{"title":"'n Kritiese evaluering van die bydrae van (prof.) WS Prinsloo tot die wetenskap van die Ou Testamen","authors":"S. Snyman","doi":"10.17159/2224-7912/2022/v62n4a13","DOIUrl":"https://doi.org/10.17159/2224-7912/2022/v62n4a13","url":null,"abstract":"A critical evaluation of the contribution of (Prof","PeriodicalId":42800,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Geesteswetenskappe","volume":" ","pages":""},"PeriodicalIF":0.1,"publicationDate":"2022-12-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"48977971","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":4,"RegionCategory":"文学","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
{"title":"Die invloed van denklyne van die Duitse universiteitsmodel op hedendaagse kwessies binne die universiteitswese","authors":"M. Diedericks","doi":"10.17159/2224-7912/2022/v62n4a4","DOIUrl":"https://doi.org/10.17159/2224-7912/2022/v62n4a4","url":null,"abstract":"The influence of lines of thought in the German university model on current university issues","PeriodicalId":42800,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Geesteswetenskappe","volume":"60 8","pages":""},"PeriodicalIF":0.1,"publicationDate":"2022-12-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"41305956","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":4,"RegionCategory":"文学","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
gebrek aan behoorlike, sanitasie en toegang, Chris Jones
{"title":"Die gebrek aan behoorlike sanitasie en toegang tot water in Suid-Afrikaanse skole: Hoe 'n etiek van verantwoordelikheid kan help","authors":"gebrek aan behoorlike, sanitasie en toegang, Chris Jones","doi":"10.17159/2224-7912/2022/v62n3a3","DOIUrl":"https://doi.org/10.17159/2224-7912/2022/v62n3a3","url":null,"abstract":"Hierdie artikel fokus op die fundamentele mensereg van toegang tot voldoende water en, daaruit voortvloeiende, sanitasie, en kyk meer spesifiek na hoe die stand van sake in hierdie opsig in Suid-Afrikaanse skole lyk. Dit fokus op die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie se verslag oor die sanitasie-infrastruktuur en waterverskaffing in skole in al nege Suid-Afrikaanse provinsies. Dit wys ook daarop dat dringende aandag daaraan nodig is, omdat 366 skole tans steeds sonder watertoevoer is, en 'n verdere 3 297 skole steeds van puttoilette gebruik maak. Hierna word daar stil gestaan by die Suid-Afrikaanse filosoof Anton van Niekerk se etiek van verantwoordelikheid, wat dan kortliks geintegreer word met die Suid-Afrikaanse teoloog Etienne de Villiers se benadering tot 'n etiek van verantwoordelikheid. Daar word gekyk wat die waarde daarvan kan wees vir die oplos van die probleme rakende sanitasie en watervoorsiening in skole. Laastens volg enkele slotgedagtes oor sekere kenmerke van 'n (toegepaste) etiek van verantwoordelikheid. Alhoewel laasgenoemde voor die hand liggend en effens kunsmatig mag voorkom wat hierdie problematiek in skole betref, kan die verantwoordelikheid wat op die staat in hierdie opsig rus, nie genoeg beklemtoon en teoreties begrond word nie.","PeriodicalId":42800,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Geesteswetenskappe","volume":" ","pages":""},"PeriodicalIF":0.1,"publicationDate":"2022-09-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"42670189","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":4,"RegionCategory":"文学","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
{"title":"China se lang, onvoltooide twintigste eeu en die moontlike gevolge wat dit vir Afrika inhou","authors":"C. Lötter","doi":"10.17159/2224-7912/2022/v62n3a6","DOIUrl":"https://doi.org/10.17159/2224-7912/2022/v62n3a6","url":null,"abstract":"In hierdie bydrae word ondersoek ingestel na die ongeewenaarde ekonomiese vooruitgang en gepaardgaande grootmoondheidambisies van China. In die besonder word gevra wat die moontlike gevolge van hierdie epogverskuiwende ontwikkeling vir die vasteland van Afrika sou wees. China se strewe na grootmoondheidstatus in die 21ste eeu word gewoonlik aan die hand van of realisme of idealisme verduidelik, maar ek wil graag daarna kyk vanuit 'n geskiedkundige invalshoek, wat blyk 'n unieke oogpunt te wees. Ek ondersoek die invloed wat die houvas van 'n geskiedkundige gesindheid op die Chinese psige het in hul naarstige soektog na grootmoondheidstatus. Die sogenaamde \"Chinese Droom\" offuqiang (\"welvaart en mag\") word gerugsteun deur die retoriek van die \"honderd jaar van vernedering\" (18421949). Daar