Regspraak: Another juvenile offender failed by the system

IF 0.2 Q4 LAW
J Le Roux-Bouwer
{"title":"Regspraak: Another juvenile offender failed by the system","authors":"J Le Roux-Bouwer","doi":"10.47348/tsar/2023/i4a13","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Suid-Afrika het nie ’n trotse geskiedenis van die beskerming van kinderregte nie. Histories is jeugdige oortreders aan ’n strafregstelsel onderwerp wat deur volwassenes vir volwassenes ontwerp is. Regspraak getuig van swaar vonnisse wat vir jeugdige oortreders opgelê is. Daar het geen aparte strafregstelsel vir jeugdige oortreders bestaan nie en kinders is in die teenwoordigheid van volwasse misdadigers verhoorafwagtend aangehou, verhoor en saam met volwassenes tot direkte gevangesetting gevonnis. Met die aanbreek van demokrasie en die ratifisering van internasionale konvensies wat die beskerming van kinderregte ten doel het, het die Suid-Afrikaanse landskap betreffende die beskerming van kinderregte egter drasties verander. Die internasionale konvensies, wat Suid-Afrika onderteken het, is gegrond op drie beginsels: die reg van die kind om vry te wees van diskriminasie; die reg van die kind om deel te neem aan besluite wat sy of haar lewe raak; en, derdens, die kerngedagte dat die beste belang van die kind die oorhoofse oorweging moet wees in alle regsgedinge waarby die kind betrokke is. Laasgenoemde beginsel staan as die “paramountcy principle” bekend. Nasionale wetgewing is hierna uitgevaardig om gevolg te gee aan die internasionale konvensies. Sodanige wetgewing is die Children’s Act 38 van 2005 en die Child Justice Act 75 van 2008. Laasgenoemde wet is daarop gemik om jeugdige oortreders te beskerm en om ’n aparte strafregstelsel vir jeugdige oortreders te skep. Die wet bepaal ook dat die strafopsie van direkte gevangesetting slegs as ’n laaste opsie uitgevoer sal word waar die beskuldigde ’n jeugdige oortreder is. Bykomend hiertoe verleen artikel 28 van die grondwet spesiale beskerming aan kinders. Artikel 28(2) bepaal dat die beste belang van die kind sentraal sal wees in alle juridiese besluite rakende die kind. Ten spyte van die oogmerke van die Child Justice Act gebeur dit egter steeds dat jeugdige oortreders die beskerming van hierdie wet ontsê word en dat strafhowe nie ag slaan op die bepalings van die Child Justice Act nie. Op 24 Januarie 2023 het die Wes-Kaapse hooggeregshof in S v LJ (346/22) 2023 ZAWCHC 6 (24 Januarie 2023) ’n beslissing deur die laerhof waarin ’n jeugdige oortreder op hierdie wyse deur die hof gefaal is, ten sterkste veroordeel en die skuldigbevindings ter syde gestel.","PeriodicalId":53590,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","volume":null,"pages":null},"PeriodicalIF":0.2000,"publicationDate":"2023-01-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"0","resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.47348/tsar/2023/i4a13","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q4","JCRName":"LAW","Score":null,"Total":0}
引用次数: 0

