法律职业的第三个分支

IF 0.2 Q4 LAW
M. V. Eck
{"title":"法律职业的第三个分支","authors":"M. V. Eck","doi":"10.47348/tsar/2021/i2a3","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Die Suid-Afrikaanse regsberoep is tradisioneel opgedeel in twee verskillende takke van die praktyk, naamlik die van prokureurs en van advokate. Elk van hierdie takke fokus op spesifieke praktykareas en benodig unieke vaardighede om die spesifieke deel van die regsberoep suksesvol te kan navigeer. Tog het ’n derde tak van die regsberoep ontstaan uit die behoeftes van moderne kliënte, waarin regspraktisyns in diens geneem word om binne hul kliënte se organisasiestrukture hul eie regsrolle te vervul en regsdienste te lewer. Sulke interne rolle kan vervul word deur regspraktisyns wat nie praktiserend is nie, maar tog ’n mate van regsdienste lewer vir ’n werkgewerskliënt (salaris-regspraktisyns). Die interne rol kan ook vervul word deur individue wat ’n regsgraad het, maar nie toegelaat of geregistreer is as ’n prokureur of advokaat nie, maar wat nogtans in diens geneem is deur ’n werkgewerskliënt om regsdienste te lewer (ongereguleerde salaris-regspraktisyns). Voor die inwerkingtreding van die Wet op die Regspraktyk 28 van 2014 was die posisie van die derde tak van die regsberoep grotendeels ongereguleerd. Hierdie posisie het verander deurdat die Wet op die Regspraktyk, met die bekendstelling van deel 7 van die gedragskode, die eerste stap geneem het om die regspraktisyns in diens van hul werkgewerskliënte te erken en in beperkte mate te reguleer. Desondanks kan die interne rol uiteraard die professionele onafhanklikheid van die salaris-regspraktisyns en die ongereguleerde salaris-regspraktisyns in gevaar stel. In hierdie artikel word die verskille en ooreenkomste ondersoek van die regsdienste wat deur al drie die takke van die regsberoep verrig word om vas te stel of die professionele onafhanklikheid van sulke interne rolle binne die derde tak van die regsberoep nadelig kan wees en wat daaraan gedoen kan word. Sodoende word die huidige wetgewende landskap van die Wet op die Regspraktyk ondersoek en tekortkominge uitgelig in verband met die regulering van die derde tak van die regsberoep. Die gevolgtrekking word bereik dat geen gedeelte van die regsberoep aan private organisasies oorgelaat behoort te word om te reguleer soos tans die geval is met die derde tak van die regsberoep nie. Die versuim om alle takke van die regsberoep volledig te reguleer, kan die reputasie en openbare persepsie van die regsberoep nadelig beïnvloed omdat die regsberoep dan slegs gedeeltelik gereguleer word.","PeriodicalId":53590,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","volume":null,"pages":null},"PeriodicalIF":0.2000,"publicationDate":"2021-01-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"0","resultStr":"{\"title\":\"The third branch of the legal profession\",\"authors\":\"M. V. Eck\",\"doi\":\"10.47348/tsar/2021/i2a3\",\"DOIUrl\":null,\"url\":null,\"abstract\":\"Die Suid-Afrikaanse regsberoep is tradisioneel opgedeel in twee verskillende takke van die praktyk, naamlik die van prokureurs en van advokate. Elk van hierdie takke fokus op spesifieke praktykareas en benodig unieke vaardighede om die spesifieke deel van die regsberoep suksesvol te kan navigeer. Tog het ’n derde tak van die regsberoep ontstaan uit die behoeftes van moderne kliënte, waarin regspraktisyns in diens geneem word om binne hul kliënte se organisasiestrukture hul eie regsrolle te vervul en regsdienste te lewer. Sulke interne rolle kan vervul word deur regspraktisyns wat nie praktiserend is nie, maar tog ’n mate van regsdienste lewer vir ’n werkgewerskliënt (salaris-regspraktisyns). Die interne rol kan ook vervul word deur individue wat ’n regsgraad het, maar nie toegelaat of geregistreer is as ’n prokureur of advokaat nie, maar wat nogtans in diens geneem is deur ’n werkgewerskliënt om regsdienste te lewer (ongereguleerde salaris-regspraktisyns). Voor die inwerkingtreding van die Wet op die Regspraktyk 28 van 2014 was die posisie van die derde tak van die regsberoep grotendeels ongereguleerd. Hierdie posisie het verander deurdat die Wet op die Regspraktyk, met die bekendstelling van deel 7 van die gedragskode, die eerste stap geneem het om die regspraktisyns in diens van hul werkgewerskliënte te erken en in beperkte mate te reguleer. Desondanks kan die interne rol uiteraard die professionele onafhanklikheid van die salaris-regspraktisyns en die ongereguleerde salaris-regspraktisyns in gevaar stel. In hierdie artikel word die verskille en ooreenkomste ondersoek van die regsdienste wat deur al drie die takke van die regsberoep verrig word om vas te stel of die professionele onafhanklikheid van sulke interne rolle binne die derde tak van die regsberoep nadelig kan wees en wat daaraan gedoen kan word. Sodoende word die huidige wetgewende landskap van die Wet op die Regspraktyk ondersoek en tekortkominge uitgelig in verband met die regulering van die derde tak van die regsberoep. Die gevolgtrekking word bereik dat geen gedeelte van die regsberoep aan private organisasies oorgelaat behoort te word om te reguleer soos tans die geval is met die derde tak van die regsberoep nie. Die versuim om alle takke van die regsberoep volledig te reguleer, kan die reputasie en openbare persepsie van die regsberoep nadelig beïnvloed omdat die regsberoep dan slegs gedeeltelik gereguleer word.\",\"PeriodicalId\":53590,\"journal\":{\"name\":\"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg\",\"volume\":null,\"pages\":null},\"PeriodicalIF\":0.2000,\"publicationDate\":\"2021-01-01\",\"publicationTypes\":\"Journal Article\",\"fieldsOfStudy\":null,\"isOpenAccess\":false,\"openAccessPdf\":\"\",\"citationCount\":\"0\",\"resultStr\":null,\"platform\":\"Semanticscholar\",\"paperid\":null,\"PeriodicalName\":\"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg\",\"FirstCategoryId\":\"1085\",\"ListUrlMain\":\"https://doi.org/10.47348/tsar/2021/i2a3\",\"RegionNum\":0,\"RegionCategory\":null,\"ArticlePicture\":[],\"TitleCN\":null,\"AbstractTextCN\":null,\"PMCID\":null,\"EPubDate\":\"\",\"PubModel\":\"\",\"JCR\":\"Q4\",\"JCRName\":\"LAW\",\"Score\":null,\"Total\":0}","platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.47348/tsar/2021/i2a3","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q4","JCRName":"LAW","Score":null,"Total":0}
引用次数: 0

