纺织品回收:南非的场景

IF 1.5 Q2 SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY
M. Larney
{"title":"纺织品回收:南非的场景","authors":"M. Larney","doi":"10.4314/JFECS.V32I1.52859","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"'n Versnelde ekonomiese groei en ontwikkeling in die nuwe politieke era wat Suid-Afrika nou betree, kan 'n hernude aanslag op die omgewing beteken as gevolg van industriele afval. Hersiklering bied 'n geleentheid om industriele en huishoudelike afval in bruikbare produkte te omskep. Die noodsaak vir die hersiklering van tekstielafval kan gemotiveer word deur die verhoogde kostes van grond vir en die vermindering in die beskikbaarheid van stortingsterreine, asook die uitputting van ons natuurlike grondstowwe wat andersins plaasvind. Die doel van die studie was om vas te stel wat die huidige situasie ten opsigte van hersiklering in die tekstielbedryf is. Aspekte soos die volgende is onder andere ondersoek: Metodes van afvalwegdoening; hersikleringspraktyke; bereidwilligheid om te hersikleer en hersikleerde produkte te gebruik; persepsie ten opsigte van die haalbaarheid van so 'n proses; struikelblokke ten opsigte van hersiklering en geskikte bemarkingstrategiei?½. Die metode van ondersoek het die ontwikkeling en uitstuur van 'n gestruktureerde vraelys behels. Die vraelys is aan al die nywerhede wat aan die Tekstielfederasie behoort, uitgestuur. Die resultate het aangedui dat verskeie afvalwegdoenpraktyke gevolg word. Die meeste tekstielvervaardigers verkoop hulle afval terwyl die helfte van die vervaardigers van hulle afval hersikleer. Die tekstielvervaardigers is redelik positief ten opsigte van hersiklering asook die gebruik van hersikleerde produkte in hulle produksie, met inagneming van die ekonomiese haalbaarheid daarvan. Volgens hulle is die belangrikste struikelblokke ten opsigte van hersiklering die gebrek aan toerusting en tegnologie, hersikleerde materiaal en 'n geskikte mark. Die meeste tekstielvervaardigers ondersteun 'n bemarkingstrategie wat 'n sterk handelsvraag na hersikleerde produkte skep en hulle beveel intensiewe advertering aan. Daar is tot die gevolgtrekking gekom dat die verbruiker beter ingelig moet word ten opsigte van die aard en kwaliteit van hersikleerde produkte en dat die tekstielvervaardiger aangemoedig moet word om meer intensief te hersikleer.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"7 1","pages":"60-69"},"PeriodicalIF":1.5000,"publicationDate":"2010-03-15","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"7","resultStr":"{\"title\":\"Recycling of textiles : the South African scene\",\"authors\":\"M. Larney\",\"doi\":\"10.4314/JFECS.V32I1.52859\",\"DOIUrl\":null,\"url\":null,\"abstract\":\"'n Versnelde ekonomiese groei en ontwikkeling in die nuwe politieke era wat Suid-Afrika nou betree, kan 'n hernude aanslag op die omgewing beteken as gevolg van industriele afval. Hersiklering bied 'n geleentheid om industriele en huishoudelike afval in bruikbare produkte te omskep. Die noodsaak vir die hersiklering van tekstielafval kan gemotiveer word deur die verhoogde kostes van grond vir en die vermindering in die beskikbaarheid van stortingsterreine, asook die uitputting van ons natuurlike grondstowwe wat andersins plaasvind. Die doel van die studie was om vas te stel wat die huidige situasie ten opsigte van hersiklering in die tekstielbedryf is. Aspekte soos die volgende is onder andere ondersoek: Metodes van afvalwegdoening; hersikleringspraktyke; bereidwilligheid om te hersikleer en hersikleerde produkte te gebruik; persepsie ten opsigte van die haalbaarheid van so 'n proses; struikelblokke ten opsigte van hersiklering en geskikte bemarkingstrategiei?½. Die metode van ondersoek het die ontwikkeling en uitstuur van 'n gestruktureerde vraelys behels. Die vraelys is aan al die nywerhede wat aan die Tekstielfederasie behoort, uitgestuur. Die resultate het aangedui dat verskeie afvalwegdoenpraktyke gevolg word. Die meeste tekstielvervaardigers verkoop hulle afval terwyl die helfte van die vervaardigers van hulle afval hersikleer. Die tekstielvervaardigers is redelik positief ten opsigte van hersiklering asook die gebruik van hersikleerde produkte in hulle produksie, met inagneming van die ekonomiese haalbaarheid daarvan. Volgens hulle is die belangrikste struikelblokke ten opsigte van hersiklering die gebrek aan toerusting en tegnologie, hersikleerde materiaal en 'n geskikte mark. Die meeste tekstielvervaardigers ondersteun 'n bemarkingstrategie wat 'n sterk handelsvraag na hersikleerde produkte skep en hulle beveel intensiewe advertering aan. Daar is tot die gevolgtrekking gekom dat die verbruiker beter ingelig moet word ten opsigte van die aard en kwaliteit van hersikleerde produkte en dat die tekstielvervaardiger aangemoedig moet word om meer intensief te hersikleer.\",\"PeriodicalId\":53194,\"journal\":{\"name\":\"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences\",\"volume\":\"7 1\",\"pages\":\"60-69\"},\"PeriodicalIF\":1.5000,\"publicationDate\":\"2010-03-15\",\"publicationTypes\":\"Journal Article\",\"fieldsOfStudy\":null,\"isOpenAccess\":false,\"openAccessPdf\":\"\",\"citationCount\":\"7\",\"resultStr\":null,\"platform\":\"Semanticscholar\",\"paperid\":null,\"PeriodicalName\":\"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences\",\"FirstCategoryId\":\"1085\",\"ListUrlMain\":\"https://doi.org/10.4314/JFECS.V32I1.52859\",\"RegionNum\":0,\"RegionCategory\":null,\"ArticlePicture\":[],\"TitleCN\":null,\"AbstractTextCN\":null,\"PMCID\":null,\"EPubDate\":\"\",\"PubModel\":\"\",\"JCR\":\"Q2\",\"JCRName\":\"SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY\",\"Score\":null,\"Total\":0}","platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V32I1.52859","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q2","JCRName":"SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY","Score":null,"Total":0}
引用次数: 7

