Tydskrif Vir Geesteswetenskappe最新文献

筛选
英文 中文
Die spanningsverhaal: 'n Teoretiese beskouing en bespreking van drie voorbeelde in Afrikaans
IF 0.1 4区 文学
Tydskrif Vir Geesteswetenskappe Pub Date : 2023-06-01 DOI: 10.17159/2224-7912/2023/v63n2a9
N. Van Heerden
{"title":"Die spanningsverhaal: 'n Teoretiese beskouing en bespreking van drie voorbeelde in Afrikaans","authors":"N. Van Heerden","doi":"10.17159/2224-7912/2023/v63n2a9","DOIUrl":"https://doi.org/10.17159/2224-7912/2023/v63n2a9","url":null,"abstract":"","PeriodicalId":42800,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Geesteswetenskappe","volume":null,"pages":null},"PeriodicalIF":0.1,"publicationDate":"2023-06-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"44429064","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":4,"RegionCategory":"文学","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
引用次数: 0
Die belangrikste kultuurelemente van Afrikaner-besienswaardighede 非洲财产中最重要的文化元素
IF 0.1 4区 文学
Tydskrif Vir Geesteswetenskappe Pub Date : 2023-06-01 DOI: 10.17159/2224-7912/2023/v63n2a7
E. Myburgh, E. du Plessis, R. van der Vyver
{"title":"Die belangrikste kultuurelemente van Afrikaner-besienswaardighede","authors":"E. Myburgh, E. du Plessis, R. van der Vyver","doi":"10.17159/2224-7912/2023/v63n2a7","DOIUrl":"https://doi.org/10.17159/2224-7912/2023/v63n2a7","url":null,"abstract":"","PeriodicalId":42800,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Geesteswetenskappe","volume":null,"pages":null},"PeriodicalIF":0.1,"publicationDate":"2023-06-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"46655160","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":4,"RegionCategory":"文学","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
引用次数: 0
Boosheid in die mens: "Tot stof sal jy terugkeer" 人之恶:“你将归于尘土。”
IF 0.1 4区 文学
Tydskrif Vir Geesteswetenskappe Pub Date : 2023-06-01 DOI: 10.17159/2224-7912/2023/v63n2a5
J. Dreyer, K. van der Walt
{"title":"Boosheid in die mens: \"Tot stof sal jy terugkeer\"","authors":"J. Dreyer, K. van der Walt","doi":"10.17159/2224-7912/2023/v63n2a5","DOIUrl":"https://doi.org/10.17159/2224-7912/2023/v63n2a5","url":null,"abstract":"Daar is oortuigende argumente waarom kontemporêre natuurwetenskaplike waarnemings die beste verklaar kan word as dit binne 'n paradigma van 'n almagtige Skepper geïnterpreteer word. Tog is daar wêreldwyd by die hoofstroomnatuurwetenskaplikes groot teenkanting daarteen. In hierdie artikel word die vraagstuk van normatiewe materialisme onder die loep geneem. 'n Analise van natuurwetenskaplike denkprosesse, sowel as wat die Bybel oor hierdie onderwerp sê, lei tot die gevolgtrekking dat die oorsprong van normatiewe materialisme in die mens se eiewillige aard geleë is. Om by voorbaat een van die moontlike verklarings vir empiriese waarnemings uit te sluit slegs omdat dit van 'n navorser se wereldbeeld verskil, verteenwoordig swak, ongeldige wetenskapsbeoefening. Ten spyte van die feit dat die natuur-wetenskap oorweldigend getuig van die teenwoordigheid en betrokkenheid van God, is daar steeds talle vraagstukke wat steeds nie deur óf natuurwetenskaplikes óf teoloë beantwoord kan word nie. Natuurwetenskaplikes wat strewe na integriteit in hul wetenskapsbeoefening, behoort alle moontlike verklarings vir empiriese data met 'n gelyke mate van respek en aandag te oorweeg in hul soeke na die waarheid.","PeriodicalId":42800,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Geesteswetenskappe","volume":null,"pages":null},"PeriodicalIF":0.1,"publicationDate":"2023-06-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"45278558","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":4,"RegionCategory":"文学","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
引用次数: 0
Die oorsprong van alles: "Dit was aand en dit was oggend"
IF 0.1 4区 文学
Tydskrif Vir Geesteswetenskappe Pub Date : 2023-06-01 DOI: 10.17159/2224-7912/2023/v63n2a2
J. Dreyer, K. van der Walt, R. Denton
{"title":"Die oorsprong van alles: \"Dit was aand en dit was oggend\"","authors":"J. Dreyer, K. van der Walt, R. Denton","doi":"10.17159/2224-7912/2023/v63n2a2","DOIUrl":"https://doi.org/10.17159/2224-7912/2023/v63n2a2","url":null,"abstract":"Darwin se evolusieteorie wat in die 18e eeu gepubliseer is, was 'n elegante, sinvolle en logiese verklaring van waangenome data. Hierdie teorie is deur die destydse wetenskaplike gemeenskap aangegryp, omdat dit vir die eerste keer 'n alternatief gebied het vir die skeppingsverhaal in die Bybel. Voorstanders van die teorie was oortuig daarvan dat die ontstaan en verskeidenheid van lewe op aarde volledig deur evolusie en natuurlike seleksie verklaar kon word. Die evolusieteorie het mettertyd normatiewe