关于研究家庭粮食获取战略和利用模式的概念参考框架的建议

IF 1.5 Q2 SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY
M. S. Kgaphola, Elizabeth Boshoff
{"title":"关于研究家庭粮食获取战略和利用模式的概念参考框架的建议","authors":"M. S. Kgaphola, Elizabeth Boshoff","doi":"10.4314/JFECS.V30I1.52827","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Een van die primere oogmerke van die Departement Landbou, Bewaring en Omgewing van Mpumalanga is om die voedselsekuriteit van landelike huishoudings te bevorder. Die Afdeling - Landbouhuishoudkunde is verantwoordelik om hierdie proses te fasiliteer. Dit is belangrik dat wanneer huishoudings voedsel geproduseer of bekom het, hulle dit ook op so 'n wyse prosesseer, berg, berei en verbruik dat hulle die grootste nutrisionele, kulturele en sosiale nut uit die voedselverbruik verkry. Tans is die voorligtingsprogramme gerig op hierdie aspekte nie op 'n oorkoepelende benadering gebaseer nie. Om effektiewe voorligtingsprogramme te ontwerp wat landelike huishoudings kan bemagtig met relevante kennis oor die verkryging en verbruik van voedsel vir die verbetering van gesondheid, is dit nodig om relevante kennis oor die konteks waarin landelike huishoudings leef en funksioneer en die wyses waarop hulle voedsel verkry en verbruik sowel as die faktore wat dit beinvloed in te win. Om die nodige kennis en insig te bekom oor die verkryging en gebruik van voedsel deur landelike huishoudings, is 'n verwysingsraamwerk wat die voedselverkryging en -gebruik holisties benader, saamgestel. Die voorstel is dat hierdie verwysingsraamwerk gebruik kan word wanneer voedselverkrygings- en -verbruikspatrone by landelike huishoudings geanaliseer word. Die verwysingsraamwerk word in hierdie artikel beskryf.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"30 1","pages":"65-74"},"PeriodicalIF":1.5000,"publicationDate":"2010-03-15","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"4","resultStr":"{\"title\":\"Proposal for a conceptual frame of reference to study household's food-accessing strategies and utilisation patterns\",\"authors\":\"M. S. Kgaphola, Elizabeth Boshoff\",\"doi\":\"10.4314/JFECS.V30I1.52827\",\"DOIUrl\":null,\"url\":null,\"abstract\":\"Een van die primere oogmerke van die Departement Landbou, Bewaring en Omgewing van Mpumalanga is om die voedselsekuriteit van landelike huishoudings te bevorder. Die Afdeling - Landbouhuishoudkunde is verantwoordelik om hierdie proses te fasiliteer. Dit is belangrik dat wanneer huishoudings voedsel geproduseer of bekom het, hulle dit ook op so 'n wyse prosesseer, berg, berei en verbruik dat hulle die grootste nutrisionele, kulturele en sosiale nut uit die voedselverbruik verkry. Tans is die voorligtingsprogramme gerig op hierdie aspekte nie op 'n oorkoepelende benadering gebaseer nie. Om effektiewe voorligtingsprogramme te ontwerp wat landelike huishoudings kan bemagtig met relevante kennis oor die verkryging en verbruik van voedsel vir die verbetering van gesondheid, is dit nodig om relevante kennis oor die konteks waarin landelike huishoudings leef en funksioneer en die wyses waarop hulle voedsel verkry en verbruik sowel as die faktore wat dit beinvloed in te win. Om die nodige kennis en insig te bekom oor die verkryging en gebruik van voedsel deur landelike huishoudings, is 'n verwysingsraamwerk wat die voedselverkryging en -gebruik holisties benader, saamgestel. Die voorstel is dat hierdie verwysingsraamwerk gebruik kan word wanneer voedselverkrygings- en -verbruikspatrone by landelike huishoudings geanaliseer word. Die verwysingsraamwerk word in hierdie artikel beskryf.\",\"PeriodicalId\":53194,\"journal\":{\"name\":\"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences\",\"volume\":\"30 1\",\"pages\":\"65-74\"},\"PeriodicalIF\":1.5000,\"publicationDate\":\"2010-03-15\",\"publicationTypes\":\"Journal Article\",\"fieldsOfStudy\":null,\"isOpenAccess\":false,\"openAccessPdf\":\"\",\"citationCount\":\"4\",\"resultStr\":null,\"platform\":\"Semanticscholar\",\"paperid\":null,\"PeriodicalName\":\"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences\",\"FirstCategoryId\":\"1085\",\"ListUrlMain\":\"https://doi.org/10.4314/JFECS.V30I1.52827\",\"RegionNum\":0,\"RegionCategory\":null,\"ArticlePicture\":[],\"TitleCN\":null,\"AbstractTextCN\":null,\"PMCID\":null,\"EPubDate\":\"\",\"PubModel\":\"\",\"JCR\":\"Q2\",\"JCRName\":\"SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY\",\"Score\":null,\"Total\":0}","platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V30I1.52827","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q2","JCRName":"SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY","Score":null,"Total":0}
引用次数: 4

摘要

本文章由计算机程序翻译,如有差异,请以英文原文为准。
Proposal for a conceptual frame of reference to study household's food-accessing strategies and utilisation patterns
Een van die primere oogmerke van die Departement Landbou, Bewaring en Omgewing van Mpumalanga is om die voedselsekuriteit van landelike huishoudings te bevorder. Die Afdeling - Landbouhuishoudkunde is verantwoordelik om hierdie proses te fasiliteer. Dit is belangrik dat wanneer huishoudings voedsel geproduseer of bekom het, hulle dit ook op so 'n wyse prosesseer, berg, berei en verbruik dat hulle die grootste nutrisionele, kulturele en sosiale nut uit die voedselverbruik verkry. Tans is die voorligtingsprogramme gerig op hierdie aspekte nie op 'n oorkoepelende benadering gebaseer nie. Om effektiewe voorligtingsprogramme te ontwerp wat landelike huishoudings kan bemagtig met relevante kennis oor die verkryging en verbruik van voedsel vir die verbetering van gesondheid, is dit nodig om relevante kennis oor die konteks waarin landelike huishoudings leef en funksioneer en die wyses waarop hulle voedsel verkry en verbruik sowel as die faktore wat dit beinvloed in te win. Om die nodige kennis en insig te bekom oor die verkryging en gebruik van voedsel deur landelike huishoudings, is 'n verwysingsraamwerk wat die voedselverkryging en -gebruik holisties benader, saamgestel. Die voorstel is dat hierdie verwysingsraamwerk gebruik kan word wanneer voedselverkrygings- en -verbruikspatrone by landelike huishoudings geanaliseer word. Die verwysingsraamwerk word in hierdie artikel beskryf.
求助全文
通过发布文献求助,成功后即可免费获取论文全文。 去求助
来源期刊
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY-
自引率
0.00%
发文量
0
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
确定
请完成安全验证×
copy
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
右上角分享
点击右上角分享
0
联系我们:info@booksci.cn Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。 Copyright © 2023 布克学术 All rights reserved.
京ICP备2023020795号-1
ghs 京公网安备 11010802042870号
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术官方微信