Journal of Family Ecology and Consumer Sciences最新文献

筛选
英文 中文
Some factors affecting the digestion of glycaemic carbohydrates and the blood glucose response 影响糖源性碳水化合物消化和血糖反应的一些因素
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences Pub Date : 2010-03-16 DOI: 10.4314/JFECS.V33I1.52877
M. Vosloo
{"title":"Some factors affecting the digestion of glycaemic carbohydrates and the blood glucose response","authors":"M. Vosloo","doi":"10.4314/JFECS.V33I1.52877","DOIUrl":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V33I1.52877","url":null,"abstract":"OPSOMMING Die voedselindustrie sal baat by groter begrip van die faktore verantwoordelik vir die metaboliese kenmerke van koolhidraatryke voedsel, daar dit oordeelkundige seleksie van bestanddeelopsies sal bevorder. Hierdie faktore sluit onder meer in die botaniese oorsprong van die koolhidraat, die hoofklasse en subklasse van die koolhidraat, die chemiese en fisiese struktuur van die koolhidraat, kalsium, gaarmaak, sure en byvoegings tot geformuleerde voedsel. Die afgelope dekade is groot vordering gemaak wat betref die verstaan van die faktore wat ‘n invloed uitoefen op die snelheid van vertering van koolhidraatvoedsels. Hierdie oorsig poog om die onderwerp holisties te benader. Op die wyse behoort dit begrip in die hand te werk van hoe die bloedglukoserespons tot voedsel, vanwee verskillende faktore op molekulere, maar ook op voedingstofsamestellingsvlak, en in voedselformules, beinvloed kan word met die oog op aanpassings aan die glukemiese indeks en gepaardgaande toepassings. Daarbenewens kan hierdie faktore ook ‘n rol speel in die metodologie wat toegepas word om glukemiese respons te bepaal. In die verlede is kritiese kommentaar gelewer op fisiologiese en op tegniese/statistiese vlak, maar kommentaar wat die navorser maan tot versigtigheid wat betref die impak van voedselreaksies op die metodologie is nie genoegsaam in die literatuur aangespreek nie. Derhalwe word ‘n paar kritiese punte in hierdie opsig ook geopper","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"1 1","pages":""},"PeriodicalIF":0.0,"publicationDate":"2010-03-16","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"90865624","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
引用次数: 38
The household food budget of the wealthy and the poor in South Africa 南非富人和穷人的家庭食品预算
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences Pub Date : 2010-03-16 DOI: 10.4314/JFECS.V33I1.52867
J. Martins
{"title":"The household food budget of the wealthy and the poor in South Africa","authors":"J. Martins","doi":"10.4314/JFECS.V33I1.52867","DOIUrl":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V33I1.52867","url":null,"abstract":"Die artikel gee ‘n uiteensetting van die voedselbegroting van huishoudings in Suid-Afrika volgens inkomstegroepe. Alvorens die besteding aan voedsel bespreek word, word verduidelik wat die minimumvoedselbehoeftes van verskillende tipes huishoudings is volgens die Buro vir Marknavorsing se minimumlewenskostestudies. Hierdie minimum stel die leser in staat om ‘n vergelyking te tref met die voedselbegrotings van huishoudings in Suid-Afrika om ‘n aanduiding te kry van hoeveel huishoudings onder die broodlyn lewe.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"10 1","pages":""},"PeriodicalIF":0.0,"publicationDate":"2010-03-16","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"74189474","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
引用次数: 4
Factors contributing to changes in food practices of a black South African community 影响南非黑人社区饮食习惯变化的因素
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences Pub Date : 2010-03-16 DOI: 10.4314/JFECS.V33I1.52875
At Viljoen, P. Botha, C. Boonzaaier
{"title":"Factors contributing to changes in food practices of a black South African community","authors":"At Viljoen, P. Botha, C. Boonzaaier","doi":"10.4314/JFECS.V33I1.52875","DOIUrl":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V33I1.52875","url":null,"abstract":"Merkbare veranderinge in die lewenstyl van die swart bevolkingsgroepe in Suid-Afrika is die afgelope vier dekades waargeneem. Voedselpraktyke as deel van lewenstyl het gevolglik ook verander. Onlangse publikasies waarin hierdie veranderinge gerapporteer word, benadruk die voedingen gesondheidsrisiko’s wat hierdie veranderinge tot gevolg het, en betreklik min aandag word gegee aan die veranderende voedselpraktyke wat daarmee gepaard gaan. Gevolglik is daar beperkte inligting oor die voedselpraktyke van die verskillende etniese groepe in Suid-Afrika bekend, aangesien die klem grootliks geplaas word op wat geeet word. Ten einde sinvolle voeding-onderrig en -intervensies te kan deurvoer behoort daar ook insig en begrip te wees vir waarom mense eet wat hulle eet.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"12 1 1","pages":""},"PeriodicalIF":0.0,"publicationDate":"2010-03-16","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"80456553","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
