{"title":"Understanding female consumers’ risks perception for apparel purchasing on the Internet","authors":"B. Jacobs, HM de Klerk","doi":"10.4314/JFECS.V35I1.52921","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Opsomming Die doel van hierdie studie was om die rol van verbruikers se risiko persepsie in hulle aanvaarding van die Internet vir kleding aankope te verken sowel as om die strategiee wat hulle volg om die risikos te verminder, te ontgin. Rogers (1995) se innovasiebesluitnemingsproses model is as vertrekpunt gebruik vir die ontwikkeling van die skematiese konseptuele raamwerk en ook om inhoud aan die konseptuele raamwerk te verskaf. Konsepte van ‘n sosiaal-kognitiewe - en kledingverbruikersgedrag teorie is daarby geinkorporeer ten einde ‘n omvattende raamwerk te verskaf waarvolgens die verskynsel beskryf kon word. ‘n Sosiaal-kognitiewe perspektief is as oorkoepelende benadering vir die studie gekies. Die perspektief het onder meer ‘n raamwerk verskaf wat die studie gerig het, gepaste metodologie voorgestel asook maniere waarop nuwe kennis","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"6 1","pages":"47-58"},"PeriodicalIF":1.5000,"publicationDate":"2010-03-16","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"18","resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V35I1.52921","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q2","JCRName":"SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY","Score":null,"Total":0}
引用次数: 18
Abstract
Opsomming Die doel van hierdie studie was om die rol van verbruikers se risiko persepsie in hulle aanvaarding van die Internet vir kleding aankope te verken sowel as om die strategiee wat hulle volg om die risikos te verminder, te ontgin. Rogers (1995) se innovasiebesluitnemingsproses model is as vertrekpunt gebruik vir die ontwikkeling van die skematiese konseptuele raamwerk en ook om inhoud aan die konseptuele raamwerk te verskaf. Konsepte van ‘n sosiaal-kognitiewe - en kledingverbruikersgedrag teorie is daarby geinkorporeer ten einde ‘n omvattende raamwerk te verskaf waarvolgens die verskynsel beskryf kon word. ‘n Sosiaal-kognitiewe perspektief is as oorkoepelende benadering vir die studie gekies. Die perspektief het onder meer ‘n raamwerk verskaf wat die studie gerig het, gepaste metodologie voorgestel asook maniere waarop nuwe kennis