Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg最新文献

筛选
英文 中文
Regspraak: Subpoena duces tecum in criminal trials and abuse of process 传票:传票在刑事审判和滥用诉讼程序中导致证据不足
IF 0.1
Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg Pub Date : 2023-01-01 DOI: 10.47348/tsar/2023/i3a14
M. Watney
{"title":"Regspraak: Subpoena duces tecum in criminal trials and abuse of process","authors":"M. Watney","doi":"10.47348/tsar/2023/i3a14","DOIUrl":"https://doi.org/10.47348/tsar/2023/i3a14","url":null,"abstract":"Die belangrike plig wat op lede van die gemeenskap rus om wanneer hulle daartoe in staat is, getuienis in howe te lewer en die reg wat litigante het om hulle op daardie bystand te beroep, is reeds telkens deur die howe bevestig (Meyers v Marcus 2004 5 SA 315 (K) par 22). Die Wet op Hoër Howe 10 van 2013, die Wet op Landdroshowe 32 van 1944, die reëls van daardie onderskeie howe en die Strafproseswet 51 van 1977 bevat omvattende bepalings om die teenwoordigheid van getuies te verseker. Benewens ’n getuiedagvaarding word ’n subpoena duces tecum aangewend om ’n getuie te dagvaar om boeke, stukke en dokumente aan die hof voor te lê. Hierdie proses is beskikbaar aan sowel die staat as die verdediging en ’n subpoena duces tecum kan ook aan die teenparty se getuie beteken word indien die getuie in besit is van dokumente waaroor die staat of verdediging voornemens is om te kruisondervra. Die applikante in Transasia Minerals (SA) (Pty) Ltd v Kunene (019883/2023) 2023 ZAGPPHC 216 (24 Maart 2023) het die hof op ’n dringende basis genader ten einde ’n subpoena duces tecum wat op ’n staatsgetuie beteken is deur die regsverteenwoordiger van die beskuldigdes in die streekhofverhoor van S v Kunene en Umsobomvu (Edms) Bpk, ter syde te stel. Die partye is reeds in jarelange regsgedinge betrokke wat verband hou met die verkoop van mineraalregte deur Kunene en Umsobomvu aan Transasia Minerals en Transasia 444. Sekere betalings is aan Umsobomvu gemaak, maar die kontrak is daarna gekanselleer. Transasia het daarop ’n strafsaak teen daardie partye geregistreer en ’n vervolging op aanklagte van diefstal en geldwassery is teen hulle ingestel en die vervolging het ’n aanvang geneem. Ná ’n lang verwyl kon Transasia 444 daarin slaag om ministeriële goedkeuring te verkry vir die oordrag van die regte aan Transasia Minerals. Deel van die beskuldigdes se verweer was dat die ministeriële goedkeuring wederregtelik verkry is en dat ’n vervalste volmag in die proses aangewend is. Umsobomvu verkry ’n hooggeregshofbevel waarin die departement van minerale sake gelas word om die rekord van die ministeriële aansoek bloot te lê. Transasia doen hierop aansoek om die tersydestelling van dié bevel op ’n tegniese punt, maar die hof wysig bloot die bevel deur te gelas dat slegs die regsverteenwoordigers van Kunene en Umsobomvu toegang tot die dokumente mag verkry en nie ook die partye nie. Hierteen loods Transasia ’n aansoek om verlof om te appelleer na die hoogste hof van appèl. Die hooggeregshofbevel is daardeur outomaties opgeskort, hangende uitslag van die aansoek om verlof en indien toegestaan, afhandeling van die appèl. Intussen roep die staat ’n getuie van die departement van minerale sake in die streekhofverhoor. Die verdediging beteken daarop ’n subpoena duces tecum op die getuie ten einde ’n reeks dokumente aan die hof voor te lê, waaronder ook sommige van die dokumente waaroor die bovermelde dispuut handel. Transasia doen bygevolg aansoek om die subpoena ter syde te stel. ’n Laer","PeriodicalId":53590,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","volume":null,"pages":null},"PeriodicalIF":0.1,"publicationDate":"2023-01-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"79446517","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
引用次数: 0
Law as datum and law as purpose: Otto von Gierke’s conception of the social purpose of law and its continued relevance 作为基准的法律和作为目的的法律:奥托·冯·基尔克关于法律的社会目的的概念及其持续的相关性
