对可上诉性的适当测试

IF 0.2 Q4 LAW
Q. du Plessis
{"title":"对可上诉性的适当测试","authors":"Q. du Plessis","doi":"10.47348/tsar/2022/i3a2","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"In die Suid-Afrikaanse reg is nie elke hofbevel appelleerbaar nie. Sedert Zweni v Minister of Law and Order was die toets dat ’n bevel finale effek moet hê, dat dit finaal moet wees ten opsigte van die regte van die partye en dat dit minstens ’n aansienlike gedeelte van die geëiste regshulp moet afhandel. Boonop moet verlof tot appèl toegestaan word. Onlangs is die Zweni- dictum wel afgewater en vervang deur ’n samevattende toets met ’n oënskynlik grondwetlike herkoms, naamlik of dit in die belang van geregtigheid is om die appèl aan te hoor al dan nie. In hierdie artikel analiseer ek die belang van die geregtigheidstoets. In die eerste plek kritiseer ek die onderskeid wat getref word tussen enersyds appelleerbaarheid en andersyds verlof tot appèl. Aangesien verlof tot appèl net toegestaan mag word as die bevel appelleerbaar is, en ’n bevel nie appelleerbaar kan wees as verlof tot appèl nie toegestaan moes word nie, volg dit dat geen onderskeid getref behoort te word tussen die twee toetse nie. In die tweede plek argumenteer ek dat die belang van geregtigheid slegs die toets vir appelleerbaarheid na die konstitusionele hof behoort te wees en nie ook vir ’n beroep op enige ander hoër hof nie. Eerstens is dit omdat die toets verkry is uit artikel 167(6) van die grondwet, wat die standaard vir appelleerbaarheid na die konstitusionele hof definieer, maar nie na beroep na enige ander hoër howe verwys nie. ’n Bevinding dat die belang van geregtigheid die regte toets vir appelleerbaarheid vir ander howe ook is, is dus in stryd met die spreuk expressio unius est exclusio alterius. Tweedens volg dit omdat die dicta tot die teendeel wat die hoogste hof van appèl in S v Western Areas en Philani-Ma- Afrika v Mailula geopper het, obiter is. Steun op daardie sake as gesag vir die beginsel dat die belang van geregtigheid die toets vir appelleerbaarheid na ander howe as die konstitusionele hof is, is dus per incuriam. In die derde plek argumenteer ek dat artikel 17(1) van die Wet op Hoër Howe, 2013 die regte toets vir appelleerbaarheid na alle howe anders as die konstitusionele hof uiteensit. Dit is so omdat artikel 17(1) die minimum vereistes vir verlof tot appèl definieer. Enige hofbevel wat nie appelleerbaar is onder artikel 17(1) nie, kan dus nie appelleerbaar gemaak word deur die toets van die “belang van geregtigheid” nie. Verder is enige hofbevel wat appelleerbaar is onder artikel 17(1) óók appelleerbaar onder die toets van die belang van geregtigheid. In alle gevalle is die toets van die belang van geregtigheid dus nie wesenlik tot die toets vir appelleerbaarheid nie en behoort daarmee weggedoen te word by ’n beroep op enige ander hoër hof as die konstitusionele hof. “[T]he tale I have to tell is unflattering of the higher judiciary. It is an account of how the judges invented a rule based upon conceptual misunderstanding … ; of their invincible ignorance of the mess they had made of the law; and of their immobility on the subject, carried to the extent of subverting an Act of Parliament designed to put them straight.”","PeriodicalId":53590,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","volume":null,"pages":null},"PeriodicalIF":0.2000,"publicationDate":"2022-01-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"0","resultStr":"{\"title\":\"The proper test for appealability\",\"authors\":\"Q. du Plessis\",\"doi\":\"10.47348/tsar/2022/i3a2\",\"DOIUrl\":null,\"url\":null,\"abstract\":\"In die Suid-Afrikaanse reg is nie elke hofbevel appelleerbaar nie. Sedert Zweni v Minister of Law and Order was die toets dat ’n bevel finale effek moet hê, dat dit finaal moet wees ten opsigte