当事方自治:通过法律选择(适用的法律规则)促进国际商事合同中的法律确定性和可预测性

IF 0.2 Q4 LAW
P. Obiri-Korang
{"title":"当事方自治:通过法律选择(适用的法律规则)促进国际商事合同中的法律确定性和可预测性","authors":"P. Obiri-Korang","doi":"10.47348/tsar/2022/i1a6","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"In ’n regstelsel waar partye by internasionale kontrakte die outonomie gelaat word om die reg van toepassing op hulle kontrak te kies, word algemeen verwag dat die reg wat hulle kies die reg van ’n staat is. Die keuse van enige soort buitestaatlike reg as die reg van toepassing op kommersiële kontrakte word gewoonlik nie deur die howe toegelaat nie. Indien ’n bepaalde internasionale kontrak ’n arbitrasieklousule bevat, verskil die posisie. Daar is presedente wat toon dat arbitrasie-tribunale bereid is om regskeuses in internasionale kontrakte te handhaaf en toe te pas, ongeag die aard van die gekose reg, hetsy dit staatlik, of buitestaatlik is. Die vraag wat in hierdie verband ontstaan, is waarom howe arbitrasietoekennings sonder voorbehoud afdwing, selfs wanneer ’n nie-staatlike reg deur die tribunaal toegepas is om tot die beslissing te kom wat nou afgedwing moet word, maar terselfdertyd die toepassing van dieselfde buitestaatlike reg verwerp in sake wat direk voor hulle kom. In hierdie artikel argumenteer die outeur dat howe die keuse deur die partye van buitestaatlike reg behoort te aanvaar op grond van die beginsel van partyoutonomie. Die outonomiebeginsel speel ’n rol in alle kommersiële kontrakte. In die internasionale kontraktereg word partyoutonomie vandag beskou as die belangrikste verbindingsfaktor vir die vasstelling van die reg. Die erkenning van die keuse van buitestaatlike reg bied aan partye die geleentheid om toepaslike regsreëls te kies vir die hantering van spesifieke juridiese uitdagings wat verband hou met hul kontrak. Partye sal baat by die gevolglike regsekerheid en voorspelbaarheid wat die reg betref wat van toepassing is op die kontrak. Dit sal sodoende help om lang en duur geskille te voorkom wat bloot handel oor welke reg van toepassing sou wees. Die outeur bespreek welke kategorieë van buitestaatlike reg gekies behoort te kan word om internasionale kontrakte te beheers.","PeriodicalId":53590,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","volume":null,"pages":null},"PeriodicalIF":0.2000,"publicationDate":"2022-01-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"0","resultStr":"{\"title\":\"Party autonomy: promoting legal certainty and predictability in international commercial contracts through choice of law (the applicable rules of law)\",\"authors\":\"P. Obiri-Korang\",\"doi\":\"10.47348/tsar/2022/i1a6\",\"DOIUrl\":null,\"url\":null,\"abstract\":\"In ’n regstelsel waar partye by internasionale kontrakte die outonomie gelaat word om die reg van toepassing op hulle kontrak te kies, word algemeen verwag dat die reg wat hulle kies die reg van ’n staat is. Die keuse van enige soort buitestaatlike reg as die reg van toepassing op kommersiële kontrakte word gewoonlik nie deur die howe toegelaat nie. Indien ’n bepaalde internasionale kontrak ’n arbitrasieklousule bevat, verskil die posisie. Daar is presedente wat toon dat arbitrasie-tribunale bereid is om regskeuses in internasionale kontrakte te handhaaf en toe te pas, ongeag die aard van die gekose reg, hetsy dit staatlik, of buitestaatlik is. Die vraag wat in hierdie verband ontstaan, is waarom howe arbitrasietoekennings sonder voorbehoud afdwing, selfs wanneer ’n nie-staatlike reg deur die tribunaal toegepas is om tot die beslissing te kom wat nou afgedwing moet word, maar terselfdertyd die toepassing van dieselfde buitestaatlike reg verwerp in sake wat direk voor hulle kom. In hierdie artikel argumenteer die outeur dat howe die keuse deur die partye van buitestaatlike reg behoort te aanvaar op grond van die beginsel van partyoutonomie. Die outonomiebeginsel speel ’n rol in alle kommersiële kontrakte. In die internasionale kontraktereg word partyoutonomie vandag beskou as die belangrikste verbindingsfaktor vir die vasstelling van die reg. Die erkenning van die keuse van buitestaatlike reg bied aan partye die geleentheid om toepaslike regsreëls te kies vir die hantering van spesifieke juridiese uitdagings wat verband hou met hul kontrak. Partye sal baat by die gevolglike regsekerheid en voorspelbaarheid wat die reg betref wat van toepassing is op die kontrak. Dit sal sodoende help om lang en duur geskille te voorkom wat bloot handel oor welke reg van toepassing sou wees. Die outeur bespreek welke kategorieë van buitestaatlike reg gekies behoort te kan word om internasionale kontrakte te beheers.\",\"PeriodicalId\":53590,\"journal\":{\"name\":\"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg\",\"volume\":null,\"pages\":null},\"PeriodicalIF\":0.2000,\"publicationDate\":\"2022-01-01\",\"publicationTypes\":\"Journal Article\",\"fieldsOfStudy\":null,\"isOpenAccess\":false,\"openAccessPdf\":\"\",\"citationCount\":\"0\",\"resultStr\":null,\"platform\":\"Semanticscholar\",\"paperid\":null,\"PeriodicalName\":\"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg\",\"FirstCategoryId\":\"1085\",\"ListUrlMain\":\"https://doi.org/10.47348/tsar/2022/i1a6\",\"RegionNum\":0,\"RegionCategory\":null,\"ArticlePicture\":[],\"TitleCN\":null,\"AbstractTextCN\":null,\"PMCID\":null,\"EPubDate\":\"\",\"PubModel\":\"\",\"JCR\":\"Q4\",\"JCRName\":\"LAW\",\"Score\":null,\"Total\":0}","platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.47348/tsar/2022/i1a6","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q4","JCRName":"LAW","Score":null,"Total":0}
引用次数: 0

