele van so ’n transaksie word verduidelik. Die outeurs bespreek ook hoe die transaksie anders gestruktureer kon word om die onderneming se uitsluiting onder die huweliksvoorwaardeskontrak te handhaaf. Dit stel ’n gedeeltelike bate-vir-aandeel-transaksie voor, gekombineer met ’n gewone verkoop, wat die man in staat sou stel om eienaarskap van die maatskappy-aandele te behou én dit van die aanwas uit te sluit. Lesse wat uit hierdie saak geleer word, word deur die outeurs geïdentifiseer. LW v CW beklemtoon die noodsaaklikheid om ’n huweliksvoorwaardeskontrak in ag te neem in enige finansiële beplanning tydens ’n huwelik. Adviseurs moet ’n omvattende begrip hê van die huweliksgoederebedeling en die bedinge in die huweliksvoorwaardeskontrak om effekt","PeriodicalId":53590,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","volume":null,"pages":null},"PeriodicalIF":0.0,"publicationDate":"2023-01-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"135442148","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
引用次数: 0
Regspraak: Insolence, insubordination and employer authority: lessons from South Africa and the Netherlands 傲慢、不服从和雇主权威:来自南非和荷兰的教训
IF 0.1
Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg Pub Date : 2023-01-01 DOI: 10.47348/tsar/2023/i3a11
MJ Van Staden
{"title":"Regspraak: Insolence, insubordination and employer authority: lessons from South Africa and the Netherlands","authors":"MJ Van Staden","doi":"10.47348/tsar/2023/i3a11","DOIUrl":"https://doi.org/10.47348/tsar/2023/i3a11","url":null,"abstract":"Die outeur oorweeg in die aantekening lesse wat uit beslissings in Suid-Afrika en Nederland te leer is oor die hantering van weerspannigheid en ongehoorsaamheid in die werkplek en die grense van die werkgewer se gesag. In Suid-Afrika en Nederland word weerspannigheid en ongehoorsaamheid geag ’n skending van die werknemer se plig daar te stel. Werknemers is verplig om hul persoonlike dienste tot die werkgewer se beskikking te stel en dit met omsigtigheid en bekwaamheid binne die konteks van die gesagsverhouding te doen. Werknemers moet respekvol teenoor hul werkgewers optree en werkgewers se redelike instruksies uitvoer. Met die bydrae word gepoog om te demonstreer hoe die Suid-Afrikaanse en Nederlandse regbanke onlangse gevalle van weerspanningheid en ongehoorsaamheid hanteer het. Onlangse uitsprake in hierdie jurisdiksies het nuwe toepassings van bestaande beginsels van die arbeidsreg weerspanningheid wat verband hou met weerspannigheid, ongehoorsaamheid en die grense van ’n werkgewer se gesag waarvan werkgewers bewus moet wees. Eerstens word bevind dat, terwyl die onderskeid tussen parmantigheid en ongehoorsaamheid nuttig is, is albei konsepte ’n inbreukmaking op die werkgewer se gesag. Tweedens word bevind dat werkgewers gewoonlik nie arrogante of ongehoorsame werknemers summier kan ontslaan nie. Derdens word bevind dat ’n werkgewer se gesag ernstig uitgedaag moet word om ontslag te regverdig. Die gewraakte gedrag moet aanhoudend en opsetlik wees. Vierdens word bevind dat ’n werknemer slegs ontslaan kan word indien hy ’n werkgewer se gesag teëgestaan of verontagsaam het en indien die opdrag redelik en wettig was. Laastens moet die werknemer se reg op vrye uitdrukking afgeweeg word teen die werkgewer se reg om billik deur werknemers behandel te word en om werknemers opdrag te gee. Gevalle van weerspannigheid en ongehoorsaamheid is algemeen tot alle werkplekke en, as sodanig, is dit noodsaaklik dat werkgewers in staat moet wees om sulke gevalle op ’n regtens gepaste wyse te hanteer. Wanneer werknemers die grense van hul werkgewer se gesag uitdaag, kan dit lei tot nadelige gevolge vir beide werknemers en werkgewers. Werkgewers moet derhalwe bewus wees van die beginsels van die arbeidsreg wat verband hou met die dissiplinering en uiteindelike afdanking van weerspannige werknemers. Die gevallestudies hierin bespreek, asook die regsbeginsels wat daaruit afgelei word, kan derhalwe daartoe bydra om die negatiewe gevolge van weerspannigheid en ongehoorsaamheid in die werkplek te beperk.","PeriodicalId":53590,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","volume":null,"pages":null},"PeriodicalIF":0.1,"publicationDate":"2023-01-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"86195773","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
引用次数: 0
Regspraak: Huweliksgoedereregtelike bedeling lukraak terugwerkend gewysig én die betrokkenes se handelingsbevoegdheid só verminder?