IF 0.1
Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg Pub Date : 2023-01-01 DOI: 10.47348/tsar/2023/i2a2
Derek van der Merwe
{"title":"Law as datum and law as purpose: Otto von Gierke’s conception of the social purpose of law and its continued relevance","authors":"Derek van der Merwe","doi":"10.47348/tsar/2023/i2a2","DOIUrl":"https://doi.org/10.47348/tsar/2023/i2a2","url":null,"abstract":"Otto von Gierke het in die laat negentiende eeuse Duitsland ’n sosiale funksie aan die reg gekoppel, as teenvoeter vir die dominante individualistiese regsbeskouing van die Duitse Romanisties-georiënteerde historiese regskool. Sy vertrekpunt was die regsbeskouings en -beginsels van die Germanistiese volksreg en -gewoontes wat sedert die Europese Middeleeue ’n eie ontwikkelingsgang naas die Romeinse reg in Duitse gebiede beleef het. Hy het ’n lesing voor die Weense Regsgenootskap in April 1889 gehou, enkele maande na die eerste konsep van ’n Duitse Burgerlike Wetboek vir openbare kommentaar vrygestel is (die Burgerlike Wetboek sou finaal op 1 Januarie 1900 geldende reg word). Hy het die geleentheid gebruik om as pleitbesorger op te tree vir ’n “sosiale” oriëntering van die privaatreg (die publiekreg was vanselfsprekend sosiaal gerig), as teenvoeter vir wat hy beskou het as die Romeinse nalatenskap van ’n oordrewe beskerming van individuele vryheid in die skep en uitoefen van privaat regte. Von Gierke en sy mede-Germaniste het relatief min invloed op die finale weergawe van die Wetboek gehad. Op konstitusionele gebied, egter, toe die sogenaamde “Weimar grondwet” in 1919 opgestel is, het sy sienwyses wél invloed gehad: die bekende, kriptiese formulering, “Eiendom verplig” (wat in die 1949 Duitse Grundgesetz behou is), is direk aan sy invloed toe te skryf, so ook die bepalings in die Weimar grondwet oor kollektiewe bedinging in die destyds-ontluikende Duitse arbeidsreg. In sy voordrag het hy verskeie argumente voorgehou om ’n sosiale doelstelling vir die privaatreg te onderskraag. Die reg het één gemeenskaplike doelstelling, en dis om menswees (Persönlichkeit) te bevorder en te beskerm, ’n doelstelling wat deur ’n té skerp, on-Germaanse, onderskeid tussen privaat- en publiekreg vertroebel word. Die beskerming van menswees is van meer fundamentele belang as die erkenning en beskerming van individuele regte en vryhede. Die ontwerp en uitleg van die reg het ten doel nie om vaste, oorgeërfde strukture en instellings op die sosiale en ekonomiese interaksie van mense af te dwing nie; dis eerder om reëls, beginsels en instellings te ontwerp en te plooi in ’n konstante proses van wording om by die werklik “lewendige” sosiale en ekonomiese omgang van mense wat bepaalde doelstellings nastreef, te pas – mits die doelstelling die morele selfhandhawing van mense inkorporeer en voortdurend deur ’n diepgewortelde sin vir geregtigheid geanimeer is. Hierdie artikel ontleed von Gierke se voordrag aan die hand van voorbeelde en analises wat hy self gee. Dit beskryf ook die sienswyses van Rudolf von Jhering in sy “tweede fase”, na sy “bekering”, om die groot invloed wat von Jhering op von Gierke gehad het, te boekstaaf. Laastens beskryf dit die voortgesette (al is dit versweë) relevansie wat von Gierke se negentiende eeuse Germaans-geïnspireerde regsfilosofiese oorwegings vir ’n sosiale funksie vir die privaatreg op die moderne Suid-Afrikaanse reg en regspleging kan hê.","PeriodicalId":53590,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","volume":null,"pages":null},"PeriodicalIF":0.1,"publicationDate":"2023-01-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"78535484","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
引用次数: 0
Caveat petitor. Must a business rescue practitioner pay costs of liquidation de bonis propriis? 警告petitor。企业救助从业者必须支付财产清算费用吗?
