Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie最新文献

筛选
英文 中文
Determination of the dominant failure mechanism of P92 steam piping subjected to daily operational cycle using finite element (FE) technique 利用有限元技术确定P92蒸汽管道在日常运行循环下的主要失效机制
Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie Pub Date : 2021-01-24 DOI: 10.36303/satnt.2021cosaami.08
S. Salifu, D. Desai, S. Kok
{"title":"Determination of the dominant failure mechanism of P92 steam piping subjected to daily operational cycle using finite element (FE) technique","authors":"S. Salifu, D. Desai, S. Kok","doi":"10.36303/satnt.2021cosaami.08","DOIUrl":"https://doi.org/10.36303/satnt.2021cosaami.08","url":null,"abstract":"In a bid to minimise the cost of electrical energy production through the reduction in the quantity of coal usage, the power generation companies resolved to operate different daily cycles characterized by peak and off-peak energy demand periods. These daily operational cycles have left the power plant components operating in a possible creep-fatigue regime. As such, earlier failure of the plant’s components such as the steam pipes due to creep, fatigue, or the combination of both failure modes became inevitable. This study employed finite element (FE) technique to determine the dominant failure mechanism and useful life of P92 power generation steam piping subjected to one of the daily operational cycles. The outcome of the study showed that the failure of the piping when subjected to the daily cycle is creep dominated, and failure due to fatigue or possible creep-fatigue interaction was impossible since the daily cycle was insufficient to induce the extensive plastic strain required for the initiation and propagation of fatigue failure. Hence, the best form of operating steam pipe/piping is steady-state, since subjecting them to daily cycles significantly reduce their useful life.","PeriodicalId":22035,"journal":{"name":"Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie","volume":"8 1","pages":""},"PeriodicalIF":0.0,"publicationDate":"2021-01-24","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"90674217","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
引用次数: 2
Benadeel konvensionele grondbewerkingspraktyke die biodiversiteit in wingerdgronde?
Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie Pub Date : 2021-01-01 DOI: 10.36303/satnt.2021.40.1.823
A. Reinecke, Sabine Reinecke
{"title":"Benadeel konvensionele grondbewerkingspraktyke die biodiversiteit in wingerdgronde?","authors":"A. Reinecke, Sabine Reinecke","doi":"10.36303/satnt.2021.40.1.823","DOIUrl":"https://doi.org/10.36303/satnt.2021.40.1.823","url":null,"abstract":"Die invloed van konvensionele en organiese grondbewerkingspraktyke op die getalle, diversiteit en aktiwiteit van grondlewende mesofauna in wingerdgrond is in hierdie kwantatiewe veldstudie gedurende verskeie seisoene ondersoek. Grondmonsters is oor verskeie seisoene in organies en konvensioneel-bewerkte persele sowel as in ’n kontroleperseel geneem. Organismes is ge-ekstraheer om die mesofauna (meestal Collembola en Acari) te tel en te identifiseer. Die voedingsaktiwiteit van die mesofauna in die grond is ook met die aaslamina metode bepaal en strooiselsakkies is begrawe om organiese afbraak deur organismes oor tyd te meet. Geen statistiesbeduidende verskille in getalledigtheid, diversiteit en aktiwiteit van die mesofauna is tussen die organies- en die konvensioneel-bewerkte grond gevind nie. Ons gestelde hipotese kon nie aanvaar word dat die konvensionele praktyk, soos hier be-oefen, nadeliger was as die organiese bewerking nie. Die aktiwiteit van die mesofauna was beduidend hoër in die twee bewerkte persele as in die onbewerkte, natuurlike kontroleperseel. Die afleiding is dat die toestande wat in die twee bewerkte persele geskep is, gunstig was vir die mesofauna.","PeriodicalId":22035,"journal":{"name":"Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie","volume":"26 1","pages":""},"PeriodicalIF":0.0,"publicationDate":"2021-01-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"82534915","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
