The standard of proving an investor is corrupt in international investment arbitration: red flag or red handed?

IF 0.2 Q4 LAW
L. Koen
{"title":"The standard of proving an investor is corrupt in international investment arbitration: red flag or red handed?","authors":"L. Koen","doi":"10.47348/tsar/2023/i3a4","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Korrupsie het toenemend ’n alomteenwoordige probleem geword wat internasionaal tot verhoogde oproepe gelei het om hierdie probleem aan te spreek. In ’n Suid-Afrikaanse konteks kom voorbeelde van korrupsie baie voor, insluitend gevalle van omkopery, tenderbedrog en ongemagtigde staatsuitgawes. Die wêreld van belegger-staatarbitrasie is nie gespaar van die effek of voorkoms van korrupsie nie. In die afgelope paar jaar het beskuldigings van korrupsie toenemend ’n algemene grondslag vir eise deur beleggers in beleggingsarbitrasie geword. In dié gevalle beweer beleggers dat korrupsie ’n faktor was wat bygedra het tot hul verlies as beleggers of tot onteiening gelei het. Beskuldigings van korrupsie is egter nie beperk tot beleggers nie. Ook state voer die verweer van beleggerkorrupsie in beleggingsarbitrasie aan. Hierdie verweer word tipies namens state geopper om te beweer dat ’n belegger se eis afgewys moet word omdat die belegging self deur korrupsie verkry is. In sodanige gevalle word namens die staat geargumenteer dat die belegger nie toegelaat moet word om voordeel te trek uit ’n belegging wat deur korrupsie bekom is nie. Tribunale wat met hierdie beskuldigings gekonfronteer word, het nie deurgaans ’n konsekwente benadering gevolg met betrekking tot die standaard van bewys wat vereis word vanaf die party wat die beskuldiging van korrupsie maak nie. Hoewel daar oor die algemeen konsensus is dat die party wat korrupsie beweer dit moet bewys, is daar ’n afwyking onder tribunale met sommige wat aandui dat die standaard van bewys hoër is as dié van “op ’n oorwig van waarskynlikhede”. Tog het sommige tribunale beslis dat dit voldoende sou wees vir die staat om ’n reeks rooi vlae te vertoon waarna die las verskuif na die belegger om aan te toon dat korrupsie nie voorgekom het nie. In hierdie bydrae ontleed die outeur krities hierdie afwykende benaderings tot die bewyslas in korrupsiesake by beleggingsarbitrasie en identifiseer ’n benadering wat algemene byval mag vind. Die artikel gee ’n kort oorsig van korrupsie in internasionale beleggingsreg en beklemtoon die noodsaak om korrupsie in beleggingsarbitrasie aan te spreek. Die outeur bespreek die gevolge van ’n bevinding van korrupsie op die beskerming van ’n belegging en die argument dat korrupsie as ’n aangeleentheid van transnasionale openbare beleid verbied is. In hierdie verband oorweeg die outeur ook die gepaste tyd om bewerings van korrupsie aan te spreek voor die afwykende benaderings tot die bewyslas in korrupsiesake krities ontleed word.","PeriodicalId":53590,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","volume":null,"pages":null},"PeriodicalIF":0.2000,"publicationDate":"2023-01-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"0","resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.47348/tsar/2023/i3a4","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q4","JCRName":"LAW","Score":null,"Total":0}
引用次数: 0

Abstract

Korrupsie het toenemend ’n alomteenwoordige probleem geword wat internasionaal tot verhoogde oproepe gelei het om hierdie probleem aan te spreek. In ’n Suid-Afrikaanse konteks kom voorbeelde van korrupsie baie voor, insluitend gevalle van omkopery, tenderbedrog en ongemagtigde staatsuitgawes. Die wêreld van belegger-staatarbitrasie is nie gespaar van die effek of voorkoms van korrupsie nie. In die afgelope paar jaar het beskuldigings van korrupsie toenemend ’n algemene grondslag vir eise deur beleggers in beleggingsarbitrasie geword. In dié gevalle beweer beleggers dat korrupsie ’n faktor was wat bygedra het tot hul verlies as beleggers of tot onteiening gelei het. Beskuldigings van korrupsie is egter nie beperk tot beleggers nie. Ook state voer die verweer van beleggerkorrupsie in beleggingsarbitrasie aan. Hierdie verweer word tipies namens state geopper om te beweer dat ’n belegger se eis afgewys moet word omdat die belegging self deur korrupsie verkry is. In sodanige gevalle word namens die staat geargumenteer dat die belegger nie toegelaat moet word om voordeel te trek uit ’n belegging wat deur korrupsie bekom is nie. Tribunale wat met hierdie beskuldigings gekonfronteer word, het nie deurgaans ’n konsekwente benadering gevolg met betrekking tot die standaard van bewys wat vereis word vanaf die party wat die beskuldiging van korrupsie maak nie. Hoewel daar oor die algemeen konsensus is dat die party wat korrupsie beweer dit moet bewys, is daar ’n afwyking onder tribunale met sommige wat aandui dat die standaard van bewys hoër is as dié van “op ’n oorwig van waarskynlikhede”. Tog het sommige tribunale beslis dat dit voldoende sou wees vir die staat om ’n reeks rooi vlae te vertoon waarna die las verskuif na die belegger om aan te toon dat korrupsie nie voorgekom het nie. In hierdie bydrae ontleed die outeur krities hierdie afwykende benaderings tot die bewyslas in korrupsiesake by beleggingsarbitrasie en identifiseer ’n benadering wat algemene byval mag vind. Die artikel gee ’n kort oorsig van korrupsie in internasionale beleggingsreg en beklemtoon die noodsaak om korrupsie in beleggingsarbitrasie aan te spreek. Die outeur bespreek die gevolge van ’n bevinding van korrupsie op die beskerming van ’n belegging en die argument dat korrupsie as ’n aangeleentheid van transnasionale openbare beleid verbied is. In hierdie verband oorweeg die outeur ook die gepaste tyd om bewerings van korrupsie aan te spreek voor die afwykende benaderings tot die bewyslas in korrupsiesake krities ontleed word.
在国际投资仲裁中证明投资者腐败的标准:红旗还是赤手空拳?
本文章由计算机程序翻译,如有差异,请以英文原文为准。
求助全文
约1分钟内获得全文 求助全文
来源期刊
CiteScore
0.30
自引率
0.00%
发文量
16
期刊介绍: This multilingual periodical is published quarterly by Juta for the Faculty of Law, University of Johannesburg. This scholarly and practical journal covers a broad spectrum of topics pertinent to the legal community.
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
确定
请完成安全验证×
copy
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
右上角分享
点击右上角分享
0
联系我们:info@booksci.cn Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。 Copyright © 2023 布克学术 All rights reserved.
京ICP备2023020795号-1
ghs 京公网安备 11010802042870号
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术官方微信