IF 0.1
Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg Pub Date : 2023-01-01 DOI: 10.47348/tsar/2023/i2a4
P. O’Brien, J. Calitz
{"title":"Caveat petitor. Must a business rescue practitioner pay costs of liquidation de bonis propriis?","authors":"P. O’Brien, J. Calitz","doi":"10.47348/tsar/2023/i2a4","DOIUrl":"https://doi.org/10.47348/tsar/2023/i2a4","url":null,"abstract":"’n Sakereddingspraktisyn is verplig om aansoek by die hof te doen om die likwidasie van die maatskappy indien dit blyk dat daar nie meer ’n redelike vooruitsig is om die maatskappy te red nie. Wanneer sakeredding daardie stadium bereik, is die kanse goed dat die sakereddingspraktisyn ’n skuldeiser van die maatskappy is vir onbetaalde fooie en uitgawes. ’n Skuldeiser wat aansoek by die hof doen om die likwidasie van ’n maatskappy, moet ’n bydrae maak om die likwidasiekoste te delg indien die verkoop van die bates van die maatskappy nie voldoende vrye oorskot oplewer om dit te betaal nie. Daar is ook ’n goeie kans dat die verkoop van die bates van die maatskappy nie voldoende vrye oorskot sal oplewer om die likwidasiekoste te delg nie. Met hierdie bydrae oorweeg die outeurs of dit beteken dat die sakereddingspraktisyn wat ook ’n skuldeiser van die maatskappy in sakeredding is ’n bydrae (effektief de bonis propriis) moet maak om die likwidasiekoste te delg. Dié regsvraag word beheers deur die Insolvensiewet van 1936, die Maatskappywet van 1973 en die Maatskappywet van 2008. Die tersake statutêre bepalings is nie met mekaar belyn ten einde die regsvraag sonder teenspraak te beantwoord nie. Die korrekte vertolking van die wetgewing word oorweeg aan die hand van wat hedendaags die geykte benadering van die Suid-Afrikaanse reg is dat vertolking dieselfde gewig moet verleen aan die teks, konteks, en oogmerk van die wetgewing wat gelyktydig oorweeg moet word, samelopend met die grondwetlike oorwegings. Die outeurs doen na oorweging van hierdie faktore aan die hand dat die sakereddingspraktisyn nie ’n bydrae moet maak om ’n tekort aan te vul om likwidasiekoste te delg indien die aansoek qua sakereddingspraktisyn gebring word om likwidasie van die maatskappy nie. Die sakereddingspraktisyn voldoen met so ’n aansoek aan ’n statutêre verpligting en bring dit nie om ’n verpligting van die maatskappy jeens die sakereddingspraktisyn as skuldeiser af te dwing nie. ’n Teenstrydige vertolking sal ’n bykomstige hindernis plaas in die evaluering van die potensiële keuses om sakeredding na te streef. Dit sal, teenstrydig met die openbare belang, sakereddingspraktisyns afskrik om aanstellings te aanvaar en hulle aanmoedig om voort te ploeter met sakeredding nieteenstaande die feit dat objektief dit geen vooruitsig op sukses het nie.","PeriodicalId":53590,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","volume":null,"pages":null},"PeriodicalIF":0.1,"publicationDate":"2023-01-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"79212916","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
引用次数: 0
Aantekeninge: An update of recent labour law developments from South African courts 2023 Aantekeninge:南非法院2023年劳工法最新发展
Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg Pub Date : 2023-01-01 DOI: 10.47348/tsar/2023/i4a6
MJ Van Staden