引用次数: 0
Beheerde etsing van die SiC-laag in TRISO-bedekte partikels in ’n nie-termiese CF4 plasma
Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie Pub Date : 2020-04-03 DOI: 10.36303/satnt.2020.39.1.748
Renier Koen, I. J. V. D. Walt, Arnold A. Jansen, P. L. Crouse
{"title":"Beheerde etsing van die SiC-laag in TRISO-bedekte partikels in ’n nie-termiese CF4 plasma","authors":"Renier Koen, I. J. V. D. Walt, Arnold A. Jansen, P. L. Crouse","doi":"10.36303/satnt.2020.39.1.748","DOIUrl":"https://doi.org/10.36303/satnt.2020.39.1.748","url":null,"abstract":"Die fluoorradikale wat in ’n nie-termiese CF4-radiofrekwensieplasma (glimontladingsplasma) opgewek word, reageer geredelik met silikoonkarbied (SiC) met die vorming van vlugtige SiF4 en CF4. In ’n spuitbedopstelling wat hier gebruik word, bewerkstellig dit binne 14 tot 15 h die volledige verwydering van die SiC-deklaag vanaf TRISO-partikels, met uitstekende beheer oor die proses vir analitiese en kwaliteitsbeheerdoeleindes. Die proseskinetika word deur massa-oordrag beheer.","PeriodicalId":22035,"journal":{"name":"Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie","volume":"191 1","pages":""},"PeriodicalIF":0.0,"publicationDate":"2020-04-03","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"89286411","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
引用次数: 0
Karakterisering van Grubbs-tipe-prekatalisatore met behulp van kernmagnetieseresonansiespektrometrie
Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie Pub Date : 2020-03-03 DOI: 10.36303/SATNT.2019.38.1.686
Frans T. I. Marx, D. Otto, Christo de Lange, Johannes HL Jordaan, H. Vosloo
{"title":"Karakterisering van Grubbs-tipe-prekatalisatore met behulp van kernmagnetieseresonansiespektrometrie","authors":"Frans T. I. Marx, D. Otto, Christo de Lange, Johannes HL Jordaan, H. Vosloo","doi":"10.36303/SATNT.2019.38.1.686","DOIUrl":"https://doi.org/10.36303/SATNT.2019.38.1.686","url":null,"abstract":"Sedert die ontdekking van die ruteniumbevattende prekatalisatore, Grubbs 1 (1) en Grubbs 2 (2), is ’n toename in die ontwikkeling van soortgelyke prekatalisatore getoon. Daar is egter nie met die karakterisering van die prekatalisatore met behulp van kernmagnetieseresonansiespektrometrie (KMR) tred gehou nie. Die gerapporteerde KMR-analises en -karakterisering is meestal tot 1H-, 31P-, COSY-analise beperk met seldsame vermelde 13C-analise. Die hoë natuurlike isotoopvoorkoms van 1H- en 31P-kerne, 99.98% en 100% onderskeidelik, is ’n bydraende faktor tot die vinnige en eenvoudige opname van hierdie spektra. Die leemte in literatuurdata en- opnameparameterstelle aangaande 13C-KMR-analise, word aan die lae natuurlike isotoopvoorkoms van 13C-kerne (1.10%) en die ingeperkte stabiliteit van die katalisatore in oplossing toegeskryf.\u0000\u0000In hierdie ondersoek is prekatalisator 1 gebruik om ’n KMR-parameterstel te ontwikkel. Daarna is twee verdere kommersiële Grubbs-tipe-prekatalisatore, 2 en 3, met behulp van hierdie KMR-parameterstel geanaliseer. Die KMR-spektra is weens die lang opnametyd en die onstabiliteit van die prekatalisatore in oplossing in drie stappe opgeneem. Eerstens, is 1H-, COSY-, HSQC- en HMBC-spektra opgeneem, wat altesaam vier ure geduur het. Tweedens, is DEPT135-spektra opgeneem, wat drie ure in beslag geneem het. Laastens is die 13C-spektra opgeneem waarvoor 7 ure in beslag geneem is.