Aantekeninge:根据1990年第27号未亡配偶赡养费法第1节对穆斯林寡妇要求赡养费的权利的分析

IF 0.2 Q4 LAW
M. Abduroaf, N. Moosa
{"title":"Aantekeninge:根据1990年第27号未亡配偶赡养费法第1节对穆斯林寡妇要求赡养费的权利的分析","authors":"M. Abduroaf, N. Moosa","doi":"10.47348/tsar/2023/i2a7","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"In hierdie aantekening ontleed die outeurs eerstens die reg van ’n Moslemweduwee om ’n onderhoudseis teen haar oorlede man se boedel in te stel ooreenkomstig artikel 1 van die Wet op Onderhoud van Langslewende Gades 27 van 1990 in die geval waar die egpaar nie ’n burgerlike huwelik aangegaan het nie, maar slegs ooreenkomstig ’n huwelikskontrak (nikah) ingevolge Moslemreg (Sharia) getroud was. Tweedens word die vraag na die regsgeldigheid van sodanige eis ingevolge Moslemreg ontleed. Hierdie ontleding berus op die feite wat blyk uit ’n ongeredigeerde weergawe van die onlangse Wes-Kaapse hooggeregshof-uitspraak LB v FNB Trust Services (Pty) Ltd NO wat op 27 September 2022 gelewer is. Hierdie saak handel oor die geval waar ’n Moslemweduwee in effek onterf is deurdat die oorledene haar nie as ’n testamentêre begunstigde aangewys het nie. Terwyl sodanige onterwing deur die Suid-Afrikaanse reg se onderskrywing van testeervryheid toegelaat word, word hierdie vryheid ingevolge Moslemreg beperk in soverre sekere verpligte testamentêre begunstigdes aangewys word aan wie ’n vaste, nie-diskresionêre gedeelte van ’n nalatenskap toegewys moet word. Die vroue in ’n poligame huwelik word hierby ingesluit (Koran, hfst 4 vers 12). Die betrokke weduwee het beweer dat sy ten tye van die oorledene se afsterwe steeds sy vrou in ’n poligame Moslemhuwelik was. Hierdie aantekening bestaan uit agt afdelings. Afdeling een bevat ’n oorsig van die aantekening en afdeling twee verskaf die feite-grondslag met betrekking tot die uitspraak. Afdeling drie ontleed die reg van ’n Moslemweduwee om ingevolge die Suid-Afrikaanse reg onderhoud van haar oorlede man se boedel te eis. Ooreenkomstig Moslemreg is ’n weduwee hoegenaamd nie geregtig op ’n onderhoudseis teen haar man se boedel nie, maar beskik sy wel oor die reg om as legitimaris en ’n verpligte erfgenaam van haar man te erf. Afdeling vier neem verdere eise van uitgeslote begunstigdes in oënskou. Afdeling vyf handel oorsigtelik met die verdeling van bates ooreenkomstig Moslemreg ingevolge ’n geldige testament. Afdeling ses bespreek enkele bekommernisse rakende die uitkoms in die Benjamin-saak. Afdeling sewe vergelyk kortliks die status van Moslemweduwees in Duitsland en Nederland – twee regstelsels wat bepaalde ooreenkomste met dié in Suid-Afrika toon. Drie vrae word in hierdie verband oorweeg: (1) Maak die Duitse en Nederlandse reg in die lig van die beduidende persentasie Moslems wat die laaste dekades hul daar tuisgemaak het voorsiening vir die erkenning van ’n onterfde Moslemweduwee wat nie ’n eggenoot ingevolge ’n burgerlike huwelik was nie? (2) Indien nie, hoekom nie; en (3) waarom behoort die Suid-Afrikaanse regsposisie anders te wees? Afdeling agt sluit die aantekening af met ’n oorhoofse ontleding van die bevindings en aanbevelings.","PeriodicalId":53590,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","volume":"47 1","pages":""},"PeriodicalIF":0.2000,"publicationDate":"2023-01-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"0","resultStr":"{\"title\":\"Aantekeninge: An analysis of the right of a Muslim widow to claim maintenance in terms of section 1 of the Maintenance of Surviving Spouses Act 27 of 1990\",\"authors\":\"M. Abduroaf, N. Moosa\",\"doi\":\"10.47348/tsar/2023/i2a7\",\"DOIUrl\":null,\"url\":null,\"abstract\":\"In hierdie aantekening ontleed die outeurs eerstens die reg van ’n Moslemweduwee