董事授权和发行股票的正当目的是否被不当运用?

IF 0.2 Q4 LAW
K. E. Van der Linde, Darren Stevens
{"title":"董事授权和发行股票的正当目的是否被不当运用?","authors":"K. E. Van der Linde, Darren Stevens","doi":"10.47348/tsar/2023/i2a11","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Direkteure se uitoefening van hul nuutgevonde bevoegdhede om ’n maatskappy se aantal gemagtigde aandele te verhoog, is in CDH Invest NV v Petrotank South Africa (Pty) Ltd (2019 4 SA 436 (HHA)) deur die hoogste hof van appèl in oënskou geneem. Die appèlhof het die uitspraak van die hof a quo bekragtig en beslis dat direkteure hierdie magte te goeder trou, in die beste belang van die maatskappy en vir ’n behoorlike doel moet uitoefen, soos hul vertrouenspligte vereis. Die betrokke maatskappy het meer aandele “uitgereik” as die aantal aandele wat deur sy akte gemagtig is en die direksie het die probleem probeer oplos deur die aantal gemagtigde aandele agterna te vermeerder. Die skrywers voer aan dat die howe onvoldoende aandag gegee het aan die beginsel dat fidusiêre pligte aan die maatskappy verskuldig is eerder as aan individuele aandeelhouers. Die hof het ook nie die magtiging van verdere aandele en die potensiële toekomstige uitreiking daarvan, wat afsonderlike magte met afsonderlike doeleindes en gevolge is, behoorlik onderskei nie. ’n Verdere probleem is dat die direkteure se werklike doel vergelyk is met hul bedrieglik verklaarde oogmerk in plaas daarvan om dit te vergelyk met die objektiewe behoorlike doel waarvoor die bevoegdheid verleen is. Die uitsprake ignoreer die uitdruklike statutêre gevolge van ’n uitreiking wat die aantal gemagtigde aandele oorskry, insluitend dat die uitreiking ’n nietigheid is en die aandelesertifikate en inskrywings in die aandeleregister nietig is. Sodra die tydsensitiewe geleentheid tot terugwerkende magtiging ingevolge artikel 36(2) van die Maatskappywet afgeloop is, kan nóg die direksie nóg ’n hof die ongeldigheid van die uitreiking regstel. Dit is waarom die wysiging wat in die konsep maatskappywysigingswetsontwerp van 2021 beoog word om ’n hof in staat te stel om ’n onreëlmatige uitreiking en toewysing van aandele te bekragtig, ’n welkome toevoeging tot die wet sal wees. Totdat daardie oplossing egter ingevoer is, kan enige poging om ’n ongeldige uitreiking deur die agterdeur reg te stel egter nie ’n behoorlike doel daarstel nie. Ander maatskappyregtelike kwessies wat deur die feite van hierdie saak geopper word, word kortliks oorweeg. Die skrywers stel voor dat die onderdrukkingsremedie in artikel 163 ’n beter oplossing vir die minderheidsaandeelhouer se besware kon bied omdat dit ’n oorweging behels van die belange van ’n aandeelhouer eerder as die maatskappy se beste belange. Ten slotte word aan die hand gedoen dat die bevoegdhede wat aan die direksie verleen is om aandele te magtig en uit te reik, behou moet word omdat dit eerstens onderhewig is aan direkteure se vertrouensverpligting en tweedens omdat beide hierdie magte deur die aandeelhouers beperk kan word by wyse van gepaste bepalings van die akte van die maatskappy.","PeriodicalId":53590,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","volume":null,"pages":null},"PeriodicalIF":0.2000,"publicationDate":"2023-01-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"0","resultStr":"{\"title\":\"Regspraak: An improper application of the proper purpose of directors’ powers to authorise and issue shares?