\u0000\u0000Die KMR-parameterstel wat vanaf die kommersiële prekatalisatore afgelei is, is gevolglik aangewend om ses verdere gesintetiseerde, nie-kommersiële Grubbs-tipeprekatalisatore, 4 tot 9, gedeeltelik te karakteriseer. Deur die voorkoms van oorvleuelende pieke in die aromatiese en alifatiese gebiede is die spektrumresolusie verlaag. Gevolglik is die volledige karakterisering nie moontlik gemaak nie.","PeriodicalId":22035,"journal":{"name":"Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie","volume":"13 1","pages":""},"PeriodicalIF":0.0,"publicationDate":"2020-03-03","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"79261424","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
引用次数: 0
Oopbronintelligensie (OSINT) vir veiligheidsdoeleindes: Die ontwikkeling van ’n dataontledingspyplyn om relevante WhatsAppboodskappe te ontleed
Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie Pub Date : 2020-03-03 DOI: 10.36303/SATNT.2019.38.17.717
Burgert A. Senekal, E. Kotzé
{"title":"Oopbronintelligensie (OSINT) vir veiligheidsdoeleindes: Die ontwikkeling van ’n dataontledingspyplyn om relevante WhatsAppboodskappe te ontleed","authors":"Burgert A. Senekal, E. Kotzé","doi":"10.36303/SATNT.2019.38.17.717","DOIUrl":"https://doi.org/10.36303/SATNT.2019.38.17.717","url":null,"abstract":"Oopbronintelligensie het in die laaste paar dekades die dominante intelligensiedissipline geword. Die inligtingsontploffi ng het egter daartoe gelei dat geoutomatiseerde metodes aangewend moet word om inligting uit groot hoeveelhede data, wat gereeld in ’n ongestruktureerde formaat bestaan en deurlopend gegeneer word, te onttrek. Boonop het nuwe inligtingskanale soos sosiale media ontstaan wat beteken dat nie slegs die hoofstroommedia gemonitor kan word om gebeurtenisse te identifi seer nie. Hierdie artikel bespreek hoe ’n dataversamelings en -ontledingspyplyn saamgestel kan word om inligting uit WhatsApp boodskappe, wat op groepe met hul eie sienings van veiligheidsbegrippe of probleme voorkom, en onder meer verwys na gewelddadige betogings, plaasaanvalle, grondgrype en ander misdaad in Suid-Afrika, te onttrek. Daar word bespreek hoe teks skoongemaak word en gebeurtenisse en plekname onttrek word en dan outomaties na ’n visuele en interaktiewe gebruikerskoppelvlak uitgevoer word om die voorkoms van hierdie gebeurtenisse in kleiner areas of sektore en later landswyd te kan monitor. Uitdagings en probleme word bespreek, sowel as verdere navorsingsgeleenthede, wat insluit om so ’n stelsel met veiligheidheidsreaksiemagte soos die Polisiediens se databasisse te integreer ten einde waardevolle reaksie vir die gemeenskap ten opsigte van veiligheid te weeg te bring.","PeriodicalId":22035,"journal":{"name":"Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie","volume":"59 21","pages":""},"PeriodicalIF":0.0,"publicationDate":"2020-03-03","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"91550656","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
引用次数: 0
Suid-Afrikaanse aandelemarkontwikkeling: Die impak van globalisme en nasionalisme
Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie Pub Date : 2020-03-03 DOI: 10.36303/SATNT.2019.38.1.722
C. Vermeulen, F. Joubert, J. Rossouw
