Journal of Family Ecology and Consumer Sciences最新文献

筛选
英文 中文
Interactive television revisited: a case study in home economics 互动电视重访:家政学案例研究
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences Pub Date : 2010-03-15 DOI: 10.4314/JFECS.V28I1.52783
Johannes Christoffel Cronje, S. Blignaut
{"title":"Interactive television revisited: a case study in home economics","authors":"Johannes Christoffel Cronje, S. Blignaut","doi":"10.4314/JFECS.V28I1.52783","DOIUrl":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V28I1.52783","url":null,"abstract":"Die reaksie van huishoudkundeleerders tydens ‘n interaktiewe televisie-uitsending word in hierdie artikel \u0000onder die loep geneem. Drie aspekte, naamlik die \u0000vlak van interaksie tydens die uitsending, gelyk tydigheid \u0000en simmetrie, is tydens hierdie gevallestudie \u0000bestudeer. Tydens interaktiewe televisie-uitsendings kan interaksie varieer van definisioneel-fisiese interaksie tot \u0000volle interaksie met al die betrokke partye. Ge lyk tydigheid kan varieer van direkte interaksie tussen die \u0000leerders en die aanbieder tot vooraf opgeneemde \u0000uitsendings en terugvoer per pos aan leerders. Simmetrie, \u0000daarenteen, wissel van volledig simmetriese \u0000videokonferensies tot die pos van voorafvervaardigde \u0000videobande met onderrigmateriaal op papier en \u0000skriftelike terugvoer. Hierdie studie het bevind dat alhoewel die leerders verkies het om saam met medeleerders na die televisie-uitsending te kyk, hulle min behoefte uitgespreek het om direk met die aanbieder (dosent) te kommunikeer. Dit wil voorkom asof hulle \u0000gelyktydige kommunikasie belangrik ag aangesien \u0000hulle eerder met hulle medeleerders in interaksie \u0000wou tree as met die aanbieder. Die leerders het ook \u0000voorkeur aan voorafvervaardigde videobande gegee, \u0000veral met die oog op voorbereiding vir eksamens en \u0000die uitvoer van opdragte. Die leerders het ‘n \u0000lewendige televisie-uitsending as onnodig beskou, \u0000sou graag in telefoniese verbinding met die \u0000aanbieder wou tree (asimmetriese kommunikasie), \u0000maar wanneer dit hulle pas, eerder as byvoorbeeld \u0000tydens of direk na ‘n uitsending. Daar was weinig \u0000voorkeur vir ander kommunikasiewyses soos fakse \u0000en elektroniese pos.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"41 1","pages":"16-21"},"PeriodicalIF":0.0,"publicationDate":"2010-03-15","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"74448353","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
引用次数: 2
Elicitation and generation of a script for the acquisition of household appliances within a consumer decision-making context 在消费者决策的背景下,为家用电器的收购提供和生成脚本
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences Pub Date : 2010-03-15 DOI: 10.4314/JFECS.V30I1.52822
Alet C. Erasmus, Elizabeth Boshoff, Gg Rousseau
{"title":"Elicitation and generation of a script for the acquisition of household appliances within a consumer decision-making context","authors":"Alet C. Erasmus, Elizabeth Boshoff, Gg Rousseau","doi":"10.4314/JFECS.V30I1.52822","DOIUrl":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V30I1.52822","url":null,"abstract":"Hoewel geskrifte as 'n geldige konstruk in verskeie dissiplines soos kognitiewe sielkunde erken en gebruik word, is min gedoen om die potensiaal van aankoopgeskrifte verder te ontgin sedert die eerste inisiatiewe in die 1980's. Die doel van hierdie studie was om 'n teks vir die aankoop van groot huishoudelike toerusting binne verbruikersbesluitnemingsverband te ontwikkel as 'n meer realistiese voorstelling van die aankoopproses as wat deur tradisionele verbruikersbesluitnemingsmodelle voorgehou word. Vorige navorsing op hierdie gebied is in aanmerking geneem (Erasmus et al, 2002b) om data-insameling te struktureer en maksimaal te benut vir die generering van 'n geskrif wat aan die basiese eienskappe en strukturele vereistes van geskrifte sou voldoen. 