引用次数: 19
Community-based tourism and its potential to improve living conditions among the Hananwa of Blouberg (Limpopo Province), with particular reference to catering services during winter 以社区为基础的旅游业及其改善布卢伯格(林波波省)哈南瓦人生活条件的潜力,特别是冬季的餐饮服务
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences Pub Date : 2010-03-16 DOI: 10.4314/JFECS.V35I1.52914
C. Boonzaaier, Loudine Philip
{"title":"Community-based tourism and its potential to improve living conditions among the Hananwa of Blouberg (Limpopo Province), with particular reference to catering services during winter","authors":"C. Boonzaaier, Loudine Philip","doi":"10.4314/JFECS.V35I1.52914","DOIUrl":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V35I1.52914","url":null,"abstract":"Opsomming Die Hananwa is ‘n relatief selfversorgende gemeenskap van Tswana-Hurutshe herkoms wat in relatiewe afsondering bo-op Blouberg in die Limpopoprovinsie woonagtig is. As gevolg van hulle af-gesonderdheid is die gemeenskap steeds baie tradisioneel georienteerd wat hulle kulturele aktiwiteite betref. Die doel van hierdie studie was om ondersoek in te stel na die moontlikheid dat die gemeenskap voedsel kan voorsien aan ‘n stat ( motse ) vir besoekers wat bo-op die berg vir toeristeverblyf opgerig is. Sodanige voorsiening van voedsel aan die be-soekerstat sou in lyn wees met die doelwitte van gemeenskapsgebaseerde toerismeontwikkeling waarvolgens entrepreneurskap deur die ontwikkeling van kennis en vaardighede gevestig word sodat die plaaslike bevolking op direkte en indirekte wyse voordeel uit die besoekerstat kan trek. In hierdie ondersoek is die gemeenskap se gesindheid ten opsigte van toerisme en die rol wat logistiese dienste soos die voorsiening en voorbereiding van voedsel sou kon speel om van die projek ’n sukses te maak, ook bepaal. Aandag is gegee aan beleid ten opsigte van die beskerming van die Hananwa se kulturele erfenis – in besonder hulle dieetpatroon – teen die verwagte impak van toerisme. Al elf huishoudings in die stamwyk waarin die besoekerstat gelee is, is besoek, en twee huishoudings in die aangrensende stamwyk is as ’n steekproef vir kontroledoeleindes besoek. ’n Kwalitatiewe navorsingstrategie is gevolg en data-insamelingstegnieke soos individuele onderhoude en deelnemende waarneming is gebruik. In die proses is daar deurentyd gepoog om gemeenskapsbetrokkenheid te bewerkstellig deur die inwoners se oordeel oor ver-bandhoudende sake soos toerisme en die volhoubaarheid daarvan, voedselresepte en die voorbereiding daarvan vir toeriste te bepaal en voorstelle van die inwoners te kry met besondere verwysing na die voorsiening van voedsel in die winter. Hierdie artikel gee dus ’n aanduiding van die Hananwa se gesindheid jeens toerisme, die voedselsoorte wat deur individuele huishoudings verbou word, bepaalde resepte en die wyse waarop die mees algemene en belangrikste voedselsoorte voorberei word, veral in die winter. Terselfdertyd","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"18 1","pages":"26-38"},"PeriodicalIF":0.0,"publicationDate":"2010-03-16","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"84725776","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
引用次数: 18
Food practices associated with increased risk of bacterial food-borne disease of female students in self-catering residences at the Cape Peninsula University of Technology 开普半岛理工大学自炊式宿舍女生的饮食习惯与细菌性食源性疾病风险增加相关
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences Pub Date : 2010-03-16 DOI: 10.4314/JFECS.V33I1.52864
L. D. Toit, I. Venter
