警告petitor。企业救助从业者必须支付财产清算费用吗?

IF 0.2 Q4 LAW
P. O’Brien, J. Calitz
{"title":"警告petitor。企业救助从业者必须支付财产清算费用吗?","authors":"P. O’Brien, J. Calitz","doi":"10.47348/tsar/2023/i2a4","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"’n Sakereddingspraktisyn is verplig om aansoek by die hof te doen om die likwidasie van die maatskappy indien dit blyk dat daar nie meer ’n redelike vooruitsig is om die maatskappy te red nie. Wanneer sakeredding daardie stadium bereik, is die kanse goed dat die sakereddingspraktisyn ’n skuldeiser van die maatskappy is vir onbetaalde fooie en uitgawes. ’n Skuldeiser wat aansoek by die hof doen om die likwidasie van ’n maatskappy, moet ’n bydrae maak om die likwidasiekoste te delg indien die verkoop van die bates van die maatskappy nie voldoende vrye oorskot oplewer om dit te betaal nie. Daar is ook ’n goeie kans dat die verkoop van die bates van die maatskappy nie voldoende vrye oorskot sal oplewer om die likwidasiekoste te delg nie. Met hierdie bydrae oorweeg die outeurs of dit beteken dat die sakereddingspraktisyn wat ook ’n skuldeiser van die maatskappy in sakeredding is ’n bydrae (effektief de bonis propriis) moet maak om die likwidasiekoste te delg. Dié regsvraag word beheers deur die Insolvensiewet van 1936, die Maatskappywet van 1973 en die Maatskappywet van 2008. Die tersake statutêre bepalings is nie met mekaar belyn ten einde die regsvraag sonder teenspraak te beantwoord nie. Die korrekte vertolking van die wetgewing word oorweeg aan die hand van wat hedendaags die geykte benadering van die Suid-Afrikaanse reg is dat vertolking dieselfde gewig moet verleen aan die teks, konteks, en oogmerk van die wetgewing wat gelyktydig oorweeg moet word, samelopend met die grondwetlike oorwegings. Die outeurs doen na oorweging van hierdie faktore aan die hand dat die sakereddingspraktisyn nie ’n bydrae moet maak om ’n tekort aan te vul om likwidasiekoste te delg indien die aansoek qua sakereddingspraktisyn gebring word om likwidasie van die maatskappy nie. Die sakereddingspraktisyn voldoen met so ’n aansoek aan ’n statutêre verpligting en bring dit nie om ’n verpligting van die maatskappy jeens die sakereddingspraktisyn as skuldeiser af te dwing nie. ’n Teenstrydige vertolking sal ’n bykomstige hindernis plaas in die evaluering van die potensiële keuses om sakeredding na te streef. Dit sal, teenstrydig met die openbare belang, sakereddingspraktisyns afskrik om aanstellings te aanvaar en hulle aanmoedig om voort te ploeter met sakeredding nieteenstaande die feit dat objektief dit geen vooruitsig op sukses het nie.","PeriodicalId":53590,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","volume":null,"pages":null},"PeriodicalIF":0.2000,"publicationDate":"2023-01-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"0","resultStr":"{\"title\":\"Caveat petitor. Must a business rescue practitioner pay costs of liquidation de bonis propriis?\",\"authors\":\"P. O’Brien, J. Calitz\",\"doi\":\"10.47348/tsar/2023/i2a4\",\"DOIUrl\":null,\"url\":null,\"abstract\":\"’n Sakereddingspraktisyn is verplig om aansoek by die hof te doen om die likwidasie van die maatskappy indien dit blyk dat daar nie meer ’n redelike vooruitsig is om die maatskappy te red nie. Wanneer sakeredding daardie stadium bereik, is die kanse goed dat die sakereddingspraktisyn ’n skuldeiser van die maatskappy is vir onbetaalde fooie en uitgawes. ’n Skuldeiser wat aansoek by die hof doen om die likwidasie van ’n maatskappy, moet ’n bydrae maak om die likwidasiekoste te delg indien die verkoop van die bates van die maatskappy nie voldoende vrye oorskot oplewer om dit te betaal nie. Daar is ook ’n goeie kans dat die verkoop van die bates van die maatskappy nie voldoende vrye oorskot sal oplewer om die likwidasiekoste te delg nie. Met hierdie bydrae oorweeg die outeurs of dit beteken dat die sakereddingspraktisyn wat ook ’n skuldeiser van die maatskappy in sakeredding is ’n bydrae (effektief de bonis propriis) moet maak om die likwidasiekoste te delg. Dié regsvraag word beheers deur die Insolvensiewet van 1936, die Maatskappywet van 1973 en die Maatskappywet van 2008. Die tersake statutêre bepalings is nie met mekaar belyn ten einde die regsvraag sonder teenspraak te beantwoord nie. Die korrekte vertolking van die wetgewing word oorweeg aan die hand van wat hedendaags die geykte benadering van die Suid-Afrikaanse reg is dat vertolking dieselfde gewig moet verleen aan die teks, konteks, en oogmerk van die wetgewing wat gelyktydig oorweeg moet word, samelopend met die grondwetlike oorwegings. Die outeurs doen na oorweging van hierdie faktore aan die hand dat die sakereddingspraktisyn nie ’n bydrae moet maak om ’n tekort aan te vul om likwidasiekoste te delg indien die aansoek qua sakereddingspraktisyn gebring word om likwidasie van die maatskappy nie. Die sakereddingspraktisyn voldoen met so ’n aansoek aan ’n statutêre verpligting en bring dit nie om ’n verpligting van die maatskappy jeens die sakereddingspraktisyn as skuldeiser af te dwing nie. ’n Teenstrydige vertolking sal ’n bykomstige hindernis plaas in die evaluering van die potensiële keuses om sakeredding na te streef. Dit sal, teenstrydig met die openbare belang, sakereddingspraktisyns afskrik om aanstellings te aanvaar en hulle aanmoedig om voort te ploeter met sakeredding nieteenstaande die feit dat objektief dit geen vooruitsig op sukses het nie.\",\"PeriodicalId\":53590,\"journal\":{\"name\":\"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg\",\"volume\":null,\"pages\":null},\"PeriodicalIF\":0.2000,\"publicationDate\":\"2023-01-01\",\"publicationTypes\":\"Journal Article\",\"fieldsOfStudy\":null,\"isOpenAccess\":false,\"openAccessPdf\":\"\",\"citationCount\":\"0\",\"resultStr\":null,\"platform\":\"Semanticscholar\",\"paperid\":null,\"PeriodicalName\":\"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg\",\"FirstCategoryId\":\"1085\",\"ListUrlMain\":\"https://doi.org/10.47348/tsar/2023/i2a4\",\"RegionNum\":0,\"RegionCategory\":null,\"ArticlePicture\":[],\"TitleCN\":null,\"AbstractTextCN\":null,\"PMCID\":null,\"EPubDate\":\"\",\"PubModel\":\"\",\"JCR\":\"Q4\",\"JCRName\":\"LAW\",\"Score\":null,\"Total\":0}","platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.47348/tsar/2023/i2a4","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q4","JCRName":"LAW","Score":null,"Total":0}
引用次数: 0

