作为基准的法律和作为目的的法律:奥托·冯·基尔克关于法律的社会目的的概念及其持续的相关性

IF 0.2 Q4 LAW
Derek van der Merwe
{"title":"作为基准的法律和作为目的的法律:奥托·冯·基尔克关于法律的社会目的的概念及其持续的相关性","authors":"Derek van der Merwe","doi":"10.47348/tsar/2023/i2a2","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Otto von Gierke het in die laat negentiende eeuse Duitsland ’n sosiale funksie aan die reg gekoppel, as teenvoeter vir die dominante individualistiese regsbeskouing van die Duitse Romanisties-georiënteerde historiese regskool. Sy vertrekpunt was die regsbeskouings en -beginsels van die Germanistiese volksreg en -gewoontes wat sedert die Europese Middeleeue ’n eie ontwikkelingsgang naas die Romeinse reg in Duitse gebiede beleef het. Hy het ’n lesing voor die Weense Regsgenootskap in April 1889 gehou, enkele maande na die eerste konsep van ’n Duitse Burgerlike Wetboek vir openbare kommentaar vrygestel is (die Burgerlike Wetboek sou finaal op 1 Januarie 1900 geldende reg word). Hy het die geleentheid gebruik om as pleitbesorger op te tree vir ’n “sosiale” oriëntering van die privaatreg (die publiekreg was vanselfsprekend sosiaal gerig), as teenvoeter vir wat hy beskou het as die Romeinse nalatenskap van ’n oordrewe beskerming van individuele vryheid in die skep en uitoefen van privaat regte. Von Gierke en sy mede-Germaniste het relatief min invloed op die finale weergawe van die Wetboek gehad. Op konstitusionele gebied, egter, toe die sogenaamde “Weimar grondwet” in 1919 opgestel is, het sy sienwyses wél invloed gehad: die bekende, kriptiese formulering, “Eiendom verplig” (wat in die 1949 Duitse Grundgesetz behou is), is direk aan sy invloed toe te skryf, so ook die bepalings in die Weimar grondwet oor kollektiewe bedinging in die destyds-ontluikende Duitse arbeidsreg. In sy voordrag het hy verskeie argumente voorgehou om ’n sosiale doelstelling vir die privaatreg te onderskraag. Die reg het één gemeenskaplike doelstelling, en dis om menswees (Persönlichkeit) te bevorder en te beskerm, ’n doelstelling wat deur ’n té skerp, on-Germaanse, onderskeid tussen privaat- en publiekreg vertroebel word. Die beskerming van menswees is van meer fundamentele belang as die erkenning en beskerming van individuele regte en vryhede. Die ontwerp en uitleg van die reg het ten doel nie om vaste, oorgeërfde strukture en instellings op die sosiale en ekonomiese interaksie van mense af te dwing nie; dis eerder om reëls, beginsels en instellings te ontwerp en te plooi in ’n konstante proses van wording om by die werklik “lewendige” sosiale en ekonomiese omgang van mense wat bepaalde doelstellings nastreef, te pas – mits die doelstelling die morele selfhandhawing van mense inkorporeer en voortdurend deur ’n diepgewortelde sin vir geregtigheid geanimeer is. Hierdie artikel ontleed von Gierke se voordrag aan die hand van voorbeelde en analises wat hy self gee. Dit beskryf ook die sienswyses van Rudolf von Jhering in sy “tweede fase”, na sy “bekering”, om die groot invloed wat von Jhering op von Gierke gehad het, te boekstaaf. Laastens beskryf dit die voortgesette (al is dit versweë) relevansie wat von Gierke se negentiende eeuse Germaans-geïnspireerde regsfilosofiese oorwegings vir ’n sosiale funksie vir die privaatreg op die moderne Suid-Afrikaanse reg en regspleging kan hê. Dit geskied aan die hand van voorbeelde uit verskeie vertakkinge van die reg: die sterk ooreenkoms tussen von Gierke se Germaanse kommunaliteitsgees en die Afrika begrip Ubuntu; die impak van ’n sosiale oriëntering op die beginsel van testeervryheid; die sterk ooreenkoms tussen Germaanse genootskapsvorme en die “stokvel” en die belangrikheid van ’n regulering van stokvelle deur die reg; en kommersiële bepalings om kwesbare verbruikers teen uitbuiting te beskerm.","PeriodicalId":53590,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","volume":null,"pages":null},"PeriodicalIF":0.2000,"publicationDate":"2023-01-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"0","resultStr":"{\"title\":\"Law as datum and law as purpose: Otto von Gierke’s conception of the social purpose of law and its continued relevance\",\"authors\":\"Derek van der Merwe\",\"doi\":\"10.47348/tsar/2023/i2a2\",\"DOIUrl\":null,\"url\":null,\"abstract\":\"Otto von Gierke het in die laat negentiende eeuse Duitsland ’n sosiale funksie aan die reg gekoppel, as