因未履行合同中的暂停条件而提出的赔偿要求

IF 0.2 Q4 LAW
PH O’Brien
{"title":"因未履行合同中的暂停条件而提出的赔偿要求","authors":"PH O’Brien","doi":"10.47348/tsar/2021/i4a8","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Die verbintenisregtelike aspek wat in hierdie saak ter sprake gekom het, kon volgens geykte regsbeginsels opgelos word. Die terugbetaling van ’n deposito en die oorbetaling van opgeloopte rente by die nievervulling van opskortende voorwaardes in ’n kontrak was ter sprake. Die voornemende koper (Afrimat) het die deposito in ’n spesiale beleggingsrekening van die voornemende verkoper (Timasani) by ’n bank inbetaal met die ooreenkoms dat die geld namens Afrimat gehou sou word en dat die opgeloopte rente Afrimat sou toekom. By die nievervulling van die voorwaardes het die sakereddingspraktisyn van Timasani geweier om die deposito terug te betaal aan Afrimat. Die gronde vir die weiering het gespruit uit ’n dispuut oor die kwantum van die afslaerskommissie waarvoor Afrimat aanspreeklikheid aanvaar het. Die hof van eerste instansie het Timasani gelas om eerstens die deposito terug te betaal aan Afrimat en tweedens die opgeloopte rente aan dit oor te betaal. Die hoogste hof van appèl het ’n appèl van die hand gewys en die hof van eerste instansie se bevinding gesteun dat die regsgeding nie deur die statutêre moratorium op regsgedinge teen maatskappye in sakeredding gestuit word nie. Laasgenoemde kwessie met gepaardgaande prosedurele kwessies val buite die bestek van hierdie bespreking. Wat die verbintenisregtelike aspek betref, is daar ’n groot waarskynlikheid dat die ware grondslag van die uitspraak eenvoudig ’n eis was vir nakoming van die kontrak dat die deposito en opgeloopte rente by die nievervulling van die voorwaardes terug- en oorbetaal moes word aan Afrimat. Die hoogste hof van appèl het egter skynbaar die eis op ’n verrykingsgrondslag toegestaan. In hierdie verband word die stelling onder andere in die uitspraak gemaak dat die kontrak terugwerkend nietig geword het by die nie-vervulling van die opskortende voorwaardes. Daar word aan die hand gedoen dat dit ’n obiter dictum was wat heeltemal onnodig was vir ’n bevinding dat ’n verrykingsvordering beskikbaar was. Ten spyte van gemeenregtelike gesag vir so ’n verstekreël, word daardie reël vandag in regstelsels gebaseer op die Romeinse reg verwerp op die basis dat dit ’n fiksie is en ’n foutiewe en onlogiese vertolking van Romeinse tekste verteenwoordig. So ’n fiksie het onverwagte en ongewenste gevolge vir derde partye wat hangende vervulling van opskortende voorwaardes regte verkry wat op die kontrak berus. Dit is derhalwe nie meer die verstekgevolg van die nievervulling van opskortende voorwaardes in verwante regstelsels nie. Dit is ook moeilik om in te sien hoe in die afwesigheid van ’n kontrak en sonder oorweging van afwykende uitsprake, die hof die eis vir oorbetaling van opgeloopte rente op ’n verrykingsgrondslag kon toestaan.","PeriodicalId":53590,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","volume":null,"pages":null},"PeriodicalIF":0.2000,"publicationDate":"2021-01-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"0","resultStr":"{\"title\":\"Regspraak: Claims for restitution arising from the non-fulfilment of suspensive conditions in contracts\",\"authors\":\"PH O’Brien\",\"doi\":\"10.47348/tsar/2021/i4a8\",\"DOIUrl\":null,\"url\":null,\"abstract\":\"Die verbintenisregtelike aspek wat in hierdie saak ter sprake gekom het, kon volgens geykte regsbeginsels opgelos word. Die terugbetaling van ’n deposito en die