{"title":"Food practices associated with increased risk of bacterial food-borne disease of female students in self-catering residences at the Cape Peninsula University of Technology","authors":"L. D. Toit, I. Venter","doi":"10.4314/JFECS.V33I1.52864","DOIUrl":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V33I1.52864","url":null,"abstract":"Kommer is oor die voedselpraktyke van studente in koshuise van die Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie: Kaapstad-kampus, uitgespreek nadat daar tot die selfvoorsiening van voedsel oorgeskakel is. Gestruktureerde onderhoude is met 60 ewekansig geselekteerde swart vroulike studente in die selfspysenieringkoshuise gevoer. Die doel was om vas te stel of hul praktyke rakende die aankope, berging, bereiding en gaarmaak van voedsel, asook die hantering van voedsel wat na maaltye oorbly, met riglyne om bakteriële voedseloordraagbare siektes te voorkom, ooreenstem. Die resultate toon dat die studente sommige veilige voedselaankoperiglyne volg en dat hulle in baie gevalle bestanddele en voedsel wat na ‘n maaltyd oorbly, veilig berg. In teenstelling is persoonlike higiëne, bv. die was van hande met seep en water, en algemene higiëne, bv. vermyding van kruiskontaminasie tussen rou en gereed-om-te-eet voedselitems, afgeskeep. Die studente het verder aangedui dat hulle voedselitems genoegsaam gaarmaak, maar voedsel wat vooraf berei word of na maaltye oorbly, is nie voldoende verhit nie. Minder as die helfte van dié studente was bewus van die oorsake van voedseloordraagbare siektes, hoë risiko voedselitems en kruiskontaminasie, terwyl nog minder studente aangedui het dat hulle die ooreenstemmende veilige voedselpraktyke in die verband, uitvoer. Studente wat bewus was van die verband tussen pluimvee en Salmonella of in staat was om kruiskontaminasie te defineer was nie meer geneig om voedselpraktyke, wat bakteriële voedseloordraagbare siektes sal voorkom, te rapporteer, as dié wat nie daarvan bewus was nie. Daar word aanbeveel dat ‘n intervensie program spesifiek gemik op die verbetering van vroulike studente in selfspysenieringkoshuise se voedselpraktyke opgestel en geïmplementeer word om bakteriële voedseloordraagbare siektes te voorkom.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"95 1","pages":""},"PeriodicalIF":0.0,"publicationDate":"2010-03-16","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"85044385","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
引用次数: 20
Gender and housing policy in South Africa: Policy and practice in Bloemfontein 南非的性别和住房政策:布隆方丹的政策和实践
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences Pub Date : 2010-03-16 DOI: 10.4314/JFECS.V34I1.52909
A. Venter, L. Marais
{"title":"Gender and housing policy in South Africa: Policy and practice in Bloemfontein","authors":"A. Venter, L. Marais","doi":"10.4314/JFECS.V34I1.52909","DOIUrl":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V34I1.52909","url":null,"abstract":"Opsomming In hierdie artikel word die toepassing van gendersensitiwiteit in die Suid-Afrikaanse behuisingsbeleidkonteks teen die agtergrond van internasionale veranderings rakende gender– en behuisingsparadigmas beoordeel. Die internasionale behuisingsbeleid en ontwikkelingsparadigmas in ontwikkelende lande het sedert die Tweede Wereldoorlog ‘n aantal fases deurloop. Behuisingsfases sluit staatsgedrewe behuising, selfhelpbehuising, makro-ekonomiese hervorming en die instaatstellingbenadering in. Drie paradigmas het die genderteorie oorheers, naamlik Vroue in Ontwikkeling (VIO), Vroue en Ontwikkeling (VEO) en Gender en Ontwikkeling (GEO). Die Suid-Afrikaanse lae-inkomstebehuisingsbeleid bevat beginselverklarings oor genderbillikheid, maar daar is slegs beperkte riglyne vir die implementering van hierdie beginsels. Die artikel lewer teen hierdie agtergrond verslag oor die navorsing wat in die Mangaung Plaaslike Munisipaliteit (Bloemfontein) gedoen is oor hoe gendersensitief die implementering van die behuisingsbeleid is. Vier honderd en vyf vraelyste is in die proses voltooi, waarvan 50,6% uit huishoudings met vroue aan die hoof. Die artikel opper in wese drie argumente: eerstens, dat vrouens genoegsaam uit behuisingsvoorsiening voordeel geput het; tweedens, dat die beleid se inkrementele aard nietemin nie altyd vroue bevoordeel nie; en in die laaste plek het huishoudinge met sowel vroulike as manlike hoofde ‘n voorkeur uitgespreek vir ‘n kleiner huis met beter dienste.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"2 1","pages":""},"PeriodicalIF":0.0,"publicationDate":"2010-03-16","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"84543687","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
引用次数: 16
Understanding female consumers’ risks perception for apparel purchasing on the Internet 了解女性消费者对网上服装购买的风险认知
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences Pub Date : 2010-03-16 DOI: 10.4314/JFECS.V35I1.52921
B. Jacobs, HM de Klerk