{"title":"Aantekeninge: An update of recent labour law developments from South African courts 2023","authors":"MJ Van Staden","doi":"10.47348/tsar/2023/i4a6","DOIUrl":"https://doi.org/10.47348/tsar/2023/i4a6","url":null,"abstract":"This contribution considers recent South African labour law cases from June 2022 to May 2023. It focuses on several decisions handed down by South African courts on various labour and employment law matters. The cases considered have the potential to provide labour law scholars with insights into the interpretation and application of legal principles relevant to labour and employment law. These cases involve novel legal issues or challenge existing legal principles. They may also include disputes with social or political implications. They may challenge existing social norms or legal structures and require legal scholars to rethink their understanding of these structures. It is foreseen that these cases can provide labour law scholars with a framework for understanding legal principles and the reasoning behind the court’s decision. Labour law cases are numerous, and it is virtually impossible for labour lawyers to be aware of all labour law developments.","PeriodicalId":53590,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","volume":null,"pages":null},"PeriodicalIF":0.0,"publicationDate":"2023-01-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"135441914","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
引用次数: 0
Mind the misnomer: juxtaposing discriminatory intent with motive in relation to grievous religious persecution 注意用词不当:将歧视意图与严重宗教迫害的动机并置
IF 0.1
Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg Pub Date : 2023-01-01 DOI: 10.47348/tsar/2023/i3a3
W. Nel
{"title":"Mind the misnomer: juxtaposing discriminatory intent with motive in relation to grievous religious persecution","authors":"W. Nel","doi":"10.47348/tsar/2023/i3a3","DOIUrl":"https://doi.org/10.47348/tsar/2023/i3a3","url":null,"abstract":"Verskeie hedendaagse verskynsels van massa-diskriminerende gruweldade word óf in die naam van godsdiens óf op grond van die slagoffers se godsdienstige identiteit gepleeg. Gevolglik kan die vryheid om ’n godsdiens te kies en in die naam daarvan op te tree ’n tweeledige effek hê in die konteks van die internasionale strafreg, oënskynlik in terme van die onderskeid tussen “godsdiensgebaseerde vervolging” en “godsdiensgemotiveerde vervolging”. Dit is daarom ’n wanopvatting dat godsdienstige onverdraagsaamheid (vooroordeel gebaseerde godsdienstige motief) die katalisator is vir sulke massa-diskriminerende gruweldade. Dit is meer akkuraat om, waar van toepassing, te onderskei tussen vervolgingsvergrype wat gemotiveer is deur godsdiens en vervolgingsvergrype gebaseer op die slagoffers se godsdienstige oortuigings. Alhoewel beide verskynsels betreurenswaardige dade van miskenning van gelykheid en menswaardigheid is, kan beide gepleeg word sonder ’n onderliggende godsdienstige onverdraagsaamheid. Terwyl eersgenoemde oorwegend gepaard gaan met waarom die vervolging gepleeg is (godsdiens as die katalisator van motief), oorweeg laasgenoemde teen wie die vervolging gerig was (godsdiens as die identifiserende element). Dit is gebaseer op die onderskeid tussen die mens rea-elemente van “opset” en “motief”, wat nie uitgeklaarde konsepte is wat ’n eenvoudige, duidelike onderskeid toelaat nie. Trouens, motief word oor die algemeen beskou as irrelevant in die vasstel van strafregtelike aanspreeklikheid vanweë die sui generis-aard daarvan, wat kompleks, veelvuldig en onderling verwant kan wees. Godsdiensmotief en godsdiensgerigte diskriminerende opset vervleg egter dikwels – veral met godsdienstige onverdraagsaamheid – in welke geval ’n onderskeid tussen motief en opset kunsmatig en oorbodig is. Kwansuis is “motief” egter van belang om die aard van vervolgingsvergrype te verstaan. Gevolglik stel die artikel die diskriminerende opset om te vervolg naas die motief vir vervolgingsvergrype om sodoende die rol van godsdiens in die konseptualisering van godsdiensgebaseerde vervolging as ’n misdaad teen die mensdom in terme van die Statuut van Rome (sogenaamde “gruwelike godsdiensgebaseerde vervolgingsvergrype”) te verduidelik.","PeriodicalId":53590,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","volume":null,"pages":null},"PeriodicalIF":0.1,"publicationDate":"2023-01-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"80551187","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