IF 0.1
Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg Pub Date : 2023-01-01 DOI: 10.47348/tsar/2023/i1a9
J. Sonnekus
{"title":"Regspraak: Huweliksgoedereregtelike bedeling lukraak terugwerkend gewysig én die betrokkenes se handelingsbevoegdheid só verminder?","authors":"J. Sonnekus","doi":"10.47348/tsar/2023/i1a9","DOIUrl":"https://doi.org/10.47348/tsar/2023/i1a9","url":null,"abstract":"Legal certainty will be severely jeopardised should it be possible at whim to proclaim the applicable matrimonial property regime governing spouses’ assets and liabilities to have been changed retroactively. The legislature prescribed clearly defined prerequisites to be met before any change regarding a couple’s matrimonial property regime can be sanctioned by the high court and then only for the future, but never with retrospective force. Under the dualistic systems that apply in South Africa since 1652 it has always been recognised that individuals living according to customary or indigenous law may by default govern their matrimonial property regimes and the law of husband and wife according to the applicable norms of indigenous law. By default these marriages were out of community of property although a couple could agree to change the default position and have their consensus in this regard registered. The couple M was married according to customary law in the erstwhile Eastern Cape in 1980 and the marriage was never registered. The default position should accordingly govern the matrimonial property regime of the couple resulting in no community of property and no accrual system. The husband’s legal capacity and competencies were consequently not restricted by the qualifications contained in section 15 of the Matrimonial Property Act 88 of 1984 because that chapter of the act was not applicable to a customary marriage concluded in 1980 and which is by default out of community of property. When the husband as registered sole owner in 2010 entered into a valid sale agreement to transfer his immovable property on the Cape Flats to the first respondent nothing hampered or restricted the parties’ capacity to enter into the applicable obligatory or real agreements. The property was subsequently validly transferred in the Deeds Register to the purchaser. The plaintiff’s claim as widow of the seller who since passed away, to have the property “retransferred” into her name because the sale and transfer was allegedly in contravention of section 15 of Act 88 of 1984, is unconvincing although the court held otherwise. The crux of the matter is not whether the first respondent should be safeguarded against the consequences of an alleged invalid agreement by the husband who acted without the involvement of his wife in 2010 by a reliance on section 15(9)(a) of that act. The emphasis should have been on how the alleged amendment of section 7(2) of Act 120 of 1998 in June 2021 could be deemed to apply retrospectively after the sale and transfer had validly been concluded for eleven years before the poorly formulated amendment of the act became law in June 2021. A contract of sale that was validly concluded cannot retrospectively become invalid because the legislature changed the requirements for the type of contract more than a decade later. The court’s point of departure for its judgment is, however, that the deceased was married in community of property: “","PeriodicalId":53590,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","volume":null,"pages":null},"PeriodicalIF":0.1,"publicationDate":"2023-01-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"85716767","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
引用次数: 0
The standard of proving an investor is corrupt in international investment arbitration: red flag or red handed? 在国际投资仲裁中证明投资者腐败的标准:红旗还是赤手空拳?
IF 0.1
Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg Pub Date : 2023-01-01 DOI: 10.47348/tsar/2023/i3a4
L. Koen
{"title":"The standard of proving an investor is corrupt in international investment arbitration: red flag or red handed?","authors":"L. Koen","doi":"10.47348/tsar/2023/i3a4","DOIUrl":"https://doi.org/10.47348/tsar/2023/i3a4","url":null,"abstract":"Korrupsie het toenemend ’n alomteenwoordige probleem geword wat internasionaal tot verhoogde oproepe gelei het om hierdie probleem aan te spreek. In ’n Suid-Afrikaanse konteks kom voorbeelde van korrupsie baie voor, insluitend gevalle van omkopery, tenderbedrog en ongemagtigde staatsuitgawes. Die wêreld van belegger-staatarbitrasie is nie gespaar van die effek of voorkoms van korrupsie nie. In die afgelope paar jaar het beskuldigings van korrupsie toenemend ’n algemene grondslag vir eise deur beleggers in beleggingsarbitrasie geword. In dié gevalle beweer beleggers dat korrupsie ’n faktor was wat bygedra het tot hul verlies as beleggers of tot onteiening gelei het. Beskuldigings van korrupsie is egter nie beperk tot beleggers nie. Ook state voer die verweer van beleggerkorrupsie in beleggingsarbitrasie aan. Hierdie verweer word tipies namens state geopper om te beweer dat ’n belegger se eis afgewys moet word omdat die belegging self deur korrupsie verkry is. In sodanige gevalle word namens die