"这让我们感到不安":"通货紧缩 "与近期非洲语言和文学话语中的殖民主义之间的联系

L. Staphorst
{"title":"\"这让我们感到不安\":\"通货紧缩 \"与近期非洲语言和文学话语中的殖民主义之间的联系","authors":"L. Staphorst","doi":"10.56273/1995-5928/2023/j20n3b5","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Opsomming Die artikel ondersoek krities die artikulering van ’n begeerte na progressiewe verandering in die Afrikaanse taal- en letterkunde deur opkomende akademici. Twee sleutelontwikkelings het die afgelope paar jaar om so ’n begeerte vorm aangeneem, naamlik die Ontlaering-projek, wat op verskeie kongresse en spesiale uitgawes van vaktydskrifte uitgeloop het, en die Sitkamer-podsending, wat as ’n informele gespreksruimte oor Afrikaans en die Afrikaanse letterkunde dien. Die begrip kolonialeske word as kritiese leesbril ingespan. Kolonialeske verwys na ’n diskursiewe verskynsel waar akademici sonder historiese begronding in ’n vakgebied eksplisiet progressiewe ideale deur hulle intellektuele werk nastreef – en as gevolg van die gebrek aan kundigheid tot hoogs foutiewe gevolgtrekkings kom. Die verhouding tussen akademikus en die navorsingstradisie verteenwoordig gevolglik ’n vorm van kolonialisme. Deur te fokus op diskoerse wat deur lede van die Ontlaering-projek en die Sitkamer-podsending – waarvan die meerderheid lede by beide betrokke is – aangedryf word wys die artikel op die problematiek van opkomende Afrikaanse akademici wanneer hulle hulself aan kolonialeske kennisvorming, identiteitsvorming en netwerkvorming skuldig maak. Die artikel lewer sodoende ’n betoog vir ’n histories begronde, kritiese en nederige navorsingskultuur – waarsonder geen progressiewe transformasie bewerkstellig sal word nie. Trefwoorde: Afrikaans; akademiese diskoers; kolonialeske; ontlaering; ontlaering-projek; openbare intellektueel; pedagogie; Sitkamer-podsending; taalpolitiek; transformasie","PeriodicalId":509064,"journal":{"name":"LitNet Akademies","volume":"58 1","pages":""},"PeriodicalIF":0.0000,"publicationDate":"2023-10-18","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"0","resultStr":"{\"title\":\"“Iets hieroor het ons ongemaklik gestem”: die verband tussen “ontlaering” en die kolonialeske in onlangse Afrikaanse taal- en letterkundige diskoerse\",\"authors\":\"L. Staphorst\",\"doi\":\"10.56273/1995-5928/2023/j20n3b5\",\"DOIUrl\":null,\"url\":null,\"abstract\":\"Opsomming Die artikel ondersoek krities die artikulering van ’n begeerte na progressiewe verandering in die Afrikaanse taal- en letterkunde deur opkomende akademici. Twee sleutelontwikkelings het die afgelope paar jaar om so ’n begeerte vorm aangeneem, naamlik die Ontlaering-projek, wat op verskeie kongresse en spesiale uitgawes van vaktydskrifte uitgeloop het, en die Sitkamer-podsending, wat as ’n informele gespreksruimte oor Afrikaans en die Afrikaanse letterkunde dien. Die begrip kolonialeske word as kritiese leesbril ingespan. Kolonialeske verwys na ’n diskursiewe verskynsel waar akademici sonder historiese begronding in ’n vakgebied eksplisiet progressiewe ideale deur hulle intellektuele werk nastreef – en as gevolg van die gebrek aan kundigheid tot hoogs foutiewe gevolgtrekkings kom. Die verhouding tussen akademikus en die navorsingstradisie verteenwoordig gevolglik ’n vorm van kolonialisme. Deur te fokus op diskoerse wat deur lede van die Ontlaering-projek en die Sitkamer-podsending – waarvan die meerderheid lede by beide betrokke is – aangedryf word wys die artikel op die problematiek van opkomende Afrikaanse akademici wanneer hulle hulself aan kolonialeske kennisvorming, identiteitsvorming en netwerkvorming skuldig maak. Die artikel lewer sodoende ’n betoog vir ’n histories begronde, kritiese en nederige navorsingskultuur – waarsonder geen progressiewe transformasie bewerkstellig sal word nie. Trefwoorde: Afrikaans; akademiese diskoers; kolonialeske; ontlaering; ontlaering-projek; openbare intellektueel; pedagogie; Sitkamer-podsending; taalpolitiek; transformasie\",\"PeriodicalId\":509064,\"journal\":{\"name\":\"LitNet Akademies\",\"volume\":\"58 1\",\"pages\":\"\"},\"PeriodicalIF\":0.0000,\"publicationDate\":\"2023-10-18\",\"publicationTypes\":\"Journal Article\",\"fieldsOfStudy\":null,\"isOpenAccess\":false,\"openAccessPdf\":\"\",\"citationCount\":\"0\",\"resultStr\":null,\"platform\":\"Semanticscholar\",\"paperid\":null,\"PeriodicalName\":\"LitNet Akademies\",\"FirstCategoryId\":\"1085\",\"ListUrlMain\":\"https://doi.org/10.56273/1995-5928/2023/j20n3b5\",\"RegionNum\":0,\"RegionCategory\":null,\"ArticlePicture\":[],\"TitleCN\":null,\"AbstractTextCN\":null,\"PMCID\":null,\"EPubDate\":\"\",\"PubModel\":\"\",\"JCR\":\"\",\"JCRName\":\"\",\"Score\":null,\"Total\":0}","platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"LitNet Akademies","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.56273/1995-5928/2023/j20n3b5","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"","JCRName":"","Score":null,"Total":0}
引用次数: 0

