2013年第4号《个人信息保护法》中“个人信息”的概念——欧洲视角的比较分析

Pub Date : 2021-01-01 DOI:10.47348/tsar/2021/i4a4
J. Baumann, N. Ismail
{"title":"2013年第4号《个人信息保护法》中“个人信息”的概念——欧洲视角的比较分析","authors":"J. Baumann, N. Ismail","doi":"10.47348/tsar/2021/i4a4","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Die Wet op Beskerming van Persoonlike Inligting 4 van 2013 is ’n mylpaal in die ontwikkeling van die Suid-Afrikaanse wetgewing oor databeskerming. ’n Aantal sleutelbepalings van hierdie wet is vanaf 1 Julie 2021 van toepassing en hou aansienlike uitdagings in vir nakoming deur verantwoordelike partye. In die lig van die afdwingingsmeganismes wat deur Wet 4 van 2013 geïmplementeer word, is dit van kardinale belang om die omvang daarvan so presies moontlik te bepaal. Die begrip “persoonlike inligting” is van fundamentele belang vir die uitbreiding van die materiële omvang van die wet. Wet 4 van 2013 is opgestel aan die hand van gevestigde internasionale raamwerke vir databeskerming, sowel as die Europese riglyn vir die beskerming van data van 1995. Alhoewel die Europese databeskermingsraamwerk intussen verder ontwikkel het deur die implementering van ’n algemene regulasie insake die beskerming van gegewens, bied die Europese wetgewing oor databeskerming ’n “ekosisteem” vir regsvergelyking met Wet 4 van 2013 vanweë die historiese verband tussen die onderskeie instrumente. Dit is veral die geval met betrekking tot die reëls insake die materiële omvang van Wet 4 van 2013, waarin konsepte en meganismes uit die Europese raamwerk aanvaar word. In hierdie verband word ondersoek of die interpretasie van die omvangsreëls soos deur die Europese hof van justisie ontwikkel, ’n raamwerk kan bied vir die interpretasie van die bepalings van Wet 4 van 2013. Die normatiewe basis van die konsep “persoonlike inligting” in Wet 4 van 2013 val in ’n groot mate saam met die konsep van “persoonlike data” in Europese wetgewing oor die beskerming van data, maar wyk ook in sekere aspekte daarvan af. Die artikel bied ’n vergelykende analise van hierdie konsepte. Dit blyk dat akademiese standpunte en regspraak afkomstig uit die Europese Unie gebruik kan word as ’n waardevolle bron vir die interpretasie van Wet 4 van 2013. Dit is veral van toepassing op die vraag in hoeverre kennis van derde partye in ag geneem moet word om ’n persoon as “identifiseerbaar” te klassifiseer. Die Europese hof van justisie het in die Breyer-saak uitspraak oor hierdie hoogs omstrede aangeleentheid gebied en wel in die konteks van dinamiese IP-adresse. In die artikel word bespreek of die interpretasie deur die Europese hof bruikbaar kan wees in ’n Suid-Afrikaanse konteks.","PeriodicalId":0,"journal":{"name":"","volume":null,"pages":null},"PeriodicalIF":0.0,"publicationDate":"2021-01-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"0","resultStr":"{\"title\":\"The concept of “personal information” in the Protection of Personal Information Act 4 of 2013 – a comparative analysis from a European perspective\",\"authors\":\"J. Baumann, N. Ismail\",\"doi\":\"10.47348/tsar/2021/i4a4\",\"DOIUrl\":null,\"url\":null,\"abstract\":\"Die Wet op Beskerming van Persoonlike Inligting 4 van 2013 is ’n mylpaal in die ontwikkeling van die Suid-Afrikaanse wetgewing oor databeskerming. ’n Aantal sleutelbepalings van hierdie wet is vanaf 1 Julie 2021 van toepassing en hou aansienlike uitdagings in vir nakoming deur verantwoordelike partye. In die lig van die afdwingingsmeganismes wat deur Wet 4 van 2013 geïmplementeer word, is dit van kardinale belang om die omvang daarvan so presies moontlik te bepaal. Die begrip “persoonlike inligting” is van fundamentele belang vir die uitbreiding van die materiële omvang van die wet. Wet 4 van 2013 is opgestel aan die hand van gevestigde internasionale raamwerke vir databeskerming, sowel as die Europese riglyn vir die beskerming van data van 1995. Alhoewel die Europese databeskermingsraamwerk intussen verder ontwikkel het deur die implementering van ’n algemene regulasie insake die beskerming van gegewens, bied die Europese wetgewing oor databeskerming ’n “ekosisteem” vir regsvergelyking met Wet 4 van 2013 vanweë die historiese verband tussen die onderskeie instrumente. Dit is veral die geval met betrekking tot die reëls insake die materiële omvang van Wet 4 van 2013, waarin konsepte en meganismes uit die Europese raamwerk aanvaar word. In hierdie verband word ondersoek of die interpretasie van die omvangsreëls soos deur die Europese hof van justisie ontwikkel, ’n raamwerk kan bied vir die interpretasie van die bepalings van Wet 4 van 2013. Die normatiewe basis van die konsep “persoonlike inligting” in Wet 4 van 2013 val in ’n groot mate saam met die konsep van “persoonlike data” in Europese wetgewing oor die beskerming van data, maar wyk ook in sekere aspekte daarvan af. Die artikel bied ’n vergelykende analise van hierdie konsepte. Dit blyk dat akademiese standpunte en regspraak afkomstig uit die Europese Unie gebruik kan word as ’n waardevolle bron vir die interpretasie van Wet 4 van 2013. Dit is veral van toepassing op die vraag in hoeverre kennis van derde partye in ag geneem moet word om ’n persoon as “identifiseerbaar” te klassifiseer. Die Europese hof van justisie het in die Breyer-saak uitspraak oor hierdie hoogs omstrede aangeleentheid gebied en wel in die konteks van dinamiese IP-adresse. In die artikel word bespreek of die interpretasie deur die Europese hof bruikbaar kan wees in ’n Suid-Afrikaanse konteks.\",\"PeriodicalId\":0,\"journal\":{\"name\":\"\",\"volume\":null,\"pages\":null},\"PeriodicalIF\":0.0,\"publicationDate\":\"2021-01-01\",\"publicationTypes\":\"Journal Article\",\"fieldsOfStudy\":null,\"isOpenAccess\":false,\"openAccessPdf\":\"\",\"citationCount\":\"0\",\"resultStr\":null,\"platform\":\"Semanticscholar\",\"paperid\":null,\"PeriodicalName\":\"\",\"FirstCategoryId\":\"1085\",\"ListUrlMain\":\"https://doi.org/10.47348/tsar/2021/i4a4\",\"RegionNum\":0,\"RegionCategory\":null,\"ArticlePicture\":[],\"TitleCN\":null,\"AbstractTextCN\":null,\"PMCID\":null,\"EPubDate\":\"\",\"PubModel\":\"\",\"JCR\":\"\",\"JCRName\":\"\",\"Score\":null,\"Total\":0}","platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.47348/tsar/2021/i4a4","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"","JCRName":"","Score":null,"Total":0}
引用次数: 0

