警察调查强奸案的责任

IF 0.2 Q4 LAW
J. Neethling
{"title":"警察调查强奸案的责任","authors":"J. Neethling","doi":"10.47348/tsar/2021/i1a11","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"In hierdie sake het die eiseres K, wat ontvoer en verkrag is, ’n eis vir vergoeding teen die polisie ingestel op grond van hul beweerde nalatigheid ten opsigte van sowel die ondersoek na haar aangemelde verdwyning die middag van haar ontvoering en die nag toe sy verkrag is as die ondersoek daarna toe dit bevestig is dat sy herhaaldelik verkrag is. Haar eis slaag in die verhoorhof maar word in appèl verwerp. Albei howe bevestig dat ten einde te slaag, K al vyf elemente van ’n delik moet bewys, te wete die handeling, onregmatigheid, nalatigheid, kousaliteit en nadeel. Vir doeleindes van die beslissings word op onregmatigheid, nalatigheid en kousaliteit gefokus en albei word ingelei deur eers vas te stel of die polisie nalatig opgetree het omdat dit die gerieflikste was om dit so te doen. Hier word die klassieke redelike voorsienbaar- en voorkombaarheidstoets toegepas deur middel van die redelike deskundige, die redelike polisieman in die hof benede wat bevind dat die polisie grof nalatig was, en die redelike staatsorgaan in die hoogste hof van appèl wat beslis dat die polisie redelik opgetree het. Wat onregmatigheid betref, pas die verhoorhof die tradisionele boni mores-toets toe om vas te stel of daar ’n regsplig op die polisie was om K se nadeel te voorkom het, terwyl die hoogste hof van appèl die omstrede nuwe benadering volg deur te vra na die redelikheid daarvan om die polisie aanspreeklik te stel. Anders as die hooggeregshof bevind die hoogste hof van appèl dat onregmatigheid afwesig is omrede die toestaan van die eis tot ’n veelvuldigheid van aksies kon lei wat beleidsgewys onaanvaarbaar sou wees weens die swaar las wat dit op die polisie kon plaas. Met betrekking tot oorsaaklikheid pas beide howe die conditio sine qua non-toets vir feitelike kousaliteit en die soepel toets vir juridiese kousaliteit toe en kom net soos by nalatigheid en onregmatigheid tot teenoorgestelde gevolgtrekkings. Die beslissing van die hoogste hof van appèl verdien instemming. Dit maak egter nie sin dat hierdie hof met sy beslissing voortgegaan het nadat bevind is dat nalatigheid afwesig was en dat deliktuele aanspreeklikheid dus ontbreek het nie.","PeriodicalId":53590,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","volume":null,"pages":null},"PeriodicalIF":0.2000,"publicationDate":"2021-01-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"0","resultStr":"{\"title\":\"Regspraak: Liability of police for investigation of rape\",\"authors\":\"J. Neethling\",\"doi\":\"10.47348/tsar/2021/i1a11\",\"DOIUrl\":null,\"url\":null,\"abstract\":\"In hierdie sake het die eiseres K, wat ontvoer en verkrag is, ’n eis vir vergoeding teen die polisie ingestel op grond van hul beweerde nalatigheid ten opsigte van sowel die ondersoek na haar aangemelde verdwyning die middag van haar ontvoering en die nag toe sy verkrag is as die ondersoek daarna toe dit bevestig is dat sy herhaaldelik verkrag is. Haar eis slaag in die verhoorhof maar word in appèl verwerp. Albei howe bevestig dat ten einde te slaag, K al vyf elemente van ’n delik moet bewys, te wete die handeling, onregmatigheid, nalatigheid, kousaliteit en nadeel. Vir doeleindes van die beslissings word op onregmatigheid, nalatigheid en kousaliteit gefokus en albei word ingelei deur eers vas te stel of die polisie nalatig opgetree het omdat dit die gerieflikste was om dit so te doen. Hier word die klassieke redelike voorsienbaar- en voorkombaarheidstoets toegepas deur middel van die redelike deskundige, die redelike polisieman in die hof benede wat bevind dat die polisie grof nalatig was, en die redelike staatsorgaan in die hoogste hof van appèl wat beslis dat die polisie redelik opgetree het. Wat onregmatigheid betref, pas die verhoorhof die tradisionele boni mores-toets toe om vas te stel of daar ’n regsplig op die polisie was om K se nadeel te voorkom het, terwyl die hoogste hof van appèl die omstrede nuwe benadering volg deur te vra na die redelikheid daarvan om die polisie aanspreeklik te stel. Anders as die hooggeregshof bevind die hoogste hof van appèl dat onregmatigheid afwesig is omrede die toestaan van die eis tot ’n veelvuldigheid van aksies kon lei wat beleidsgewys onaanvaarbaar sou wees weens die swaar las wat dit op die polisie kon plaas. Met betrekking tot oorsaaklikheid pas beide howe die conditio sine qua non-toets vir feitelike kousaliteit en die soepel toets vir juridiese kousaliteit toe en kom net soos by nalatigheid en onregmatigheid tot teenoorgestelde gevolgtrekkings. Die beslissing van die hoogste hof van appèl verdien instemming. Dit maak egter nie sin dat hierdie hof met sy beslissing voortgegaan het nadat bevind is dat nalatigheid afwesig was en dat deliktuele aanspreeklikheid dus ontbreek het nie.\",\"PeriodicalId\":53590,\"journal\":{\"name\":\"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg\",\"volume\":null,\"pages\":null},\"PeriodicalIF\":0.2000,\"publicationDate\":\"2021-01-01\",\"publicationTypes\":\"Journal Article\",\"fieldsOfStudy\":null,\"isOpenAccess\":false,\"openAccessPdf\":\"\",\"citationCount\":\"0\",\"resultStr\":null,\"platform\":\"Semanticscholar\",\"paperid\":null,\"PeriodicalName\":\"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg\",\"FirstCategoryId\":\"1085\",\"ListUrlMain\":\"https://doi.org/10.47348/tsar/2021/i1a11\",\"RegionNum\":0,\"RegionCategory\":null,\"ArticlePicture\":[],\"TitleCN\":null,\"AbstractTextCN\":null,\"PMCID\":null,\"EPubDate\":\"\",\"PubModel\":\"\",\"JCR\":\"Q4\",\"JCRName\":\"LAW\",\"Score\":null,\"Total\":0}","platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.47348/tsar/2021/i1a11","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q4","JCRName":"LAW","Score":null,"Total":0}
引用次数: 0