'n Emiese, ideografiese navorsingsbenadering is gevolg (Denzin & Lincoln, 2000:10, 158). Veelvoudige data-insamelingstegnieke is gebruik om sydigheid te voorkom. Minder gestruktureerde tegnieke is gebruik en selektief gekombineer (Erasmus et al, 2002a). Data is direk na insameling verwerk sodat die resultate in opeenvolgende data insamelingsessies in aanmerking geneem kon word om leemtes uit te skakel. Die keuse, kombinasie en volgorde van implementering van die onderskeie data-insamelingstegnieke het meegewerk om die relevante norme te identifiseer en dit moontlik gemaak om 'n teks wat aan die basiese eienskappe en strukturele eienskappe wat vir tekse voorgehou word, saam te stel. Die spesifieke volgorde van tegnieke kan vir soortgelyke studies aanbeveel word: die geskrewe tegniek was veral suksesvol om al die aktiwiteite (elemente) te identifiseer, terwyl daaropvolgende tegnieke bygedra het om elemente uit te brei, om betroubaarheid en geldigheid te verseker en om visuele stimuli vir die diskrimineringstegniek saam te stel.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"141 3 1","pages":"46-64"},"PeriodicalIF":0.0,"publicationDate":"2010-03-15","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"80973249","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
引用次数: 6
Consumer decision-making models within the discipline of consumer science: a critical approach 消费者科学学科中的消费者决策模型:一种批判的方法
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences Pub Date : 2010-03-15 DOI: 10.4314/JFECS.V29I1.52799
Alet C. Erasmus, Elizabeth Boshoff, Gg Rousseau
{"title":"Consumer decision-making models within the discipline of consumer science: a critical approach","authors":"Alet C. Erasmus, Elizabeth Boshoff, Gg Rousseau","doi":"10.4314/JFECS.V29I1.52799","DOIUrl":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V29I1.52799","url":null,"abstract":"Verbruikersbesluitnemingsmodelle word algemeen \u0000in verbruikersgedragnavorsing gebruik om die navorsing \u0000te struktureer en te konseptualiseer. Verskeie \u0000van die tradisionele modelle – wat in die laat sestiger en sewentigerjare saamgestel is - is in handboeke beskikbaar wat terselfdertyd die teorie ter ondersteuning bied en die stappe van die verbruikersbesluitnemingsproses definieer en bespreek. \u0000Verbruikersbesluitneming word meestal in \u0000terme van vyf stadia voorgehou. Die modelle verskil \u0000grootliks ten opsigte van die klem en konteks \u0000sowel as detail wat ingesluit word. In die tagtigerjare het navorsers begin besef dat die tradisionele modelle van verbruikersbesluitneming nie noodwendig die korrekte beeld van die verbruikersbesluitnemingsproses \u0000weergee nie, Verskeie navorsers het resultate van studies gepubliseer om aan te toon dat alternatiewe tot die tradisionele verbruikersbesluitnemingsmodelle \u0000gevind moes word. Feitlik sonder uitsondering toon besware ‘n oorbeklemtoning van eksterne en omgewingsfaktore op verbruikersbesluitneming sowel as ‘n wanvoorstelling dat aktiewe beplanning en rasionele denke komplekse besluitneming rig. verbruikersbesluitneming het oor jare baie meer kompleks geraak as gevolg van ‘n groter verskeidenheid produkte wat beskikbaar is, ontwikkeling op die gebied van tegnologie, wereldinvloede, groter bedingingsmag van \u0000werkende vroue wat ook op besluitnemingstrategiee \u0000in gesinsverband ‘n invloed het. Veralgemening \u0000van verbruikersbesluitnemingsprosesse in terme \u0000daarvan om tradisionele besluitnemingsmodelle \u0000te gebruik om bepaalde prosesse voor te stel, is nie \u0000meer haalbaar nie. Die positivisme wat algemeen as perspektief vir die beskouiing van verbruikersbesluitneming beskou is (en nog steeds deur sommge beskou word) blyk nie al die moontlikhede te bied om die fenomeen te beskryf nie. Sterk steun vir die implimentering van subjektivistiese benadering en veral kwalitatiewe navorsingstegnieke in navorsing waar die verbruiker toegelaat word om gedagtes en idees spontaan te ontvou, word bepleit. In ooreenstemming met ‘n voorstel van Sheth (1981) word navorsers op die \u0000gebied van verbruikersgedrag in die verbruikerswetenskap gemotiveer om kreatief te dink binne minder rigiede teoretiese raamwerke sodat daar deur middel van navorsingsmetodes en tegnieke wat \u0000groter ruimte vir die ontdek van die onverwagte, \u0000meer omtrent verbruikergedrag aan die lig kan \u0000kom. Indien bestaande teorie van verbruikersgedrag \u0000gekombineer word met produkspesifieke \u0000(byvoorbeeld behuising, kleding, huishoudelike toerusting) \u0000teorie kan nuwe insigte bekom word wat \u0000waardevol en rigtinggewend kan wees in verbrui-","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"28 1","pages":"82-90"},"PeriodicalIF":0.0,"publicationDate":"2010-03-15","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"88079162","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