引用次数: 0
Aantekeninge: Die laaste wil van die erflater en vermeende statutêre onterwing
IF 0.1
Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg Pub Date : 2023-01-01 DOI: 10.47348/tsar/2023/i3a6
J. Sonnekus
{"title":"Aantekeninge: Die laaste wil van die erflater en vermeende statutêre onterwing","authors":"J. Sonnekus","doi":"10.47348/tsar/2023/i3a6","DOIUrl":"https://doi.org/10.47348/tsar/2023/i3a6","url":null,"abstract":"Freedom of testation remains one of the cornerstones of the South African law of succession. Nobody irrespective of his/her relationship to the deceased, can in principle lay claim to benefit from the estate of a deceased in contravention of the validly executed last will of the testator. There is no claim to a legitimate portion. Although South African law does recognise a dualistic approach to some aspects of private law, eg by recognising a polygenic marriage if the couple adhere to the particular customary principles, no alternative set of principles for the law of succession is recognised. If the deceased has preferred to dispose of his/her assets according to his/her last will, the will must comply with all the requirements of the Wills Act 7 of 1953 and not be in conflict with the rich heritage of principles governing the law of testate succession. No separate set of rules to govern the administration of the estate of a deceased who belonged to a particular religious belief, cultural grouping or sports club is recognised. To the extent that a deceased has not disposed validly of all his/her assets in a last will, the default principles of the uniform law of intestate succession will govern the disposition of the uncovered assets. If a deceased has felt compelled by religious belief or for any other reason to benefit his sons more liberally than his daughters, then this is an exercise of freedom of testation and not of unfair discrimination. The testator is not unfairly discriminating against anybody not mentioned as a beneficiary for whatever portion of the estate for the same reason that John is not unfairly discriminating against June by proposing marriage to her sister, Mary, and not June. Such discrimination is fair in a legal system valuing the individual integrity of its citizens as legal personalities. In similar vein, the fact that the rest of the milliards of peoples in the world have not been mentioned as beneficiaries in the last will of the testator does not translate to those milliards being unfairly disinherited – nemo damnum sentire debet per alterius lucrum – no one ought to be prejudiced through benefiting another. Disinheritance is neither defined in the Wills Act nor carries a defined content in common law. The emphasis is on the positive exercise of freedom of testation to identify the chosen beneficiaries and not on motivating why the rest of the milliards of the world are not named as beneficiaries. Disinheritance is not to be confused with qualifying to become a potential beneficiary with unfair conditions, eg my daughter will be my sole beneficiary on condition that she divorces her current husband, John. Such a condition is contra bonos mores and should be treated as pro non scripto. In addition to the rich heritage of principles governing succession to assets of a deceased received from the Roman-Dutch and common law, the legislature has incorporated new rules into the law of succession. Apart from the well-known ","PeriodicalId":53590,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","volume":null,"pages":null},"PeriodicalIF":0.1,"publicationDate":"2023-01-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"80358210","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
