W. Oldewage-Theron, HS Kruger, LR Jansen van Rensburg
{"title":"采矿食品服务机构的采购效率","authors":"W. Oldewage-Theron, HS Kruger, LR Jansen van Rensburg","doi":"10.4314/JFECS.V27I2.52758","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Aankope sluit 'n reeks aktiwiteite in wat die keuse \nen verkryging van verlangde kommoditeite of dienste \ntot gevolg het. Die primere doel van hierdie navorsing was om die effektiwiteit en doeltreffendheid van die sentrale aankoopafdeling wat vir die voedselaankope van 35 mynvoedseldienseenhede verantwoordelik is te meet voor en nadat 'n prosedurehandleiding geimplementeer is. 'n Ander doelwit was om misverstande tussen aankopers en leweransiers op te los deur oedselspesifikasies en 'n gestandaardiseerde tenderdokument te ontwikkel en te implementeer. \nDie metodologie sluit eenheidsbesoeke, vraelyste \nen die toepassing van sekere kriteria vir die meet \nvan aankoopdoeltreffendheid en –effektiwiteit in. \nDaar is 'n prysoorlog in die mynindustrie en dit is \nbelangrik om koste te besnoei om mededingend te \nkan bly. Om hierdie rede is koste en prysverhogings \nas die hoofkriteria by die meting van effektiwiteit \ngebruik. Die resultate in hierdie studie dui daarop dat die \nsentrale aankoopafdeling baie effektief was aangesien \nprysverhogings laer as die inflasiekoers was. \nHierdie laer prysverhogings kan ook aan die implementering van die voedselspesifikasies toegeskryf \nword. Die navorsing het ook bewys dat minder \nmisverstande voorkom wanneer voedselspesifikasies \nen 'n gestandaardiseerde tenderdokument \ngebruik word. Dit dra by tot beter beheer en bestuur \ndeur ‘n sentrale aankoopafdeling.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"29 1","pages":""},"PeriodicalIF":1.5000,"publicationDate":"2010-03-15","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"0","resultStr":"{\"title\":\"Purchasing efficiency in a mining food service organisatin\",\"authors\":\"W. Oldewage-Theron, HS Kruger, LR Jansen van Rensburg\",\"doi\":\"10.4314/JFECS.V27I2.52758\",\"DOIUrl\":null,\"url\":null,\"abstract\":\"Aankope sluit 'n reeks aktiwiteite in wat die keuse \\nen verkryging van verlangde kommoditeite of dienste \\ntot gevolg het. Die primere doel van hierdie navorsing was om die effektiwiteit en doeltreffendheid van die sentrale aankoopafdeling wat vir die voedselaankope van 35 mynvoedseldienseenhede verantwoordelik is te meet voor en nadat 'n prosedurehandleiding geimplementeer is. 'n Ander doelwit was om misverstande tussen aankopers en leweransiers op te los deur oedselspesifikasies en 'n gestandaardiseerde tenderdokument te ontwikkel en te implementeer. \\nDie metodologie sluit eenheidsbesoeke, vraelyste \\nen die toepassing van sekere kriteria vir die meet \\nvan aankoopdoeltreffendheid en –effektiwiteit in. \\nDaar is 'n prysoorlog in die mynindustrie en dit is \\nbelangrik om koste te besnoei om mededingend te \\nkan bly. Om hierdie rede is koste en prysverhogings \\nas die hoofkriteria by die meting van effektiwiteit \\ngebruik. Die resultate in hierdie studie dui daarop dat die \\nsentrale aankoopafdeling baie effektief was aangesien \\nprysverhogings laer as die inflasiekoers was. \\nHierdie laer prysverhogings kan ook aan die implementering van die voedselspesifikasies toegeskryf \\nword. Die navorsing het ook bewys dat minder \\nmisverstande voorkom wanneer voedselspesifikasies \\nen 'n gestandaardiseerde tenderdokument \\ngebruik word. Dit dra by tot beter beheer en bestuur \\ndeur ‘n sentrale aankoopafdeling.\",\"PeriodicalId\":53194,\"journal\":{\"name\":\"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences\",\"volume\":\"29 1\",\"pages\":\"\"},\"PeriodicalIF\":1.5000,\"publicationDate\":\"2010-03-15\",\"publicationTypes\":\"Journal Article\",\"fieldsOfStudy\":null,\"isOpenAccess\":false,\"openAccessPdf\":\"\",\"citationCount\":\"0\",\"resultStr\":null,\"platform\":\"Semanticscholar\",\"paperid\":null,\"PeriodicalName\":\"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences\",\"FirstCategoryId\":\"1085\",\"ListUrlMain\":\"https://doi.org/10.4314/JFECS.V27I2.52758\",\"RegionNum\":0,\"RegionCategory\":null,\"ArticlePicture\":[],\"TitleCN\":null,\"AbstractTextCN\":null,\"PMCID\":null,\"EPubDate\":\"\",\"PubModel\":\"\",\"JCR\":\"Q2\",\"JCRName\":\"SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY\",\"Score\":null,\"Total\":0}","platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V27I2.52758","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q2","JCRName":"SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY","Score":null,"Total":0}
Purchasing efficiency in a mining food service organisatin
Aankope sluit 'n reeks aktiwiteite in wat die keuse
en verkryging van verlangde kommoditeite of dienste
tot gevolg het. Die primere doel van hierdie navorsing was om die effektiwiteit en doeltreffendheid van die sentrale aankoopafdeling wat vir die voedselaankope van 35 mynvoedseldienseenhede verantwoordelik is te meet voor en nadat 'n prosedurehandleiding geimplementeer is. 'n Ander doelwit was om misverstande tussen aankopers en leweransiers op te los deur oedselspesifikasies en 'n gestandaardiseerde tenderdokument te ontwikkel en te implementeer.
Die metodologie sluit eenheidsbesoeke, vraelyste
en die toepassing van sekere kriteria vir die meet
van aankoopdoeltreffendheid en –effektiwiteit in.
Daar is 'n prysoorlog in die mynindustrie en dit is
belangrik om koste te besnoei om mededingend te
kan bly. Om hierdie rede is koste en prysverhogings
as die hoofkriteria by die meting van effektiwiteit
gebruik. Die resultate in hierdie studie dui daarop dat die
sentrale aankoopafdeling baie effektief was aangesien
prysverhogings laer as die inflasiekoers was.
Hierdie laer prysverhogings kan ook aan die implementering van die voedselspesifikasies toegeskryf
word. Die navorsing het ook bewys dat minder
misverstande voorkom wanneer voedselspesifikasies
en 'n gestandaardiseerde tenderdokument
gebruik word. Dit dra by tot beter beheer en bestuur
deur ‘n sentrale aankoopafdeling.