Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg最新文献

筛选
英文 中文
Regspraak: Another juvenile offender failed by the system Regspraak:又一个少年犯没能通过这个系统
Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg Pub Date : 2023-01-01 DOI: 10.47348/tsar/2023/i4a13
J Le Roux-Bouwer
{"title":"Regspraak: Another juvenile offender failed by the system","authors":"J Le Roux-Bouwer","doi":"10.47348/tsar/2023/i4a13","DOIUrl":"https://doi.org/10.47348/tsar/2023/i4a13","url":null,"abstract":"Suid-Afrika het nie ’n trotse geskiedenis van die beskerming van kinderregte nie. Histories is jeugdige oortreders aan ’n strafregstelsel onderwerp wat deur volwassenes vir volwassenes ontwerp is. Regspraak getuig van swaar vonnisse wat vir jeugdige oortreders opgelê is. Daar het geen aparte strafregstelsel vir jeugdige oortreders bestaan nie en kinders is in die teenwoordigheid van volwasse misdadigers verhoorafwagtend aangehou, verhoor en saam met volwassenes tot direkte gevangesetting gevonnis. Met die aanbreek van demokrasie en die ratifisering van internasionale konvensies wat die beskerming van kinderregte ten doel het, het die Suid-Afrikaanse landskap betreffende die beskerming van kinderregte egter drasties verander. Die internasionale konvensies, wat Suid-Afrika onderteken het, is gegrond op drie beginsels: die reg van die kind om vry te wees van diskriminasie; die reg van die kind om deel te neem aan besluite wat sy of haar lewe raak; en, derdens, die kerngedagte dat die beste belang van die kind die oorhoofse oorweging moet wees in alle regsgedinge waarby die kind betrokke is. Laasgenoemde beginsel staan as die “paramountcy principle” bekend. Nasionale wetgewing is hierna uitgevaardig om gevolg te gee aan die internasionale konvensies. Sodanige wetgewing is die Children’s Act 38 van 2005 en die Child Justice Act 75 van 2008. Laasgenoemde wet is daarop gemik om jeugdige oortreders te beskerm en om ’n aparte strafregstelsel vir jeugdige oortreders te skep. Die wet bepaal ook dat die strafopsie van direkte gevangesetting slegs as ’n laaste opsie uitgevoer sal word waar die beskuldigde ’n jeugdige oortreder is. Bykomend hiertoe verleen artikel 28 van die grondwet spesiale beskerming aan kinders. Artikel 28(2) bepaal dat die beste belang van die kind sentraal sal wees in alle juridiese besluite rakende die kind. Ten spyte van die oogmerke van die Child Justice Act gebeur dit egter steeds dat jeugdige oortreders die beskerming van hierdie wet ontsê word en dat strafhowe nie ag slaan op die bepalings van die Child Justice Act nie. Op 24 Januarie 2023 het die Wes-Kaapse hooggeregshof in S v LJ (346/22) 2023 ZAWCHC 6 (24 Januarie 2023) ’n beslissing deur die laerhof waarin ’n jeugdige oortreder op hierdie wyse deur die hof gefaal is, ten sterkste veroordeel en die skuldigbevindings ter syde gestel.","PeriodicalId":53590,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","volume":null,"pages":null},"PeriodicalIF":0.0,"publicationDate":"2023-01-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"135442144","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
引用次数: 0
Aantekeninge: The distribution of educational qualifications and earning power upon divorce 离婚后教育程度和赚钱能力的分配
IF 0.1
Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg Pub Date : 2023-01-01 DOI: 10.47348/tsar/2023/i1a7
E. Bonthuys