摘要

本文章由计算机程序翻译,如有差异,请以英文原文为准。
The third branch of the legal profession
Die Suid-Afrikaanse regsberoep is tradisioneel opgedeel in twee verskillende takke van die praktyk, naamlik die van prokureurs en van advokate. Elk van hierdie takke fokus op spesifieke praktykareas en benodig unieke vaardighede om die spesifieke deel van die regsberoep suksesvol te kan navigeer. Tog het ’n derde tak van die regsberoep ontstaan uit die behoeftes van moderne kliënte, waarin regspraktisyns in diens geneem word om binne hul kliënte se organisasiestrukture hul eie regsrolle te vervul en regsdienste te lewer. Sulke interne rolle kan vervul word deur regspraktisyns wat nie praktiserend is nie, maar tog ’n mate van regsdienste lewer vir ’n werkgewerskliënt (salaris-regspraktisyns). Die interne rol kan ook vervul word deur individue wat ’n regsgraad het, maar nie toegelaat of geregistreer is as ’n prokureur of advokaat nie, maar wat nogtans in diens geneem is deur ’n werkgewerskliënt om regsdienste te lewer (ongereguleerde salaris-regspraktisyns). Voor die inwerkingtreding van die Wet op die Regspraktyk 28 van 2014 was die posisie van die derde tak van die regsberoep grotendeels ongereguleerd. Hierdie posisie het verander deurdat die Wet op die Regspraktyk, met die bekendstelling van deel 7 van die gedragskode, die eerste stap geneem het om die regspraktisyns in diens van hul werkgewerskliënte te erken en in beperkte mate te reguleer. Desondanks kan die interne rol uiteraard die professionele onafhanklikheid van die salaris-regspraktisyns en die ongereguleerde salaris-regspraktisyns in gevaar stel. In hierdie artikel word die verskille en ooreenkomste ondersoek van die regsdienste wat deur al drie die takke van die regsberoep verrig word om vas te stel of die professionele onafhanklikheid van sulke interne rolle binne die derde tak van die regsberoep nadelig kan wees en wat daaraan gedoen kan word. Sodoende word die huidige wetgewende landskap van die Wet op die Regspraktyk ondersoek en tekortkominge uitgelig in verband met die regulering van die derde tak van die regsberoep. Die gevolgtrekking word bereik dat geen gedeelte van die regsberoep aan private organisasies oorgelaat behoort te word om te reguleer soos tans die geval is met die derde tak van die regsberoep nie. Die versuim om alle takke van die regsberoep volledig te reguleer, kan die reputasie en openbare persepsie van die regsberoep nadelig beïnvloed omdat die regsberoep dan slegs gedeeltelik gereguleer word.
求助全文
通过发布文献求助,成功后即可免费获取论文全文。 去求助
来源期刊
CiteScore
0.30
自引率
0.00%
发文量
16
期刊介绍: This multilingual periodical is published quarterly by Juta for the Faculty of Law, University of Johannesburg. This scholarly and practical journal covers a broad spectrum of topics pertinent to the legal community.
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
确定
请完成安全验证×
copy
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
右上角分享
点击右上角分享
0
联系我们:info@booksci.cn Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。 Copyright © 2023 布克学术 All rights reserved.
京ICP备2023020795号-1
ghs 京公网安备 11010802042870号
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术官方微信