{"title":"Understanding female consumers’ risks perception for apparel purchasing on the Internet","authors":"B. Jacobs, HM de Klerk","doi":"10.4314/JFECS.V35I1.52921","DOIUrl":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V35I1.52921","url":null,"abstract":"Opsomming Die doel van hierdie studie was om die rol van verbruikers se risiko persepsie in hulle aanvaarding van die Internet vir kleding aankope te verken sowel as om die strategiee wat hulle volg om die risikos te verminder, te ontgin. Rogers (1995) se innovasiebesluitnemingsproses model is as vertrekpunt gebruik vir die ontwikkeling van die skematiese konseptuele raamwerk en ook om inhoud aan die konseptuele raamwerk te verskaf. Konsepte van ‘n sosiaal-kognitiewe - en kledingverbruikersgedrag teorie is daarby geinkorporeer ten einde ‘n omvattende raamwerk te verskaf waarvolgens die verskynsel beskryf kon word. ‘n Sosiaal-kognitiewe perspektief is as oorkoepelende benadering vir die studie gekies. Die perspektief het onder meer ‘n raamwerk verskaf wat die studie gerig het, gepaste metodologie voorgestel asook maniere waarop nuwe kennis","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"6 1","pages":"47-58"},"PeriodicalIF":0.0,"publicationDate":"2010-03-16","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"75211922","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
引用次数: 18
The virtual shopping basket versus the shopping trolley: An exploratory investigation of consumers' experience 虚拟购物篮与购物车:消费者体验的探索性调查
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences Pub Date : 2010-03-16 DOI: 10.4314/JFECS.V33I1.52873
S. V. Staden, Djf Maree
{"title":"The virtual shopping basket versus the shopping trolley: An exploratory investigation of consumers' experience","authors":"S. V. Staden, Djf Maree","doi":"10.4314/JFECS.V33I1.52873","DOIUrl":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V33I1.52873","url":null,"abstract":"Die doel van hierdie studie was om verbruikers se gedagtes en gevoelens oor sowel die aanlynas die tradisionele inkopie-omgewing te beskryf. ’n Homogene steekproef van tien vroulike respondente het aan hierdie kwalitatiewe studie deelgeneem, en hulle ervarings is by wyse van die Zaltman Metaphoric Elicitation Technique (ZMET) ondersoek. Daar is bevind dat diegene wat op die tradisionele manier inkopies doen, hulle gedagtes en gevoelens om twee metafore organiseer, naamlik “inkopies doen as ’n vorm van ontspanning” en “inkopies doen as ’n vorm van werk”. Diegene wat aanlyn inkopies doen, het aangedui dat die manier van inkopies doen beskou word as “’n gerief” en as “’n moeilik deurgrondbare konsep”. Naas hierdie vier temas het daar twee ondersteunende dimensies na vore gekom, naamlik inkopies doen vir dinge wat “noodsaaklik is om te he” en inkopies doen vir dinge wat “lekker is om te he”. ’n Konseptuele raamwerk wat op hierdie temas en dimensies gebaseer is, is opgestel. Hierdie raamwerk was nuttig om die gevoelens en ervarings wat deur die een inkopie-omgewing opgeroep is, te vergelyk met die wat deur die ander inkopie-omgewing opgeroep is; asook om die wisselwerking, ooreenkomste en verskille met betrekking tot ervarings binne die twee omgewings aan te dui.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"10 1","pages":""},"PeriodicalIF":0.0,"publicationDate":"2010-03-16","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"86280676","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
引用次数: 6
Consumer innovativeness among females in specific fashion stores in the Menlyn shopping centre 女性在门林购物中心特定时装店的消费创新
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences Pub Date : 2010-03-16 DOI: 10.4314/JFECS.V34I1.52887
Y. Jordaan, Michelle N Simpson
{"title":"Consumer innovativeness among females in specific fashion stores in the Menlyn shopping centre","authors":"Y. Jordaan, Michelle N Simpson","doi":"10.4314/JFECS.V34I1.52887","DOIUrl":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V34I1.52887","url":null,"abstract":"Early in the product life cycle certain consumers, called innovators, embrace innovations. The consumer innovator plays a prominent role in the diffusion and ultimate adoption of new products. This article examines consumer innovativeness among females in the context of the fashion industry. Fashion innovators represent a profitable market segment in the fashion industry, and understanding consumer fashion innovativeness may enable fashion suppliers to obtain a suitable return on their investment. Results show positive relationships between consumer fashion innovativeness and fashion opinion leadership, fashion involvement and need for uniqueness. A recommendation is made that fashion retailers should design unique, customised offerings in order to fulfil the needs and wants of innovators.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"52 1","pages":"32-40"},"PeriodicalIF":0.0,"publicationDate":"2010-03-16","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"73586901","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
