Consumer decision-making models within the discipline of consumer science: a critical approach

IF 1.5 Q2 SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY
Alet C. Erasmus, Elizabeth Boshoff, Gg Rousseau
{"title":"Consumer decision-making models within the discipline of consumer science: a critical approach","authors":"Alet C. Erasmus, Elizabeth Boshoff, Gg Rousseau","doi":"10.4314/JFECS.V29I1.52799","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Verbruikersbesluitnemingsmodelle word algemeen \nin verbruikersgedragnavorsing gebruik om die navorsing \nte struktureer en te konseptualiseer. Verskeie \nvan die tradisionele modelle – wat in die laat sestiger en sewentigerjare saamgestel is - is in handboeke beskikbaar wat terselfdertyd die teorie ter ondersteuning bied en die stappe van die verbruikersbesluitnemingsproses definieer en bespreek. \nVerbruikersbesluitneming word meestal in \nterme van vyf stadia voorgehou. Die modelle verskil \ngrootliks ten opsigte van die klem en konteks \nsowel as detail wat ingesluit word. In die tagtigerjare het navorsers begin besef dat die tradisionele modelle van verbruikersbesluitneming nie noodwendig die korrekte beeld van die verbruikersbesluitnemingsproses \nweergee nie, Verskeie navorsers het resultate van studies gepubliseer om aan te toon dat alternatiewe tot die tradisionele verbruikersbesluitnemingsmodelle \ngevind moes word. Feitlik sonder uitsondering toon besware ‘n oorbeklemtoning van eksterne en omgewingsfaktore op verbruikersbesluitneming sowel as ‘n wanvoorstelling dat aktiewe beplanning en rasionele denke komplekse besluitneming rig. verbruikersbesluitneming het oor jare baie meer kompleks geraak as gevolg van ‘n groter verskeidenheid produkte wat beskikbaar is, ontwikkeling op die gebied van tegnologie, wereldinvloede, groter bedingingsmag van \nwerkende vroue wat ook op besluitnemingstrategiee \nin gesinsverband ‘n invloed het. Veralgemening \nvan verbruikersbesluitnemingsprosesse in terme \ndaarvan om tradisionele besluitnemingsmodelle \nte gebruik om bepaalde prosesse voor te stel, is nie \nmeer haalbaar nie. Die positivisme wat algemeen as perspektief vir die beskouiing van verbruikersbesluitneming beskou is (en nog steeds deur sommge beskou word) blyk nie al die moontlikhede te bied om die fenomeen te beskryf nie. Sterk steun vir die implimentering van subjektivistiese benadering en veral kwalitatiewe navorsingstegnieke in navorsing waar die verbruiker toegelaat word om gedagtes en idees spontaan te ontvou, word bepleit. In ooreenstemming met ‘n voorstel van Sheth (1981) word navorsers op die \ngebied van verbruikersgedrag in die verbruikerswetenskap gemotiveer om kreatief te dink binne minder rigiede teoretiese raamwerke sodat daar deur middel van navorsingsmetodes en tegnieke wat \ngroter ruimte vir die ontdek van die onverwagte, \nmeer omtrent verbruikergedrag aan die lig kan \nkom. Indien bestaande teorie van verbruikersgedrag \ngekombineer word met produkspesifieke \n(byvoorbeeld behuising, kleding, huishoudelike toerusting) \nteorie kan nuwe insigte bekom word wat \nwaardevol en rigtinggewend kan wees in verbrui-","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"28 1","pages":"82-90"},"PeriodicalIF":1.5000,"publicationDate":"2010-03-15","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"192","resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V29I1.52799","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q2","JCRName":"SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY","Score":null,"Total":0}
引用次数: 192

Abstract

Verbruikersbesluitnemingsmodelle word algemeen in verbruikersgedragnavorsing gebruik om die navorsing te struktureer en te konseptualiseer. Verskeie van die tradisionele modelle – wat in die laat sestiger en sewentigerjare saamgestel is - is in handboeke beskikbaar wat terselfdertyd die teorie ter ondersteuning bied en die stappe van die verbruikersbesluitnemingsproses definieer en bespreek. Verbruikersbesluitneming word meestal in terme van vyf stadia voorgehou. Die modelle verskil grootliks ten opsigte van die klem en konteks sowel as detail wat ingesluit word. In die tagtigerjare het navorsers begin besef dat die tradisionele modelle van verbruikersbesluitneming nie noodwendig die korrekte beeld van die verbruikersbesluitnemingsproses weergee nie, Verskeie navorsers het resultate van studies gepubliseer om aan te toon dat alternatiewe tot die tradisionele verbruikersbesluitnemingsmodelle gevind moes word. Feitlik sonder uitsondering toon besware ‘n oorbeklemtoning van eksterne en omgewingsfaktore op verbruikersbesluitneming sowel as ‘n wanvoorstelling dat aktiewe beplanning en rasionele denke komplekse besluitneming rig. verbruikersbesluitneming het oor jare baie meer kompleks geraak as gevolg van ‘n groter verskeidenheid produkte wat beskikbaar is, ontwikkeling op die gebied van tegnologie, wereldinvloede, groter bedingingsmag van werkende vroue wat ook op besluitnemingstrategiee in gesinsverband ‘n invloed het. Veralgemening van verbruikersbesluitnemingsprosesse in terme daarvan om tradisionele besluitnemingsmodelle te gebruik om bepaalde prosesse voor te stel, is nie meer haalbaar nie. Die positivisme wat algemeen as perspektief vir die beskouiing van verbruikersbesluitneming beskou is (en nog steeds deur sommge beskou word) blyk nie al die moontlikhede te bied om die fenomeen te beskryf nie. Sterk steun vir die implimentering van subjektivistiese benadering en veral kwalitatiewe navorsingstegnieke in navorsing waar die verbruiker toegelaat word om gedagtes en idees spontaan te ontvou, word bepleit. In ooreenstemming met ‘n voorstel van Sheth (1981) word navorsers op die gebied van verbruikersgedrag in die verbruikerswetenskap gemotiveer om kreatief te dink binne minder rigiede teoretiese raamwerke sodat daar deur middel van navorsingsmetodes en tegnieke wat groter ruimte vir die ontdek van die onverwagte, meer omtrent verbruikergedrag aan die lig kan kom. Indien bestaande teorie van verbruikersgedrag gekombineer word met produkspesifieke (byvoorbeeld behuising, kleding, huishoudelike toerusting) teorie kan nuwe insigte bekom word wat waardevol en rigtinggewend kan wees in verbrui-
消费者科学学科中的消费者决策模型:一种批判的方法
本文章由计算机程序翻译,如有差异,请以英文原文为准。
求助全文
约1分钟内获得全文 求助全文
来源期刊
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY-
自引率
0.00%
发文量
0
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
确定
请完成安全验证×
copy
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
右上角分享
点击右上角分享
0
联系我们:info@booksci.cn Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。 Copyright © 2023 布克学术 All rights reserved.
京ICP备2023020795号-1
ghs 京公网安备 11010802042870号
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术官方微信