staat geargumenteer dat die belegger nie toegelaat moet word om voordeel te trek uit ’n belegging wat deur korrupsie bekom is nie. Tribunale wat met hierdie beskuldigings gekonfronteer word, het nie deurgaans ’n konsekwente benadering gevolg met betrekking tot die standaard van bewys wat vereis word vanaf die party wat die beskuldiging van korrupsie maak nie. Hoewel daar oor die algemeen konsensus is dat die party wat korrupsie beweer dit moet bewys, is daar ’n afwyking onder tribunale met sommige wat aandui dat die standaard van bewys hoër is as dié van “op ’n oorwig van waarskynlikhede”. Tog het sommige tribunale beslis dat dit voldoende sou wees vir die staat om ’n reeks rooi vlae te vertoon waarna die las verskuif na die belegger om aan te toon dat korrupsie nie voorgekom het nie. In hierdie bydrae ontleed die outeur krities hierdie afwykende benaderings tot die bewyslas in korrupsiesake by beleggingsarbitrasie en identifiseer ’n benadering wat algemene byval mag vind. Die artikel gee ’n kort oorsig van korrupsie in internasionale beleggingsreg en beklemtoon die noodsaak om korrupsie in beleggingsarbitrasie aan te spreek. Die outeur bespreek die gevolge van ’n bevinding van korrupsie op die beskerming van ’n belegging en die argument dat korrupsie as ’n aangeleentheid van transnasionale openbare beleid verbied is. In hierdie verband oorweeg die outeur ook die gepaste tyd om bewerings van korrupsie aan te spreek voor die afwykende benaderings tot die bewyslas in korrupsiesake krities ontleed word.","PeriodicalId":53590,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","volume":null,"pages":null},"PeriodicalIF":0.1,"publicationDate":"2023-01-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"80857447","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
引用次数: 0
Private closed-circuit television surveillance under the Protection of Personal Information Act 4 of 2013 根据2013年第4号《个人信息保护法》进行私人闭路电视监控
IF 0.1
Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg Pub Date : 2023-01-01 DOI: 10.47348/tsar/2023/i1a2
N. Ismail
{"title":"Private closed-circuit television surveillance under the Protection of Personal Information Act 4 of 2013","authors":"N. Ismail","doi":"10.47348/tsar/2023/i1a2","DOIUrl":"https://doi.org/10.47348/tsar/2023/i1a2","url":null,"abstract":"Benewens alarmstelsels, elektriese heinings, diefwering en hoë mure, is dit ’n algemene praktyk vir Suid-Afrikaners om hul eiendom toe te rus met geslotekringtelevisie om hulself en hul eiendom te beskerm. Saam met die beskerming wat geslotekringtelevisie bied, kom ook ’n potensiële persoonlike bedreiging van die privaatheid van individue wat deur sodanige tegniese toerusting verfilm mag word en uit die beeldmateriaal geïdentifiseer kan word. Die onlangse Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting kan operateurs van sodanige tegnologie blootstel aan aanspreeklikheidsrisiko’s en potensiële boetes wat deur die inligtingsreguleerder opgelê mag word indien die verwerking van persoonlike inligting nie voldoen aan die vereistes wat in hierdie wet uiteengesit word nie. Terwyl Suid-Afrikaanse howe nog nie die wet in hierdie konteks toegepas het nie, het die Europese geregshof reeds sekere aspekte uitgeklaar wat verband hou met geslotekringbedrywighede onder die databeskermingsriglyn van die Europese Unie van 1995. Aangesien die opstellers van die Suid-Afrikaanse Wet 4 van 2013 in die wetgewende proses na hierdie riglyn verwys het, en ook talle instrumente van die Europese databeskermingswetgewing oorgeneem het, kan die uitsprake van die Europese geregshof moontlik vir riglyne sorg wat by die uitleg in die verband aanwending mag vind. Die outeur beoog met hierdie bydrae om die vereistes vir die gebruik van geslotekringtelevisiekameras onder die Suid-Afrikaanse wet te bespreek. Eerstens word ontleed onder watter omstandighede videomateriaal wat deur kringtelevisie geskep is, neerkom op ’n sogenaamde verwerking van persoonlike inligting. Daarna word die praktiese relevansie van die sogenaamde huishoudelike vrystelling wat uitgesluit word van die toepassingsgebied van die wet, beoordeel, met inagneming van die leidende beslissing van die Europese geregshof in die Ryneš-saak. Verder word bespreek welke gronde vir die verwerking van persoonlike inligting ingevolge artikel 11(1) van Wet 4 van 2013 van toepassing kan wees. Daarbenewens word ondersoek of die verantwoordelike partye verplig word om die datasubjek in te lig oor sekere aspekte van die verwerking van die persoonlike inligting sowel as die reg van die datasubjek vir die behoud van gestoorde beeldmateriaal.","PeriodicalId":53590,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","volume":null,"pages":null},"PeriodicalIF":0.1,"publicationDate":"2023-01-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"78349914","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
引用次数: 4
0
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
确定
请完成安全验证×
相关产品
×
本文献相关产品
联系我们:info@booksci.cn Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。 Copyright © 2023 布克学术 All rights reserved.
京ICP备2023020795号-1
ghs 京公网安备 11010802042870号
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术官方微信