Aantekeninge:邻居法和对城市地区雨水自然流动的干扰:再看Padca诉Redlands Development Projects (Pty) Ltd

IF 0.2 Q4 LAW
Warren Freedman
{"title":"Aantekeninge:邻居法和对城市地区雨水自然流动的干扰:再看Padca诉Redlands Development Projects (Pty) Ltd","authors":"Warren Freedman","doi":"10.47348/tsar/2023/i3a7","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Afgesien van die regsbeginsels wat geskille tussen bure beheer wat die generiese vorm van ’n oorlas aanneem, bestaan die Suid-Afrikaanse burereg ook uit ’n stel kasuïstiese beginsels wat bepaalde soorte bureregtelike geskille beheer, elk met sy eie toepassingsveld. Een van hierdie spesifieke soorte geskille is die inmenging met die natuurlike vloei van reënwater. Soos die beskrywende titel aandui, lê hierdie gebied van burereg ’n plig op die eienaar van laerliggende grond om die natuurlike vloei van reënwater vanaf hoërliggende grond te ontvang, ongeag of dit skade vir hom of vir haar aan sy of haar grond meebring. Die regsbeginsels wat hierdie spesifieke soort buurgeskil beheer, gee aanleiding tot ’n aantal komplekse en moeilike vrae. Een hiervan is of dit nie net op landelike grond wat nog in sy ongerepte natuurlike staat verkeer van toepassing is nie, maar ook ongekwalifiseerd van toepassing is op stedelike grond waarvan die topografie in die proses van kultivering ingrypend verander is. In Williams v Harris (1998 3 SA 970 (HHA)), het die hoogste hof van appèl obiter bevind dat die regsbeginsels wel ook op stedelike persele aanwending vind. In die daaropvolgende uitspraak in Pappalardo v Hau (2010 2 SA 451 (HHA)) het dieselfde hof egter, weereens obiter, bevind dat die regsbeginsels tog nie ongekwalifiseerd aanwending in gekultiveerde stedelike erwe vind nie. Ten spyte van die feit dat hierdie teenstrydige benaderings bygedra het tot die verwarring en onsekerheid wat hierdie gedeelte van die burereg kenmerk en dus uitroep vir ’n bevredigende oplossing, het die hoogste hof van appèl in Pietermaritzburg en Distriksraad vir die Bejaardessorg (PADCA) v Redlands Development Projects (Pty) Ltd (2018 4 SA 113 (HHA)) versuim om hierdie kwessie direk aan te spreek. Die hof het bloot die regsbeginsels wat die natuurlike vloei van water beheer, toegepas op grond wat duidelik stedelike grond is. Die doel van die outeur met hierdie nota is om hierdie uitspraak krities te ondersoek deur, ten minste gedeeltelik, ’n regs- en ekonomiese benadering op hierdie gebied van burereg toe te pas.","PeriodicalId":53590,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","volume":"67 1","pages":""},"PeriodicalIF":0.2000,"publicationDate":"2023-01-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"0","resultStr":"{\"title\":\"Aantekeninge: Neighbour law and the interference with the natural flow of rainwater in urban areas: another look at Padca v Redlands Development Projects (Pty) Ltd\",\"authors\":\"Warren Freedman\",\"doi\":\"10.47348/tsar/2023/i3a7\",\"DOIUrl\":null,\"url\":null,\"abstract\":\"Afgesien van die regsbeginsels wat geskille tussen bure beheer wat die generiese vorm van ’n oorlas aanneem, bestaan die Suid-Afrikaanse burereg ook uit ’n stel kasuïstiese beginsels wat bepaalde soorte bureregtelike geskille beheer, elk met sy eie toepassingsveld. Een van hierdie spesifieke soorte geskille is die inmenging met die natuurlike vloei van reënwater. Soos die beskrywende titel aandui, lê hierdie gebied van burereg ’n plig op die eienaar van laerliggende grond om die natuurlike vloei van reënwater vanaf hoërliggende grond te ontvang, ongeag of dit skade vir hom of vir haar aan sy of haar grond meebring. Die regsbeginsels wat hierdie spesifieke soort buurgeskil beheer, gee aanleiding tot ’n aantal komplekse en moeilike vrae. Een hiervan is of dit nie net op landelike grond wat nog in sy ongerepte natuurlike staat verkeer van toepassing is nie, maar ook ongekwalifiseerd van toepassing is op stedelike grond waarvan die topografie in die proses van kultivering ingrypend verander is. In Williams v Harris (1998 3 SA 970 (HHA)), het die hoogste hof van appèl obiter bevind dat die regsbeginsels wel ook op stedelike persele aanwending vind. In die daaropvolgende uitspraak in Pappalardo v Hau (2010 2 SA 451 (HHA)) het dieselfde hof egter, weereens obiter, bevind dat die regsbeginsels tog nie ongekwalifiseerd aanwending in gekultiveerde stedelike erwe vind nie. Ten spyte van die feit dat hierdie teenstrydige benaderings bygedra het tot die verwarring en onsekerheid wat hierdie gedeelte van die burereg kenmerk en dus uitroep vir ’n bevredigende oplossing, het die hoogste hof van appèl in Pietermaritzburg en Distriksraad vir die Bejaardessorg (PADCA) v Redlands Development Projects (Pty) Ltd (2018 4 SA 113 (HHA)) versuim om hierdie kwessie direk aan te spreek. Die hof het bloot die regsbeginsels wat die natuurlike vloei van water beheer, toegepas op grond wat duidelik stedelike grond is. Die doel van die outeur met hierdie nota is om hierdie uitspraak krities te ondersoek deur, ten minste gedeeltelik, ’n regs- en ekonomiese benadering op hierdie gebied van burereg toe te pas.\",\"PeriodicalId\":53590,\"journal\":{\"name\":\"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg\",\"volume\":\"67 1\",\"pages\":\"\"},\"PeriodicalIF\":0.2000,\"publicationDate\":\"2023-01-01\",\"publicationTypes\":\"Journal Article\",\"fieldsOfStudy\":null,\"isOpenAccess\":false,\"openAccessPdf\":\"\",\"citationCount\":\"0\",\"resultStr\":null,\"platform\":\"Semanticscholar\",\"paperid\":null,\"PeriodicalName\":\"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg\",\"FirstCategoryId\":\"1085\",\"ListUrlMain\":\"https://doi.org/10.47348/tsar/2023/i3a7\",\"RegionNum\":0,\"RegionCategory\":null,\"ArticlePicture\":[],\"TitleCN\":null,\"AbstractTextCN\":null,\"PMCID\":null,\"EPubDate\":\"\",\"PubModel\":\"\",\"JCR\":\"Q4\",\"JCRName\":\"LAW\",\"Score\":null,\"Total\":0}","platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.47348/tsar/2023/i3a7","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q4","JCRName":"LAW","Score":null,"Total":0}
引用次数: 0