{"title":"Aantekeninge: The distribution of educational qualifications and earning power upon divorce","authors":"E. Bonthuys","doi":"10.47348/tsar/2023/i1a7","DOIUrl":"https://doi.org/10.47348/tsar/2023/i1a7","url":null,"abstract":"’n Onlangse uitspraak van ’n Malawiese hof in Tewesa v Tewesa het beslis dat ’n vrou geregtig was op finansiële vergoeding vir die bydrae wat sy gemaak het tot haar man se tersiêre kwalifikasies, nadat hy, kort na sy gradeplegtigheid ’n egskeidingsgeding aanhangig gemaak het. Alhoewel die rede vir hierdie beslissing nie baie duidelik uit die saak blyk nie, is dit nogtans ’n interessante ontwikkeling en bespreek die outeur met hierdie bydrae die moontlikhede vir ’n soortgelyke beslissing in ’n Suid-Afrikaanse hof. Die ekonomiese waarde van kwalifikasies en ander verdienvermoëns word tans nie as ’n bate gesien wat by egskeiding verdeel kan word nie, maar verlies aan toekomstige verdienvermoë is al vir ’n geruime tyd in verskeie reëls van die kontraktereg, deliktereg en versekeringsreg erken én vergoed. Daar is ook (redelik vae) aanduidings dat dieselfde konsep in familiereg erkenning begin verwerf, veral in sake oor universele vennootskappe tussen ongetroude pare. In hierdie bydrae word ondersoek tot welke mate die huidige egskeidingsreg so ’n eis sou kon akkommodeer. ’n Eis vir verbeurdverklaring van voordele ingevolge artikel 9(1) van die Wet op Egskeiding in dieselfde omstandighede as dié in die Tewesa-saak sou moontlik kon slaag in gevalle waar ’n hof die man se optrede as ernstige wangedrag sou beskou. Die wye diskresie wat howe het om ’n herverdeling van bates ingevolge artikel 7(3) van die Egskeidingswet te bewerkstellig en die fokus van hierdie wetsbepaling op bydraes tot die ander eggenoot se boedel sou ook moontlik tot erkenning van ’n soortgelyke eis lei, maar daar is ’n aantal probleme wat die toepaslikheid van beide hierdie bepalings van die wet kon belemmer. Meer belowend is ’n eis vir onderhoud na egskeiding ingevolge artikel 7(2) van dieselfde wet omdat dit ’n hof toelaat om beide die bestaande en toekomstige verdienvermoëns van beide gades in ag te neem. ’n Onderhoudsbevel wat gekombineer is met ’n bevel vir herverdeling onder die sogenaamde skoonbreuk-beginsel toon die grootste potensiaal om hierdie soort van eise aan te spreek. Die laaste gedeelte van die bydrae ondersoek die breër kwessie van eise vir verdienvermoë, spesifiek of die gade wat die bydrae gemaak het moet eis vir haar eie verminderde verdienvermoë, en of sy sou kon kies om te eis vir haar eggenoot se vergrote verdienvermoë.","PeriodicalId":53590,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","volume":null,"pages":null},"PeriodicalIF":0.1,"publicationDate":"2023-01-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"88181661","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
引用次数: 0
Aantekeninge: Lessons from the landmark New South Wales appeal tribunal decision and three community schemes ombud service adjudications on smoking in sectional (strata) title schemes Aantekeninge:从具有里程碑意义的新南威尔士州上诉法庭裁决和三个社区计划申诉服务裁决中获得的教训,这些裁决涉及分段(分层)产权计划中的吸烟问题
IF 0.1
Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg Pub Date : 2023-01-01 DOI: 10.47348/tsar/2023/i2a6
CG van der Merwe
{"title":"Aantekeninge: Lessons from the landmark New South Wales appeal tribunal decision and three community schemes ombud service adjudications on smoking in sectional (strata) title schemes","authors":"CG van der Merwe","doi":"10.47348/tsar/2023/i2a6","DOIUrl":"https://doi.org/10.47348/tsar/2023/i2a6","url":null,"abstract":"In ’n onlangse Nieu-Suid-Wallis beslissing beweer die applikant en sy eggenote dat nadat die respondent en sy metgesel agtien maande gelede in die woonstel vier meter direk onder hulle woonstel ingetrek het, sigaretrook vanaf die balkon van die respondente hulle eenheid deur luggate binnegedring het. Dit het gebeur ten spyte van die feit dat al die vensters en deure 95% van die dag toegemaak was. Die egpaar se gesondheid het daaronder gely en tranende oë, ’n lopende neus, ’n seer keel, aanhoudende gehoes, hoofpyn, liggeraaktheid, nukkerigheid, konsentrasieverlies