引用次数: 0
Regspraak: Vicarious liability once again – a seemingly uncontentious case marred by judicial errors Regspraak:又是替代责任——一个看似没有争议的案件被司法错误破坏了
IF 0.1
Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg Pub Date : 2023-01-01 DOI: 10.47348/tsar/2023/i1a10
J. Scott
{"title":"Regspraak: Vicarious liability once again – a seemingly uncontentious case marred by judicial errors","authors":"J. Scott","doi":"10.47348/tsar/2023/i1a10","DOIUrl":"https://doi.org/10.47348/tsar/2023/i1a10","url":null,"abstract":"LRM v The Mnquma Local Municipality handel oor ’n geval waar ’n sekuriteitsbeampte, Tukani, in diens van die Mnquma-distriksmunisipaliteit, gedurende die nagtelike ure ’n vriend van hom te hulp gesnel het toe laasgenoemde deur ’n aanvaller met ’n mes bedreig is. Ten einde die aanvaller af te skrik, het Tukani eers twee skote met sy dienspistool in die lug afgevuur, maar toe die aanvaller geensins daardeur afgeskrik is nie, het hy ’n derde skoot gemik na die padoppervlakte langs die aanvaller se voete. Die koeël het egter opgeslaan vanaf die harde oppervlak en die muur van ’n voorafvervaardigde huis aan die oorkant van die pad deurboor, waar dit die slapende N in sy kop getref het. N het ernstige breinskade opgedoen. Sy vader (LRM) het namens N en in eie naam ’n deliktuele eis teen die munisipaliteit as Tukani se werkgewer ingestel. N se moeder (DJM) en suster (MM) wat teenwoordig was tydens die gebeure en die verwonding van N gadegeslaan en beleef het, het vorderinge weens erge trauma en senuskok teen die munisipaliteit ingestel. Die hof het op sterkte van die bewoording van dokumentasie wat Tukani se dienskontrak uitgemaak het tot die gevolgtrekking geraak dat die handeling wat hy verrig het binne die bestek van sy diensverhouding uitgevoer is. Versigtigheidshalwe het die hof egter beslis dat indien dit nie die geval sou wees nie, Tukani se handeling in voldoende noue verband met sy werkgewer se onderneming gestaan het om laasgenoemde middellik aanspreeklik te kon stel. Verder het die hof aandag bestee aan wat dit as “onregmatigheid” (“unlawfulness”) bestempel het. Ongelukkig is hierdie gedeelte van die uitspraak uiters onsamehangend, byvoorbeeld deurdat die hof die locus classicus van uitsprake wat met nalatigheid verband hou – te wete Kruger v Coetzee – voorgehou het as sou dit op onregmatigheid betrekking hê, welke bevinding as ’n growwe flater bestempel kan word. Die logiese gevolgtrekking wat ’n mens kan maak uit die hof se behandeling van “onregmatigheid” – te wete ’n onvolledige oorsig van die nalatigheids- en kousaliteitsvereistes vir deliktuele aanspreeklikheid – is dat hierdie delikselemente verwar is met die begrip “delik”, ’n uitkoms waarvoor daar géén gesag bestaan nie en trouens as totaal onaanvaarbaar beskou kan word. Dele van dié bondige uitspraak, byvoorbeeld waar die hof tot ’n positiewe bevinding van feitelike en juridiese kousaliteit geraak het, kom neer op blote feitebevindings (decisiones) waarvoor daar geen verduideliking (ratio decidendi in tegniese sin) verskaf is nie. Dit is opmerklik dat die hof geen bevinding van onregmatigheid van Tukani se optrede gemaak het nie, ofskoon toepassing van die normaal tersake reëls sou aandui dat sy handeling wél onregmatig was weens die feit dat sy positiewe gedrag wat nadeel veroorsaak het ingevolge gevestigde reg prima facie onregmatig was en die taak aan die verweerder oorgelaat is om sodanige vermoede te weerlê, wat kennelik nie gebeur het nie. Daar kan instemming betuig word met d","PeriodicalId":53590,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","volume":null,"pages":null},"PeriodicalIF":0.1,"publicationDate":"2023-01-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"84513975","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