status verwerf, wat daartoe gelei het dat die totaliteit van die menslike kennis deur 'n filter van ewekansige toeval geïnterpreteer is. Teenstanders van hierdie materialistiese praktyk is in baie gevalle gebrandmerk as randfigure. Sedertdien het die natuurwetenskap en die tegnologie egter dramaties ontwikkel en nuwe waarnemings op die makro-, sowel as op die mikrovlak, het gelei tot 'n groeiende aantal vrae wat nie deur 'n onbegeleide, willekeurige meganisme verklaar kan word nie. In hierdie artikel (die eerste van vier artikels oor hierdie onderwerp) word enkele voor-beelde van sodanige empiriese gegewens voorgehou. Die sentrale teoretiese uitgangspunt is dat kontemporêre waarnemings in alle dissiplines van die natuurwetenskap, die beste verklaar word deur die bestaan en betrokkenheid van God in die skepping. Akademiese integriteit verg dat daar afgewyk moet word van 'n normatiewe materialisme (wat by voorbaat enige metafisiese interpretasies uitsluit), wat tans nog wyd aangehang word. Die outeurs se vertrekpunt is 'n Reformatoriese4 verstaan van die werklikheid. Die vier artikels het almal dieselfde struktuur, naamlik 'n probleemstelling, 'n natuurwetenskaplike bespreking, 'n verkenning oor watter inligting die Bybel oor die verskillende onderwerpe aanbied, afgesluit deur 'n gevolgtrekking. Die artikelreeks is veronderstel om 'n breë, kritiese beskouing van die onderwerp van normatiewe materialisme in die natuurwetenskap te verskaf en geen nuwe navorsingsresultateper se word aangebied nie. Die insigte waartoe gekom word in die onderskeie gevolgtrekkings is egter wel uniek en die outeurs is van mening dat dit 'n bydrae lewer tot die bestaande kennis oor die verband tussen geloof en wetenskap.","PeriodicalId":42800,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Geesteswetenskappe","volume":null,"pages":null},"PeriodicalIF":0.1,"publicationDate":"2023-06-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"42695167","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":4,"RegionCategory":"文学","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
引用次数: 0
Faktore wat handelsmerklojaliteit bepaal in 'n pandemiese besigheidsmilieu 定义疫情商业模式中交易概率的因素
IF 0.1 4区 文学
Tydskrif Vir Geesteswetenskappe Pub Date : 2023-06-01 DOI: 10.17159/2224-7912/2023/v63n2a11
C. Bisschoff, D. Flint
{"title":"Faktore wat handelsmerklojaliteit bepaal in 'n pandemiese besigheidsmilieu","authors":"C. Bisschoff, D. Flint","doi":"10.17159/2224-7912/2023/v63n2a11","DOIUrl":"https://doi.org/10.17159/2224-7912/2023/v63n2a11","url":null,"abstract":"","PeriodicalId":42800,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Geesteswetenskappe","volume":null,"pages":null},"PeriodicalIF":0.1,"publicationDate":"2023-06-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"46035363","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":4,"RegionCategory":"文学","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
引用次数: 0
Die ontstaan van lewe: "In die begin was die Woord daar" 生命的消失:“一开始,这个词就在那里。”
IF 0.1 4区 文学
Tydskrif Vir Geesteswetenskappe Pub Date : 2023-06-01 DOI: 10.17159/2224-7912/2023/v63n2a3
J. Dreyer, K. van der Walt
{"title":"Die ontstaan van lewe: \"In die begin was die Woord daar\"","authors":"J. Dreyer, K. van der Walt","doi":"10.17159/2224-7912/2023/v63n2a3","DOIUrl":"https://doi.org/10.17159/2224-7912/2023/v63n2a3","url":null,"abstract":"'n Groot aantal natuurwetenskaplike navorsers beweer dat biologiese lewe op aarde heel waarskynlik natuurlik ontstaan het, maar geeneen kan die presiese meganisme waardeur lewe ontstaan het, weergee nie. Talle eksperimente en waarnemings het bewyse gelewer dat die basiese boustene van lewe, soos aminosure, spontaan kan vorm onder die toestande wat op die vroeë aarde teenwoordig was. Daarbenewens dui die ontdekking van ekstremofiele (organismes wat floreer in uiterste toestande soos hoë temperature en druk) daarop dat lewe moontlik deur 'n onbegeleide, willekeurige meganisme in sulke omgewings kon ontstaan het. Alhoewel die meerderheid wetenskaplikes dus kontemporêre wetenskaplike gegewens aanvoer as bewyse dat lewe 'n natuurlike oorsprong gehad het, is daar 'n groeiende stem van gesaghebbende navorsers wat beweer dat die voorwaardelike toestande vir lewe, sowel as die kompleksiteit daarvan, dui op fyn beplande, begeleide meganismes. In teenstelling met 'n normatiewe materialistiese vertrekpunt, propageer sulke navorsers 'n openheid om die data te volg tot die mees waarskynlike, logiese gevolgtrekking. Hierdie gevolgtrekking behels die voortdurende betrokkenheid van 'n Skepper vanaf voor die beginmoment van die skepping, tot op hede.","PeriodicalId":42800,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Geesteswetenskappe","volume":null,"pages":null},"PeriodicalIF":0.1,"publicationDate":"2023-06-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"49473031","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":4,"RegionCategory":"文学","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