\",\"authors\":\"K. E. Van der Linde, Darren Stevens\",\"doi\":\"10.47348/tsar/2023/i2a11\",\"DOIUrl\":null,\"url\":null,\"abstract\":\"Direkteure se uitoefening van hul nuutgevonde bevoegdhede om ’n maatskappy se aantal gemagtigde aandele te verhoog, is in CDH Invest NV v Petrotank South Africa (Pty) Ltd (2019 4 SA 436 (HHA)) deur die hoogste hof van appèl in oënskou geneem. Die appèlhof het die uitspraak van die hof a quo bekragtig en beslis dat direkteure hierdie magte te goeder trou, in die beste belang van die maatskappy en vir ’n behoorlike doel moet uitoefen, soos hul vertrouenspligte vereis. Die betrokke maatskappy het meer aandele “uitgereik” as die aantal aandele wat deur sy akte gemagtig is en die direksie het die probleem probeer oplos deur die aantal gemagtigde aandele agterna te vermeerder. Die skrywers voer aan dat die howe onvoldoende aandag gegee het aan die beginsel dat fidusiêre pligte aan die maatskappy verskuldig is eerder as aan individuele aandeelhouers. Die hof het ook nie die magtiging van verdere aandele en die potensiële toekomstige uitreiking daarvan, wat afsonderlike magte met afsonderlike doeleindes en gevolge is, behoorlik onderskei nie. ’n Verdere probleem is dat die direkteure se werklike doel vergelyk is met hul bedrieglik verklaarde oogmerk in plaas daarvan om dit te vergelyk met die objektiewe behoorlike doel waarvoor die bevoegdheid verleen is. Die uitsprake ignoreer die uitdruklike statutêre gevolge van ’n uitreiking wat die aantal gemagtigde aandele oorskry, insluitend dat die uitreiking ’n nietigheid is en die aandelesertifikate en inskrywings in die aandeleregister nietig is. Sodra die tydsensitiewe geleentheid tot terugwerkende magtiging ingevolge artikel 36(2) van die Maatskappywet afgeloop is, kan nóg die direksie nóg ’n hof die ongeldigheid van die uitreiking regstel. Dit is waarom die wysiging wat in die konsep maatskappywysigingswetsontwerp van 2021 beoog word om ’n hof in staat te stel om ’n onreëlmatige uitreiking en toewysing van aandele te bekragtig, ’n welkome toevoeging tot die wet sal wees. Totdat daardie oplossing egter ingevoer is, kan enige poging om ’n ongeldige uitreiking deur die agterdeur reg te stel egter nie ’n behoorlike doel daarstel nie. Ander maatskappyregtelike kwessies wat deur die feite van hierdie saak geopper word, word kortliks oorweeg. Die skrywers stel voor dat die onderdrukkingsremedie in artikel 163 ’n beter oplossing vir die minderheidsaandeelhouer se besware kon bied omdat dit ’n oorweging behels van die belange van ’n aandeelhouer eerder as die maatskappy se beste belange. Ten slotte word aan die hand gedoen dat die bevoegdhede wat aan die direksie verleen is om aandele te magtig en uit te reik, behou moet word omdat dit eerstens onderhewig is aan direkteure se vertrouensverpligting en tweedens omdat beide hierdie magte deur die aandeelhouers beperk kan word by wyse van gepaste bepalings van die akte van die maatskappy.\",\"PeriodicalId\":53590,\"journal\":{\"name\":\"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg\",\"volume\":null,\"pages\":null},\"PeriodicalIF\":0.2000,\"publicationDate\":\"2023-01-01\",\"publicationTypes\":\"Journal Article\",\"fieldsOfStudy\":null,\"isOpenAccess\":false,\"openAccessPdf\":\"\",\"citationCount\":\"0\",\"resultStr\":null,\"platform\":\"Semanticscholar\",\"paperid\":null,\"PeriodicalName\":\"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg\",\"FirstCategoryId\":\"1085\",\"ListUrlMain\":\"https://doi.org/10.47348/tsar/2023/i2a11\",\"RegionNum\":0,\"RegionCategory\":null,\"ArticlePicture\":[],\"TitleCN\":null,\"AbstractTextCN\":null,\"PMCID\":null,\"EPubDate\":\"\",\"PubModel\":\"\",\"JCR\":\"Q4\",\"JCRName\":\"LAW\",\"Score\":null,\"Total\":0}","platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.47348/tsar/2023/i2a11","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q4","JCRName":"LAW","Score":null,"Total":0}
引用次数: 0

摘要

本文章由计算机程序翻译,如有差异,请以英文原文为准。
Regspraak: An improper application of the proper purpose of directors’ powers to authorise and issue shares?