{"title":"Suid-Afrikaanse aandelemarkontwikkeling: Die impak van globalisme en nasionalisme","authors":"C. Vermeulen, F. Joubert, J. Rossouw","doi":"10.36303/SATNT.2019.38.1.722","DOIUrl":"https://doi.org/10.36303/SATNT.2019.38.1.722","url":null,"abstract":"Hierdie navorsing ondersoek die faktore wat die ontwikkeling van die Suid-Afrikaanse aandelemark (die Johannesburgse Aandelebeurs, JSE) aandryf, ten einde te bepaal of JSE-ontwikkeling oorwegend deur internasionale (globale) of plaaslike (nasionale) faktore aangedryf word. Vir hierdie doel word die ARDL grenstoets (“bounds test”) gebruik as empiriese raamwerk waarbinne die rol van verskeie makro-ekonomiese veranderlikes, geklassifi seer as òf plaaslik òf internasionaal, in die ontwikkeling van die JSE – soos benader deur die markkapitalisasiekoers – ondersoek word. Die navorsingsbevinding is dat plaaslike ekonomiese groei, banksektorontwikkeling en rentekoerse, asook die wisselkoers en handelsoopheid die vernaamste langtermyndrywers van JSE-ontwikkeling is. Dus speel sowel plaaslike as internasionale faktore ’n beduidende rol in die ontwikkeling van die JSE.","PeriodicalId":22035,"journal":{"name":"Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie","volume":"14 1","pages":""},"PeriodicalIF":0.0,"publicationDate":"2020-03-03","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"75090554","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
引用次数: 0
’n Algemene oorsig van die makroinvertebraatdiversiteit van die Maricorivier, Noordwes Provinsie, Suid-Afrika
Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie Pub Date : 2020-03-03 DOI: 10.36303/SATNT.2019.38.1.690
Mathilde Kemp, V. Wepener, C. T. Wolmarans
{"title":"’n Algemene oorsig van die makroinvertebraatdiversiteit van die Maricorivier, Noordwes Provinsie, Suid-Afrika","authors":"Mathilde Kemp, V. Wepener, C. T. Wolmarans","doi":"10.36303/SATNT.2019.38.1.690","DOIUrl":"https://doi.org/10.36303/SATNT.2019.38.1.690","url":null,"abstract":"Die Maricorivier, in die Noordwes Provinsie van Suid Afrika, is in terme van bewaring as ’n prioriteitsgebied verklaar. Die doel van hierdie ondersoek was om die makroinvertebraatdiversiteit van die Maricorivier te bepaal, te dokumenteer en te publiseer. Makroinvertebrate is tydens vyf opnames by ses lokaliteite in die rivier met die gepaste nette en tegnieke versamel, terwyl geselekteerde waterkwaliteitsparameters telkens in-situ gemeet is. ’n Totale diversiteit van 172 taksa (20 ordes en 81 families), verteenwoordig deur 12540 organismes, is tydens die ondersoek gevind. Die meeste van die families wat bekend is daarvoor dat hulle ’n voorkeur vir water van hoë kwaliteit vertoon, is gevind. Waardes vir temperatuur, pH, EG, vloeisnelheid en turbiditeit was deurentyd binne die toleransiereekse vir akwatiese makro-invertebrate. Uit die resultate kan daar afgelei word dat die rivier oorwegend oor ’n hoë taksa-rykheid en diversiteit beskik en dat die taksa eweredig versprei is, wat op ’n gesonde ekostelsel dui. Die teenwoordigheid van verskeie hoogs sensitiewe taksa ondersteun hierdie stelling.","PeriodicalId":22035,"journal":{"name":"Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie","volume":"770 1","pages":""},"PeriodicalIF":0.0,"publicationDate":"2020-03-03","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"89669354","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
引用次数: 0
Die verband tussen broeilingmassa en eiervolume in die Nylkrokodil (Crocodylus niloticus):Eiers se produktiwiteit varieer
Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie Pub Date : 2020-03-03 DOI: 10.36303/SATNT.2019.38.1.719
Johan O. Nothling, JO Nöthling, J. Myburgh
