The importance of apparel product attributes for female buyers

IF 1.5 Q2 SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY
E. North, Retha B. De Vos, Theuns G. Kotzé
{"title":"The importance of apparel product attributes for female buyers","authors":"E. North, Retha B. De Vos, Theuns G. Kotzé","doi":"10.4314/JFECS.V31I1.52834","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Die doel van hierdie artikel is om die bevindinge van 'n empiriese ondersoek te rapporteer wat uitgevoer is om vroulike verbruikers se aankoopbesluite vir 'n kledingstuk te ontleed wat gebaseer is op die waarde wat hulle aan sekere eienskappe van die produk heg. Alhoewel menige studies in die verlede verbruikers se houdings jeens produkte en hul eienskappe gemeet het, is die moontlikheid van die effek van interaksie tussen die attribute oorgesien. In die Suid-Afrikaanse konteks het die literatuurstudie getoon dat daar 'n behoefte is aan 'n studie om te bepaal wat die waarde is wat vroulike verbruikers aan sekere produkeienskappe heg voordat aankoopbesluite gefinaliseer word. 'n Vraelysopname is as primere data-insamelingsmetode gebruik waartydens die respondente versoek is om aan te toon wat hul voorkeure is vir dertig gepaarde kombinasies van die produk en sy eienskappe. Hierdie studie het op vier eienskappe, naamlik handelsmerk, styl, kleinhandelaar en prys gefokus. Hipoteses is geformuleer en voorkeurkeuse- ontleding (\"\"conjoint analysis\"\") is vir die ontleding van data gebruik. Die bevindinge toon aan dat daar beduidende verskille is in die waardes wat vroulike verbruikers heg aan die eienskappe van 'n kledingstuk voordat aankoopbesluite geneem word.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"8 1","pages":"41-51"},"PeriodicalIF":1.5000,"publicationDate":"2010-03-15","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"96","resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V31I1.52834","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q2","JCRName":"SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY","Score":null,"Total":0}
引用次数: 96

Abstract

Die doel van hierdie artikel is om die bevindinge van 'n empiriese ondersoek te rapporteer wat uitgevoer is om vroulike verbruikers se aankoopbesluite vir 'n kledingstuk te ontleed wat gebaseer is op die waarde wat hulle aan sekere eienskappe van die produk heg. Alhoewel menige studies in die verlede verbruikers se houdings jeens produkte en hul eienskappe gemeet het, is die moontlikheid van die effek van interaksie tussen die attribute oorgesien. In die Suid-Afrikaanse konteks het die literatuurstudie getoon dat daar 'n behoefte is aan 'n studie om te bepaal wat die waarde is wat vroulike verbruikers aan sekere produkeienskappe heg voordat aankoopbesluite gefinaliseer word. 'n Vraelysopname is as primere data-insamelingsmetode gebruik waartydens die respondente versoek is om aan te toon wat hul voorkeure is vir dertig gepaarde kombinasies van die produk en sy eienskappe. Hierdie studie het op vier eienskappe, naamlik handelsmerk, styl, kleinhandelaar en prys gefokus. Hipoteses is geformuleer en voorkeurkeuse- ontleding (""conjoint analysis"") is vir die ontleding van data gebruik. Die bevindinge toon aan dat daar beduidende verskille is in die waardes wat vroulike verbruikers heg aan die eienskappe van 'n kledingstuk voordat aankoopbesluite geneem word.
服装产品属性对女性购买者的重要性
本文章由计算机程序翻译,如有差异,请以英文原文为准。
求助全文
约1分钟内获得全文 求助全文
来源期刊
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY-
自引率
0.00%
发文量
0
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
确定
请完成安全验证×
copy
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
右上角分享
点击右上角分享
0
联系我们:info@booksci.cn Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。 Copyright © 2023 布克学术 All rights reserved.
京ICP备2023020795号-1
ghs 京公网安备 11010802042870号
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术官方微信