在消费者决策的背景下,为家用电器的收购提供和生成脚本

IF 1.5 Q2 SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY
Alet C. Erasmus, Elizabeth Boshoff, Gg Rousseau
{"title":"在消费者决策的背景下,为家用电器的收购提供和生成脚本","authors":"Alet C. Erasmus, Elizabeth Boshoff, Gg Rousseau","doi":"10.4314/JFECS.V30I1.52822","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Hoewel geskrifte as 'n geldige konstruk in verskeie dissiplines soos kognitiewe sielkunde erken en gebruik word, is min gedoen om die potensiaal van aankoopgeskrifte verder te ontgin sedert die eerste inisiatiewe in die 1980's. Die doel van hierdie studie was om 'n teks vir die aankoop van groot huishoudelike toerusting binne verbruikersbesluitnemingsverband te ontwikkel as 'n meer realistiese voorstelling van die aankoopproses as wat deur tradisionele verbruikersbesluitnemingsmodelle voorgehou word. Vorige navorsing op hierdie gebied is in aanmerking geneem (Erasmus et al, 2002b) om data-insameling te struktureer en maksimaal te benut vir die generering van 'n geskrif wat aan die basiese eienskappe en strukturele vereistes van geskrifte sou voldoen. 'n Emiese, ideografiese navorsingsbenadering is gevolg (Denzin & Lincoln, 2000:10, 158). Veelvoudige data-insamelingstegnieke is gebruik om sydigheid te voorkom. Minder gestruktureerde tegnieke is gebruik en selektief gekombineer (Erasmus et al, 2002a). Data is direk na insameling verwerk sodat die resultate in opeenvolgende data insamelingsessies in aanmerking geneem kon word om leemtes uit te skakel. Die keuse, kombinasie en volgorde van implementering van die onderskeie data-insamelingstegnieke het meegewerk om die relevante norme te identifiseer en dit moontlik gemaak om 'n teks wat aan die basiese eienskappe en strukturele eienskappe wat vir tekse voorgehou word, saam te stel. Die spesifieke volgorde van tegnieke kan vir soortgelyke studies aanbeveel word: die geskrewe tegniek was veral suksesvol om al die aktiwiteite (elemente) te identifiseer, terwyl daaropvolgende tegnieke bygedra het om elemente uit te brei, om betroubaarheid en geldigheid te verseker en om visuele stimuli vir die diskrimineringstegniek saam te stel.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"141 3 1","pages":"46-64"},"PeriodicalIF":1.5000,"publicationDate":"2010-03-15","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"6","resultStr":"{\"title\":\"Elicitation and generation of a script for the acquisition of household appliances within a consumer decision-making context\",\"authors\":\"Alet C. Erasmus, Elizabeth Boshoff, Gg Rousseau\",\"doi\":\"10.4314/JFECS.V30I1.52822\",\"DOIUrl\":null,\"url\":null,\"abstract\":\"Hoewel geskrifte as 'n geldige konstruk in verskeie dissiplines soos kognitiewe sielkunde erken en gebruik word, is min gedoen om die potensiaal van aankoopgeskrifte verder te ontgin sedert die eerste inisiatiewe in die 1980's. Die doel van hierdie studie was om 'n teks vir die aankoop van groot huishoudelike toerusting binne verbruikersbesluitnemingsverband te ontwikkel as 'n meer realistiese voorstelling van die aankoopproses as wat deur tradisionele verbruikersbesluitnemingsmodelle voorgehou word. Vorige navorsing op hierdie gebied is in aanmerking geneem (Erasmus et al, 2002b) om data-insameling te struktureer en maksimaal te benut vir die generering van 'n geskrif wat aan die basiese eienskappe en strukturele vereistes van geskrifte sou voldoen. 'n Emiese, ideografiese navorsingsbenadering is gevolg (Denzin & Lincoln, 2000:10, 158). Veelvoudige data-insamelingstegnieke is gebruik om sydigheid te voorkom. Minder gestruktureerde tegnieke is gebruik en selektief gekombineer (Erasmus et al, 2002a). Data is direk na insameling verwerk sodat die resultate in opeenvolgende data insamelingsessies in aanmerking geneem kon word om leemtes uit te skakel. Die keuse, kombinasie en volgorde van implementering van die onderskeie data-insamelingstegnieke het meegewerk om die relevante norme te identifiseer en dit moontlik gemaak om 'n teks wat aan die basiese eienskappe en strukturele eienskappe wat vir tekse voorgehou word, saam te stel. Die spesifieke volgorde van tegnieke kan vir soortgelyke studies aanbeveel word: die geskrewe tegniek was veral suksesvol om al die aktiwiteite (elemente) te identifiseer, terwyl daaropvolgende tegnieke bygedra het om elemente uit te brei, om betroubaarheid en geldigheid te verseker en om visuele stimuli vir die diskrimineringstegniek saam te stel.\",\"PeriodicalId\":53194,\"journal\":{\"name\":\"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences\",\"volume\":\"141 3 1\",\"pages\":\"46-64\"},\"PeriodicalIF\":1.5000,\"publicationDate\":\"2010-03-15\",\"publicationTypes\":\"Journal Article\",\"fieldsOfStudy\":null,\"isOpenAccess\":false,\"openAccessPdf\":\"\",\"citationCount\":\"6\",\"resultStr\":null,\"platform\":\"Semanticscholar\",\"paperid\":null,\"PeriodicalName\":\"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences\",\"FirstCategoryId\":\"1085\",\"ListUrlMain\":\"https://doi.org/10.4314/JFECS.V30I1.52822\",\"RegionNum\":0,\"RegionCategory\":null,\"ArticlePicture\":[],\"TitleCN\":null,\"AbstractTextCN\":null,\"PMCID\":null,\"EPubDate\":\"\",\"PubModel\":\"\",\"JCR\":\"Q2\",\"JCRName\":\"SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY\",\"Score\":null,\"Total\":0}","platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V30I1.52822","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q2","JCRName":"SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY","Score":null,"Total":0}
引用次数: 6

