Regspraak: To pay, or not to pay: that is the question

IF 0.2 Q4 LAW
FR Malan
{"title":"Regspraak: To pay, or not to pay: that is the question","authors":"FR Malan","doi":"10.47348/tsar/2023/i4a8","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Die uitspraak van die supreme court van die Verenigde Koninkryk op 12 Julie 2023 is van besondere belang vir die ontwikkeling van die bankreg. Dit bring sekerheid en los ouer historiese vraagstukke op. Philipp v Barclays Bank is gemoeid met die vraagstuk wanneer mag en behoort ’n bank ’n betalingsopdrag van ’n kliënt te weier of op te skort hangende verdere bespreking met die kliënt. As uitgangspunt word aanvaar dat die primêre plig van ’n bank is om die opdrag van sy kliënt spoedig en noukeurig uit te voer. Enige plig om die opdrag ter goeder trou en sonder nalatigheid uit te voer, het betrekking op die wyse van uitvoering soos wanneer die bank ’n insolvente korrespondent-bank sou aanstel. In die Philipp-saak word die sogenaamde sorgvuldigheidsplig wat in Barclays Bank PLC v Quincecare Ltd (1992 4 All ER 363) sy beslag gekry het, ondersoek en word bevind dat daar geen konflik tussen die plig om uitvoering aan die betalingsopdrag te gee en die plig om met redelike sorg op te tree bestaan nie. Die verpligting om met redelike sorg op te tree, het betrekking op die uitvoering van die opdrag; byvoorbeeld, welke korrespondentbank om aan te stel. Wanneer dit vasstaan dat die opdrag om te betaal of oordrag te bewerkstellig geldig is, moet daardie opdrag met sorg en te goeder trou uitgevoer word. Die belangrike vraag wat egter agterweë bly, is wanneer, indien hoegenaamd, die bank moet weier om ’n betalingsopdrag uit te voer. In die lig van die ontleding van die bank- en kliëntverhouding waar die gemeenregtelike reël van die bank vereis om te goeder trou en sonder nalatigheid sy plig uit te voer, word aan die hand gedoen dat die betalende bank verplig is om sy kliënt van omstandighede te verwittig waarvan die kliënt onbewus is en wat daarop dui dat die kliënt sou verkies dat daar nie gevolg aan die betalingsopdrag gegee moet word nie.","PeriodicalId":53590,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","volume":null,"pages":null},"PeriodicalIF":0.2000,"publicationDate":"2023-01-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"0","resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.47348/tsar/2023/i4a8","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q4","JCRName":"LAW","Score":null,"Total":0}
引用次数: 0

Abstract

Die uitspraak van die supreme court van die Verenigde Koninkryk op 12 Julie 2023 is van besondere belang vir die ontwikkeling van die bankreg. Dit bring sekerheid en los ouer historiese vraagstukke op. Philipp v Barclays Bank is gemoeid met die vraagstuk wanneer mag en behoort ’n bank ’n betalingsopdrag van ’n kliënt te weier of op te skort hangende verdere bespreking met die kliënt. As uitgangspunt word aanvaar dat die primêre plig van ’n bank is om die opdrag van sy kliënt spoedig en noukeurig uit te voer. Enige plig om die opdrag ter goeder trou en sonder nalatigheid uit te voer, het betrekking op die wyse van uitvoering soos wanneer die bank ’n insolvente korrespondent-bank sou aanstel. In die Philipp-saak word die sogenaamde sorgvuldigheidsplig wat in Barclays Bank PLC v Quincecare Ltd (1992 4 All ER 363) sy beslag gekry het, ondersoek en word bevind dat daar geen konflik tussen die plig om uitvoering aan die betalingsopdrag te gee en die plig om met redelike sorg op te tree bestaan nie. Die verpligting om met redelike sorg op te tree, het betrekking op die uitvoering van die opdrag; byvoorbeeld, welke korrespondentbank om aan te stel. Wanneer dit vasstaan dat die opdrag om te betaal of oordrag te bewerkstellig geldig is, moet daardie opdrag met sorg en te goeder trou uitgevoer word. Die belangrike vraag wat egter agterweë bly, is wanneer, indien hoegenaamd, die bank moet weier om ’n betalingsopdrag uit te voer. In die lig van die ontleding van die bank- en kliëntverhouding waar die gemeenregtelike reël van die bank vereis om te goeder trou en sonder nalatigheid sy plig uit te voer, word aan die hand gedoen dat die betalende bank verplig is om sy kliënt van omstandighede te verwittig waarvan die kliënt onbewus is en wat daarop dui dat die kliënt sou verkies dat daar nie gevolg aan die betalingsopdrag gegee moet word nie.
Regspraak:付钱,还是不付钱,这是个问题
英国最高法院 2023 年 7 月 12 日的判决对银行业监管的发展具有特别重要的意义。它带来了确定性并解决了历史性问题。Philipp 诉巴克莱银行案涉及的问题是,在与客户进一步讨论之前,银行何时可以和应该拒绝或推迟客户的付款义务。作为出发点,银行的主要责任是迅速准确地执行客户的指示,这一点已被接受。任何忠实和无疏忽地执行指令的义务都与执行方式有关,例如银行指定一家破产代理银行。在 Philipp 案中,对 Barclays Bank PLC v Quincecare Ltd(1992 4 All ER 363)一案中所附的所谓谨慎行事的责任进行了研究,发现执行付款义务的责任与合理谨慎地加紧工作的责任之间并无冲突。合理谨慎行事的义务与执行订单有关,例如指定哪家代理行。当确定支付指令或执行指令有效时,就应谨慎和善意地执行该指令。由此产生的一个重要问题是,银行应在何时执行支付指令。在分析银行与客户的关系时,普通法要求银行忠实地履行其职责,不得有任何疏忽,在此情况下,建议付款银行有义务将客户不知道的情况通知其客户,这些情况表明客户希望不对付款义务采取任何行动。
本文章由计算机程序翻译,如有差异,请以英文原文为准。
求助全文
约1分钟内获得全文 求助全文
来源期刊
CiteScore
0.30
自引率
0.00%
发文量
16
期刊介绍: This multilingual periodical is published quarterly by Juta for the Faculty of Law, University of Johannesburg. This scholarly and practical journal covers a broad spectrum of topics pertinent to the legal community.
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
确定
请完成安全验证×
copy
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
右上角分享
点击右上角分享
0
联系我们:info@booksci.cn Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。 Copyright © 2023 布克学术 All rights reserved.
京ICP备2023020795号-1
ghs 京公网安备 11010802042870号
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术官方微信