摘要

本文章由计算机程序翻译,如有差异,请以英文原文为准。
分享
查看原文
The concept of “personal information” in the Protection of Personal Information Act 4 of 2013 – a comparative analysis from a European perspective
Die Wet op Beskerming van Persoonlike Inligting 4 van 2013 is ’n mylpaal in die ontwikkeling van die Suid-Afrikaanse wetgewing oor databeskerming. ’n Aantal sleutelbepalings van hierdie wet is vanaf 1 Julie 2021 van toepassing en hou aansienlike uitdagings in vir nakoming deur verantwoordelike partye. In die lig van die afdwingingsmeganismes wat deur Wet 4 van 2013 geïmplementeer word, is dit van kardinale belang om die omvang daarvan so presies moontlik te bepaal. Die begrip “persoonlike inligting” is van fundamentele belang vir die uitbreiding van die materiële omvang van die wet. Wet 4 van 2013 is opgestel aan die hand van gevestigde internasionale raamwerke vir databeskerming, sowel as die Europese riglyn vir die beskerming van data van 1995. Alhoewel die Europese databeskermingsraamwerk intussen verder ontwikkel het deur die implementering van ’n algemene regulasie insake die beskerming van gegewens, bied die Europese wetgewing oor databeskerming ’n “ekosisteem” vir regsvergelyking met Wet 4 van 2013 vanweë die historiese verband tussen die onderskeie instrumente. Dit is veral die geval met betrekking tot die reëls insake die materiële omvang van Wet 4 van 2013, waarin konsepte en meganismes uit die Europese raamwerk aanvaar word. In hierdie verband word ondersoek of die interpretasie van die omvangsreëls soos deur die Europese hof van justisie ontwikkel, ’n raamwerk kan bied vir die interpretasie van die bepalings van Wet 4 van 2013. Die normatiewe basis van die konsep “persoonlike inligting” in Wet 4 van 2013 val in ’n groot mate saam met die konsep van “persoonlike data” in Europese wetgewing oor die beskerming van data, maar wyk ook in sekere aspekte daarvan af. Die artikel bied ’n vergelykende analise van hierdie konsepte. Dit blyk dat akademiese standpunte en regspraak afkomstig uit die Europese Unie gebruik kan word as ’n waardevolle bron vir die interpretasie van Wet 4 van 2013. Dit is veral van toepassing op die vraag in hoeverre kennis van derde partye in ag geneem moet word om ’n persoon as “identifiseerbaar” te klassifiseer. Die Europese hof van justisie het in die Breyer-saak uitspraak oor hierdie hoogs omstrede aangeleentheid gebied en wel in die konteks van dinamiese IP-adresse. In die artikel word bespreek of die interpretasie deur die Europese hof bruikbaar kan wees in ’n Suid-Afrikaanse konteks.
求助全文
通过发布文献求助,成功后即可免费获取论文全文。 去求助
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
确定
请完成安全验证×
copy
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
右上角分享
点击右上角分享
0
联系我们:info@booksci.cn Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。 Copyright © 2023 布克学术 All rights reserved.
京ICP备2023020795号-1
ghs 京公网安备 11010802042870号
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术官方微信