oorbetaling van opgeloopte rente by die nievervulling van opskortende voorwaardes in ’n kontrak was ter sprake. Die voornemende koper (Afrimat) het die deposito in ’n spesiale beleggingsrekening van die voornemende verkoper (Timasani) by ’n bank inbetaal met die ooreenkoms dat die geld namens Afrimat gehou sou word en dat die opgeloopte rente Afrimat sou toekom. By die nievervulling van die voorwaardes het die sakereddingspraktisyn van Timasani geweier om die deposito terug te betaal aan Afrimat. Die gronde vir die weiering het gespruit uit ’n dispuut oor die kwantum van die afslaerskommissie waarvoor Afrimat aanspreeklikheid aanvaar het. Die hof van eerste instansie het Timasani gelas om eerstens die deposito terug te betaal aan Afrimat en tweedens die opgeloopte rente aan dit oor te betaal. Die hoogste hof van appèl het ’n appèl van die hand gewys en die hof van eerste instansie se bevinding gesteun dat die regsgeding nie deur die statutêre moratorium op regsgedinge teen maatskappye in sakeredding gestuit word nie. Laasgenoemde kwessie met gepaardgaande prosedurele kwessies val buite die bestek van hierdie bespreking. Wat die verbintenisregtelike aspek betref, is daar ’n groot waarskynlikheid dat die ware grondslag van die uitspraak eenvoudig ’n eis was vir nakoming van die kontrak dat die deposito en opgeloopte rente by die nievervulling van die voorwaardes terug- en oorbetaal moes word aan Afrimat. Die hoogste hof van appèl het egter skynbaar die eis op ’n verrykingsgrondslag toegestaan. In hierdie verband word die stelling onder andere in die uitspraak gemaak dat die kontrak terugwerkend nietig geword het by die nie-vervulling van die opskortende voorwaardes. Daar word aan die hand gedoen dat dit ’n obiter dictum was wat heeltemal onnodig was vir ’n bevinding dat ’n verrykingsvordering beskikbaar was. Ten spyte van gemeenregtelike gesag vir so ’n verstekreël, word daardie reël vandag in regstelsels gebaseer op die Romeinse reg verwerp op die basis dat dit ’n fiksie is en ’n foutiewe en onlogiese vertolking van Romeinse tekste verteenwoordig. So ’n fiksie het onverwagte en ongewenste gevolge vir derde partye wat hangende vervulling van opskortende voorwaardes regte verkry wat op die kontrak berus. Dit is derhalwe nie meer die verstekgevolg van die nievervulling van opskortende voorwaardes in verwante regstelsels nie. Dit is ook moeilik om in te sien hoe in die afwesigheid van ’n kontrak en sonder oorweging van afwykende uitsprake, die hof die eis vir oorbetaling van opgeloopte rente op ’n verrykingsgrondslag kon toestaan.\",\"PeriodicalId\":53590,\"journal\":{\"name\":\"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg\",\"volume\":null,\"pages\":null},\"PeriodicalIF\":0.2000,\"publicationDate\":\"2021-01-01\",\"publicationTypes\":\"Journal Article\",\"fieldsOfStudy\":null,\"isOpenAccess\":false,\"openAccessPdf\":\"\",\"citationCount\":\"0\",\"resultStr\":null,\"platform\":\"Semanticscholar\",\"paperid\":null,\"PeriodicalName\":\"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg\",\"FirstCategoryId\":\"1085\",\"ListUrlMain\":\"https://doi.org/10.47348/tsar/2021/i4a8\",\"RegionNum\":0,\"RegionCategory\":null,\"ArticlePicture\":[],\"TitleCN\":null,\"AbstractTextCN\":null,\"PMCID\":null,\"EPubDate\":\"\",\"PubModel\":\"\",\"JCR\":\"Q4\",\"JCRName\":\"LAW\",\"Score\":null,\"Total\":0}","platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.47348/tsar/2021/i4a8","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q4","JCRName":"LAW","Score":null,"Total":0}
