{"title":"开普半岛理工大学自炊式宿舍女生的饮食习惯与细菌性食源性疾病风险增加相关","authors":"L. D. Toit, I. Venter","doi":"10.4314/JFECS.V33I1.52864","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Kommer is oor die voedselpraktyke van studente in koshuise van die Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie: Kaapstad-kampus, uitgespreek nadat daar tot die selfvoorsiening van voedsel oorgeskakel is. Gestruktureerde onderhoude is met 60 ewekansig geselekteerde swart vroulike studente in die selfspysenieringkoshuise gevoer. Die doel was om vas te stel of hul praktyke rakende die aankope, berging, bereiding en gaarmaak van voedsel, asook die hantering van voedsel wat na maaltye oorbly, met riglyne om bakteriële voedseloordraagbare siektes te voorkom, ooreenstem. Die resultate toon dat die studente sommige veilige voedselaankoperiglyne volg en dat hulle in baie gevalle bestanddele en voedsel wat na ‘n maaltyd oorbly, veilig berg. In teenstelling is persoonlike higiëne, bv. die was van hande met seep en water, en algemene higiëne, bv. vermyding van kruiskontaminasie tussen rou en gereed-om-te-eet voedselitems, afgeskeep. Die studente het verder aangedui dat hulle voedselitems genoegsaam gaarmaak, maar voedsel wat vooraf berei word of na maaltye oorbly, is nie voldoende verhit nie. Minder as die helfte van dié studente was bewus van die oorsake van voedseloordraagbare siektes, hoë risiko voedselitems en kruiskontaminasie, terwyl nog minder studente aangedui het dat hulle die ooreenstemmende veilige voedselpraktyke in die verband, uitvoer. Studente wat bewus was van die verband tussen pluimvee en Salmonella of in staat was om kruiskontaminasie te defineer was nie meer geneig om voedselpraktyke, wat bakteriële voedseloordraagbare siektes sal voorkom, te rapporteer, as dié wat nie daarvan bewus was nie. Daar word aanbeveel dat ‘n intervensie program spesifiek gemik op die verbetering van vroulike studente in selfspysenieringkoshuise se voedselpraktyke opgestel en geïmplementeer word om bakteriële voedseloordraagbare siektes te voorkom.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"95 1","pages":""},"PeriodicalIF":1.5000,"publicationDate":"2010-03-16","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"20","resultStr":"{\"title\":\"Food practices associated with increased risk of bacterial food-borne disease of female students in self-catering residences at the Cape Peninsula University of Technology\",\"authors\":\"L. D. Toit, I. Venter\",\"doi\":\"10.4314/JFECS.V33I1.52864\",\"DOIUrl\":null,\"url\":null,\"abstract\":\"Kommer is oor die voedselpraktyke van studente in koshuise van die Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie: Kaapstad-kampus, uitgespreek nadat daar tot die selfvoorsiening van voedsel oorgeskakel is. Gestruktureerde onderhoude is met 60 ewekansig geselekteerde swart vroulike studente in die selfspysenieringkoshuise gevoer. Die doel was om vas te stel of hul praktyke rakende die aankope, berging, bereiding en gaarmaak van voedsel, asook die hantering van voedsel wat na maaltye oorbly, met riglyne om bakteriële voedseloordraagbare siektes te voorkom, ooreenstem. Die resultate toon dat die studente sommige veilige voedselaankoperiglyne volg en dat hulle in baie gevalle bestanddele en voedsel wat na ‘n maaltyd oorbly, veilig berg. In teenstelling is persoonlike higiëne, bv. die was van hande met seep en water, en algemene higiëne, bv. vermyding van kruiskontaminasie tussen rou en gereed-om-te-eet voedselitems, afgeskeep. Die studente het verder aangedui dat hulle voedselitems genoegsaam gaarmaak, maar voedsel wat vooraf berei word of na maaltye oorbly, is nie voldoende verhit nie. Minder as die helfte van dié studente was bewus van die oorsake van voedseloordraagbare siektes, hoë risiko