teenvoeter vir die dominante individualistiese regsbeskouing van die Duitse Romanisties-georiënteerde historiese regskool. Sy vertrekpunt was die regsbeskouings en -beginsels van die Germanistiese volksreg en -gewoontes wat sedert die Europese Middeleeue ’n eie ontwikkelingsgang naas die Romeinse reg in Duitse gebiede beleef het. Hy het ’n lesing voor die Weense Regsgenootskap in April 1889 gehou, enkele maande na die eerste konsep van ’n Duitse Burgerlike Wetboek vir openbare kommentaar vrygestel is (die Burgerlike Wetboek sou finaal op 1 Januarie 1900 geldende reg word). Hy het die geleentheid gebruik om as pleitbesorger op te tree vir ’n “sosiale” oriëntering van die privaatreg (die publiekreg was vanselfsprekend sosiaal gerig), as teenvoeter vir wat hy beskou het as die Romeinse nalatenskap van ’n oordrewe beskerming van individuele vryheid in die skep en uitoefen van privaat regte. Von Gierke en sy mede-Germaniste het relatief min invloed op die finale weergawe van die Wetboek gehad. Op konstitusionele gebied, egter, toe die sogenaamde “Weimar grondwet” in 1919 opgestel is, het sy sienwyses wél invloed gehad: die bekende, kriptiese formulering, “Eiendom verplig” (wat in die 1949 Duitse Grundgesetz behou is), is direk aan sy invloed toe te skryf, so ook die bepalings in die Weimar grondwet oor kollektiewe bedinging in die destyds-ontluikende Duitse arbeidsreg. In sy voordrag het hy verskeie argumente voorgehou om ’n sosiale doelstelling vir die privaatreg te onderskraag. Die reg het één gemeenskaplike doelstelling, en dis om menswees (Persönlichkeit) te bevorder en te beskerm, ’n doelstelling wat deur ’n té skerp, on-Germaanse, onderskeid tussen privaat- en publiekreg vertroebel word. Die beskerming van menswees is van meer fundamentele belang as die erkenning en beskerming van individuele regte en vryhede. Die ontwerp en uitleg van die reg het ten doel nie om vaste, oorgeërfde strukture en instellings op die sosiale en ekonomiese interaksie van mense af te dwing nie; dis eerder om reëls, beginsels en instellings te ontwerp en te plooi in ’n konstante proses van wording om by die werklik “lewendige” sosiale en ekonomiese omgang van mense wat bepaalde doelstellings nastreef, te pas – mits die doelstelling die morele selfhandhawing van mense inkorporeer en voortdurend deur ’n diepgewortelde sin vir geregtigheid geanimeer is. Hierdie artikel ontleed von Gierke se voordrag aan die hand van voorbeelde en analises wat hy self gee. Dit beskryf ook die sienswyses van Rudolf von Jhering in sy “tweede fase”, na sy “bekering”, om die groot invloed wat von Jhering op von Gierke gehad het, te boekstaaf. Laastens beskryf dit die voortgesette (al is dit versweë) relevansie wat von Gierke se negentiende eeuse Germaans-geïnspireerde regsfilosofiese oorwegings vir ’n sosiale funksie vir die privaatreg op die moderne Suid-Afrikaanse reg en regspleging kan hê. Dit geskied aan die hand van voorbeelde uit verskeie vertakkinge van die reg: die sterk ooreenkoms tussen von Gierke se Germaanse kommunaliteitsgees en die Afrika begrip Ubuntu; die impak van ’n sosiale oriëntering op die beginsel van testeervryheid; die sterk ooreenkoms tussen Germaanse genootskapsvorme en die “stokvel” en die belangrikheid van ’n regulering van stokvelle deur die reg; en kommersiële bepalings om kwesbare verbruikers teen uitbuiting te beskerm.\",\"PeriodicalId\":53590,\"journal\":{\"name\":\"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg\",\"volume\":null,\"pages\":null},\"PeriodicalIF\":0.2000,\"publicationDate\":\"2023-01-01\",\"publicationTypes\":\"Journal Article\",\"fieldsOfStudy\":null,\"isOpenAccess\":false,\"openAccessPdf\":\"\",\"citationCount\":\"0\",\"resultStr\":null,\"platform\":\"Semanticscholar\",\"paperid\":null,\"PeriodicalName\":\"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg\",\"FirstCategoryId\":\"1085\",\"ListUrlMain\":\"https://doi.org/10.47348/tsar/2023/i2a2\",\"RegionNum\":0,\"RegionCategory\":null,\"ArticlePicture\":[],\"TitleCN\":null,\"AbstractTextCN\":null,\"PMCID\":null,\"EPubDate\":\"\",\"PubModel\":\"\",\"JCR\":\"Q4\",\"JCRName\":\"LAW\",\"Score\":null,\"Total\":0}","platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.47348/tsar/2023/i2a2","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q4","JCRName":"LAW","Score":null,"Total":0}