is egter ook ander faktore wat 'n bydrae lewer tot die vermoede dat beweegredes eie aan die twintigste eeu die aansporing mag wees tot die ongekende industriele, militere en ekonomiese groei in China. My gekose metodologie is die poststrukturalisme, wat my in staat stel om met vrug benaderings in ag te neem wat selfs teenstrydig met mekaar is. Ek kom tot die gevolgtrekking dat China se rol in Afrika se welvaart van die 21ste eeu genuanseerd is. Nie net is daar talle rolspelers (soos Rusland en die Verenigde State) wat 'n belang by Afrika het nie, maar Afrika is vanuit 'n Chinese oogpunt maar van geringe belang. Die Chinese invloed op Afrika blyk grotendeels voordelig vir die vasteland te wees, maar daar moet ook gelet word op die beperkings wat China se geneigdheid tot outokrasie het op die land se ontwikkelingsvooruitsigte.","PeriodicalId":42800,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Geesteswetenskappe","volume":" ","pages":""},"PeriodicalIF":0.1,"publicationDate":"2022-09-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"48185733","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":4,"RegionCategory":"文学","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
{"title":"Die skyn van waarheid en 'n blyk van waardering","authors":"J. Mclachlan","doi":"10.17159/2224-7912/2022/v62n3a11","DOIUrl":"https://doi.org/10.17159/2224-7912/2022/v62n3a11","url":null,"abstract":"","PeriodicalId":42800,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Geesteswetenskappe","volume":" ","pages":""},"PeriodicalIF":0.1,"publicationDate":"2022-09-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"43335880","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":4,"RegionCategory":"文学","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
{"title":"Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument in die Paarl: 80 jaar van kontroversie","authors":"J. Rossouw","doi":"10.17159/2224-7912/2022/v62n3a8","DOIUrl":"https://doi.org/10.17159/2224-7912/2022/v62n3a8","url":null,"abstract":"Hierdie artikel ontleed kontroversies oor die Afrikaanse Taalmonument in die Paarl oor 'n tydperk van 80 jaar sedert die eerste oproep om die oprigting van 'n Afrikaanse taalmonument op 14 Augustus 1942 gedoen is. Die ontleding toon aan dat die Afrikaanse Taalmonument in die aanloop tot die oprigting, gedurende die konstruksie, omstreeks die opening en daarna omstrede gebly het. Die huidige twispunt gaan oor die naam van die Afrikaanse Taalmonument en die beplande samesmelting van monumente en museums tot vlagskipstrukture. Hoewel die Monument 'n bekende baken is, is dit nie in dieselfde mate bekend dat daar ook 'n Afrikaanse Taalmuseum is wat saam met die Monument funksioneer nie. Die twee instellings maak saam die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) uit. Die Monument word wyd bespreek, terwyl die Museum grotendeels uit die openbare oog bly. Die Monument in die Paarl is nie die enigste Afrikaanse taalmonument nie, maar wel die bekendste en opvallendste. Om hierdie rede bly die Monument in die openbare oog. In die aanloop tot die oprigting van die Monument was die plasing, funksie en simboliek daarvan omstrede. Besluite oor die openingsgeleentheid van die Monument in 1975 het tot heelwat politieke spanning gelei en het sekere mense van die Monument vervreem. Ongelukkig duur die politieke diskoers oor die Monument voort. Die voortbestaan van die Monument het opnuut in die gedrang gekom nadat die Minister van Sport, Kuns en Kultuur die naam daarvan, naamlik die Afrikaanse Taalmonument, in Maart 2022 bevraagteken het. Intussen het die Minister ontken dat hy ooit die saak geopper het. Die Departement van Sport, Kuns en Kultuur beplan egter die samesmelting van sekere Suid-Afrikaanse monumente en museums onder departementele beheer tot \"vlagskipstrukture\". In só 'n struktuur bestaan die gevaar dat die Afrikaanse Taalmuseum en -monument hul identiteite sal verloor. Voorts kan die samesmelting ook die Minister opnuut 'n geleentheid vir naamsverandering bied. Een alternatief is om die beheer oor die ATM van die sentrale regering te vervreem. Die regering sal egter hiertoe moet instem. Só 'n stap sal egter ernstige finansiêle implikasies hê, want dit sal waarskynlik die einde van die sentrale regering se finansiêle steun aan die ATM beteken.","PeriodicalId":42800,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Geesteswetenskappe","volume":" ","pages":""},"PeriodicalIF":0.1,"publicationDate":"2022-09-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"42170592","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":4,"RegionCategory":"文学","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