引用次数: 0
Kodewisselingspatrone by natuurlike, gesproke taal in 'n groep jong Afrikaanse kinders: 'n Verkennende studie 自然的代码解析模式,一群非洲幼儿的口语:一项未知的研究
IF 0.1 4区 文学
Tydskrif Vir Geesteswetenskappe Pub Date : 2023-01-01 DOI: 10.17159/2224-7912/2023/v63n1a3
P. Winter, M. Rabe, J. Bornman, F. de Wet, M. Graham, J. van der Linde
{"title":"Kodewisselingspatrone by natuurlike, gesproke taal in 'n groep jong Afrikaanse kinders: 'n Verkennende studie","authors":"P. Winter, M. Rabe, J. Bornman, F. de Wet, M. Graham, J. van der Linde","doi":"10.17159/2224-7912/2023/v63n1a3","DOIUrl":"https://doi.org/10.17159/2224-7912/2023/v63n1a3","url":null,"abstract":"Code-switching patterns in natural","PeriodicalId":42800,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Geesteswetenskappe","volume":null,"pages":null},"PeriodicalIF":0.1,"publicationDate":"2023-01-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"67479335","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":4,"RegionCategory":"文学","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
引用次数: 0
Vier skrywers met sterstatus 四位明星作家
IF 0.1 4区 文学
Tydskrif Vir Geesteswetenskappe Pub Date : 2023-01-01 DOI: 10.17159/2224-7912/2023/v63n1a13
H. du Plooy
{"title":"Vier skrywers met sterstatus","authors":"H. du Plooy","doi":"10.17159/2224-7912/2023/v63n1a13","DOIUrl":"https://doi.org/10.17159/2224-7912/2023/v63n1a13","url":null,"abstract":"","PeriodicalId":42800,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Geesteswetenskappe","volume":null,"pages":null},"PeriodicalIF":0.1,"publicationDate":"2023-01-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"67479268","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":4,"RegionCategory":"文学","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
引用次数: 0
Verskansing: Die voorkoms en gebruik van beperkings- en weerhoudingsmerkers in studente se argumentatiewe tekste 提示:学生论点行中限制和视图标记的前景和使用
IF 0.1 4区 文学
Tydskrif Vir Geesteswetenskappe Pub Date : 2023-01-01 DOI: 10.17159/2224-7912/2023/v63n1a4
Z. Meintjes
{"title":"Verskansing: Die voorkoms en gebruik van beperkings- en weerhoudingsmerkers in studente se argumentatiewe tekste","authors":"Z. Meintjes","doi":"10.17159/2224-7912/2023/v63n1a4","DOIUrl":"https://doi.org/10.17159/2224-7912/2023/v63n1a4","url":null,"abstract":"Hedging: The occurrence and use of restriction and restraint markers in students’ argumentative texts Metadiscourse is divided into two categories, namely textual and interpersonal metadiscourse. Textual metadiscourse involves the use of words and phrases to","PeriodicalId":42800,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Geesteswetenskappe","volume":null,"pages":null},"PeriodicalIF":0.1,"publicationDate":"2023-01-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"67479441","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":4,"RegionCategory":"文学","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
引用次数: 0
Van apartheid na 'n bedeling gegrond op fundamentele regte in Suid-Afrika: Het die politieke transformasie gelei tot 'n verbetering in onderrig en leer? 除了南非的一部分基本权利:政治变革是否导致了教育和学习的改善?
IF 0.1 4区 文学
Tydskrif Vir Geesteswetenskappe Pub Date : 2023-01-01 DOI: 10.17159/2224-7912/2023/v63n1a8
Oosthuizen, van der Walt
{"title":"Van apartheid na 'n bedeling gegrond op fundamentele regte in Suid-Afrika: Het die politieke transformasie gelei tot 'n verbetering in onderrig en leer?","authors":"Oosthuizen, van der Walt","doi":"10.17159/2224-7912/2023/v63n1a8","DOIUrl":"https://doi.org/10.17159/2224-7912/2023/v63n1a8","url":null,"abstract":"From apartheid to a fundamental rights dispensation in South Africa: Did political transformation result in an improvement in education?","PeriodicalId":42800,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Geesteswetenskappe","volume":null,"pages":null},"PeriodicalIF":0.1,"publicationDate":"2023-01-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"67479681","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":4,"RegionCategory":"文学","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
引用次数: 0
0
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
确定
请完成安全验证×
相关产品
×
本文献相关产品
联系我们:info@booksci.cn Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。 Copyright © 2023 布克学术 All rights reserved.
京ICP备2023020795号-1
ghs 京公网安备 11010802042870号
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术官方微信