引用次数: 0
Aantekeninge: The dismantling force of smart contracts in South African policyholder protection Aantekeninge:智能合约在南非保单持有人保护中的瓦解力
IF 0.1
Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg Pub Date : 2023-01-01 DOI: 10.47348/tsar/2023/i3a8
M. Van Eck, S. Huneberg
{"title":"Aantekeninge: The dismantling force of smart contracts in South African policyholder protection","authors":"M. Van Eck, S. Huneberg","doi":"10.47348/tsar/2023/i3a8","DOIUrl":"https://doi.org/10.47348/tsar/2023/i3a8","url":null,"abstract":"Tradisionele geskrewe kontrakte word in natuurlike (of menslike) taalstrukture uitgedruk. Die gebruik van natuurlike taal het egter sy eie uitdagings. Eerstens is natuurlike taal wat in kontrakte gebruik word, deurspek met dubbelsinnigheid en tweedens word natuurlike taal in kontrakte dikwels die slagoffer van tegniese taal, wat dit moeilik maak vir ’n leek om die inhoud van die dokument te verstaan. Om hierdie rede is strenger wetgewende maatreëls ingestel, soos die 2017 Polishouerbeskermingsreëls en die Verbruikersbeskermingswet 68 van 2008. Digitale innovasie het die wyse van kontraktering verander, en baie kontrakte word nou elektronies gesluit, en met meer onlangse innovasies is sekere kontrakte nou gekodeerde rekenaarprogramme wat slimkontrakte genoem word. Sulke slimkontrakte kan die vorm aanneem van (i) ’n natuurlike taalkontrak met outomatiese kontraktuele prestasie, (ii) ’n hibriede kontrak, of (iii) ’n ten volle outomatiese en gekodeerde kontrak. Daarbenewens het die versekeringsbedryf unieke produkte ontwikkel wat digitale innovasie en tegnologiese ontwikkelings behels, soos parametriese- en mikroversekeringsmodelle. Hierin kan slimkontrakte konseptueel gebruik word om parametrieses en mikroversekeringsmodelle te ondersteun. Daar is egter min nagedink oor hoe dit kwesbare polishouers se vermoë kan beïnvloed om digitale kontrakteringstrukture te verstaan, soos die slimkontrakte wat op die onderliggende kode rus en die polishouer se digitale geletterdheid bevraagteken. Die outeurs bespreek die potensiële tekort wat die gebruik van tegnologieë, soos slimkontrakte, op kwesbare polishouers in die Suid-Afrikaanse versekeringsmark sou hê deur die aard van slimkontrakte en hul gebruik in parametriese versekering in ag te neem, en ontleed ook die bestaande Polishouerbeskermingsreëls (in vergelyking met die beskerming van polishouers in die Verenigde Koninkryk) om te bepaal of die bestaande beskerming voldoende sal wees om polishouers wat “slim” versekeringskontrakte sluit, te beskerm. Alhoewel daar voordele is aan die gebruik van slimkontrakte is daar tog verskeie faktore wat in ag geneem moet word, soos (i) die betroubaarheid van die databronne van die slimkontrak, (ii) die gebrek aan wetgewende beskerming van polishouers in die gebruik van gekodeerde taal wat in slimkontrakte gebruik word, (iii) die lae digitale geletterdheidsyfers en (iv) die vereiste om geoutomatiseerde transaksies in ’n natuurlike taaldokument te plaas as gevolg van artikel 20(d) van die Wet op Elektroniese Kommunikasie en Transaksies 25 van 2002. Die skrywers stel voor dat dit dalk nodig is vir die Suid-Afrikaanse wetgewer en die versekeringsbedryf om hierdie faktore in ag te neem en bykomende regulatoriese beheermaatreëls in te stel vir die gebruik van slimkontrakte in versekering, spesifiek om polishouers te beskerm met betrekking tot digitale geletterdheid wanneer ’n “slim” versekeringskontrak gesluit word.","PeriodicalId":53590,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","volume":null,"pages":null},"PeriodicalIF":0.1,"publicationDate":"2023-01-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"85430472","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
