{"title":"卡雷尔-肖曼,《弗吉尼亚-伍尔夫与爱尔兰日记中的色彩:比较研究","authors":"M. Coetzee","doi":"10.56273/1995-5928/2023/j20n3b2","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Opsomming Die doel van hierdie artikel is om die gebruik van kleur in Karel Schoeman se twee Ierse dagboeke, Berig uit die vreemde: ’n Ierse dagboek (1966) en Van ’n verre eiland: ’n Tweede Ierse dagboek (1968), te ondersoek om te bepaal of die oorweldigende gebruik van kleur in die twee dagboeke wel slegs “vingeroefeninge” was soos Schoeman in sy outobiografie aanvoer, en om te soek na opmerklike ooreenkomste tussen Schoeman se gebruik van kleur en dié van Virginia Woolf, na wie hy as die “grootste enkele literêre invloed” op sy lewe verwys. Die artikel verskaf ’n kort oorsig oor Schoeman se leesgewoontes as kind en die invloed van Virginia Woolf op hom asook sy verblyf in Ierland; ’n opsomming van die resensies ná die publikasie van die Ierse dagboeke; ’n biografiese skets van Virginia Woolf en haar ontwikkeling as skrywer; en die agtergrond tot Woolf se gebruik van kleur. Hierna word die ontwikkeling van teorieë oor lig en kleur kortliks beskryf, met die fokus op die verband tussen Johann Wolfgang von Goethe, Roger Fry, Marcel Proust, Ludwig Wittgenstein en hulle moontlike invloed op Virginia Woolf, en deur haar op Karel Schoeman. Inhoudsontleding is gebruik om woorde, temas of begrippe wat met kleur verband hou uit die tekste te onttrek, en vergelykende navorsing is gebruik om die inligting kwalitatief te ontleed en die data kwantitatief uit te beeld. Opsommend is gevind dat Schoeman met die skryf van die Ierse dagboeke wel sy taal- en skryfvermoë kon geoefen het en dat hy dit waarskynlik onder die invloed van Virginia Woolf se skryfwerk gedoen het, aangesien verskeie ooreenkomste in die aanwending van kleurterme en kleurbeskrywings gevind is. Schoeman se vermoë om sedert sy vroeë-twintigerjare met woorde te skilder, kan nie betwis word nie. Die Ierse dagboeke is dalk liries en kenmerkend van idealiserende impressionisme (Minnaar 1964:15), maar vir skrywers en opkomende skrywers kan die Ierse dagboeke steeds as gids dien in die gebruik van lig, kleur en skadu om toneel en atmosfeer in ’n roman met woorde te skilder. Trefwoorde: Ierse dagboeke; inhoudsontleding; Roger Fry; kleurgebruik in romans; kleurskakerings; kleurteorieë; ligteorieë; Marcel Proust; Karel Schoeman; vergelykende navorsing; Ludwig Wittgenstein; Virginia Woolf","PeriodicalId":509064,"journal":{"name":"LitNet Akademies","volume":"68 1","pages":""},"PeriodicalIF":0.0000,"publicationDate":"2023-10-02","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"0","resultStr":"{\"title\":\"Karel Schoeman, Virginia Woolf en die kleure in die Ierse dagboeke: ’n vergelykende ondersoek\",\"authors\":\"M. Coetzee\",\"doi\":\"10.56273/1995-5928/2023/j20n3b2\",\"DOIUrl\":null,\"url\":null,\"abstract\":\"Opsomming Die doel van hierdie artikel is om die gebruik van kleur in Karel Schoeman se twee Ierse dagboeke, Berig uit die vreemde: ’n Ierse dagboek (1966) en Van ’n verre eiland: ’n Tweede Ierse dagboek (1968), te ondersoek om te