{"title":"Die verband tussen broeilingmassa en eiervolume in die Nylkrokodil (Crocodylus niloticus):\u0000Eiers se produktiwiteit varieer","authors":"Johan O. Nothling, JO Nöthling, J. Myburgh","doi":"10.36303/SATNT.2019.38.1.719","DOIUrl":"https://doi.org/10.36303/SATNT.2019.38.1.719","url":null,"abstract":"Die oorlewing en lewenskragtigheid van Nylkrokodil (Crocodylus niloticus) broeilinge is belangrik vir die sukses van kommersiële krokodilboerdery en die instandhouding van populasies in die natuur.\u0000\u0000In hierdie studie beskryf ons eers die verband tussen die massa van Nylkrokodilbroeilinge en die geskatte volume van die eier waaruit elkeen gebroei het. Daarna beskryf ons die variasie in die verhouding tussen die massa van individuele broeilinge en die volume van die eier waaruit elk gebroei het (die produktiwiteit van die eier) binne en tussen broeisels. Die volumes van 316 Nylkrokodileiers uit 51 broeisels is met ’n doelgemaakte algoritme geskat op grond van sleutelafmetings van die eiers wat op foto’s van die uitgebroeide eierdoppe gemaak is. Die broeiling wat uit elke eier gebroei het is direk na uitbroei geweeg. \u0000\u0000Nóg die duur van inkubering tot uitbroei (P = 0.88) nóg die jaar waarin broeisels gelê is (P = 0.35) nóg die aantal eiers in die broeisel (P = 0.57) het broeilingmassa beïnvloed. Daar bestaan ’n sterk, lineêre positiewe verband tussen die uitbroeimassa van Nylkrokodilbroeilinge en die geskatte volume van die eiers waaruit hulle gebroei het r = 0.88, P < 0.001, n =316). Sonder inagneming van geskatte eiervolume is 86.9% van die variasie in broeilingmassa die gevolg van variasie tussen broeisels en 13.1% die gevolg van variasie binne broeisels. Indien geskatte eiervolume in berekening gebring word is 59% van die variasie in broeilingmassa vir ’n bepaalde geskatte eiervolume die gevolg van variasie tussen broeisels en 41% die gevolg van variasie binne broeisels. Die produktiwiteit van eiers het van 0.57 g/ml tot 0.81 g/ml gevarieer, met 45.4% van die variasie wat tussen broeisels voorgekom het en 54.6% binne broeisels.\u0000\u0000Verdere navorsing is nodig om die verband tussen broeilingmassa en die groei van broeilinge, sowel as die verband tussen eierproduktiwiteit en die groei van broeilinge te ondersoek.","PeriodicalId":22035,"journal":{"name":"Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie","volume":"11 1","pages":""},"PeriodicalIF":0.0,"publicationDate":"2020-03-03","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"90047171","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
引用次数: 2
Beskrywing, modellering en dok-studies van Plasmodium falciparum kinase PfCDPK4
Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie Pub Date : 2020-03-03 DOI: 10.36303/SATNT.2019.38.1.677
Thomas Makungo, T. Tsekoa, A. Theron, D. Mancama, T. Ree
{"title":"Beskrywing, modellering en dok-studies van Plasmodium falciparum kinase PfCDPK4","authors":"Thomas Makungo, T. Tsekoa, A. Theron, D. Mancama, T. Ree","doi":"10.36303/SATNT.2019.38.1.677","DOIUrl":"https://doi.org/10.36303/SATNT.2019.38.1.677","url":null,"abstract":"Met die toenemende voorkoms van weerstandige Plasmodium stamme het die beheer van malaria-voorkoms en -mortaliteit weer op die voorgrond getree. Nuwe teikens en antimalariamiddels wat effektief is teen weerstandige malaria-parasiete word dus dringend benodig. Kalsium-afhanklike proteïenkinases (calcium dependent protein kinases – CDPKs) is betrokke by die beheer van ’n aantal biologiese prosesse in die malaria-parasiet, Plasmodium falciparum, met CDPK4 die belangrikste ensiem in hierdie klas. In hierdie studie is die struktuur van PfCDPK4 gebruik as templaat vir die soeke na nuwe malariamiddels. Die PfCDPK4 modelstruktuur is deur middel van homologiemodellering gegenereer en die stereochemiese kwaliteit gevalideer. Die molekulêre modelleringbenadering deur middel van in silico sifting teen die teiken-molekuul PfCDPK4 het ’n beskeie biblioteek van 20 000 chemiese verbindings ingesluit, asook ’n aantal aktiewe natuurprodukte en kliniesgoedgekeurde kinase-inhibeerders. In silico sifting van die Biofocus biblioteek teen PfCDPK4 het 26 verbindings opgelewer; in vitro sifting het bevestig dat drie van hierdie verbindings matig aktief is teen Plasmodium falciparum NF54, met persentasie inhibisie tussen 42% en 47%.","PeriodicalId":22035,"journal":{"name":"Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie","volume":"47 1","pages":""},"PeriodicalIF":0.0,"publicationDate":"2020-03-03","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"81562207","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