引用次数: 192
Early adolescent girls' expectations about the fit of clothes: A conceptual framework 青春期早期女孩对服装合身的期望:一个概念框架
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences Pub Date : 2010-03-15 DOI: 10.4314/JFECS.V32I1.52862
T. Tselepis, H. M. Klerk
{"title":"Early adolescent girls' expectations about the fit of clothes: A conceptual framework","authors":"T. Tselepis, H. M. Klerk","doi":"10.4314/JFECS.V32I1.52862","DOIUrl":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V32I1.52862","url":null,"abstract":"OPSOMMING Met in agneming van die probleme wat die SuidAfrikaanse kledingindustrie en veral kleinhandelaars tans in die oog staar, is dit duidelik dat, ten einde te kan oorleef, kleinhandelaars gefokus moet kompeteer met ander wat saam met hulle in die mark werk. Vir meeste kleinhandelaars is dit ‘n prioriteit om verbruikerstevredenheid te bewerkstellig. ‘n Beter begrip van die verbruiker se probleme, behoeftes en verwagtinge, in hierdie geval die vroeeadolessent s’n met betrekking tot die pas van haar klere, kan die kleinhandelaar in staat stel om die verbruiker beter te bevredig. Die doel van die studie is die ontwikkeling van ‘n konseptuele raamwerk wat in navorsing na die vroee-adolessent se verwagtinge met betrekking tot die pas van haar klere, gebruik kan word. Vanuit die literatuur en vorige navorsing het dit duidelik geword dat fisieke, psigososiale en kognitiewe ontwikkeling tydens vroeeadolessensie ‘n rol mag speel in die verbruiker se verwagtinge en die probleme wat sy met die pas van haar klere mag ondervind. Verder dat haar begrip van die pas van klere asook haar spesifieke kognitiewe redenasie ‘n invloed mag he op haar verwagtinge met betrekking tot die pas van haar klere asook die wyse waarop sy pas as deel van die kwaliteit van klere evalueer. Dit was verder duidelik dat dit vir haar moontlik nie net gaan om die funksionele dimensies van pas as deel van die kwaliteit van klere nie, maar veral ook om die estetiese dimensie van pas en wel dat die klere sensories mooi moet pas, haar emosioneel moet bevredig en vir haar bepaalde kognitiewe betekenis moet he. Genoemde konsepte behoort deeglik in gedagte gehou te word in navorsing omtrent die vroeeadolessente dogter se verwagtinge met betrekking tot die pas van haar klere.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"85 1","pages":"83-93"},"PeriodicalIF":0.0,"publicationDate":"2010-03-15","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"77634574","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
引用次数: 33
The importance of apparel product attributes for female buyers 服装产品属性对女性购买者的重要性
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences Pub Date : 2010-03-15 DOI: 10.4314/JFECS.V31I1.52834
E. North, Retha B. De Vos, Theuns G. Kotzé
{"title":"The importance of apparel product attributes for female buyers","authors":"E. North, Retha B. De Vos, Theuns G. Kotzé","doi":"10.4314/JFECS.V31I1.52834","DOIUrl":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V31I1.52834","url":null,"abstract":"Die doel van hierdie artikel is om die bevindinge van 'n empiriese ondersoek te rapporteer wat uitgevoer is om vroulike verbruikers se aankoopbesluite vir 'n kledingstuk te ontleed wat gebaseer is op die waarde wat hulle aan sekere eienskappe van die produk heg. Alhoewel menige studies in die verlede verbruikers se houdings jeens produkte en hul eienskappe gemeet het, is die moontlikheid van die effek van interaksie tussen die attribute oorgesien. In die Suid-Afrikaanse konteks het die literatuurstudie getoon dat daar 'n behoefte is aan 'n studie om te bepaal wat die waarde is wat vroulike verbruikers aan sekere produkeienskappe heg voordat aankoopbesluite gefinaliseer word. 