van die regte van die partye en dat dit minstens ’n aansienlike gedeelte van die geëiste regshulp moet afhandel. Boonop moet verlof tot appèl toegestaan word. Onlangs is die Zweni- dictum wel afgewater en vervang deur ’n samevattende toets met ’n oënskynlik grondwetlike herkoms, naamlik of dit in die belang van geregtigheid is om die appèl aan te hoor al dan nie. In hierdie artikel analiseer ek die belang van die geregtigheidstoets. In die eerste plek kritiseer ek die onderskeid wat getref word tussen enersyds appelleerbaarheid en andersyds verlof tot appèl. Aangesien verlof tot appèl net toegestaan mag word as die bevel appelleerbaar is, en ’n bevel nie appelleerbaar kan wees as verlof tot appèl nie toegestaan moes word nie, volg dit dat geen onderskeid getref behoort te word tussen die twee toetse nie. In die tweede plek argumenteer ek dat die belang van geregtigheid slegs die toets vir appelleerbaarheid na die konstitusionele hof behoort te wees en nie ook vir ’n beroep op enige ander hoër hof nie. Eerstens is dit omdat die toets verkry is uit artikel 167(6) van die grondwet, wat die standaard vir appelleerbaarheid na die konstitusionele hof definieer, maar nie na beroep na enige ander hoër howe verwys nie. ’n Bevinding dat die belang van geregtigheid die regte toets vir appelleerbaarheid vir ander howe ook is, is dus in stryd met die spreuk expressio unius est exclusio alterius. Tweedens volg dit omdat die dicta tot die teendeel wat die hoogste hof van appèl in S v Western Areas en Philani-Ma- Afrika v Mailula geopper het, obiter is. Steun op daardie sake as gesag vir die beginsel dat die belang van geregtigheid die toets vir appelleerbaarheid na ander howe as die konstitusionele hof is, is dus per incuriam. In die derde plek argumenteer ek dat artikel 17(1) van die Wet op Hoër Howe, 2013 die regte toets vir appelleerbaarheid na alle howe anders as die konstitusionele hof uiteensit. Dit is so omdat artikel 17(1) die minimum vereistes vir verlof tot appèl definieer. Enige hofbevel wat nie appelleerbaar is onder artikel 17(1) nie, kan dus nie appelleerbaar gemaak word deur die toets van die “belang van geregtigheid” nie. Verder is enige hofbevel wat appelleerbaar is onder artikel 17(1) óók appelleerbaar onder die toets van die belang van geregtigheid. In alle gevalle is die toets van die belang van geregtigheid dus nie wesenlik tot die toets vir appelleerbaarheid nie en behoort daarmee weggedoen te word by ’n beroep op enige ander hoër hof as die konstitusionele hof. “[T]he tale I have to tell is unflattering of the higher judiciary. It is an account of how the judges invented a rule based upon conceptual misunderstanding … ; of their invincible ignorance of the mess they had made of the law; and of their immobility on the subject, carried to the extent of subverting an Act of Parliament designed to put them straight.”\",\"PeriodicalId\":53590,\"journal\":{\"name\":\"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg\",\"volume\":null,\"pages\":null},\"PeriodicalIF\":0.2000,\"publicationDate\":\"2022-01-01\",\"publicationTypes\":\"Journal Article\",\"fieldsOfStudy\":null,\"isOpenAccess\":false,\"openAccessPdf\":\"\",\"citationCount\":\"0\",\"resultStr\":null,\"platform\":\"Semanticscholar\",\"paperid\":null,\"PeriodicalName\":\"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg\",\"FirstCategoryId\":\"1085\",\"ListUrlMain\":\"https://doi.org/10.47348/tsar/2022/i3a2\",\"RegionNum\":0,\"RegionCategory\":null,\"ArticlePicture\":[],\"TitleCN\":null,\"AbstractTextCN\":null,\"PMCID\":null,\"EPubDate\":\"\",\"PubModel\":\"\",\"JCR\":\"Q4\",\"JCRName\":\"LAW\",\"Score\":null,\"Total\":0}","platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.47348/tsar/2022/i3a2","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q4","JCRName":"LAW","Score":null,"Total":0}
