’n Vergelykende, studie rakende ondersteunings, dienste vir onderwysers, D. Vos, E. Serfontein
{"title":"'n Vergelykende studie rakende ondersteuningsdienste vir onderwysers in openbare skole in die BRICS-lidlande","authors":"’n Vergelykende, studie rakende ondersteunings, dienste vir onderwysers, D. Vos, E. Serfontein","doi":"10.17159/2224-7912/2022/v62n3a4","DOIUrl":"https://doi.org/10.17159/2224-7912/2022/v62n3a4","url":null,"abstract":"Onderwyserondersteuningsdienste is 'n element van die komponent ondersteuningsdienste van 'n effektiewe onderwysstelsel. In hierdie studie word die BRICS-lidlande ondersoek, en die fokus word op onderwysers in openbare skole geplaas. Die BRICS-lidlande is Brasilie, Rusland, Indie, China en Suid-Afrika. Die BRICS-organisasie streef daarna om 'n goed georganiseerde en ondersteunende organisasie te wees in terme van ekonomiese groei deur effektiewe onderwys en opleiding. Die BRICS-lidlande is vir hierdie studie gekies omdat daar 'n gebrek aan navorsing oor hierdie onderwerp is. Hierdie studie toon dat daar 'n leemte in die BRICS-organisasie is in terme van onderwysers wat die nodige ondersteuningsdienste ontvang om goeie onderrig te verseker. Die doel van die navorsing was om te bepaal hoe ondersteuningsdienste aan onderwysers in openbare skole in die BRICS-lidlande verskaf word. Die studie fokus op die verskille en ooreenkomste wat geidentifiseer kan word op grond van ondersteuningsdienste wat aan onderwysers in openbare skole in die BRICS-lidlande verskaf word. Die vergelykende navorsingsmetode is gebruik om beste praktyke te identifiseer en te vergelyk met betrekking tot ondersteuningsdienste wat aan onderwysers binne die BRICS-lidlande gebied word. Die volgende temas is geidentifiseer waar beste praktyke voorgekom het binne die plaaslike konteks van die individuele BRICS-lidlande: ondersteuningsdienste in media-ondersteuning, ondersteuning in die pensioenfonds, regsadviesdienste en dienste wat die vakbonde verskaf. 'n Eenvormige raamwerk vir ondersteuningsdienste vir opvoeders is belangrik om effektiewe ondersteuning aan opvoeders te bied. Sodoende kan ondersteuningsdienste van 'n beter gehalte aan onderwysers verseker word. Dit is egter belangrik dat die konteks van elke land in ag geneem word voordat so 'n raamwerk geformuleer word. Die verbetering van samewerking tussen die BRICS-lidlande kan ook betrekkinge tussen die lande versterk. Die bewusmaking van internasionale organisasies se betrokkenheid by enige finansiele bydrae tot die onderwys-stelsels in die BRICS-lidlande kan daartoe lei dat onderwysers meer ondersteuningsdienste ontvang. Sodoende kan 'n positiewe bydrae tot die onderwysstelsel gemaak word. Tydens die BRICS-lidstate se vergaderings moet klem geplaas word op beste praktyke wat geidentifiseer is om ander lidlande te help om onsuksesvolle praktyke te verander. Klem is gele op mediadienste, pensioenfondse, regsadviesdienste en vakbonde. 'n Inter-pretatiewe navorsingsparadigma is as vertrekpunt gebruik, en 'n kwalitatiewe navorsingsmetode is gevolg om die inhoud van bestaande artikels en regeringspublikasies te ontleed en data daaruit te onttrek. Die data is verwerk en ontleed om beste praktyke te identifiseer. Die algehele bevinding van hierdie studie is dat ondersteuningsdienste beskikbaar is vir onderwysers in die BRICS-lidlande, alhoewel die mate van ondersteuning binne die verskillende lidlande verskil. Die beste praktyke wat","PeriodicalId":42800,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Geesteswetenskappe","volume":" ","pages":""},"PeriodicalIF":0.1,"publicationDate":"2022-09-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"46760073","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":4,"RegionCategory":"文学","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
{"title":"Aanvullende kommentaar oor die taaldebat op Stellenbosch","authors":"E. Hertzog","doi":"10.17159/2224-7912/2022/v62n3a10","DOIUrl":"https://doi.org/10.17159/2224-7912/2022/v62n3a10","url":null,"abstract":"","PeriodicalId":42800,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Geesteswetenskappe","volume":" ","pages":""},"PeriodicalIF":0.1,"publicationDate":"2022-09-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"46173848","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":4,"RegionCategory":"文学","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