引用次数: 0
Regspraak: Image rights in Kenya Regspraak:肯尼亚的肖像权
IF 0.1
Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg Pub Date : 2023-01-01 DOI: 10.47348/tsar/2023/i2a12
Legodi Thutse, Steve Cornelius
{"title":"Regspraak: Image rights in Kenya","authors":"Legodi Thutse, Steve Cornelius","doi":"10.47348/tsar/2023/i2a12","DOIUrl":"https://doi.org/10.47348/tsar/2023/i2a12","url":null,"abstract":"Kenia is ’n land wat al op verskeie terreine vele bekendes opgelewer het. Hulle is veral welbekend vir die wêreldklas middel- en langafstandatlete wat hulle oplewer. Dit sou daarom nie vreemd wees nie, indien bemarkers sou poog om die gelykenisse van bekende persone te gebruik in hulle bemarkingsveldtogte. Dit sou egter nie ’n Olimpiese atleet of ander beroemde persoon wees wat sou poog om die reg op identiteit in hierdie verband te beskerm nie. Inteendeel, dit sou ’n nederige motorfietsafleweringsbestuurder wees wat ’n finansiële instelling tot orde sou roep omdat hulle sonder toestemming sy foto in hulle bemarkingsmateriaal gebruik het. Alhoewel die Keniaanse deliktereg gegrond is op die Engelse law of torts, vermy die hof in die Rafiki– saak die enge benadering van die Engelse howe, waarvolgens die ongemagtigde gebruik van iemand se beeld vir bemarking slegs ’n eisoorsaak daarstel indien dit sou neerkom op aanklamping. Die Keniaanse hof wend hom veel eerder tot die Suid-Afrikaanse reg en steun vir gesag op die uitsprake van die Suid-Afrikaanse howe in Grütter v Lombard (2007 4 SA 89 (HHA)) en W v Atoll Media (Pty) Ltd (2010 4 All SA 548 (WKK)). Die hof in die Rafiki-saak beslis dat die ongemagtigde gebruik van sy foto ’n skending is van sy reg op privaatheid, soos vervat in artikel 31 van die Grondwet van die Republiek van Kenia. Voorts bevind die hof, met verwysing na die uitspraak van die Suid-Afrikaanse konstitusionele hof in MM v MN (2013 4 SA 415 (KH)), dat die ongemagtigde gebruik van sy foto ook ’n skending is van sy reg op menswaardigheid soos vervat in artikel 28 van die Keniaanse grondwet. Op hierdie wyse ontwikkel howe in Afrika-lande pragmatiese oplossings wat die individu teen uitbuiting beskerm. Die beginsels wat aldus neergelê word, vergelyk goed met die omvattende beskerming wat in verskeie Amerikaanse deelstate teen ongemagtigde gebruik van iemand se beeld in bemarkingsmateriaal verleen word.","PeriodicalId":53590,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","volume":null,"pages":null},"PeriodicalIF":0.1,"publicationDate":"2023-01-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"82665623","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
引用次数: 0
Boekbesprekings: MA Chicktay: Teachers’ Right to Strike – A Comparative Study of ILO Standards and South African Law 教师罢工权——国际劳工组织标准与南非法律的比较研究
IF 0.1
Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg Pub Date : 2023-01-01 DOI: 10.47348/tsar/2023/i1a11
J. Deacon
{"title":"Boekbesprekings: MA Chicktay: Teachers’ Right to Strike – A Comparative Study of ILO Standards and South African Law","authors":"J. Deacon","doi":"10.47348/tsar/2023/i1a11","DOIUrl":"https://doi.org/10.47348/tsar/2023/i1a11","url":null,"abstract":"<jats:p>None</jats:p>","PeriodicalId":53590,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","volume":null,"pages":null},"PeriodicalIF":0.1,"publicationDate":"2023-01-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"82482464","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
引用次数: 0
0
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
确定
请完成安全验证×
相关产品
×
本文献相关产品
联系我们:info@booksci.cn Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。 Copyright © 2023 布克学术 All rights reserved.
京ICP备2023020795号-1
ghs 京公网安备 11010802042870号
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术官方微信