引用次数: 0

摘要

本文章由计算机程序翻译,如有差异,请以英文原文为准。
Law as datum and law as purpose: Otto von Gierke’s conception of the social purpose of law and its continued relevance
Otto von Gierke het in die laat negentiende eeuse Duitsland ’n sosiale funksie aan die reg gekoppel, as teenvoeter vir die dominante individualistiese regsbeskouing van die Duitse Romanisties-georiënteerde historiese regskool. Sy vertrekpunt was die regsbeskouings en -beginsels van die Germanistiese volksreg en -gewoontes wat sedert die Europese Middeleeue ’n eie ontwikkelingsgang naas die Romeinse reg in Duitse gebiede beleef het. Hy het ’n lesing voor die Weense Regsgenootskap in April 1889 gehou, enkele maande na die eerste konsep van ’n Duitse Burgerlike Wetboek vir openbare kommentaar vrygestel is (die Burgerlike Wetboek sou finaal op 1 Januarie 1900 geldende reg word). Hy het die geleentheid gebruik om as pleitbesorger op te tree vir ’n “sosiale” oriëntering van die privaatreg (die publiekreg was vanselfsprekend sosiaal gerig), as teenvoeter vir wat hy beskou het as die Romeinse nalatenskap van ’n oordrewe beskerming van individuele vryheid in die skep en uitoefen van privaat regte. Von Gierke en sy mede-Germaniste het relatief min invloed op die finale weergawe van die Wetboek gehad. Op konstitusionele gebied, egter, toe die sogenaamde “Weimar grondwet” in 1919 opgestel is, het sy sienwyses wél invloed gehad: die bekende, kriptiese formulering, “Eiendom verplig” (wat in die 1949 Duitse Grundgesetz behou is), is direk aan sy invloed toe te skryf, so ook die bepalings in die Weimar grondwet oor kollektiewe bedinging in die destyds-ontluikende Duitse arbeidsreg. In sy voordrag het hy verskeie argumente voorgehou om ’n sosiale doelstelling vir die privaatreg te onderskraag. Die reg het één gemeenskaplike doelstelling, en dis om menswees (Persönlichkeit) te bevorder en te beskerm, ’n doelstelling wat deur ’n té skerp, on-Germaanse, onderskeid tussen privaat- en publiekreg vertroebel word. Die beskerming van menswees is van meer fundamentele belang as die erkenning en beskerming van individuele regte en vryhede. Die ontwerp en uitleg van die reg het ten doel nie om vaste, oorgeërfde strukture en instellings op die sosiale en ekonomiese interaksie van mense af te dwing nie; dis eerder om reëls, beginsels en instellings te ontwerp en te plooi in ’n konstante proses van wording om by die werklik “lewendige” sosiale en ekonomiese omgang van mense wat bepaalde doelstellings nastreef, te pas – mits die doelstelling die morele selfhandhawing van mense inkorporeer en voortdurend deur ’n diepgewortelde sin vir geregtigheid geanimeer is. Hierdie artikel ontleed von Gierke se voordrag aan die hand van voorbeelde en analises wat hy self gee. Dit beskryf ook die sienswyses van Rudolf von Jhering in sy “tweede fase”, na sy “bekering”, om die groot invloed wat von Jhering op von Gierke gehad het, te boekstaaf. Laastens beskryf dit die voortgesette (al is dit versweë) relevansie wat von Gierke se negentiende eeuse Germaans-geïnspireerde regsfilosofiese oorwegings vir ’n sosiale funksie vir die privaatreg op die moderne Suid-Afrikaanse reg en regspleging kan hê. Dit geskied aan die hand van voorbeelde uit verskeie vertakkinge van die reg: die sterk ooreenkoms tussen von Gierke se Germaanse kommunaliteitsgees en die Afrika begrip Ubuntu; die impak van ’n sosiale oriëntering op die beginsel van testeervryheid; die sterk ooreenkoms tussen Germaanse genootskapsvorme en die “stokvel” en die belangrikheid van ’n regulering van stokvelle deur die reg; en kommersiële bepalings om kwesbare verbruikers teen uitbuiting te beskerm.
求助全文
通过发布文献求助,成功后即可免费获取论文全文。 去求助
来源期刊
CiteScore
0.30
自引率
0.00%
发文量
16
期刊介绍: This multilingual periodical is published quarterly by Juta for the Faculty of Law, University of Johannesburg. This scholarly and practical journal covers a broad spectrum of topics pertinent to the legal community.
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
确定
请完成安全验证×
copy
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
右上角分享
点击右上角分享
0
联系我们:info@booksci.cn Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。 Copyright © 2023 布克学术 All rights reserved.
京ICP备2023020795号-1
ghs 京公网安备 11010802042870号
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术官方微信