引用次数: 78
Consumers' use of and satisfaction with store cards 消费者对购物卡的使用及满意度
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences Pub Date : 2010-03-16 DOI: 10.4314/JFECS.V35I1.52918
Alet C. Erasmus, Kethuswegape Lebani
{"title":"Consumers' use of and satisfaction with store cards","authors":"Alet C. Erasmus, Kethuswegape Lebani","doi":"10.4314/JFECS.V35I1.52918","DOIUrl":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V35I1.52918","url":null,"abstract":"Navorsing dui daarop dat die gebruik van kredietfasiliteite soos bank- en winkelkaarte by betaalpunte wereldwyd toeneem. Ongelukkig het dit tot 'n toename in slegte skuld bygedra wat ingrypende gevolge vir huishoudings en ekonomii?½ inhou. Sommige beweer dat sekere vorms van krediet, veral winkelkaarte, te maklik toegestaan word en dat verbruikers hierdie fasilitiete tot hulle eie nadeel misbruik. Hierdie navorsing is gegrond op 'n vermoede dat minder ervare verbruikers, byvoorbeeld die in Afrikalande wat eers in onlangse jare aan groot winkelsentra en verwante fasilitiete blootgestel is, gevaar kan loop om hierdie fasiliteite te misbruik omdat dit so geredelik aan hulle toegestaan word.'n Vergelyking is gedoen van twee verskillende groepe winkelkaarthouers se retrospektiewe evaluering van hulle koopgedrag asook hulle beheer oor kredietlimiete en gevolglike tevredenheid met winkelkaarte. Die navorsing was verkennend, beskrywend van aard. 'n Gestruktureerde vraelys is gebruik en data is gedurende Augustus 2006 ingesamel : 100 respondente uit Gabarone en Francistown in Botswana (steekproef B) en 167 respondente in Tshwane, RSA (steekproef RSA) is betrek deur middel van gerieflikheidsteekproefneming.Betekenisvolle verskille tussen die twee steekproewe hou meestal verband met hulle kredietstatus en onvermoe om betalings vol te hou. Meer as 80% van die minder ervare steekproef het die duurder betaal opsie gebruik, dit wil se betalings oor die maksimum betaaltermyn wat rente insluit, versprei omdat hulle gesukkel het om maandelikse paaiemente by te bring. Hoewel die meerderheid van beide steekproewe toegegee het dat stygings in maandelikse paaiemente aan impulsiewe aankope te wyte was, was dit nie vir die meer ervare steekproef 'n probleem nie. Die meerderheid van hulle het steeds die rentevrye ses maande betaalperiode benut. Beide steekproewe was tevrede met winkelkaarte en het aangedui dat hulle sonder huiwering weer die fasiliteit sou bekom indien hulle opnuut 'n keuse kon uitoefen. Albei steekproewe het aangedui dat hulle winkelkaarte as 'n betaalmiddel sal aanbeveel omdat dit gerieflik is om te gebruik, rentevrye krediet bied en handig is tydens krisistye. Resultate toon dat winkelkaartgebruikers dit moelik vind om van die fasiliteit afstand te doen as hulle daaraan gewoond is. Nadat kaartrekeninge afgelos is begin verbruikers die fasiliteite redelik gou weer gebruik wat bevestig dat dit moelik is om selfkontrole oor aankoopgedrag uit te oefen en dat kaarthouers vir hulleself streng reels behoort te stel om aankope te beheer. 'n Toename in die maandelikse paaiemente van beide steekproewe en die feit dat hulle erken dat impulsiewe aankope en swak beplanning die belangrikste redes is daarvoor, bevestig 'n feitlik onvermydelike gevolg van kaarteienaarskap. Winkelkaarte behoort dus met groter omsigtigheid toegestaan te word en kredietlimiete behoort gereeld gekontroleer te word om onverantwoordelike gebruik daarvan te voorkom. Minder ervare verbruiker","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"47 1","pages":"59-70"},"PeriodicalIF":0.0,"publicationDate":"2010-03-16","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"78774199","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
引用次数: 5
0
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
确定
请完成安全验证×
相关产品
×
本文献相关产品
联系我们:info@booksci.cn Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。 Copyright © 2023 布克学术 All rights reserved.
京ICP备2023020795号-1
ghs 京公网安备 11010802042870号
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术官方微信