A cause of action raising a triable issue in a class action: reconsidering the certification threshold

IF 0.2 Q4 LAW
Theo Broodryk
{"title":"A cause of action raising a triable issue in a class action: reconsidering the certification threshold","authors":"Theo Broodryk","doi":"10.47348/tsar/2023/i2a5","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"In Children’s Resource Centre Trust v Pioneer Food (Pty) Ltd (2013 2 SA 213 (HHA)) het ar Wallis verskeie vereistes vir sertifisering van ’n groepsgeding neergelê. Hierdie vereistes is later deur die konstitusionele hof tot blote faktore gerelegeer wat oorweeg moet word onder die hoofoorweging van die belang van geregtigheid. Een van die sertifiseringsfaktore is dat daar ’n eisoorsaak moet bestaan wat ’n beregbare kwessie openbaar. Appèlregter Wallis het bevind dat die toets wat van toepassing is om te bepaal of ’n pleitstuk eksipiabel is, gebruik moet word om te bepaal of daar wel so ’n eisoorsaak teenwoordig is. Die doel met hierdie artikel is om die benadering van die Suid-Afrikaanse hoër howe te evalueer om te bepaal of daar in die betrokke sertifiseringsaangeleenthede aan die bostaande faktor voldoen is en om sekere voorstelle te maak aangaande die manier waarop ons howe in die toekoms verkieslik met hierdie kwessie moet omgaan. Die uitspraak van r Unterhalter in De Bruyn v Steinhoff International Holdings NV (2022 1 SA 442 (GJ)) vorm die grondslag van die artikel. Die benadering van die prominente buitelandse jurisdiksie van Ontario in Kanada word ook in die artikel oorweeg. Uiteindelik word in die artikel geargumenteer ten gunste van die handhawing van ’n minder streng benadering om te bepaal of ’n eisoorsaak ’n beregbare kwessie openbaar. Eksepsies behoort deur ’n verweerder geopper te word vir oorweging deur die verhoorhof na die groepsgeding van stapel gestuur is. Die sertifiseringshof behoort bloot te bepaal of dit duidelik en voor die hand liggend is dat die eisoorsaak onhoudbaar is. Indien wel, is sertifisering onwaarskynlik omdat dit nie sou sin maak om ’n groepsgeding in sulke omstandighede te sertifiseer nie, ongeag of daar aan die ander sertifiseringsfaktore voldoen is. Maar, waar die houdbaarheid van die eisoorsaak onduidelik is, behoort dié faktor ten gunste van sertifisering te werk, met die verhoorhof wat later kan bepaal of die eisoorsaak eksipiabel is.","PeriodicalId":53590,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","volume":null,"pages":null},"PeriodicalIF":0.2000,"publicationDate":"2023-01-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"0","resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.47348/tsar/2023/i2a5","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q4","JCRName":"LAW","Score":null,"Total":0}
引用次数: 0

Abstract

In Children’s Resource Centre Trust v Pioneer Food (Pty) Ltd (2013 2 SA 213 (HHA)) het ar Wallis verskeie vereistes vir sertifisering van ’n groepsgeding neergelê. Hierdie vereistes is later deur die konstitusionele hof tot blote faktore gerelegeer wat oorweeg moet word onder die hoofoorweging van die belang van geregtigheid. Een van die sertifiseringsfaktore is dat daar ’n eisoorsaak moet bestaan wat ’n beregbare kwessie openbaar. Appèlregter Wallis het bevind dat die toets wat van toepassing is om te bepaal of ’n pleitstuk eksipiabel is, gebruik moet word om te bepaal of daar wel so ’n eisoorsaak teenwoordig is. Die doel met hierdie artikel is om die benadering van die Suid-Afrikaanse hoër howe te evalueer om te bepaal of daar in die betrokke sertifiseringsaangeleenthede aan die bostaande faktor voldoen is en om sekere voorstelle te maak aangaande die manier waarop ons howe in die toekoms verkieslik met hierdie kwessie moet omgaan. Die uitspraak van r Unterhalter in De Bruyn v Steinhoff International Holdings NV (2022 1 SA 442 (GJ)) vorm die grondslag van die artikel. Die benadering van die prominente buitelandse jurisdiksie van Ontario in Kanada word ook in die artikel oorweeg. Uiteindelik word in die artikel geargumenteer ten gunste van die handhawing van ’n minder streng benadering om te bepaal of ’n eisoorsaak ’n beregbare kwessie openbaar. Eksepsies behoort deur ’n verweerder geopper te word vir oorweging deur die verhoorhof na die groepsgeding van stapel gestuur is. Die sertifiseringshof behoort bloot te bepaal of dit duidelik en voor die hand liggend is dat die eisoorsaak onhoudbaar is. Indien wel, is sertifisering onwaarskynlik omdat dit nie sou sin maak om ’n groepsgeding in sulke omstandighede te sertifiseer nie, ongeag of daar aan die ander sertifiseringsfaktore voldoen is. Maar, waar die houdbaarheid van die eisoorsaak onduidelik is, behoort dié faktor ten gunste van sertifisering te werk, met die verhoorhof wat later kan bepaal of die eisoorsaak eksipiabel is.
在集体诉讼中提出可审判问题的诉因:重新考虑认证门槛
本文章由计算机程序翻译,如有差异,请以英文原文为准。
求助全文
约1分钟内获得全文 求助全文
来源期刊
CiteScore
0.30
自引率
0.00%
发文量
16
期刊介绍: This multilingual periodical is published quarterly by Juta for the Faculty of Law, University of Johannesburg. This scholarly and practical journal covers a broad spectrum of topics pertinent to the legal community.
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
确定
请完成安全验证×
copy
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
右上角分享
点击右上角分享
0
联系我们:info@booksci.cn Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。 Copyright © 2023 布克学术 All rights reserved.
京ICP备2023020795号-1
ghs 京公网安备 11010802042870号
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术官方微信