{"title":"Opbrengste, politieke ontwikkelings en ekono-miese kragte: 'n Historiese perspektief op die Johannesburgse aandelebeurs (JSE), 2000-2010","authors":"J. de Beer, N. Keyser, I. van der Merwe","doi":"10.17159/2224-7912/2022/v62n3a2","DOIUrl":"https://doi.org/10.17159/2224-7912/2022/v62n3a2","url":null,"abstract":"Om tot ekonomiese groei en ontwikkeling by te dra, moet 'n aandelemark, as 'n toonaange-wende ekonomiese aanwyser, die makroekonomiese grondbeginsels van 'n land weerspieel. Die weerspieeling van politieke en ekonomiese ontwikkelings in opbrengste van genoteerde maatskappye dui op die risikoprofiel van maatskappye en die aandelebeurs. Die doel van hierdie artikel is om 'n historiese perspektief te verskaf oor die wyse waarop politieke en ekonomiese ontwikkelings gedurende die tydperk 2000-2010 in die opbrengste van die Johannesburgse aandelebeurs (die JSE Bpk.) weerspieël word. Die geskiedenis van die JSE gedurende hierdie tydperk kan in drie fases verdeel word: die fase voor die globale finansiële krisis (GFK), die GFK-fase, en die post-GFK-fase. In die studie is tot die gevolgtrekking gekom dat die JSE makroëkonomiese toestande, politieke veranderinge en wêreldgebeure gedurende die tydperk 2000-2010 weerspieël het. Die JSE het positief gereageer op hoër kommoditeitspryse en op 'n verbetering in ekonomiese en politieke vooruitsigte, maar het ook sy toenemende kwesbaarheid getoon vir aansteeklike internasionale gebeure en finansiële krisisse, soos die GFK en toe die dotcom-borrel gebars het.","PeriodicalId":42800,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Geesteswetenskappe","volume":" ","pages":""},"PeriodicalIF":0.1,"publicationDate":"2022-09-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"47142931","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":4,"RegionCategory":"文学","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
{"title":"Blote vertroue en die voorwaardes daarvoor","authors":"M. Heyns","doi":"10.17159/2224-7912/2022/v62n3a1","DOIUrl":"https://doi.org/10.17159/2224-7912/2022/v62n3a1","url":null,"abstract":"Hoe belangrik is vertroue vir menswees? Sedert die Verligting is dit mode in sekere kringe om menswees tot rasionaliteit te reduseer. Rasionalisme word daarvan verdink dat dit vertroue óf ombou om rasionaliteit te reflekteer, óf dat dit 'n mindere plek in menslike bestaan aan vertroue toeken. Daar is egter tekens in ons tyd van 'n toenemende besef dat rasionaliteit grense het en dat menswees veel meer prominente kruissnydende aspekte en faktore veronderstel as wat 'n rasionalisme sal wil toegee. Te midde van hierdie meer akkommoderende konteks vir vertroue is die fokus van hierdie artikel die stel van 'n standpunt dat vertroue as menslike aspek van ander aspekte onderskei moet word, dat vertroue verdien om met prominensie in die moderne kultuur behandel te word en dat die interaksie tussen vertroue en ander aspekte 'n belangrike plek in menslike bestaan inneem.","PeriodicalId":42800,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Geesteswetenskappe","volume":" ","pages":""},"PeriodicalIF":0.1,"publicationDate":"2022-09-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"46422192","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":4,"RegionCategory":"文学","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
{"title":"Arnold van Wyk (1916-1983) se Carmine Petronii - Carmine Petronii by Arnold van Wyk (1916-1983)","authors":"M. Oosthuizen, W. Lüdemann","doi":"10.17159/2224-7912/2022/v62n3a7","DOIUrl":"https://doi.org/10.17159/2224-7912/2022/v62n3a7","url":null,"abstract":"Die beeld van Arnold van Wyk as liedkomponis berus op sy liedsiklusse Vier weemoedige liedjies en Van liefde en verlatenheid, asook enkele losstaande liedere. Die beeld behoort uitgebrei te word deur kennis te neem van die ongepubliseerde Petronius-liedere, waarvan die komposisiesketse en outograwe bewaar word in die Arnold van Wyk-versameling by die Universiteit Stellenbosch. Die Petronius-liedere is 'n liedsiklus vir bariton en klein instrumentale ensemble (fluit, altviool, tjello, Franse horing, perkussie, harp en klavier) op vyf Latynse tekste uit die Satyricon van Petronius Arbiter (c. 27-66 GE). Die komposisieproses, begin gedurende 1957-1959, is toe