en slapeloosheid is veroorsaak. Die applikante het maande lank sonder sukses gepoog om die probleem op te los deur middel van hoflike en diplomatiese e-posse, en mediasie. Daarna het dit nog ’n jaar en gedingvoering deur drie tribunale geneem om tot ’n finale beslissing te kom. Die appèl tribunaal het beslis dat gesondheidsverlies nie slegs deur direkte rookwalms veroorsaak kan word nie, maar ook later tweedehands weens die feit dat rook vasgekeer is in poreuse oppervlaktes soos matte, tapyte en meubelstukke. Die respondente het nie ontken dat hulle rook nie, maar gevra om toegelaat te word om op hul eie balkon te rook as die windsterkte vinniger as 10 kilometers per uur is. Volgens hulle het ’n voortdurende seebries afkomstig van die see kwalik 100 meter van die woonstelblok, die rook weggewaai. Die tribunaal beslis dat die applikante geen beskerming gebied kan word teen direkte of tweedehandse rook nie en beveel dat die respondente en hulle gaste verbied word om op die balkon te rook. Die drie verbandhoudende aansoeke tot die Suid-Afrikaanse ombuddiens was dat die volgende gevalle neerkom op oorlas en dat die respondent verbied word om daarmee voort te gaan: die indringing van die reuk van marijuana, wierook, vuil water en ontsmettingsmiddels; vaporisering en die rook van e-sigarette deur huurders; en die aanbieding van marijuana partytjies in die woonstel. Die eerste aansoek is verwerp omdat die applikant nie voldoende getuienis gelewer het oor die intensiteit, voortdurendheid en die nadelige gesondheidsgevolge van die gedrag waarteen beswaar gemaak is nie. Die tweede aansoek is van die hand gewys op die tegniese punt dat die eienaar van die tersake eenheid en die regspersoon in beheer nie gevoeg is in die aansoek nie. Die derde aansoek volg dieselfde paadjie omdat die konstitusionele hof beslis het dat die rook van marijuana vir private gebruik nie in Suid-Afrika onwettig is nie. Die lesse wat uit die bespreekte beslissings geleer kan word, is die volgende: (1) Internasionaal word erken dat primêre en tweedehandse inaseming van rook ernstige nadelige gesondheidsgevolge het. (2) Hoewel die bogenoemde soorte van rook nie onwettig is nie, kan dit aanleiding gee tot ’n aansoek dat dit beëindig moet word indien dit so ondraaglik word dat dit nie van die applikant verwag kan word om dit te verduur nie. (3) As gevolg van die fisiese nabyheid van woonstelle kom gevalle van oorlas meer dikwel","PeriodicalId":53590,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","volume":null,"pages":null},"PeriodicalIF":0.1,"publicationDate":"2023-01-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"87269794","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
引用次数: 0
Boekbesprekings: E de Stadler, IL Hattingh, P Esselaar and J Boast (eds): Over-thinking the Protection of Personal Information Act 讲座:E de Stadler, IL Hattingh, P Esselaar和J自夸(编):对个人信息保护法的过度思考
IF 0.1
Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg Pub Date : 2023-01-01 DOI: 10.47348/tsar/2023/i3a16
N. Ismail
{"title":"Boekbesprekings: E de Stadler, IL Hattingh, P Esselaar and J Boast (eds): Over-thinking the Protection of Personal Information Act","authors":"N. Ismail","doi":"10.47348/tsar/2023/i3a16","DOIUrl":"https://doi.org/10.47348/tsar/2023/i3a16","url":null,"abstract":"<jats:p>None</jats:p>","PeriodicalId":53590,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","volume":null,"pages":null},"PeriodicalIF":0.1,"publicationDate":"2023-01-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"85416733","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
引用次数: 0
Regspraak: An improper application of the proper purpose of directors’ powers to authorise and issue shares? 董事授权和发行股票的正当目的是否被不当运用?