Abstract

Suid-Afrika het nie ’n trotse geskiedenis van die beskerming van kinderregte nie. Histories is jeugdige oortreders aan ’n strafregstelsel onderwerp wat deur volwassenes vir volwassenes ontwerp is. Regspraak getuig van swaar vonnisse wat vir jeugdige oortreders opgelê is. Daar het geen aparte strafregstelsel vir jeugdige oortreders bestaan nie en kinders is in die teenwoordigheid van volwasse misdadigers verhoorafwagtend aangehou, verhoor en saam met volwassenes tot direkte gevangesetting gevonnis. Met die aanbreek van demokrasie en die ratifisering van internasionale konvensies wat die beskerming van kinderregte ten doel het, het die Suid-Afrikaanse landskap betreffende die beskerming van kinderregte egter drasties verander. Die internasionale konvensies, wat Suid-Afrika onderteken het, is gegrond op drie beginsels: die reg van die kind om vry te wees van diskriminasie; die reg van die kind om deel te neem aan besluite wat sy of haar lewe raak; en, derdens, die kerngedagte dat die beste belang van die kind die oorhoofse oorweging moet wees in alle regsgedinge waarby die kind betrokke is. Laasgenoemde beginsel staan as die “paramountcy principle” bekend. Nasionale wetgewing is hierna uitgevaardig om gevolg te gee aan die internasionale konvensies. Sodanige wetgewing is die Children’s Act 38 van 2005 en die Child Justice Act 75 van 2008. Laasgenoemde wet is daarop gemik om jeugdige oortreders te beskerm en om ’n aparte strafregstelsel vir jeugdige oortreders te skep. Die wet bepaal ook dat die strafopsie van direkte gevangesetting slegs as ’n laaste opsie uitgevoer sal word waar die beskuldigde ’n jeugdige oortreder is. Bykomend hiertoe verleen artikel 28 van die grondwet spesiale beskerming aan kinders. Artikel 28(2) bepaal dat die beste belang van die kind sentraal sal wees in alle juridiese besluite rakende die kind. Ten spyte van die oogmerke van die Child Justice Act gebeur dit egter steeds dat jeugdige oortreders die beskerming van hierdie wet ontsê word en dat strafhowe nie ag slaan op die bepalings van die Child Justice Act nie. Op 24 Januarie 2023 het die Wes-Kaapse hooggeregshof in S v LJ (346/22) 2023 ZAWCHC 6 (24 Januarie 2023) ’n beslissing deur die laerhof waarin ’n jeugdige oortreder op hierdie wyse deur die hof gefaal is, ten sterkste veroordeel en die skuldigbevindings ter syde gestel.
Regspraak:又一个少年犯没能通过这个系统
南非没有保护儿童权利的光荣历史。从历史上看,少年犯一直受制于成年人为成年人设计的刑罚制度。判例证明,对少年犯的判决非常严厉。由于没有针对少年犯和儿童的单独刑罚制度,在成年人眼中,罪犯与成年人一起被拘留、审讯和判处立即监禁。然而,随着民主的到来和旨在保护儿童权利的国际公约的批准,南非的儿童权利保护框架发生了巨大变化。南非签署的国际公约基于三项原则:儿童不受歧视的权利;儿童参与影响其生活的决策的权利;以及第三项核心理念,即在所有涉及儿童的法律诉讼中,儿童的最大利益应成为首要考虑因素。上述原则被称为最高原则。随后颁布了国家立法,以落实国际公约。这些立法是 2005 年第 38 号《儿童法》和 2008 年第 75 号《儿童司法法》。上述法案旨在保护少年犯,并为少年犯建立单独的刑事制度。该法还规定,只有在被告是少年犯的情况下,立即监禁的处罚才会作为最终监禁执行。为此,《宪法》第 28 条给予儿童特殊保护。第 28 条第(2)款规定,在所有影响到儿童的法律决定中,儿童的最大利益都应受到关注。然而,就《儿童司法法》而言,少年犯将始终得不到该法的保护,刑事诉讼将不以《儿童司法法》的规定为依据。2023 年 1 月 24 日,在 S v LJ (346/22) 2023 ZAWCHC 6(2023 年 1 月 24 日)一案中,西开普省高等法院强烈谴责了法院在这种情况下认定一名少年犯有罪的判决,并下令下达有罪判决。
本文章由计算机程序翻译,如有差异,请以英文原文为准。
求助全文
约1分钟内获得全文 求助全文
来源期刊
CiteScore
0.30
自引率
0.00%
发文量
16
期刊介绍: This multilingual periodical is published quarterly by Juta for the Faculty of Law, University of Johannesburg. This scholarly and practical journal covers a broad spectrum of topics pertinent to the legal community.
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
确定
请完成安全验证×
copy
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
右上角分享
点击右上角分享
0
联系我们:info@booksci.cn Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。 Copyright © 2023 布克学术 All rights reserved.
京ICP备2023020795号-1
ghs 京公网安备 11010802042870号
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术官方微信