onderbreek en is eers in 1964 voltooi. Die onderskeie liedere toon Van Wyk se vermoe om gedigte verbeeldingryk te toonset en om 'n oortuigende vormeenheid te gee aan elke lied en die siklus as geheel. Hy ontgin die instrumente se klankkarakter in die ensemble op vindingryke wyse en gebruik die begeleiding tegelyk as middel tot klankskildering en vormgewing. Saambindende elemente in die siklus is die eensoortige sentiment van die tekste, die klavier se deurlopende teenwoordigheid, die wisselnootmotief, en die gebruik van die tritonus in verskillende toonsoorte, asook pedaalpunte. Akkoordsamestellings lees dikwels moeilik weens die dubbele spelling van note. Nadat elke lied individueel bespreek word, word gewys op die moontlike invloed van Benjamin Britten se werk op die Petronius-liedere.","PeriodicalId":42800,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Geesteswetenskappe","volume":" ","pages":""},"PeriodicalIF":0.1,"publicationDate":"2022-09-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"44519086","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":4,"RegionCategory":"文学","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
{"title":"Die een en ander uit die media, en 'n spelling of twee","authors":"T. Mclachlan","doi":"10.17159/2224-7912/2022/v62n2a10","DOIUrl":"https://doi.org/10.17159/2224-7912/2022/v62n2a10","url":null,"abstract":"","PeriodicalId":42800,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Geesteswetenskappe","volume":" ","pages":""},"PeriodicalIF":0.1,"publicationDate":"2022-06-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"42090595","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":4,"RegionCategory":"文学","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
{"title":"Die Naelstring wat die ANC nie wou of wou kon, en steeds nie kan, knip nie. Terreur en Bevryding: Die ANC/SAKP, die Kommunisme en Geweld [1961-1990] deur Leopard Scholtz","authors":"B. Spies","doi":"10.17159/2224-7912/2022/v62n2a12","DOIUrl":"https://doi.org/10.17159/2224-7912/2022/v62n2a12","url":null,"abstract":"","PeriodicalId":42800,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Geesteswetenskappe","volume":" ","pages":""},"PeriodicalIF":0.1,"publicationDate":"2022-06-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"44996067","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":4,"RegionCategory":"文学","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
{"title":"Apartheid: 'n Verkiesingsvaandel in Suid-Afrika in 1948. DF Malan en die Nasionale Party in histories-etiese perspektief","authors":"P. Strauss, P. Strauss","doi":"10.17159/2224-7912/2022/v62n2a2","DOIUrl":"https://doi.org/10.17159/2224-7912/2022/v62n2a2","url":null,"abstract":"rejected and ignored by the National However, after repeated and widely publicised revolt against apartheid measures among the South black population in the 1960’s, 1970’s and 1980’s, occasions which prompted the apartheid government to resort to a state of emergency, the policy was rejected worldwide. This led to South Africa’s increasing economic and political international isolation coercing the then South African government to abandon the idea of apartheid as a means towards peaceful coexistence in 1985. Whilst it already became clear in the 1980’s that apartheid was unsustainable, the policy was only officially terminated after the democratic elections held in 1994.","PeriodicalId":42800,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Geesteswetenskappe","volume":" ","pages":""},"PeriodicalIF":0.1,"publicationDate":"2022-06-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"45043192","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":4,"RegionCategory":"文学","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