IF 0.1
Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg Pub Date : 2023-01-01 DOI: 10.47348/tsar/2023/i2a11
K. E. Van der Linde, Darren Stevens
{"title":"Regspraak: An improper application of the proper purpose of directors’ powers to authorise and issue shares?","authors":"K. E. Van der Linde, Darren Stevens","doi":"10.47348/tsar/2023/i2a11","DOIUrl":"https://doi.org/10.47348/tsar/2023/i2a11","url":null,"abstract":"Direkteure se uitoefening van hul nuutgevonde bevoegdhede om ’n maatskappy se aantal gemagtigde aandele te verhoog, is in CDH Invest NV v Petrotank South Africa (Pty) Ltd (2019 4 SA 436 (HHA)) deur die hoogste hof van appèl in oënskou geneem. Die appèlhof het die uitspraak van die hof a quo bekragtig en beslis dat direkteure hierdie magte te goeder trou, in die beste belang van die maatskappy en vir ’n behoorlike doel moet uitoefen, soos hul vertrouenspligte vereis. Die betrokke maatskappy het meer aandele “uitgereik” as die aantal aandele wat deur sy akte gemagtig is en die direksie het die probleem probeer oplos deur die aantal gemagtigde aandele agterna te vermeerder. Die skrywers voer aan dat die howe onvoldoende aandag gegee het aan die beginsel dat fidusiêre pligte aan die maatskappy verskuldig is eerder as aan individuele aandeelhouers. Die hof het ook nie die magtiging van verdere aandele en die potensiële toekomstige uitreiking daarvan, wat afsonderlike magte met afsonderlike doeleindes en gevolge is, behoorlik onderskei nie. ’n Verdere probleem is dat die direkteure se werklike doel vergelyk is met hul bedrieglik verklaarde oogmerk in plaas daarvan om dit te vergelyk met die objektiewe behoorlike doel waarvoor die bevoegdheid verleen is. Die uitsprake ignoreer die uitdruklike statutêre gevolge van ’n uitreiking wat die aantal gemagtigde aandele oorskry, insluitend dat die uitreiking ’n nietigheid is en die aandelesertifikate en inskrywings in die aandeleregister nietig is. Sodra die tydsensitiewe geleentheid tot terugwerkende magtiging ingevolge artikel 36(2) van die Maatskappywet afgeloop is, kan nóg die direksie nóg ’n hof die ongeldigheid van die uitreiking regstel. Dit is waarom die wysiging wat in die konsep maatskappywysigingswetsontwerp van 2021 beoog word om ’n hof in staat te stel om ’n onreëlmatige uitreiking en toewysing van aandele te bekragtig, ’n welkome toevoeging tot die wet sal wees. Totdat daardie oplossing egter ingevoer is, kan enige poging om ’n ongeldige uitreiking deur die agterdeur reg te stel egter nie ’n behoorlike doel daarstel nie. Ander maatskappyregtelike kwessies wat deur die feite van hierdie saak geopper word, word kortliks oorweeg. Die skrywers stel voor dat die onderdrukkingsremedie in artikel 163 ’n beter oplossing vir die minderheidsaandeelhouer se besware kon bied omdat dit ’n oorweging behels van die belange van ’n aandeelhouer eerder as die maatskappy se beste belange. Ten slotte word aan die hand gedoen dat die bevoegdhede wat aan die direksie verleen is om aandele te magtig en uit te reik, behou moet word omdat dit eerstens onderhewig is aan direkteure se vertrouensverpligting en tweedens omdat beide hierdie magte deur die aandeelhouers beperk kan word by wyse van gepaste bepalings van die akte van die maatskappy.","PeriodicalId":53590,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","volume":null,"pages":null},"PeriodicalIF":0.1,"publicationDate":"2023-01-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"83128628","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
引用次数: 0
Regspraak: Aanspraak op opbrengs van lewensversekering van versekerde lewe getroud in gemeenskap van goed
IF 0.1
Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg Pub Date : 2023-01-01 DOI: 10.47348/tsar/2023/i2a10
Mfb Reinecke, J. Sonnekus