bepaal of die oorweldigende gebruik van kleur in die twee dagboeke wel slegs “vingeroefeninge” was soos Schoeman in sy outobiografie aanvoer, en om te soek na opmerklike ooreenkomste tussen Schoeman se gebruik van kleur en dié van Virginia Woolf, na wie hy as die “grootste enkele literêre invloed” op sy lewe verwys. Die artikel verskaf ’n kort oorsig oor Schoeman se leesgewoontes as kind en die invloed van Virginia Woolf op hom asook sy verblyf in Ierland; ’n opsomming van die resensies ná die publikasie van die Ierse dagboeke; ’n biografiese skets van Virginia Woolf en haar ontwikkeling as skrywer; en die agtergrond tot Woolf se gebruik van kleur. Hierna word die ontwikkeling van teorieë oor lig en kleur kortliks beskryf, met die fokus op die verband tussen Johann Wolfgang von Goethe, Roger Fry, Marcel Proust, Ludwig Wittgenstein en hulle moontlike invloed op Virginia Woolf, en deur haar op Karel Schoeman. Inhoudsontleding is gebruik om woorde, temas of begrippe wat met kleur verband hou uit die tekste te onttrek, en vergelykende navorsing is gebruik om die inligting kwalitatief te ontleed en die data kwantitatief uit te beeld. Opsommend is gevind dat Schoeman met die skryf van die Ierse dagboeke wel sy taal- en skryfvermoë kon geoefen het en dat hy dit waarskynlik onder die invloed van Virginia Woolf se skryfwerk gedoen het, aangesien verskeie ooreenkomste in die aanwending van kleurterme en kleurbeskrywings gevind is. Schoeman se vermoë om sedert sy vroeë-twintigerjare met woorde te skilder, kan nie betwis word nie. Die Ierse dagboeke is dalk liries en kenmerkend van idealiserende impressionisme (Minnaar 1964:15), maar vir skrywers en opkomende skrywers kan die Ierse dagboeke steeds as gids dien in die gebruik van lig, kleur en skadu om toneel en atmosfeer in ’n roman met woorde te skilder. Trefwoorde: Ierse dagboeke; inhoudsontleding; Roger Fry; kleurgebruik in romans; kleurskakerings; kleurteorieë; ligteorieë; Marcel Proust; Karel Schoeman; vergelykende navorsing; Ludwig Wittgenstein; Virginia Woolf\",\"PeriodicalId\":509064,\"journal\":{\"name\":\"LitNet Akademies\",\"volume\":\"68 1\",\"pages\":\"\"},\"PeriodicalIF\":0.0000,\"publicationDate\":\"2023-10-02\",\"publicationTypes\":\"Journal Article\",\"fieldsOfStudy\":null,\"isOpenAccess\":false,\"openAccessPdf\":\"\",\"citationCount\":\"0\",\"resultStr\":null,\"platform\":\"Semanticscholar\",\"paperid\":null,\"PeriodicalName\":\"LitNet Akademies\",\"FirstCategoryId\":\"1085\",\"ListUrlMain\":\"https://doi.org/10.56273/1995-5928/2023/j20n3b2\",\"RegionNum\":0,\"RegionCategory\":null,\"ArticlePicture\":[],\"TitleCN\":null,\"AbstractTextCN\":null,\"PMCID\":null,\"EPubDate\":\"\",\"PubModel\":\"\",\"JCR\":\"\",\"JCRName\":\"\",\"Score\":null,\"Total\":0}","platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"LitNet Akademies","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.56273/1995-5928/2023/j20n3b2","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"","JCRName":"","Score":null,"Total":0}
引用次数: 0
摘要