摘要

本文章由计算机程序翻译,如有差异,请以英文原文为准。
Caveat petitor. Must a business rescue practitioner pay costs of liquidation de bonis propriis?
’n Sakereddingspraktisyn is verplig om aansoek by die hof te doen om die likwidasie van die maatskappy indien dit blyk dat daar nie meer ’n redelike vooruitsig is om die maatskappy te red nie. Wanneer sakeredding daardie stadium bereik, is die kanse goed dat die sakereddingspraktisyn ’n skuldeiser van die maatskappy is vir onbetaalde fooie en uitgawes. ’n Skuldeiser wat aansoek by die hof doen om die likwidasie van ’n maatskappy, moet ’n bydrae maak om die likwidasiekoste te delg indien die verkoop van die bates van die maatskappy nie voldoende vrye oorskot oplewer om dit te betaal nie. Daar is ook ’n goeie kans dat die verkoop van die bates van die maatskappy nie voldoende vrye oorskot sal oplewer om die likwidasiekoste te delg nie. Met hierdie bydrae oorweeg die outeurs of dit beteken dat die sakereddingspraktisyn wat ook ’n skuldeiser van die maatskappy in sakeredding is ’n bydrae (effektief de bonis propriis) moet maak om die likwidasiekoste te delg. Dié regsvraag word beheers deur die Insolvensiewet van 1936, die Maatskappywet van 1973 en die Maatskappywet van 2008. Die tersake statutêre bepalings is nie met mekaar belyn ten einde die regsvraag sonder teenspraak te beantwoord nie. Die korrekte vertolking van die wetgewing word oorweeg aan die hand van wat hedendaags die geykte benadering van die Suid-Afrikaanse reg is dat vertolking dieselfde gewig moet verleen aan die teks, konteks, en oogmerk van die wetgewing wat gelyktydig oorweeg moet word, samelopend met die grondwetlike oorwegings. Die outeurs doen na oorweging van hierdie faktore aan die hand dat die sakereddingspraktisyn nie ’n bydrae moet maak om ’n tekort aan te vul om likwidasiekoste te delg indien die aansoek qua sakereddingspraktisyn gebring word om likwidasie van die maatskappy nie. Die sakereddingspraktisyn voldoen met so ’n aansoek aan ’n statutêre verpligting en bring dit nie om ’n verpligting van die maatskappy jeens die sakereddingspraktisyn as skuldeiser af te dwing nie. ’n Teenstrydige vertolking sal ’n bykomstige hindernis plaas in die evaluering van die potensiële keuses om sakeredding na te streef. Dit sal, teenstrydig met die openbare belang, sakereddingspraktisyns afskrik om aanstellings te aanvaar en hulle aanmoedig om voort te ploeter met sakeredding nieteenstaande die feit dat objektief dit geen vooruitsig op sukses het nie.
求助全文
通过发布文献求助,成功后即可免费获取论文全文。 去求助
来源期刊
CiteScore
0.30
自引率
0.00%
发文量
16
期刊介绍: This multilingual periodical is published quarterly by Juta for the Faculty of Law, University of Johannesburg. This scholarly and practical journal covers a broad spectrum of topics pertinent to the legal community.
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
确定
请完成安全验证×
copy
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
右上角分享
点击右上角分享
0
联系我们:info@booksci.cn Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。 Copyright © 2023 布克学术 All rights reserved.
京ICP备2023020795号-1
ghs 京公网安备 11010802042870号
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术官方微信