摘要

本文章由计算机程序翻译,如有差异,请以英文原文为准。
Elicitation and generation of a script for the acquisition of household appliances within a consumer decision-making context
Hoewel geskrifte as 'n geldige konstruk in verskeie dissiplines soos kognitiewe sielkunde erken en gebruik word, is min gedoen om die potensiaal van aankoopgeskrifte verder te ontgin sedert die eerste inisiatiewe in die 1980's. Die doel van hierdie studie was om 'n teks vir die aankoop van groot huishoudelike toerusting binne verbruikersbesluitnemingsverband te ontwikkel as 'n meer realistiese voorstelling van die aankoopproses as wat deur tradisionele verbruikersbesluitnemingsmodelle voorgehou word. Vorige navorsing op hierdie gebied is in aanmerking geneem (Erasmus et al, 2002b) om data-insameling te struktureer en maksimaal te benut vir die generering van 'n geskrif wat aan die basiese eienskappe en strukturele vereistes van geskrifte sou voldoen. 'n Emiese, ideografiese navorsingsbenadering is gevolg (Denzin & Lincoln, 2000:10, 158). Veelvoudige data-insamelingstegnieke is gebruik om sydigheid te voorkom. Minder gestruktureerde tegnieke is gebruik en selektief gekombineer (Erasmus et al, 2002a). Data is direk na insameling verwerk sodat die resultate in opeenvolgende data insamelingsessies in aanmerking geneem kon word om leemtes uit te skakel. Die keuse, kombinasie en volgorde van implementering van die onderskeie data-insamelingstegnieke het meegewerk om die relevante norme te identifiseer en dit moontlik gemaak om 'n teks wat aan die basiese eienskappe en strukturele eienskappe wat vir tekse voorgehou word, saam te stel. Die spesifieke volgorde van tegnieke kan vir soortgelyke studies aanbeveel word: die geskrewe tegniek was veral suksesvol om al die aktiwiteite (elemente) te identifiseer, terwyl daaropvolgende tegnieke bygedra het om elemente uit te brei, om betroubaarheid en geldigheid te verseker en om visuele stimuli vir die diskrimineringstegniek saam te stel.
求助全文
通过发布文献求助,成功后即可免费获取论文全文。 去求助
来源期刊
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY-
自引率
0.00%
发文量
0
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
确定
请完成安全验证×
copy
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
右上角分享
点击右上角分享
0
联系我们:info@booksci.cn Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。 Copyright © 2023 布克学术 All rights reserved.
京ICP备2023020795号-1
ghs 京公网安备 11010802042870号
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术官方微信