Beskrywing, modellering en dok-studies van Plasmodium falciparum kinase PfCDPK4

Thomas Makungo, T. Tsekoa, A. Theron, D. Mancama, T. Ree
{"title":"Beskrywing, modellering en dok-studies van Plasmodium falciparum kinase PfCDPK4","authors":"Thomas Makungo, T. Tsekoa, A. Theron, D. Mancama, T. Ree","doi":"10.36303/SATNT.2019.38.1.677","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Met die toenemende voorkoms van weerstandige Plasmodium stamme het die beheer van malaria-voorkoms en -mortaliteit weer op die voorgrond getree. Nuwe teikens en antimalariamiddels wat effektief is teen weerstandige malaria-parasiete word dus dringend benodig. Kalsium-afhanklike proteïenkinases (calcium dependent protein kinases – CDPKs) is betrokke by die beheer van ’n aantal biologiese prosesse in die malaria-parasiet, Plasmodium falciparum, met CDPK4 die belangrikste ensiem in hierdie klas. In hierdie studie is die struktuur van PfCDPK4 gebruik as templaat vir die soeke na nuwe malariamiddels. Die PfCDPK4 modelstruktuur is deur middel van homologiemodellering gegenereer en die stereochemiese kwaliteit gevalideer. Die molekulêre modelleringbenadering deur middel van in silico sifting teen die teiken-molekuul PfCDPK4 het ’n beskeie biblioteek van 20 000 chemiese verbindings ingesluit, asook ’n aantal aktiewe natuurprodukte en kliniesgoedgekeurde kinase-inhibeerders. In silico sifting van die Biofocus biblioteek teen PfCDPK4 het 26 verbindings opgelewer; in vitro sifting het bevestig dat drie van hierdie verbindings matig aktief is teen Plasmodium falciparum NF54, met persentasie inhibisie tussen 42% en 47%.","PeriodicalId":22035,"journal":{"name":"Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie","volume":"47 1","pages":""},"PeriodicalIF":0.0000,"publicationDate":"2020-03-03","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"0","resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.36303/SATNT.2019.38.1.677","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"","JCRName":"","Score":null,"Total":0}
引用次数: 0

Abstract

Met die toenemende voorkoms van weerstandige Plasmodium stamme het die beheer van malaria-voorkoms en -mortaliteit weer op die voorgrond getree. Nuwe teikens en antimalariamiddels wat effektief is teen weerstandige malaria-parasiete word dus dringend benodig. Kalsium-afhanklike proteïenkinases (calcium dependent protein kinases – CDPKs) is betrokke by die beheer van ’n aantal biologiese prosesse in die malaria-parasiet, Plasmodium falciparum, met CDPK4 die belangrikste ensiem in hierdie klas. In hierdie studie is die struktuur van PfCDPK4 gebruik as templaat vir die soeke na nuwe malariamiddels. Die PfCDPK4 modelstruktuur is deur middel van homologiemodellering gegenereer en die stereochemiese kwaliteit gevalideer. Die molekulêre modelleringbenadering deur middel van in silico sifting teen die teiken-molekuul PfCDPK4 het ’n beskeie biblioteek van 20 000 chemiese verbindings ingesluit, asook ’n aantal aktiewe natuurprodukte en kliniesgoedgekeurde kinase-inhibeerders. In silico sifting van die Biofocus biblioteek teen PfCDPK4 het 26 verbindings opgelewer; in vitro sifting het bevestig dat drie van hierdie verbindings matig aktief is teen Plasmodium falciparum NF54, met persentasie inhibisie tussen 42% en 47%.
求助全文
约1分钟内获得全文 求助全文
来源期刊
自引率
0.00%
发文量
0
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
确定
请完成安全验证×
copy
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
右上角分享
点击右上角分享
0
联系我们:info@booksci.cn Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。 Copyright © 2023 布克学术 All rights reserved.
京ICP备2023020795号-1
ghs 京公网安备 11010802042870号
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术官方微信