'n Vraelysopname is as primere data-insamelingsmetode gebruik waartydens die respondente versoek is om aan te toon wat hul voorkeure is vir dertig gepaarde kombinasies van die produk en sy eienskappe. Hierdie studie het op vier eienskappe, naamlik handelsmerk, styl, kleinhandelaar en prys gefokus. Hipoteses is geformuleer en voorkeurkeuse- ontleding (\"\"conjoint analysis\"\") is vir die ontleding van data gebruik. Die bevindinge toon aan dat daar beduidende verskille is in die waardes wat vroulike verbruikers heg aan die eienskappe van 'n kledingstuk voordat aankoopbesluite geneem word.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"8 1","pages":"41-51"},"PeriodicalIF":0.0,"publicationDate":"2010-03-15","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"74705916","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
引用次数: 96
Recycling of textiles : the South African scene 纺织品回收:南非的场景
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences Pub Date : 2010-03-15 DOI: 10.4314/JFECS.V32I1.52859
M. Larney
{"title":"Recycling of textiles : the South African scene","authors":"M. Larney","doi":"10.4314/JFECS.V32I1.52859","DOIUrl":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V32I1.52859","url":null,"abstract":"'n Versnelde ekonomiese groei en ontwikkeling in die nuwe politieke era wat Suid-Afrika nou betree, kan 'n hernude aanslag op die omgewing beteken as gevolg van industriele afval. Hersiklering bied 'n geleentheid om industriele en huishoudelike afval in bruikbare produkte te omskep. Die noodsaak vir die hersiklering van tekstielafval kan gemotiveer word deur die verhoogde kostes van grond vir en die vermindering in die beskikbaarheid van stortingsterreine, asook die uitputting van ons natuurlike grondstowwe wat andersins plaasvind. Die doel van die studie was om vas te stel wat die huidige situasie ten opsigte van hersiklering in die tekstielbedryf is. Aspekte soos die volgende is onder andere ondersoek: Metodes van afvalwegdoening; hersikleringspraktyke; bereidwilligheid om te hersikleer en hersikleerde produkte te gebruik; persepsie ten opsigte van die haalbaarheid van so 'n proses; struikelblokke ten opsigte van hersiklering en geskikte bemarkingstrategiei?½. Die metode van ondersoek het die ontwikkeling en uitstuur van 'n gestruktureerde vraelys behels. Die vraelys is aan al die nywerhede wat aan die Tekstielfederasie behoort, uitgestuur. Die resultate het aangedui dat verskeie afvalwegdoenpraktyke gevolg word. Die meeste tekstielvervaardigers verkoop hulle afval terwyl die helfte van die vervaardigers van hulle afval hersikleer. Die tekstielvervaardigers is redelik positief ten opsigte van hersiklering asook die gebruik van hersikleerde produkte in hulle produksie, met inagneming van die ekonomiese haalbaarheid daarvan. Volgens hulle is die belangrikste struikelblokke ten opsigte van hersiklering die gebrek aan toerusting en tegnologie, hersikleerde materiaal en 'n geskikte mark. Die meeste tekstielvervaardigers ondersteun 'n bemarkingstrategie wat 'n sterk handelsvraag na hersikleerde produkte skep en hulle beveel intensiewe advertering aan. Daar is tot die gevolgtrekking gekom dat die verbruiker beter ingelig moet word ten opsigte van die aard en kwaliteit van hersikleerde produkte en dat die tekstielvervaardiger aangemoedig moet word om meer intensief te hersikleer.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"7 1","pages":"60-69"},"PeriodicalIF":0.0,"publicationDate":"2010-03-15","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"75950377","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
引用次数: 7
Purchasing efficiency in a mining food service organisatin 采矿食品服务机构的采购效率
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences Pub Date : 2010-03-15 DOI: 10.4314/JFECS.V27I2.52758
W. Oldewage-Theron, HS Kruger, LR Jansen van Rensburg