{"title":"Die fondament en hoeksteen wat Patrick Petersen gele het en die monument wat Hein Willemse bou","authors":"K. de Wet","doi":"10.17159/2224-7912/2022/v62n3a14","DOIUrl":"https://doi.org/10.17159/2224-7912/2022/v62n3a14","url":null,"abstract":"Ons het [...] ver versit verskyn aan die einde van 2021 – die jaar waarin die digter Patrick J Petersen sewentig sou word. Dit staan in die teken van huldiging1 en herwaardering terwyl die digter se stem opklink in sy eie woorde, sy versamelde werk soos wat dit neerslag gevind het in toesprake, onderhoude en gedigte. Die versamelde poësie sluit al die gedigte uit sy drie digbundels in (amandla ngawethu, ca. 1985), Advent (1988) en Vergenoeg (1993) en ook die lang gedig “ons kom van ver af” – wat in ’n gelyknamige bloemlesing2 verskyn het en waaruit ook hierdie boek se titel geneem is. Die gedig het ’n narratiewe trant, en die herhaling van en variasies op die titelreël, is net een saak wat meewerk daartoe dat dit baie goed op ’n podium sal werk in voorlees of voordrag. Dit is ’n gedig uit die tradisie van versetpoësie in die tagtigerjare en waarin geskiedenis, herkoms, stellinginname, oproep en identiteit soos ’n manifes aangebied word en sodoende ’n illustrasie word van Petersen se vaardighede as orator, wat ook uit die toesprake duidelik blyk. Op die agterblad van amandla ngawethu word die vooropstel van voordraagbaarheid en bruikbaarheid van Petersen (ca. 1985) se versetgedigte reeds aangedui: “(D)ie gedigte in hierdie bundel kan nuttig gebruik word deur die swart leser by protesoptogte, begrafnisse en vergaderings in die stryd teen apartheid.” In hierdie verband dui Willemse (p. 8) aan dat Petersen ’n “uitgesproke voorstander (was) van demotiese taalgebruik in die poësie en die aanwending van dialekskryf sodat die stemme van gewone mense gehoor kon word”.","PeriodicalId":42800,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Geesteswetenskappe","volume":" ","pages":""},"PeriodicalIF":0.1,"publicationDate":"2022-09-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"49657163","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":4,"RegionCategory":"文学","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
{"title":"Die gebruik van belonings om grondslagfaseleer-ders in spesiale skole se akademiese selfdoeltref-fendheid en motivering te verhoog","authors":"J. FourieI, L. Dreyer","doi":"10.17159/2224-7912/2022/v62n3a5","DOIUrl":"https://doi.org/10.17159/2224-7912/2022/v62n3a5","url":null,"abstract":"Eienskappe soos volharding, kreatiwiteit en aanpasbaarheid is 'n mens se hele lewe lank van kardinale belang. Navorsing het getoon dat hierdie eienskappe aangeleer kan word deur 'n kombinasie van intrinsieke motivering en 'n hoe selfdoeltreffendheidsiening. Daar word dikwels gebruik gemaak van belonings om leerders in skole te motiveer om te presteer, maar akademici het teenstrydige menings oor die rol wat belonings speel in leerders se intrinsieke motivering en selfdoeltreffendheidsienings. Navorsing toon dat leerders in spesiale skole dikwels weens vorige ervarings van herhaalde mislukking en terugslae lae sienings van hul eie vermoens het. 'n Studie oor die rol van belonings in die selfdoeltref-fendheidsienings van grondslagfaseleerders in spesiale skole was dus nodig, sodat onderwysers in spesiale skole belonings op so 'n manier kan aanwend dat dit leerders se selfdoeltreffendheid op 'n positiewe manier beinvloed. As vertrekpunt vir hierdie studie is Deci en Ryan (1985) se selfbeskikkingsteorie gebruik. In die milieu van 'n spesiale skool is vyf grondslagfaseleerders doelgerig gekies om aan die navorsing deel te neem, en die bevindings was soos volg: Leerders ervaar en waardeer akademiese belonings op 'n individuele vlak en daarom moet onderwysers belonings doelgerig selekteer en toeken. Ook moet die onderwyser deur die gebruik van belonings op die leerproses fokus om leerders se selfdoeltreffendheidsiening te verhoog.","PeriodicalId":42800,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Geesteswetenskappe","volume":" ","pages":""},"PeriodicalIF":0.1,"publicationDate":"2022-09-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"42071405","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":4,"RegionCategory":"文学","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}