摘要

本文章由计算机程序翻译,如有差异,请以英文原文为准。
Party autonomy: promoting legal certainty and predictability in international commercial contracts through choice of law (the applicable rules of law)
In ’n regstelsel waar partye by internasionale kontrakte die outonomie gelaat word om die reg van toepassing op hulle kontrak te kies, word algemeen verwag dat die reg wat hulle kies die reg van ’n staat is. Die keuse van enige soort buitestaatlike reg as die reg van toepassing op kommersiële kontrakte word gewoonlik nie deur die howe toegelaat nie. Indien ’n bepaalde internasionale kontrak ’n arbitrasieklousule bevat, verskil die posisie. Daar is presedente wat toon dat arbitrasie-tribunale bereid is om regskeuses in internasionale kontrakte te handhaaf en toe te pas, ongeag die aard van die gekose reg, hetsy dit staatlik, of buitestaatlik is. Die vraag wat in hierdie verband ontstaan, is waarom howe arbitrasietoekennings sonder voorbehoud afdwing, selfs wanneer ’n nie-staatlike reg deur die tribunaal toegepas is om tot die beslissing te kom wat nou afgedwing moet word, maar terselfdertyd die toepassing van dieselfde buitestaatlike reg verwerp in sake wat direk voor hulle kom. In hierdie artikel argumenteer die outeur dat howe die keuse deur die partye van buitestaatlike reg behoort te aanvaar op grond van die beginsel van partyoutonomie. Die outonomiebeginsel speel ’n rol in alle kommersiële kontrakte. In die internasionale kontraktereg word partyoutonomie vandag beskou as die belangrikste verbindingsfaktor vir die vasstelling van die reg. Die erkenning van die keuse van buitestaatlike reg bied aan partye die geleentheid om toepaslike regsreëls te kies vir die hantering van spesifieke juridiese uitdagings wat verband hou met hul kontrak. Partye sal baat by die gevolglike regsekerheid en voorspelbaarheid wat die reg betref wat van toepassing is op die kontrak. Dit sal sodoende help om lang en duur geskille te voorkom wat bloot handel oor welke reg van toepassing sou wees. Die outeur bespreek welke kategorieë van buitestaatlike reg gekies behoort te kan word om internasionale kontrakte te beheers.
求助全文
通过发布文献求助,成功后即可免费获取论文全文。 去求助
来源期刊
CiteScore
0.30
自引率
0.00%
发文量
16
期刊介绍: This multilingual periodical is published quarterly by Juta for the Faculty of Law, University of Johannesburg. This scholarly and practical journal covers a broad spectrum of topics pertinent to the legal community.
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
确定
请完成安全验证×
copy
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
右上角分享
点击右上角分享
0
联系我们:info@booksci.cn Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。 Copyright © 2023 布克学术 All rights reserved.
京ICP备2023020795号-1
ghs 京公网安备 11010802042870号
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术官方微信