青春期早期女孩对服装合身的期望:一个概念框架

IF 1.5 Q2 SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY
T. Tselepis, H. M. Klerk
{"title":"青春期早期女孩对服装合身的期望:一个概念框架","authors":"T. Tselepis, H. M. Klerk","doi":"10.4314/JFECS.V32I1.52862","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"OPSOMMING Met in agneming van die probleme wat die SuidAfrikaanse kledingindustrie en veral kleinhandelaars tans in die oog staar, is dit duidelik dat, ten einde te kan oorleef, kleinhandelaars gefokus moet kompeteer met ander wat saam met hulle in die mark werk. Vir meeste kleinhandelaars is dit ‘n prioriteit om verbruikerstevredenheid te bewerkstellig. ‘n Beter begrip van die verbruiker se probleme, behoeftes en verwagtinge, in hierdie geval die vroeeadolessent s’n met betrekking tot die pas van haar klere, kan die kleinhandelaar in staat stel om die verbruiker beter te bevredig. Die doel van die studie is die ontwikkeling van ‘n konseptuele raamwerk wat in navorsing na die vroee-adolessent se verwagtinge met betrekking tot die pas van haar klere, gebruik kan word. Vanuit die literatuur en vorige navorsing het dit duidelik geword dat fisieke, psigososiale en kognitiewe ontwikkeling tydens vroeeadolessensie ‘n rol mag speel in die verbruiker se verwagtinge en die probleme wat sy met die pas van haar klere mag ondervind. Verder dat haar begrip van die pas van klere asook haar spesifieke kognitiewe redenasie ‘n invloed mag he op haar verwagtinge met betrekking tot die pas van haar klere asook die wyse waarop sy pas as deel van die kwaliteit van klere evalueer. Dit was verder duidelik dat dit vir haar moontlik nie net gaan om die funksionele dimensies van pas as deel van die kwaliteit van klere nie, maar veral ook om die estetiese dimensie van pas en wel dat die klere sensories mooi moet pas, haar emosioneel moet bevredig en vir haar bepaalde kognitiewe betekenis moet he. Genoemde konsepte behoort deeglik in gedagte gehou te word in navorsing omtrent die vroeeadolessente dogter se verwagtinge met betrekking tot die pas van haar klere.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"85 1","pages":"83-93"},"PeriodicalIF":1.5000,"publicationDate":"2010-03-15","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"33","resultStr":"{\"title\":\"Early adolescent girls' expectations about the fit of clothes: A conceptual framework\",\"authors\":\"T. Tselepis, H. M. Klerk\",\"doi\":\"10.4314/JFECS.V32I1.52862\",\"DOIUrl\":null,\"url\":null,\"abstract\":\"OPSOMMING Met in agneming van die probleme wat die SuidAfrikaanse kledingindustrie en veral kleinhandelaars tans in die oog staar, is dit duidelik dat, ten einde te kan oorleef, kleinhandelaars gefokus moet kompeteer met ander wat saam met hulle in die mark werk. Vir meeste kleinhandelaars is dit ‘n prioriteit om verbruikerstevredenheid te bewerkstellig. ‘n Beter begrip van die verbruiker se probleme, behoeftes en verwagtinge, in hierdie geval die vroeeadolessent s’n met betrekking tot die pas van haar klere, kan die kleinhandelaar in staat stel om die verbruiker beter te bevredig. Die doel van die studie is die ontwikkeling van ‘n konseptuele raamwerk wat in navorsing na die vroee-adolessent se verwagtinge met betrekking tot die pas van haar klere, gebruik kan word. Vanuit die literatuur en vorige navorsing het dit duidelik geword dat fisieke, psigososiale en kognitiewe ontwikkeling tydens vroeeadolessensie ‘n rol mag speel in die verbruiker se verwagtinge en die probleme wat sy met die pas van haar klere mag ondervind. Verder dat haar begrip van die pas van klere asook haar spesifieke kognitiewe redenasie ‘n invloed mag he op haar verwagtinge met betrekking tot die pas van haar klere asook die wyse waarop sy pas as deel van die kwaliteit van klere evalueer. Dit was verder duidelik dat dit vir haar moontlik nie net gaan om die funksionele dimensies van pas as deel van die kwaliteit van klere nie, maar veral ook om die estetiese dimensie van pas en wel dat die klere sensories mooi moet pas, haar emosioneel moet bevredig en vir haar bepaalde kognitiewe betekenis moet he. Genoemde konsepte behoort deeglik in gedagte gehou te word in navorsing omtrent die vroeeadolessente dogter se verwagtinge met betrekking tot die pas van haar klere.\",\"PeriodicalId\":53194,\"journal\":{\"name\":\"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences\",\"volume\":\"85 1\",\"pages\":\"83-93\"},\"PeriodicalIF\":1.5000,\"publicationDate\":\"2010-03-15\",\"publicationTypes\":\"Journal Article\",\"fieldsOfStudy\":null,\"isOpenAccess\":false,\"openAccessPdf\":\"\",\"citationCount\":\"33\",\"resultStr\":null,\"platform\":\"Semanticscholar\",\"paperid\":null,\"PeriodicalName\":\"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences\",\"FirstCategoryId\":\"1085\",\"ListUrlMain\":\"https://doi.org/10.4314/JFECS.V32I1.52862\",\"RegionNum\":0,\"RegionCategory\":null,\"ArticlePicture\":[],\"TitleCN\":null,\"AbstractTextCN\":null,\"PMCID\":null,\"EPubDate\":\"\",\"PubModel\":\"\",\"JCR\":\"Q2\",\"JCRName\":\"SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY\",\"Score\":null,\"Total\":0}","platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V32I1.52862","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q2","JCRName":"SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY","Score":null,"Total":0}
引用次数: 33