Direkteure se uitoefening van hul nuutgevonde bevoegdhede om ’n maatskappy se aantal gemagtigde aandele te verhoog, is in CDH Invest NV v Petrotank South Africa (Pty) Ltd (2019 4 SA 436 (HHA)) deur die hoogste hof van appèl in oënskou geneem. Die appèlhof het die uitspraak van die hof a quo bekragtig en beslis dat direkteure hierdie magte te goeder trou, in die beste belang van die maatskappy en vir ’n behoorlike doel moet uitoefen, soos hul vertrouenspligte vereis. Die betrokke maatskappy het meer aandele “uitgereik” as die aantal aandele wat deur sy akte gemagtig is en die direksie het die probleem probeer oplos deur die aantal gemagtigde aandele agterna te vermeerder. Die skrywers voer aan dat die howe onvoldoende aandag gegee het aan die beginsel dat fidusiêre pligte aan die maatskappy verskuldig is eerder as aan individuele aandeelhouers. Die hof het ook nie die magtiging van verdere aandele en die potensiële toekomstige uitreiking daarvan, wat afsonderlike magte met afsonderlike doeleindes en gevolge is, behoorlik onderskei nie. ’n Verdere probleem is dat die direkteure se werklike doel vergelyk is met hul bedrieglik verklaarde oogmerk in plaas daarvan om dit te vergelyk met die objektiewe behoorlike doel waarvoor die bevoegdheid verleen is. Die uitsprake ignoreer die uitdruklike statutêre gevolge van ’n uitreiking wat die aantal gemagtigde aandele oorskry, insluitend dat die uitreiking ’n nietigheid is en die aandelesertifikate en inskrywings in die aandeleregister nietig is. Sodra die tydsensitiewe geleentheid tot terugwerkende magtiging ingevolge artikel 36(2) van die Maatskappywet afgeloop is, kan nóg die direksie nóg ’n hof die ongeldigheid van die uitreiking regstel. Dit is waarom die wysiging wat in die konsep maatskappywysigingswetsontwerp van 2021 beoog word om ’n hof in staat te stel om ’n onreëlmatige uitreiking en toewysing van aandele te bekragtig, ’n welkome toevoeging tot die wet sal wees. Totdat daardie oplossing egter ingevoer is, kan enige poging om ’n ongeldige uitreiking deur die agterdeur reg te stel egter nie ’n behoorlike doel daarstel nie. Ander maatskappyregtelike kwessies wat deur die feite van hierdie saak geopper word, word kortliks oorweeg. Die skrywers stel voor dat die onderdrukkingsremedie in artikel 163 ’n beter oplossing vir die minderheidsaandeelhouer se besware kon bied omdat dit ’n oorweging behels van die belange van ’n aandeelhouer eerder as die maatskappy se beste belange. Ten slotte word aan die hand gedoen dat die bevoegdhede wat aan die direksie verleen is om aandele te magtig en uit te reik, behou moet word omdat dit eerstens onderhewig is aan direkteure se vertrouensverpligting en tweedens omdat beide hierdie magte deur die aandeelhouers beperk kan word by wyse van gepaste bepalings van die akte van die maatskappy.
求助全文
通过发布文献求助,成功后即可免费获取论文全文。 去求助
来源期刊
CiteScore
0.30
自引率
0.00%
发文量
16
期刊介绍: This multilingual periodical is published quarterly by Juta for the Faculty of Law, University of Johannesburg. This scholarly and practical journal covers a broad spectrum of topics pertinent to the legal community.
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
确定
请完成安全验证×
copy
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
右上角分享
点击右上角分享
0
联系我们:info@booksci.cn Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。 Copyright © 2023 布克学术 All rights reserved.
京ICP备2023020795号-1
ghs 京公网安备 11010802042870号
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术官方微信