{"title":"The household food budget of the wealthy and the poor in South Africa","authors":"J. Martins","doi":"10.4314/JFECS.V33I1.52867","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Die artikel gee ‘n uiteensetting van die voedselbegroting van huishoudings in Suid-Afrika volgens inkomstegroepe. Alvorens die besteding aan voedsel bespreek word, word verduidelik wat die minimumvoedselbehoeftes van verskillende tipes huishoudings is volgens die Buro vir Marknavorsing se minimumlewenskostestudies. Hierdie minimum stel die leser in staat om ‘n vergelyking te tref met die voedselbegrotings van huishoudings in Suid-Afrika om ‘n aanduiding te kry van hoeveel huishoudings onder die broodlyn lewe.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"10 1","pages":""},"PeriodicalIF":1.5000,"publicationDate":"2010-03-16","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"4","resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V33I1.52867","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q2","JCRName":"SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY","Score":null,"Total":0}
引用次数: 4
Abstract
Die artikel gee ‘n uiteensetting van die voedselbegroting van huishoudings in Suid-Afrika volgens inkomstegroepe. Alvorens die besteding aan voedsel bespreek word, word verduidelik wat die minimumvoedselbehoeftes van verskillende tipes huishoudings is volgens die Buro vir Marknavorsing se minimumlewenskostestudies. Hierdie minimum stel die leser in staat om ‘n vergelyking te tref met die voedselbegrotings van huishoudings in Suid-Afrika om ‘n aanduiding te kry van hoeveel huishoudings onder die broodlyn lewe.