{"title":"Regspraak: Aanspraak op opbrengs van lewensversekering van versekerde lewe getroud in gemeenskap van goed","authors":"Mfb Reinecke, J. Sonnekus","doi":"10.47348/tsar/2023/i2a10","DOIUrl":"https://doi.org/10.47348/tsar/2023/i2a10","url":null,"abstract":"In the case under discussion the insured two weeks before his death took out a large life policy on his own life. At the time of his death he was married in community of property to his wife. The Gauteng local division was called upon to decide whether or not the proceeds of the life policy fell into the joint estate of the spouses. The decision of the court was that the proceeds did not fall into the joint estate because it was paid after the joint estate was dissolved by the death of the spouse. The court relied on a few prior decisions to the same effect. After an analysis of the principles involved we suggest that the proceeds should in principle form part of the spouses’ former joint estate. The life insurance policy was concluded during the subsistence of the marriage in community of property. The policy conferred on the insured the right to the sum insured on his death. This right vested on conclusion of the contract, although it was subject to a time clause and it became enforceable only upon the death of the life insured. It is not a fictitious but an existing right which is capable of being ceded. This right falls into the joint estate: it was created by the policy prior to the death of the spouse and consequently prior to the dissolution of the marriage in community of property. There was indeed no other estate into which this right could have fallen. This means that the spouses were equally entitled to and liable under the contract of insurance. It was, so to speak, a debt due to the former joint estate. Hence each spouse must in principle receive one half of the death benefit. The issue involved has not yet been finally laid to rest, although the supreme court of appeal approvingly referred to the decisions on which the court in the Maqubela case relied. The widow of the late insured also claimed that since the deceased left no will, she was entitled to inherit from her late husband’s estate as an intestate heir. The question arose whether she was entitled to benefit from the death of her husband. This aspect is not dealt with in the present discussion but in a separate article (Sonnekus “Gierigheid is die wortel van alle kwaad” 2023 TSAR 175).","PeriodicalId":53590,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","volume":null,"pages":null},"PeriodicalIF":0.1,"publicationDate":"2023-01-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"83407590","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
引用次数: 0
Aantekeninge: Die internet of things en afstandbeheerde afskakel van toestelle – kontrakteervryheid en ander geykte regsbeginsels by spolie, vergeet en/of verwar?
IF 0.1
Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg Pub Date : 2023-01-01 DOI: 10.47348/tsar/2023/i1a6
J. Sonnekus
{"title":"Aantekeninge: Die internet of things en afstandbeheerde afskakel van toestelle – kontrakteervryheid en ander geykte regsbeginsels by spolie, vergeet en/of verwar?","authors":"J. Sonnekus","doi":"10.47348/tsar/2023/i1a6","DOIUrl":"https://doi.org/10.47348/tsar/2023/i1a6","url":null,"abstract":"The internet of things enables the owner or possessor of devices (ie movable property) to remotely disable them when they are under the unlawful physical control of unauthorised persons. In this article the author reviews more that 2 000 years of legal history to show that those erstwhile authorised holders who ceased to be such holders and still have the devices under their unlawful physical control are not treated by the law as lasting possessors with long lasting status as possessors in durable and peaceful possession who are able to bring the mandament van spolie against the owner or possessor for an order to reactivate the devices. The same applies to the thief caught red-handed by the owner, the latter is not the spoliator but the spoliatus. Freedom to contract is one of the fundamental competencies of legal subjects who have attained majority. Unless a contractor is exercising the alleged freedom in a way that is in conflict with public policy, contracting parties are free to construct the clauses to their agreement at will, and a contracting party cannot plead mala fides after representing to his/her counter-party consensus with the terms of their agreement. Since Roman law times an owner can come to an agreement with a subject renting his property on the terms of the rent agreement. The