引用次数: 0
Geografiese ligging beïnvloed vaginale mikrobiese profiele in Suid-Afrikaanse vroue
Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie Pub Date : 2020-03-03 DOI: 10.36303/SATNT.2019.38.1.685
Katie S. Lennard, Smritee Dabee, Shaun L. Barnabas, Enock Havyarimana, Anna K. Blakney, Shameem Z. Jaumdally, Gerrit Botha, Nonhlanhla N. Mkhize, Linda-Gail Bekker, David A. Lewis, Glenda Gray, Nicola Mulder, Jo-Ann S. Passmore, Heather B. Jaspan
{"title":"Geografiese ligging beïnvloed vaginale mikrobiese profiele in Suid-Afrikaanse vroue","authors":"Katie S. Lennard, Smritee Dabee, Shaun L. Barnabas, Enock Havyarimana, Anna K. Blakney, Shameem Z. Jaumdally, Gerrit Botha, Nonhlanhla N. Mkhize, Linda-Gail Bekker, David A. Lewis, Glenda Gray, Nicola Mulder, Jo-Ann S. Passmore, Heather B. Jaspan","doi":"10.36303/SATNT.2019.38.1.685","DOIUrl":"https://doi.org/10.36303/SATNT.2019.38.1.685","url":null,"abstract":"Vroue van Afrika-afkoms is meer vatbaar vir bakteriële vaginose (BV) in vergelyking met Europese vroue. Beide mikrobiese diversiteit (soos met BV) sowel as spesifieke bakteriële taksa speel ‘n rol in seksuele en reproduktiewe gesondheid insluitende MIV vatbaarheid.\u0000\u0000Die moontlike rol van geografi ese ligging en etnisiteit op die verhouding tussen mikrobiese samestelling en seskuele en reproduktiewe gesondheid bly egter onbekend.\u0000\u0000In hierdie studie vergelyk ons dus die vaginale mikrobiota van 16–22-jarige swart, HIV-negatiewe Suid-Afrikaanse vroue van twee geografies-uiteenlopende liggings, beide lae-inkomste, hoë bevolkingsdigtheidsgemeenskappe, een in Kaapstad, en een in Johannesburg. Vaginale mikrobiese profiele is bepaal met behulp van 16S rRNS volgordebepaling van laterale muur deppers.\u0000\u0000Ons pas permutasie variansieanalise (PERMANOVA) toe en vind statisties betekenisvolle assosiasies tussen vaginale mikrobiese samestelling en geografiese ligging (p=0.02), asook met liggaamsmassa-indeks (LMI) (p=0.015) en menslike papilloomvirus (MPV) risikotipe (p=0.005), maar nie met die voorkoms van een of meer seksueel-oordraagbare infeksies (SOI’s) (p=0.053) of met hormonale kontrasepsie verbruik nie. (p=0.4) \u0000\u0000Geografiese ligging was ‘n statisties betekenisvolle determinant van mikrobiese samestelling, ongeag verskille in LMI, SOI status en MPV-risiko tipes tussen Kaapstad en Johannesburg vroue. Geografiese ligging, LMI en MPV-risiko verduidelik gesamentlik 10% van die variansie in mikrobiese samestelling, met ‘n groot persentasie van onbekende oorsprong. Verskeie taksa het statisties betekenisvol verskil in terme van frekwensie of relatiewe vlakke van voorkoms tussen die geografiese liggings.\u0000\u0000Ons resultate stel voor dat MIV profi laktiese metodes wat die vaginale","PeriodicalId":22035,"journal":{"name":"Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie","volume":"25 1","pages":""},"PeriodicalIF":0.0,"publicationDate":"2020-03-03","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"83012017","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
引用次数: 0
0
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
确定
请完成安全验证×
相关产品
×
本文献相关产品
联系我们:info@booksci.cn Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。 Copyright © 2023 布克学术 All rights reserved.
京ICP备2023020795号-1
ghs 京公网安备 11010802042870号
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术官方微信