{"title":"Purchasing efficiency in a mining food service organisatin","authors":"W. Oldewage-Theron, HS Kruger, LR Jansen van Rensburg","doi":"10.4314/JFECS.V27I2.52758","DOIUrl":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V27I2.52758","url":null,"abstract":"Aankope sluit 'n reeks aktiwiteite in wat die keuse \u0000en verkryging van verlangde kommoditeite of dienste \u0000tot gevolg het. Die primere doel van hierdie navorsing was om die effektiwiteit en doeltreffendheid van die sentrale aankoopafdeling wat vir die voedselaankope van 35 mynvoedseldienseenhede verantwoordelik is te meet voor en nadat 'n prosedurehandleiding geimplementeer is. 'n Ander doelwit was om misverstande tussen aankopers en leweransiers op te los deur oedselspesifikasies en 'n gestandaardiseerde tenderdokument te ontwikkel en te implementeer. \u0000Die metodologie sluit eenheidsbesoeke, vraelyste \u0000en die toepassing van sekere kriteria vir die meet \u0000van aankoopdoeltreffendheid en –effektiwiteit in. \u0000Daar is 'n prysoorlog in die mynindustrie en dit is \u0000belangrik om koste te besnoei om mededingend te \u0000kan bly. Om hierdie rede is koste en prysverhogings \u0000as die hoofkriteria by die meting van effektiwiteit \u0000gebruik. Die resultate in hierdie studie dui daarop dat die \u0000sentrale aankoopafdeling baie effektief was aangesien \u0000prysverhogings laer as die inflasiekoers was. \u0000Hierdie laer prysverhogings kan ook aan die implementering van die voedselspesifikasies toegeskryf \u0000word. Die navorsing het ook bewys dat minder \u0000misverstande voorkom wanneer voedselspesifikasies \u0000en 'n gestandaardiseerde tenderdokument \u0000gebruik word. Dit dra by tot beter beheer en bestuur \u0000deur ‘n sentrale aankoopafdeling.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"29 1","pages":""},"PeriodicalIF":0.0,"publicationDate":"2010-03-15","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"84497436","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
引用次数: 0
Training and in-service training of home economics extension prefessionals in rural areas of Kwazulu-Natal 在夸祖鲁-纳塔尔省农村地区对家政推广专业人员进行培训和在职培训
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences Pub Date : 2010-03-15 DOI: 10.4314/JFECS.V27I2.52757
Zm Mtshali
{"title":"Training and in-service training of home economics extension prefessionals in rural areas of Kwazulu-Natal","authors":"Zm Mtshali","doi":"10.4314/JFECS.V27I2.52757","DOIUrl":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V27I2.52757","url":null,"abstract":"Home economics is traditionally a femaledominated \u0000profession. Home economists employed in the KwaZulu-Natal agricultural and rural development extension delivery system are mainly responsible for serving a predominantly female clientele, namely rural women. These home economists focus on women's domestic and reproductive roles, sometimes supplemented \u0000by home and community gardening and small livestock care. They also teach incomegenerating skills related to sewing and handicrafts. In view of the national and provincial policy to put rural women into mainstream agriculture to boost rural economies and sustain adequate \u0000food security, this paper makes some suggestions \u0000about the reorientation of home economics in-service training programmes. This reorientation should align current training with the gender roles and needs of rural households. Planners of extension delivery services should review preservice training curricula and identify skills gaps through the participatory in-service training of \u0000home economics professionals in rural development.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"64 1","pages":""},"PeriodicalIF":0.0,"publicationDate":"2010-03-15","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"82929785","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
引用次数: 3
Proposal for a conceptual frame of reference to study household's food-accessing strategies and utilisation patterns 关于研究家庭粮食获取战略和利用模式的概念参考框架的建议
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences Pub Date : 2010-03-15 DOI: 10.4314/JFECS.V30I1.52827
M. S. Kgaphola, Elizabeth Boshoff