摘要

本文章由计算机程序翻译,如有差异,请以英文原文为准。
Aantekeninge: Neighbour law and the interference with the natural flow of rainwater in urban areas: another look at Padca v Redlands Development Projects (Pty) Ltd
Afgesien van die regsbeginsels wat geskille tussen bure beheer wat die generiese vorm van ’n oorlas aanneem, bestaan die Suid-Afrikaanse burereg ook uit ’n stel kasuïstiese beginsels wat bepaalde soorte bureregtelike geskille beheer, elk met sy eie toepassingsveld. Een van hierdie spesifieke soorte geskille is die inmenging met die natuurlike vloei van reënwater. Soos die beskrywende titel aandui, lê hierdie gebied van burereg ’n plig op die eienaar van laerliggende grond om die natuurlike vloei van reënwater vanaf hoërliggende grond te ontvang, ongeag of dit skade vir hom of vir haar aan sy of haar grond meebring. Die regsbeginsels wat hierdie spesifieke soort buurgeskil beheer, gee aanleiding tot ’n aantal komplekse en moeilike vrae. Een hiervan is of dit nie net op landelike grond wat nog in sy ongerepte natuurlike staat verkeer van toepassing is nie, maar ook ongekwalifiseerd van toepassing is op stedelike grond waarvan die topografie in die proses van kultivering ingrypend verander is. In Williams v Harris (1998 3 SA 970 (HHA)), het die hoogste hof van appèl obiter bevind dat die regsbeginsels wel ook op stedelike persele aanwending vind. In die daaropvolgende uitspraak in Pappalardo v Hau (2010 2 SA 451 (HHA)) het dieselfde hof egter, weereens obiter, bevind dat die regsbeginsels tog nie ongekwalifiseerd aanwending in gekultiveerde stedelike erwe vind nie. Ten spyte van die feit dat hierdie teenstrydige benaderings bygedra het tot die verwarring en onsekerheid wat hierdie gedeelte van die burereg kenmerk en dus uitroep vir ’n bevredigende oplossing, het die hoogste hof van appèl in Pietermaritzburg en Distriksraad vir die Bejaardessorg (PADCA) v Redlands Development Projects (Pty) Ltd (2018 4 SA 113 (HHA)) versuim om hierdie kwessie direk aan te spreek. Die hof het bloot die regsbeginsels wat die natuurlike vloei van water beheer, toegepas op grond wat duidelik stedelike grond is. Die doel van die outeur met hierdie nota is om hierdie uitspraak krities te ondersoek deur, ten minste gedeeltelik, ’n regs- en ekonomiese benadering op hierdie gebied van burereg toe te pas.
求助全文
通过发布文献求助,成功后即可免费获取论文全文。 去求助
来源期刊
CiteScore
0.30
自引率
0.00%
发文量
16
期刊介绍: This multilingual periodical is published quarterly by Juta for the Faculty of Law, University of Johannesburg. This scholarly and practical journal covers a broad spectrum of topics pertinent to the legal community.
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
确定
请完成安全验证×
copy
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
右上角分享
点击右上角分享
0
联系我们:info@booksci.cn Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。 Copyright © 2023 布克学术 All rights reserved.
京ICP备2023020795号-1
ghs 京公网安备 11010802042870号
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术官方微信