摘要

本文章由计算机程序翻译,如有差异,请以英文原文为准。
Regspraak: Liability of police for investigation of rape
In hierdie sake het die eiseres K, wat ontvoer en verkrag is, ’n eis vir vergoeding teen die polisie ingestel op grond van hul beweerde nalatigheid ten opsigte van sowel die ondersoek na haar aangemelde verdwyning die middag van haar ontvoering en die nag toe sy verkrag is as die ondersoek daarna toe dit bevestig is dat sy herhaaldelik verkrag is. Haar eis slaag in die verhoorhof maar word in appèl verwerp. Albei howe bevestig dat ten einde te slaag, K al vyf elemente van ’n delik moet bewys, te wete die handeling, onregmatigheid, nalatigheid, kousaliteit en nadeel. Vir doeleindes van die beslissings word op onregmatigheid, nalatigheid en kousaliteit gefokus en albei word ingelei deur eers vas te stel of die polisie nalatig opgetree het omdat dit die gerieflikste was om dit so te doen. Hier word die klassieke redelike voorsienbaar- en voorkombaarheidstoets toegepas deur middel van die redelike deskundige, die redelike polisieman in die hof benede wat bevind dat die polisie grof nalatig was, en die redelike staatsorgaan in die hoogste hof van appèl wat beslis dat die polisie redelik opgetree het. Wat onregmatigheid betref, pas die verhoorhof die tradisionele boni mores-toets toe om vas te stel of daar ’n regsplig op die polisie was om K se nadeel te voorkom het, terwyl die hoogste hof van appèl die omstrede nuwe benadering volg deur te vra na die redelikheid daarvan om die polisie aanspreeklik te stel. Anders as die hooggeregshof bevind die hoogste hof van appèl dat onregmatigheid afwesig is omrede die toestaan van die eis tot ’n veelvuldigheid van aksies kon lei wat beleidsgewys onaanvaarbaar sou wees weens die swaar las wat dit op die polisie kon plaas. Met betrekking tot oorsaaklikheid pas beide howe die conditio sine qua non-toets vir feitelike kousaliteit en die soepel toets vir juridiese kousaliteit toe en kom net soos by nalatigheid en onregmatigheid tot teenoorgestelde gevolgtrekkings. Die beslissing van die hoogste hof van appèl verdien instemming. Dit maak egter nie sin dat hierdie hof met sy beslissing voortgegaan het nadat bevind is dat nalatigheid afwesig was en dat deliktuele aanspreeklikheid dus ontbreek het nie.
求助全文
通过发布文献求助,成功后即可免费获取论文全文。 去求助
来源期刊
CiteScore
0.30
自引率
0.00%
发文量
16
期刊介绍: This multilingual periodical is published quarterly by Juta for the Faculty of Law, University of Johannesburg. This scholarly and practical journal covers a broad spectrum of topics pertinent to the legal community.
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
确定
请完成安全验证×
copy
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
右上角分享
点击右上角分享
0
联系我们:info@booksci.cn Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。 Copyright © 2023 布克学术 All rights reserved.
京ICP备2023020795号-1
ghs 京公网安备 11010802042870号
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术官方微信