虚拟购物篮与购物车:消费者体验的探索性调查

IF 1.5 Q2 SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY
S. V. Staden, Djf Maree
{"title":"虚拟购物篮与购物车:消费者体验的探索性调查","authors":"S. V. Staden, Djf Maree","doi":"10.4314/JFECS.V33I1.52873","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Die doel van hierdie studie was om verbruikers se gedagtes en gevoelens oor sowel die aanlynas die tradisionele inkopie-omgewing te beskryf. ’n Homogene steekproef van tien vroulike respondente het aan hierdie kwalitatiewe studie deelgeneem, en hulle ervarings is by wyse van die Zaltman Metaphoric Elicitation Technique (ZMET) ondersoek. Daar is bevind dat diegene wat op die tradisionele manier inkopies doen, hulle gedagtes en gevoelens om twee metafore organiseer, naamlik “inkopies doen as ’n vorm van ontspanning” en “inkopies doen as ’n vorm van werk”. Diegene wat aanlyn inkopies doen, het aangedui dat die manier van inkopies doen beskou word as “’n gerief” en as “’n moeilik deurgrondbare konsep”. Naas hierdie vier temas het daar twee ondersteunende dimensies na vore gekom, naamlik inkopies doen vir dinge wat “noodsaaklik is om te he” en inkopies doen vir dinge wat “lekker is om te he”. ’n Konseptuele raamwerk wat op hierdie temas en dimensies gebaseer is, is opgestel. Hierdie raamwerk was nuttig om die gevoelens en ervarings wat deur die een inkopie-omgewing opgeroep is, te vergelyk met die wat deur die ander inkopie-omgewing opgeroep is; asook om die wisselwerking, ooreenkomste en verskille met betrekking tot ervarings binne die twee omgewings aan te dui.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"10 1","pages":""},"PeriodicalIF":1.5000,"publicationDate":"2010-03-16","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"6","resultStr":"{\"title\":\"The virtual shopping basket versus the shopping trolley: An exploratory investigation of consumers' experience\",\"authors\":\"S. V. Staden, Djf Maree\",\"doi\":\"10.4314/JFECS.V33I1.52873\",\"DOIUrl\":null,\"url\":null,\"abstract\":\"Die doel van hierdie studie was om verbruikers se gedagtes en gevoelens oor sowel die aanlynas die tradisionele inkopie-omgewing te beskryf. ’n Homogene steekproef van tien vroulike respondente het aan hierdie kwalitatiewe studie deelgeneem, en hulle ervarings is by wyse van die Zaltman Metaphoric Elicitation Technique (ZMET) ondersoek. Daar is bevind dat diegene wat op die tradisionele manier inkopies doen, hulle gedagtes en gevoelens om twee metafore organiseer, naamlik “inkopies doen as ’n vorm van ontspanning” en “inkopies doen as ’n vorm van werk”. Diegene wat aanlyn inkopies doen, het aangedui dat die manier van inkopies doen beskou word as “’n gerief” en as “’n moeilik deurgrondbare konsep”. Naas hierdie vier temas het daar twee ondersteunende dimensies na vore gekom, naamlik inkopies doen vir dinge wat “noodsaaklik is om te he” en inkopies doen vir dinge wat “lekker is om te he”. ’n Konseptuele raamwerk wat op hierdie temas en dimensies gebaseer is, is opgestel. Hierdie raamwerk was nuttig om die gevoelens en ervarings wat deur die een inkopie-omgewing opgeroep is, te vergelyk met die wat deur die ander inkopie-omgewing opgeroep is; asook om die wisselwerking, ooreenkomste en verskille met betrekking tot ervarings binne die twee omgewings aan te dui.\",\"PeriodicalId\":53194,\"journal\":{\"name\":\"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences\",\"volume\":\"10 1\",\"pages\":\"\"},\"PeriodicalIF\":1.5000,\"publicationDate\":\"2010-03-16\",\"publicationTypes\":\"Journal Article\",\"fieldsOfStudy\":null,\"isOpenAccess\":false,\"openAccessPdf\":\"\",\"citationCount\":\"6\",\"resultStr\":null,\"platform\":\"Semanticscholar\",\"paperid\":null,\"PeriodicalName\":\"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences\",\"FirstCategoryId\":\"1085\",\"ListUrlMain\":\"https://doi.org/10.4314/JFECS.V33I1.52873\",\"RegionNum\":0,\"RegionCategory\":null,\"ArticlePicture\":[],\"TitleCN\":null,\"AbstractTextCN\":null,\"PMCID\":null,\"EPubDate\":\"\",\"PubModel\":\"\",\"JCR\":\"Q2\",\"JCRName\":\"SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY\",\"Score\":null,\"Total\":0}","platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V33I1.52873","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q2","JCRName":"SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY","Score":null,"Total":0}
引用次数: 6

摘要

本文章由计算机程序翻译,如有差异,请以英文原文为准。
The virtual shopping basket versus the shopping trolley: An exploratory investigation of consumers' experience
Die doel van hierdie studie was om verbruikers se gedagtes en gevoelens oor sowel die aanlynas die tradisionele inkopie-omgewing te beskryf. ’n Homogene steekproef van tien vroulike respondente het aan hierdie kwalitatiewe studie deelgeneem, en hulle ervarings is by wyse van die Zaltman Metaphoric Elicitation Technique (ZMET) ondersoek. Daar is bevind dat diegene wat op die tradisionele manier inkopies doen, hulle gedagtes en gevoelens om twee metafore organiseer, naamlik “inkopies doen as ’n vorm van ontspanning” en “inkopies doen as ’n vorm van werk”. Diegene wat aanlyn inkopies doen, het aangedui dat die manier van inkopies doen beskou word as “’n gerief” en as “’n moeilik deurgrondbare konsep”. Naas hierdie vier temas het daar twee ondersteunende dimensies na vore gekom, naamlik inkopies doen vir dinge wat “noodsaaklik is om te he” en inkopies doen vir dinge wat “lekker is om te he”. ’n Konseptuele raamwerk wat op hierdie temas en dimensies gebaseer is, is opgestel. Hierdie raamwerk was nuttig om die gevoelens en ervarings wat deur die een inkopie-omgewing opgeroep is, te vergelyk met die wat deur die ander inkopie-omgewing opgeroep is; asook om die wisselwerking, ooreenkomste en verskille met betrekking tot ervarings binne die twee omgewings aan te dui.
求助全文
通过发布文献求助,成功后即可免费获取论文全文。 去求助
来源期刊
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY-
自引率
0.00%
发文量
0
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
确定
请完成安全验证×
copy
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
右上角分享
点击右上角分享
0
联系我们:info@booksci.cn Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。 Copyright © 2023 布克学术 All rights reserved.
京ICP备2023020795号-1
ghs 京公网安备 11010802042870号
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术官方微信