摘要

本文章由计算机程序翻译,如有差异,请以英文原文为准。
Early adolescent girls' expectations about the fit of clothes: A conceptual framework
OPSOMMING Met in agneming van die probleme wat die SuidAfrikaanse kledingindustrie en veral kleinhandelaars tans in die oog staar, is dit duidelik dat, ten einde te kan oorleef, kleinhandelaars gefokus moet kompeteer met ander wat saam met hulle in die mark werk. Vir meeste kleinhandelaars is dit ‘n prioriteit om verbruikerstevredenheid te bewerkstellig. ‘n Beter begrip van die verbruiker se probleme, behoeftes en verwagtinge, in hierdie geval die vroeeadolessent s’n met betrekking tot die pas van haar klere, kan die kleinhandelaar in staat stel om die verbruiker beter te bevredig. Die doel van die studie is die ontwikkeling van ‘n konseptuele raamwerk wat in navorsing na die vroee-adolessent se verwagtinge met betrekking tot die pas van haar klere, gebruik kan word. Vanuit die literatuur en vorige navorsing het dit duidelik geword dat fisieke, psigososiale en kognitiewe ontwikkeling tydens vroeeadolessensie ‘n rol mag speel in die verbruiker se verwagtinge en die probleme wat sy met die pas van haar klere mag ondervind. Verder dat haar begrip van die pas van klere asook haar spesifieke kognitiewe redenasie ‘n invloed mag he op haar verwagtinge met betrekking tot die pas van haar klere asook die wyse waarop sy pas as deel van die kwaliteit van klere evalueer. Dit was verder duidelik dat dit vir haar moontlik nie net gaan om die funksionele dimensies van pas as deel van die kwaliteit van klere nie, maar veral ook om die estetiese dimensie van pas en wel dat die klere sensories mooi moet pas, haar emosioneel moet bevredig en vir haar bepaalde kognitiewe betekenis moet he. Genoemde konsepte behoort deeglik in gedagte gehou te word in navorsing omtrent die vroeeadolessente dogter se verwagtinge met betrekking tot die pas van haar klere.
求助全文
通过发布文献求助,成功后即可免费获取论文全文。 去求助
来源期刊
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY-
自引率
0.00%
发文量
0
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
确定
请完成安全验证×
copy
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
右上角分享
点击右上角分享
0
联系我们:info@booksci.cn Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。 Copyright © 2023 布克学术 All rights reserved.
京ICP备2023020795号-1
ghs 京公网安备 11010802042870号
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术官方微信