摘要 本文旨在研究 Karel Schoeman 的两本爱尔兰日记《Berig uit die vreemde:'n Ierse dagboek》(1966 年)和《Van 'n verre eiland》(1968 年)中对色彩的运用,以确定这两本日记中惊人的色彩运用是否真的如 Schoeman 在其外文自传中所说的只是 "手指练习",并寻找其中惊人相似之处:1968),以确定这两本日记中惊人的色彩运用是否真如舒曼在其自传中所说的只是 "手指练习",并寻找舒曼在色彩运用上与弗吉尼亚-伍尔夫之间的惊人相似之处,弗吉尼亚-伍尔夫被舒曼称为对其一生影响 "最大的一位文学作家"。这篇文章概述了舒曼的绘画风格和弗吉尼亚-伍尔夫对她的影响,以及她在爱尔兰的生活;列举了在爱尔兰出版的画册引起的反响;弗吉尼亚-伍尔夫的传记和她作为画家的经历;以及伍尔夫对色彩的运用。以下简要讨论色彩理论的发展,重点是约翰-沃尔夫冈-冯-歌德、罗杰-弗莱、马塞尔-普鲁斯特、路德维希-维特根斯坦之间的关系,以及他们对弗吉尼亚-伍尔夫的强大影响,并通过她对卡雷尔-肖曼的影响。内容分解用于从文本中提取与色彩有关的词语、主题或概念,比较研究用于对内容进行定性分解和定量描绘。总之,研究发现,舒曼在爱尔兰日记的写作中发挥了自己的语言和写作能力,而他这样做很可能是受到了弗吉尼亚-伍尔夫写作的影响,因为研究发现,舒曼在使用色彩和颜色方面有很多不同之处。舒曼认为,与伍尔芙的作品相比,爱尔兰的日记并没有什么不同。这本爱尔兰日记是理想化印象派的代表作(Minnaar 1964:15),但对于作家和新锐作家来说,这些爱尔兰日记始终可以作为指导,帮助他们在小说中用文字描绘舞台和气氛。关键词爱尔兰日记;内容分解;罗杰-弗莱;小说中的色彩运用;色彩结块;色彩理论;谎言理论;马塞尔-普鲁斯特;卡雷尔-肖曼;比较研究;路德维希-维特根斯坦;弗吉尼亚-伍尔夫
Karel Schoeman, Virginia Woolf en die kleure in die Ierse dagboeke: ’n vergelykende ondersoek
Opsomming Die doel van hierdie artikel is om die gebruik van kleur in Karel Schoeman se twee Ierse dagboeke, Berig uit die vreemde: ’n Ierse dagboek (1966) en Van ’n verre eiland: ’n Tweede Ierse dagboek (1968), te ondersoek om te bepaal of die oorweldigende gebruik van kleur in die twee dagboeke wel slegs “vingeroefeninge” was soos Schoeman in sy outobiografie aanvoer, en om te soek na opmerklike ooreenkomste tussen Schoeman se gebruik van kleur en dié van Virginia Woolf, na wie hy as die “grootste enkele literêre invloed” op sy lewe verwys. Die artikel verskaf ’n kort oorsig oor Schoeman se leesgewoontes as kind en die invloed van Virginia Woolf op hom asook sy verblyf in Ierland; ’n opsomming van die resensies ná die publikasie van die Ierse dagboeke; ’n biografiese skets van Virginia Woolf en haar ontwikkeling as skrywer; en die agtergrond tot Woolf se gebruik van kleur. Hierna word die ontwikkeling van teorieë oor lig en kleur kortliks beskryf, met die fokus op die verband tussen Johann Wolfgang von Goethe, Roger Fry, Marcel Proust, Ludwig Wittgenstein en hulle moontlike invloed op Virginia Woolf, en deur haar op Karel Schoeman. Inhoudsontleding is gebruik om woorde, temas of begrippe wat met kleur verband hou uit die tekste te onttrek, en vergelykende navorsing is gebruik om die inligting kwalitatief te ontleed en die data kwantitatief uit te beeld. Opsommend is gevind dat Schoeman met die skryf van die Ierse dagboeke wel sy taal- en skryfvermoë kon geoefen het en dat hy dit waarskynlik onder die invloed van Virginia Woolf se skryfwerk gedoen het, aangesien verskeie ooreenkomste in die aanwending van kleurterme en kleurbeskrywings gevind is. Schoeman se vermoë om sedert sy vroeë-twintigerjare met woorde te skilder, kan nie betwis word nie. Die Ierse dagboeke is dalk liries en kenmerkend van idealiserende impressionisme (Minnaar 1964:15), maar vir skrywers en opkomende skrywers kan die Ierse dagboeke steeds as gids dien in die gebruik van lig, kleur en skadu om toneel en atmosfeer in ’n roman met woorde te skilder. Trefwoorde: Ierse dagboeke; inhoudsontleding; Roger Fry; kleurgebruik in romans; kleurskakerings; kleurteorieë; ligteorieë; Marcel Proust; Karel Schoeman; vergelykende navorsing; Ludwig Wittgenstein; Virginia Woolf