owner of a car may rent his vehicle to the lessee after agreeing on what the daily rent will be, how many kilometres will be included in the daily tariff and what every additional kilometre will cost. It may also be agreed that the rented vehicle may not be used for cross-border travel because of the risk of hijacking involved and it may be agreed that any breach of the contract will entitle the owner to switch off the engine management system via a built-in remote control system to prevent any further use of the vehicle in contravention of the terms of the contract. Many a secondary or tertiary institution has incorporated into the terms and conditions of the agreement with its students, governing the use of the tablets or computers provided by the institution to the disadvantaged students who are unable to acquire their own devices, the possibility of remotely freezing the device when it is misused or fraudulently being disposed of to a third party under the guise of alleged theft by an unknown person. The disabling of the device should not be classified as spoliation by the institution as the real spoliatus if it was agreed that the student will merely hold the device on behalf of the owner as legal possessor. Although it has been the legal position since Roman law times that the lessee in principle only holds the rented object on behalf of the owner as the legal possessor, nothing prevents a risk-averse owner from including ex abundanti cautela a clause in the agreement stating that he retains possession throughout the rental period and the lessee only acts as his vassal or holder exercising the corpus element of possession on behalf of the owner as l","PeriodicalId":53590,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","volume":null,"pages":null},"PeriodicalIF":0.1,"publicationDate":"2023-01-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"75089185","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
引用次数: 0
Regspraak: Rei vindicatio teenoor terughoudingsbevoegdhede – ’n allegaartjie van verwarring
IF 0.1
Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg Pub Date : 2023-01-01 DOI: 10.47348/tsar/2023/i3a13
J. Sonnekus
{"title":"Regspraak: Rei vindicatio teenoor terughoudingsbevoegdhede – ’n allegaartjie van verwarring","authors":"J. Sonnekus","doi":"10.47348/tsar/2023/i3a13","DOIUrl":"https://doi.org/10.47348/tsar/2023/i3a13","url":null,"abstract":"Some judgments do not instil confidence in the mastery of the legal principles that should have been applied. This is one. The rei vindicatio is the primary remedy for the owner who is reclaiming possession of his property from the defendant. The latter is at litis contestatio in control of the object of the claimant’s ownership. The claimant only needs to prove that he is the owner of the thing in question and that the defendant is currently in control of it – ie it is still in esse as an independent thing. It is not necessary for the claimant to prove that the defendant is in unjustified or illegal possession of the thing. If the defendant does want to rely on an alleged legal justification for his control over the object, then the onus is on him to prove it. In this matter, the bank as applicant alleges that it is the owner of a 2016 Hilux vehicle which is currently in control of the first respondent, a panel beater with some salvage interest as a towing service. The bank provided credit to the second respondent for the purchase of the vehicle in July 2016. However, despite the fact that the latter was in control of the vehicle as tenant for the bank as owner, the bank retained ownership over the vehicle until the last instalment had been paid. Because the ownership of the bank was not contested, the bank was not required to indicate how it had attained ownership over the vehicle. In general, banks do not partake in the sale of vehicles but merely finance the acquisition; in this matter it is not self-evident how the bank had acquired the ownership and by way of which derivative mode of acquisition. The vehicle was towed by the panel beaters a week after the second respondent had taken delivery of the vehicle in question. It had been standing on the