om ’n onderhoudseis teen haar oorlede man se boedel in te stel ooreenkomstig artikel 1 van die Wet op Onderhoud van Langslewende Gades 27 van 1990 in die geval waar die egpaar nie ’n burgerlike huwelik aangegaan het nie, maar slegs ooreenkomstig ’n huwelikskontrak (nikah) ingevolge Moslemreg (Sharia) getroud was. Tweedens word die vraag na die regsgeldigheid van sodanige eis ingevolge Moslemreg ontleed. Hierdie ontleding berus op die feite wat blyk uit ’n ongeredigeerde weergawe van die onlangse Wes-Kaapse hooggeregshof-uitspraak LB v FNB Trust Services (Pty) Ltd NO wat op 27 September 2022 gelewer is. Hierdie saak handel oor die geval waar ’n Moslemweduwee in effek onterf is deurdat die oorledene haar nie as ’n testamentêre begunstigde aangewys het nie. Terwyl sodanige onterwing deur die Suid-Afrikaanse reg se onderskrywing van testeervryheid toegelaat word, word hierdie vryheid ingevolge Moslemreg beperk in soverre sekere verpligte testamentêre begunstigdes aangewys word aan wie ’n vaste, nie-diskresionêre gedeelte van ’n nalatenskap toegewys moet word. Die vroue in ’n poligame huwelik word hierby ingesluit (Koran, hfst 4 vers 12). Die betrokke weduwee het beweer dat sy ten tye van die oorledene se afsterwe steeds sy vrou in ’n poligame Moslemhuwelik was. Hierdie aantekening bestaan uit agt afdelings. Afdeling een bevat ’n oorsig van die aantekening en afdeling twee verskaf die feite-grondslag met betrekking tot die uitspraak. Afdeling drie ontleed die reg van ’n Moslemweduwee om ingevolge die Suid-Afrikaanse reg onderhoud van haar oorlede man se boedel te eis. Ooreenkomstig Moslemreg is ’n weduwee hoegenaamd nie geregtig op ’n onderhoudseis teen haar man se boedel nie, maar beskik sy wel oor die reg om as legitimaris en ’n verpligte erfgenaam van haar man te erf. Afdeling vier neem verdere eise van uitgeslote begunstigdes in oënskou. Afdeling vyf handel oorsigtelik met die verdeling van bates ooreenkomstig Moslemreg ingevolge ’n geldige testament. Afdeling ses bespreek enkele bekommernisse rakende die uitkoms in die Benjamin-saak. Afdeling sewe vergelyk kortliks die status van Moslemweduwees in Duitsland en Nederland – twee regstelsels wat bepaalde ooreenkomste met dié in Suid-Afrika toon. Drie vrae word in hierdie verband oorweeg: (1) Maak die Duitse en Nederlandse reg in die lig van die beduidende persentasie Moslems wat die laaste dekades hul daar tuisgemaak het voorsiening vir die erkenning van ’n onterfde Moslemweduwee wat nie ’n eggenoot ingevolge ’n burgerlike huwelik was nie? (2) Indien nie, hoekom nie; en (3) waarom behoort die Suid-Afrikaanse regsposisie anders te wees? Afdeling agt sluit die aantekening af met ’n oorhoofse ontleding van die bevindings en aanbevelings.\",\"PeriodicalId\":53590,\"journal\":{\"name\":\"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg\",\"volume\":\"47 1\",\"pages\":\"\"},\"PeriodicalIF\":0.2000,\"publicationDate\":\"2023-01-01\",\"publicationTypes\":\"Journal Article\",\"fieldsOfStudy\":null,\"isOpenAccess\":false,\"openAccessPdf\":\"\",\"citationCount\":\"0\",\"resultStr\":null,\"platform\":\"Semanticscholar\",\"paperid\":null,\"PeriodicalName\":\"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg\",\"FirstCategoryId\":\"1085\",\"ListUrlMain\":\"https://doi.org/10.47348/tsar/2023/i2a7\",\"RegionNum\":0,\"RegionCategory\":null,\"ArticlePicture\":[],\"TitleCN\":null,\"AbstractTextCN\":null,\"PMCID\":null,\"EPubDate\":\"\",\"PubModel\":\"\",\"JCR\":\"Q4\",\"JCRName\":\"LAW\",\"Score\":null,\"Total\":0}","platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.47348/tsar/2023/i2a7","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q4","JCRName":"LAW","Score":null,"Total":0}