摘要

本文章由计算机程序翻译,如有差异,请以英文原文为准。
Recycling of textiles : the South African scene
'n Versnelde ekonomiese groei en ontwikkeling in die nuwe politieke era wat Suid-Afrika nou betree, kan 'n hernude aanslag op die omgewing beteken as gevolg van industriele afval. Hersiklering bied 'n geleentheid om industriele en huishoudelike afval in bruikbare produkte te omskep. Die noodsaak vir die hersiklering van tekstielafval kan gemotiveer word deur die verhoogde kostes van grond vir en die vermindering in die beskikbaarheid van stortingsterreine, asook die uitputting van ons natuurlike grondstowwe wat andersins plaasvind. Die doel van die studie was om vas te stel wat die huidige situasie ten opsigte van hersiklering in die tekstielbedryf is. Aspekte soos die volgende is onder andere ondersoek: Metodes van afvalwegdoening; hersikleringspraktyke; bereidwilligheid om te hersikleer en hersikleerde produkte te gebruik; persepsie ten opsigte van die haalbaarheid van so 'n proses; struikelblokke ten opsigte van hersiklering en geskikte bemarkingstrategiei?½. Die metode van ondersoek het die ontwikkeling en uitstuur van 'n gestruktureerde vraelys behels. Die vraelys is aan al die nywerhede wat aan die Tekstielfederasie behoort, uitgestuur. Die resultate het aangedui dat verskeie afvalwegdoenpraktyke gevolg word. Die meeste tekstielvervaardigers verkoop hulle afval terwyl die helfte van die vervaardigers van hulle afval hersikleer. Die tekstielvervaardigers is redelik positief ten opsigte van hersiklering asook die gebruik van hersikleerde produkte in hulle produksie, met inagneming van die ekonomiese haalbaarheid daarvan. Volgens hulle is die belangrikste struikelblokke ten opsigte van hersiklering die gebrek aan toerusting en tegnologie, hersikleerde materiaal en 'n geskikte mark. Die meeste tekstielvervaardigers ondersteun 'n bemarkingstrategie wat 'n sterk handelsvraag na hersikleerde produkte skep en hulle beveel intensiewe advertering aan. Daar is tot die gevolgtrekking gekom dat die verbruiker beter ingelig moet word ten opsigte van die aard en kwaliteit van hersikleerde produkte en dat die tekstielvervaardiger aangemoedig moet word om meer intensief te hersikleer.
求助全文
通过发布文献求助,成功后即可免费获取论文全文。 去求助
来源期刊
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY-
自引率
0.00%
发文量
0
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
确定
请完成安全验证×
copy
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
右上角分享
点击右上角分享
0
联系我们:info@booksci.cn Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。 Copyright © 2023 布克学术 All rights reserved.
京ICP备2023020795号-1
ghs 京公网安备 11010802042870号
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术官方微信