{"title":"Nabetragting oor die taaldebat op Stellenbosch","authors":"C. Brink","doi":"10.17159/2224-7912/2022/v62n2a9","DOIUrl":"https://doi.org/10.17159/2224-7912/2022/v62n2a9","url":null,"abstract":"For twenty years Stellenbosch University has been at the centre of a public controversy about the role of Afrikaans in tertiary education – in particular the manner and extent to which Afrikaans should be used as a medium of instruction. This became known as the “taaldebat” – the language debate (conducted almost entirely in Afrikaans). For the first five of those years I served as the Rector and Vice-Chancellor of that University. This opinion piece is a personal retrospective view of, and perspective on, the “taaldebat” at Stellenbosch. It is offered as an alternative to the current narrative emanating from language activists, sometimes called “taalstryders”.","PeriodicalId":42800,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Geesteswetenskappe","volume":" ","pages":""},"PeriodicalIF":0.1,"publicationDate":"2022-06-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"42894357","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":4,"RegionCategory":"文学","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
{"title":"Eksterne faktore wat die seksueel misbruikte kind verhoed om doeltreffend in Suid-Afrikaanse howe te getuig: ’n Vlugtige oorsig","authors":"L. Buys, C. Wessels","doi":"10.17159/2224-7912/2022/v62n2a4","DOIUrl":"https://doi.org/10.17159/2224-7912/2022/v62n2a4","url":null,"abstract":"External factors preventing the sexually abused child to testify effectively in a South African court: A rapid review Child sexual abuse is an epidemic that adversely affects the whole of society. The conviction rate of sexual offenders is exceptionally low in South Africa (SAPS, 2019). There are several factors in the court process that prevent children from testifying effectively in court. These factors were researched in this article by means of a rapid review. The purpose of the research is to examine the legal system in South Africa regarding the court procedures in which children are involved and to identify the factors that influence children’s testimony. We focused on external factors related to court proceedings. Various databases were searched, namely SA Publications, Sabinet, EBSCO-Host, LexisNexis, and Juta. The PRISMA guidelines were used for the quality appraisal of the articles. Both the title and summary of an article were examined to determine the relevance of the data. There were two researchers involved in the study: the first researcher launched the study and the second researcher ensured quality. From the eventual eight articles selected, factors were identified and thematically analysed to identify the external factors as outlined in this article. Eight factors were identified that prevent children from testifying effectively in court. In more than 60% of the articles, it was shown that inadequate court preparation causes children to testify less effectively; so proper court preparation is of great value in obtaining more effective evidence. A quarter of the articles show that contact with the alleged offender or the possibility of contact during the court proceedings provokes excessive tension in the child as a witness. The tension and anxiety cause children to testify less effectively. In 37,5% of the articles, it was shown that the delay in court proceedings is directly related to poor evidence given by children and that this is a common problem in the South African legal system. More than 85% of the articles have shown that there is a reason for insufficient child participation in the South African courts, due to a lack of sufficient resources. The child misuse in 25% of the articles that a lack of adequate support for the family and the child influenced the effectiveness of the evidence provided. Parents of child witnesses cannot provide sufficient support to their child alone, as they themselves do not necessarily have all the answers about court proceedings and in many cases, one of them is the perpetrator. Due to anxiety and stress, highlighted in 75% of the articles, the quality of evidence is affected, because stress levels of the witnessing process affect children’s recall of events and memory. It is extremely important to reduce the stress to as little as possible. In 50% of the articles, reference is made to secondary victimisation, and it has been shown that it has a tremendous impact on the child’s ability to ","PeriodicalId":42800,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Geesteswetenskappe","volume":" ","pages":""},"PeriodicalIF":0.1,"publicationDate":"2022-06-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"48429206","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":4,"RegionCategory":"文学","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}