premises of the first respondent for almost seven years and it had been exposed to all the elements – it had thus depreciated daily. The second respondent had since defaulted on all his instalment obligations and his liability had increased monthly with the compound interest due. According to the acting judge, it seemed that the second respondent had abandoned the motor vehicle with no intention to pay. Only the holder of a right can abandon it, and at no point in time did the second respondent acquire ownership of this Hilux. Under the credit agreement, his liabilities cannot be unilaterally abandoned either – apparently abandonment does not come into play at all. Notwithstanding numerous requests by the bank to allow it to repossess the vehicle, the first respondent relied on an alleged lien to justify its continued possession. The so-called lien is alleged to be founded on either a tacit agreement or a salvage lien. Not only is it clear that no agreement ever existed between the bank as owner and the panel beater – irrespective of whether the second respondent, as alleged, had agreed to the tow-in service – but a lien can never be founded on an agreement. A lien is no pledge, and in the absence ","PeriodicalId":53590,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","volume":null,"pages":null},"PeriodicalIF":0.1,"publicationDate":"2023-01-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"80562961","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
引用次数: 0
Regspraak: To pay, or not to pay: that is the question Regspraak:付钱,还是不付钱,这是个问题
Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg Pub Date : 2023-01-01 DOI: 10.47348/tsar/2023/i4a8
FR Malan
{"title":"Regspraak: To pay, or not to pay: that is the question","authors":"FR Malan","doi":"10.47348/tsar/2023/i4a8","DOIUrl":"https://doi.org/10.47348/tsar/2023/i4a8","url":null,"abstract":"Die uitspraak van die supreme court van die Verenigde Koninkryk op 12 Julie 2023 is van besondere belang vir die ontwikkeling van die bankreg. Dit bring sekerheid en los ouer historiese vraagstukke op. Philipp v Barclays Bank is gemoeid met die vraagstuk wanneer mag en behoort ’n bank ’n betalingsopdrag van ’n kliënt te weier of op te skort hangende verdere bespreking met die kliënt. As uitgangspunt word aanvaar dat die primêre plig van ’n bank is om die opdrag van sy kliënt spoedig en noukeurig uit te voer. Enige plig om die opdrag ter goeder trou en sonder nalatigheid uit te voer, het betrekking op die wyse van uitvoering soos wanneer die bank ’n insolvente korrespondent-bank sou aanstel. In die Philipp-saak word die sogenaamde sorgvuldigheidsplig wat in Barclays Bank PLC v Quincecare Ltd (1992 4 All ER 363) sy beslag gekry het, ondersoek en word bevind dat daar geen konflik tussen die plig om uitvoering aan die betalingsopdrag te gee en die plig om met redelike sorg op te tree bestaan nie. Die verpligting om met redelike sorg op te tree, het betrekking op die uitvoering van die opdrag; byvoorbeeld, welke korrespondentbank om aan te stel. Wanneer dit vasstaan dat die opdrag om te betaal of oordrag te bewerkstellig geldig is, moet daardie opdrag met sorg en te goeder trou uitgevoer word. Die belangrike vraag wat egter agterweë bly, is wanneer, indien hoegenaamd, die bank moet weier om ’n betalingsopdrag uit te voer. In die lig van die ontleding van die bank- en kliëntverhouding waar die gemeenregtelike reël van die bank vereis om te goeder trou en sonder nalatigheid sy plig uit te voer, word aan die hand gedoen dat die betalende bank verplig is om sy kliënt van omstandighede te verwittig waarvan die kliënt onbewus is en wat daarop dui dat die kliënt sou verkies dat daar nie gevolg aan die betalingsopdrag gegee moet word nie.","PeriodicalId":53590,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","volume":null,"pages":null},"PeriodicalIF":0.0,"publicationDate":"2023-01-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"135442146","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
引用次数: 0
Regspraak: When will the notorious case of Hollington v F Hewthorn & Co Ltd 1943 KB 587 (CA) be laid to rest in South Africa? Regspraak:臭名昭著的霍林顿诉休索恩有限公司1943年KB 587 (CA)案何时能在南非得到平息?