引用次数: 0

摘要

本文章由计算机程序翻译,如有差异,请以英文原文为准。
Aantekeninge: An analysis of the right of a Muslim widow to claim maintenance in terms of section 1 of the Maintenance of Surviving Spouses Act 27 of 1990
In hierdie aantekening ontleed die outeurs eerstens die reg van ’n Moslemweduwee om ’n onderhoudseis teen haar oorlede man se boedel in te stel ooreenkomstig artikel 1 van die Wet op Onderhoud van Langslewende Gades 27 van 1990 in die geval waar die egpaar nie ’n burgerlike huwelik aangegaan het nie, maar slegs ooreenkomstig ’n huwelikskontrak (nikah) ingevolge Moslemreg (Sharia) getroud was. Tweedens word die vraag na die regsgeldigheid van sodanige eis ingevolge Moslemreg ontleed. Hierdie ontleding berus op die feite wat blyk uit ’n ongeredigeerde weergawe van die onlangse Wes-Kaapse hooggeregshof-uitspraak LB v FNB Trust Services (Pty) Ltd NO wat op 27 September 2022 gelewer is. Hierdie saak handel oor die geval waar ’n Moslemweduwee in effek onterf is deurdat die oorledene haar nie as ’n testamentêre begunstigde aangewys het nie. Terwyl sodanige onterwing deur die Suid-Afrikaanse reg se onderskrywing van testeervryheid toegelaat word, word hierdie vryheid ingevolge Moslemreg beperk in soverre sekere verpligte testamentêre begunstigdes aangewys word aan wie ’n vaste, nie-diskresionêre gedeelte van ’n nalatenskap toegewys moet word. Die vroue in ’n poligame huwelik word hierby ingesluit (Koran, hfst 4 vers 12). Die betrokke weduwee het beweer dat sy ten tye van die oorledene se afsterwe steeds sy vrou in ’n poligame Moslemhuwelik was. Hierdie aantekening bestaan uit agt afdelings. Afdeling een bevat ’n oorsig van die aantekening en afdeling twee verskaf die feite-grondslag met betrekking tot die uitspraak. Afdeling drie ontleed die reg van ’n Moslemweduwee om ingevolge die Suid-Afrikaanse reg onderhoud van haar oorlede man se boedel te eis. Ooreenkomstig Moslemreg is ’n weduwee hoegenaamd nie geregtig op ’n onderhoudseis teen haar man se boedel nie, maar beskik sy wel oor die reg om as legitimaris en ’n verpligte erfgenaam van haar man te erf. Afdeling vier neem verdere eise van uitgeslote begunstigdes in oënskou. Afdeling vyf handel oorsigtelik met die verdeling van bates ooreenkomstig Moslemreg ingevolge ’n geldige testament. Afdeling ses bespreek enkele bekommernisse rakende die uitkoms in die Benjamin-saak. Afdeling sewe vergelyk kortliks die status van Moslemweduwees in Duitsland en Nederland – twee regstelsels wat bepaalde ooreenkomste met dié in Suid-Afrika toon. Drie vrae word in hierdie verband oorweeg: (1) Maak die Duitse en Nederlandse reg in die lig van die beduidende persentasie Moslems wat die laaste dekades hul daar tuisgemaak het voorsiening vir die erkenning van ’n onterfde Moslemweduwee wat nie ’n eggenoot ingevolge ’n burgerlike huwelik was nie? (2) Indien nie, hoekom nie; en (3) waarom behoort die Suid-Afrikaanse regsposisie anders te wees? Afdeling agt sluit die aantekening af met ’n oorhoofse ontleding van die bevindings en aanbevelings.
求助全文
通过发布文献求助,成功后即可免费获取论文全文。 去求助
来源期刊
CiteScore
0.30
自引率
0.00%
发文量
16
期刊介绍: This multilingual periodical is published quarterly by Juta for the Faculty of Law, University of Johannesburg. This scholarly and practical journal covers a broad spectrum of topics pertinent to the legal community.
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
确定
请完成安全验证×
copy
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
右上角分享
点击右上角分享
0
联系我们:info@booksci.cn Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。 Copyright © 2023 布克学术 All rights reserved.
京ICP备2023020795号-1
ghs 京公网安备 11010802042870号
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术官方微信