引用次数: 0

摘要

本文章由计算机程序翻译,如有差异,请以英文原文为准。
Regspraak: Claims for restitution arising from the non-fulfilment of suspensive conditions in contracts
Die verbintenisregtelike aspek wat in hierdie saak ter sprake gekom het, kon volgens geykte regsbeginsels opgelos word. Die terugbetaling van ’n deposito en die oorbetaling van opgeloopte rente by die nievervulling van opskortende voorwaardes in ’n kontrak was ter sprake. Die voornemende koper (Afrimat) het die deposito in ’n spesiale beleggingsrekening van die voornemende verkoper (Timasani) by ’n bank inbetaal met die ooreenkoms dat die geld namens Afrimat gehou sou word en dat die opgeloopte rente Afrimat sou toekom. By die nievervulling van die voorwaardes het die sakereddingspraktisyn van Timasani geweier om die deposito terug te betaal aan Afrimat. Die gronde vir die weiering het gespruit uit ’n dispuut oor die kwantum van die afslaerskommissie waarvoor Afrimat aanspreeklikheid aanvaar het. Die hof van eerste instansie het Timasani gelas om eerstens die deposito terug te betaal aan Afrimat en tweedens die opgeloopte rente aan dit oor te betaal. Die hoogste hof van appèl het ’n appèl van die hand gewys en die hof van eerste instansie se bevinding gesteun dat die regsgeding nie deur die statutêre moratorium op regsgedinge teen maatskappye in sakeredding gestuit word nie. Laasgenoemde kwessie met gepaardgaande prosedurele kwessies val buite die bestek van hierdie bespreking. Wat die verbintenisregtelike aspek betref, is daar ’n groot waarskynlikheid dat die ware grondslag van die uitspraak eenvoudig ’n eis was vir nakoming van die kontrak dat die deposito en opgeloopte rente by die nievervulling van die voorwaardes terug- en oorbetaal moes word aan Afrimat. Die hoogste hof van appèl het egter skynbaar die eis op ’n verrykingsgrondslag toegestaan. In hierdie verband word die stelling onder andere in die uitspraak gemaak dat die kontrak terugwerkend nietig geword het by die nie-vervulling van die opskortende voorwaardes. Daar word aan die hand gedoen dat dit ’n obiter dictum was wat heeltemal onnodig was vir ’n bevinding dat ’n verrykingsvordering beskikbaar was. Ten spyte van gemeenregtelike gesag vir so ’n verstekreël, word daardie reël vandag in regstelsels gebaseer op die Romeinse reg verwerp op die basis dat dit ’n fiksie is en ’n foutiewe en onlogiese vertolking van Romeinse tekste verteenwoordig. So ’n fiksie het onverwagte en ongewenste gevolge vir derde partye wat hangende vervulling van opskortende voorwaardes regte verkry wat op die kontrak berus. Dit is derhalwe nie meer die verstekgevolg van die nievervulling van opskortende voorwaardes in verwante regstelsels nie. Dit is ook moeilik om in te sien hoe in die afwesigheid van ’n kontrak en sonder oorweging van afwykende uitsprake, die hof die eis vir oorbetaling van opgeloopte rente op ’n verrykingsgrondslag kon toestaan.
求助全文
通过发布文献求助,成功后即可免费获取论文全文。 去求助
来源期刊
CiteScore
0.30
自引率
0.00%
发文量
16
期刊介绍: This multilingual periodical is published quarterly by Juta for the Faculty of Law, University of Johannesburg. This scholarly and practical journal covers a broad spectrum of topics pertinent to the legal community.
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
确定
请完成安全验证×
copy
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
右上角分享
点击右上角分享
0
联系我们:info@booksci.cn Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。 Copyright © 2023 布克学术 All rights reserved.
京ICP备2023020795号-1
ghs 京公网安备 11010802042870号
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术官方微信