IF 0.1
Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg Pub Date : 2023-01-01 DOI: 10.47348/tsar/2023/i3a9
Wouter Le R De Vos
{"title":"Regspraak: When will the notorious case of Hollington v F Hewthorn & Co Ltd 1943 KB 587 (CA) be laid to rest in South Africa?","authors":"Wouter Le R De Vos","doi":"10.47348/tsar/2023/i3a9","DOIUrl":"https://doi.org/10.47348/tsar/2023/i3a9","url":null,"abstract":"Die onlangse uitspraak in Maqubela v The Master het onteenseglik aangetoon dat die veel gekritiseerde Engelse saak van Hollington v F Hewthorn and Co Ltd steeds as bindende gesag deur Suid-Afrikaanse howe beskou word. Die onderhawige bydrae fokus eerstens op die Maqubela-saak, met verwysing na die relevante feite, die kernvraag vir die hof se beslissing en die hof, by monde van waarnemende regter Moorcroft, se redenasie. Die derde respondent, mev Maqubela, en die oorledene, mnr Maqubela, was binne gemeenskap van goedere getroud. Die oorledene was ’n prokureur en ten tye van sy afsterwe het hy as regter in die Wes-Kaapse afdeling van die hooggeregshof waargeneem. Voor sy dood het die oorledene ’n versekeringspolis op sy eie lewe uitgeneem en sy boedel as begunstigde aangewys. Die oorledene het intestaat gesterf, wat aanleiding gegee het tot ’n dispuut tussen onder andere die derde respondent, die meester en twee kinders van die oorledene (die applikante). Twee kernvrae het voor die hof gedien. Eerstens, het die opbrengs van die lewenspolis binne die gemeenskaplike boedel of ’n afsonderlike boedel van die oorledene geval? Die vraag val buite bestek van hierdie bespreking. Daar word volstaan om te meld dat die hof bevind het dat die opbrengs binne die oorledene se afsonderlike boedel geval het. Tweedens moes die hof beslis of die derde respondent onwaardig was om van die oorledene se boedel te erf omrede sy skuldig bevind was aan vervalsing van die oorledene se beweerde testament en bedrog deur aan die meester voor te hou dat die testament eg was. In die konteks het die vraag ontstaan of die derde respondent se genoemde skuldigbevinding toelaatbare getuienis in die siviele hof was om te bewys dat sy inderdaad skuldig was aan die misdrywe en dus op grond van openbare beleid onwaardig was om van die oorledene te erf. Indien die vraag negatief beantwoord sou word, sou sy in beginsel geregtig gewees het om ’n kindsdeel uit die oorledene se boedel te erf. (Die gemeenskaplike boedel was insolvent.) Die vraag het geverg dat die hof ’n bevinding betreffende die regsposisie maak en dit op die feite toepas. Kortliks kom dit op die volgende neer. Uit hoofde van artikel 42 van die Wet op Bewysleer in Siviele Sake 25 van 1965 geld die Engelse gemene bewysreg (“common law”), soos op 30 Mei 1961, in Suid-Afrika, vir sover plaaslike wetgewing en ander regsreëls nie ’n situasie reguleer nie. Dit beteken dat die Engelse beslissing in die Hollington-saak, beslis in 1943, as bindende gesag in Suid-Afrika geld. Die ratio van die Hollington-saak hou in dat ’n skuldigbevinding in ’n strafsaak nie toelaatbare getuienis is in ’n daaropvolgende siviele saak, gebaseer op wesenlik dieselfde feite, om te bewys dat die beskuldigde (nou meestal eiser) inderdaad die misdryf gepleeg het nie. Waarnemende regter Moorcroft het homself gebonde geag aan die Hollington-saak en bevind dat die derde respondent se skuldigbevinding aan vervalsing en bedrog, in verband met die oorledene se be","PeriodicalId":53590,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","volume":null,"pages":null},"PeriodicalIF":0.1,"publicationDate":"2023-01-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"81981642","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
引用次数: 0
0
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
确定
请完成安全验证×
相关产品
×
本文献相关产品
联系我们:info@booksci.cn Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。 Copyright © 2023 布克学术 All rights reserved.
京ICP备2023020795号-1
ghs 京公网安备 11010802042870号
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术官方微信