引用次数: 0

摘要

本文章由计算机程序翻译,如有差异,请以英文原文为准。
The proper test for appealability
In die Suid-Afrikaanse reg is nie elke hofbevel appelleerbaar nie. Sedert Zweni v Minister of Law and Order was die toets dat ’n bevel finale effek moet hê, dat dit finaal moet wees ten opsigte van die regte van die partye en dat dit minstens ’n aansienlike gedeelte van die geëiste regshulp moet afhandel. Boonop moet verlof tot appèl toegestaan word. Onlangs is die Zweni- dictum wel afgewater en vervang deur ’n samevattende toets met ’n oënskynlik grondwetlike herkoms, naamlik of dit in die belang van geregtigheid is om die appèl aan te hoor al dan nie. In hierdie artikel analiseer ek die belang van die geregtigheidstoets. In die eerste plek kritiseer ek die onderskeid wat getref word tussen enersyds appelleerbaarheid en andersyds verlof tot appèl. Aangesien verlof tot appèl net toegestaan mag word as die bevel appelleerbaar is, en ’n bevel nie appelleerbaar kan wees as verlof tot appèl nie toegestaan moes word nie, volg dit dat geen onderskeid getref behoort te word tussen die twee toetse nie. In die tweede plek argumenteer ek dat die belang van geregtigheid slegs die toets vir appelleerbaarheid na die konstitusionele hof behoort te wees en nie ook vir ’n beroep op enige ander hoër hof nie. Eerstens is dit omdat die toets verkry is uit artikel 167(6) van die grondwet, wat die standaard vir appelleerbaarheid na die konstitusionele hof definieer, maar nie na beroep na enige ander hoër howe verwys nie. ’n Bevinding dat die belang van geregtigheid die regte toets vir appelleerbaarheid vir ander howe ook is, is dus in stryd met die spreuk expressio unius est exclusio alterius. Tweedens volg dit omdat die dicta tot die teendeel wat die hoogste hof van appèl in S v Western Areas en Philani-Ma- Afrika v Mailula geopper het, obiter is. Steun op daardie sake as gesag vir die beginsel dat die belang van geregtigheid die toets vir appelleerbaarheid na ander howe as die konstitusionele hof is, is dus per incuriam. In die derde plek argumenteer ek dat artikel 17(1) van die Wet op Hoër Howe, 2013 die regte toets vir appelleerbaarheid na alle howe anders as die konstitusionele hof uiteensit. Dit is so omdat artikel 17(1) die minimum vereistes vir verlof tot appèl definieer. Enige hofbevel wat nie appelleerbaar is onder artikel 17(1) nie, kan dus nie appelleerbaar gemaak word deur die toets van die “belang van geregtigheid” nie. Verder is enige hofbevel wat appelleerbaar is onder artikel 17(1) óók appelleerbaar onder die toets van die belang van geregtigheid. In alle gevalle is die toets van die belang van geregtigheid dus nie wesenlik tot die toets vir appelleerbaarheid nie en behoort daarmee weggedoen te word by ’n beroep op enige ander hoër hof as die konstitusionele hof. “[T]he tale I have to tell is unflattering of the higher judiciary. It is an account of how the judges invented a rule based upon conceptual misunderstanding … ; of their invincible ignorance of the mess they had made of the law; and of their immobility on the subject, carried to the extent of subverting an Act of Parliament designed to put them straight.”
求助全文
通过发布文献求助,成功后即可免费获取论文全文。 去求助
来源期刊
CiteScore
0.30
自引率
0.00%
发文量
16
期刊介绍: This multilingual periodical is published quarterly by Juta for the Faculty of Law, University of Johannesburg. This scholarly and practical journal covers a broad spectrum of topics pertinent to the legal community.
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
确定
请完成安全验证×
copy
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
右上角分享
点击右上角分享
0
联系我们:info@booksci.cn Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。 Copyright © 2023 布克学术 All rights reserved.
京ICP备2023020795号-1
ghs 京公网安备 11010802042870号
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术官方微信