voedselitems en kruiskontaminasie, terwyl nog minder studente aangedui het dat hulle die ooreenstemmende veilige voedselpraktyke in die verband, uitvoer. Studente wat bewus was van die verband tussen pluimvee en Salmonella of in staat was om kruiskontaminasie te defineer was nie meer geneig om voedselpraktyke, wat bakteriële voedseloordraagbare siektes sal voorkom, te rapporteer, as dié wat nie daarvan bewus was nie. Daar word aanbeveel dat ‘n intervensie program spesifiek gemik op die verbetering van vroulike studente in selfspysenieringkoshuise se voedselpraktyke opgestel en geïmplementeer word om bakteriële voedseloordraagbare siektes te voorkom.\",\"PeriodicalId\":53194,\"journal\":{\"name\":\"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences\",\"volume\":\"95 1\",\"pages\":\"\"},\"PeriodicalIF\":1.5000,\"publicationDate\":\"2010-03-16\",\"publicationTypes\":\"Journal Article\",\"fieldsOfStudy\":null,\"isOpenAccess\":false,\"openAccessPdf\":\"\",\"citationCount\":\"20\",\"resultStr\":null,\"platform\":\"Semanticscholar\",\"paperid\":null,\"PeriodicalName\":\"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences\",\"FirstCategoryId\":\"1085\",\"ListUrlMain\":\"https://doi.org/10.4314/JFECS.V33I1.52864\",\"RegionNum\":0,\"RegionCategory\":null,\"ArticlePicture\":[],\"TitleCN\":null,\"AbstractTextCN\":null,\"PMCID\":null,\"EPubDate\":\"\",\"PubModel\":\"\",\"JCR\":\"Q2\",\"JCRName\":\"SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY\",\"Score\":null,\"Total\":0}","platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V33I1.52864","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q2","JCRName":"SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY","Score":null,"Total":0}
Food practices associated with increased risk of bacterial food-borne disease of female students in self-catering residences at the Cape Peninsula University of Technology
Kommer is oor die voedselpraktyke van studente in koshuise van die Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie: Kaapstad-kampus, uitgespreek nadat daar tot die selfvoorsiening van voedsel oorgeskakel is. Gestruktureerde onderhoude is met 60 ewekansig geselekteerde swart vroulike studente in die selfspysenieringkoshuise gevoer. Die doel was om vas te stel of hul praktyke rakende die aankope, berging, bereiding en gaarmaak van voedsel, asook die hantering van voedsel wat na maaltye oorbly, met riglyne om bakteriële voedseloordraagbare siektes te voorkom, ooreenstem. Die resultate toon dat die studente sommige veilige voedselaankoperiglyne volg en dat hulle in baie gevalle bestanddele en voedsel wat na ‘n maaltyd oorbly, veilig berg. In teenstelling is persoonlike higiëne, bv. die was van hande met seep en water, en algemene higiëne, bv. vermyding van kruiskontaminasie tussen rou en gereed-om-te-eet voedselitems, afgeskeep. Die studente het verder aangedui dat hulle voedselitems genoegsaam gaarmaak, maar voedsel wat vooraf berei word of na maaltye oorbly, is nie voldoende verhit nie. Minder as die helfte van dié studente was bewus van die oorsake van voedseloordraagbare siektes, hoë risiko voedselitems en kruiskontaminasie, terwyl nog minder studente aangedui het dat hulle die ooreenstemmende veilige voedselpraktyke in die verband, uitvoer. Studente wat bewus was van die verband tussen pluimvee en Salmonella of in staat was om kruiskontaminasie te defineer was nie meer geneig om voedselpraktyke, wat bakteriële voedseloordraagbare siektes sal voorkom, te rapporteer, as dié wat nie daarvan bewus was nie. Daar word aanbeveel dat ‘n intervensie program spesifiek gemik op die verbetering van vroulike studente in selfspysenieringkoshuise se voedselpraktyke opgestel en geïmplementeer word om bakteriële voedseloordraagbare siektes te voorkom.