{"title":"Proposal for a conceptual frame of reference to study household's food-accessing strategies and utilisation patterns","authors":"M. S. Kgaphola, Elizabeth Boshoff","doi":"10.4314/JFECS.V30I1.52827","DOIUrl":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V30I1.52827","url":null,"abstract":"Een van die primere oogmerke van die Departement Landbou, Bewaring en Omgewing van Mpumalanga is om die voedselsekuriteit van landelike huishoudings te bevorder. Die Afdeling - Landbouhuishoudkunde is verantwoordelik om hierdie proses te fasiliteer. Dit is belangrik dat wanneer huishoudings voedsel geproduseer of bekom het, hulle dit ook op so 'n wyse prosesseer, berg, berei en verbruik dat hulle die grootste nutrisionele, kulturele en sosiale nut uit die voedselverbruik verkry. Tans is die voorligtingsprogramme gerig op hierdie aspekte nie op 'n oorkoepelende benadering gebaseer nie. Om effektiewe voorligtingsprogramme te ontwerp wat landelike huishoudings kan bemagtig met relevante kennis oor die verkryging en verbruik van voedsel vir die verbetering van gesondheid, is dit nodig om relevante kennis oor die konteks waarin landelike huishoudings leef en funksioneer en die wyses waarop hulle voedsel verkry en verbruik sowel as die faktore wat dit beinvloed in te win. Om die nodige kennis en insig te bekom oor die verkryging en gebruik van voedsel deur landelike huishoudings, is 'n verwysingsraamwerk wat die voedselverkryging en -gebruik holisties benader, saamgestel. Die voorstel is dat hierdie verwysingsraamwerk gebruik kan word wanneer voedselverkrygings- en -verbruikspatrone by landelike huishoudings geanaliseer word. Die verwysingsraamwerk word in hierdie artikel beskryf.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"30 1","pages":"65-74"},"PeriodicalIF":0.0,"publicationDate":"2010-03-15","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"79682083","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
引用次数: 4
Sosiale motiewe en stereotipering in verbruikers se keuse van groot elektriese toerusting
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences Pub Date : 2010-03-15 DOI: 10.4314/JFECS.V27I2.52750
S. Donoghue, A. Erasmus
{"title":"Sosiale motiewe en stereotipering in verbruikers se keuse van groot elektriese toerusting","authors":"S. Donoghue, A. Erasmus","doi":"10.4314/JFECS.V27I2.52750","DOIUrl":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V27I2.52750","url":null,"abstract":"This was an exploratory and descriptive study of the role of social motives and consumer stereotyping in selected upcoming consumers' choice of large electrical household appliances. Symbolic interactionism served as a \u0000perspective to the study, combined with a cognitive \u0000approach. A qualitative research strategy was followed using unstructured interviews and projective techniques as datacollecting techniques. The sample consisted of two black, upcoming, female subjects from a higher-middle- income group. Both had first-hand experience with \u0000electricity in their homes. The results of this study indicated that family and friends, as significant others, influenced the subjects' choice of large electrical household appliances. The subjects learned the perspectives of their aspiration reference groups \u0000(people from the higher socioeconomic groups) through symbolic interaction. These perspectives directed their acquisition of large electrical household appliances. They apparantly formed stereotypes of members of the \u0000higher socioeconomic groups and allocated certain symbolic meanings to them, based on visual, conspicuous characteristics such as their ownership of large electrical household appliances. Social motives seemed to guide the subjects’ choice of large electrical household appliances. The subjects seemed to be under the impression that their large electrical household appliances - beyond having a definite functional purpose - portrayed symbolic meaning about themselves.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"25 1","pages":""},"PeriodicalIF":0.0,"publicationDate":"2010-03-15","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"79108610","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
引用次数: 3
0
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
确定
请完成安全验证×
相关产品
×
本文献相关产品
联系我们:info@booksci.cn Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。 Copyright © 2023 布克学术 All rights reserved.
京ICP备2023020795号-1
ghs 京公网安备 11010802042870号
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:604180095
Book学术官方微信