摘要

摘要 本文以批判的眼光审视了新兴学者对非洲语言文学渐进式变革的渴望。在过去几年中,形成这种愿望的两个关键发展,即 Delaering 项目和 Sitkamer podsending,前者最终促成了特定的大会和专业期刊特刊,后者则是一个非正式的南非荷兰语和非洲文学讨论空间。殖民主义的乞求被视为一种批判。殖民主义是一种论述方式,它使学术界和历史学家在他们的智慧工作中形成了一种进步的理念--这也是对知识的追求和对未来的追求的结果。学术界与航海业之间的关系是 "殖民主义 "的一种形式。通过重点关注 "脱离项目 "和 "Sitchamber Podsend"(其大多数成员都参与了这两个项目)成员发起的讨论,文章指出了新兴非洲学术界在殖民主义知识形成、身份形成和网络形成过程中存在的问题。这篇文章为非洲历史的形成、批判性和中立性提供了参考--而这一切都不是进步的变革所能带来的。Keywords:南非荷兰语;学院话语;殖民主义;剥夺权利;剥夺权利项目;公共知识分子;教育学;Sitkamer-podsending;语言政治;转型
本文章由计算机程序翻译,如有差异,请以英文原文为准。
“Iets hieroor het ons ongemaklik gestem”: die verband tussen “ontlaering” en die kolonialeske in onlangse Afrikaanse taal- en letterkundige diskoerse
Opsomming Die artikel ondersoek krities die artikulering van ’n begeerte na progressiewe verandering in die Afrikaanse taal- en letterkunde deur opkomende akademici. Twee sleutelontwikkelings het die afgelope paar jaar om so ’n begeerte vorm aangeneem, naamlik die Ontlaering-projek, wat op verskeie kongresse en spesiale uitgawes van vaktydskrifte uitgeloop het, en die Sitkamer-podsending, wat as ’n informele gespreksruimte oor Afrikaans en die Afrikaanse letterkunde dien. Die begrip kolonialeske word as kritiese leesbril ingespan. Kolonialeske verwys na ’n diskursiewe verskynsel waar akademici sonder historiese begronding in ’n vakgebied eksplisiet progressiewe ideale deur hulle intellektuele werk nastreef – en as gevolg van die gebrek aan kundigheid tot hoogs foutiewe gevolgtrekkings kom. Die verhouding tussen akademikus en die navorsingstradisie verteenwoordig gevolglik ’n vorm van kolonialisme. Deur te fokus op diskoerse wat deur lede van die Ontlaering-projek en die Sitkamer-podsending – waarvan die meerderheid lede by beide betrokke is – aangedryf word wys die artikel op die problematiek van opkomende Afrikaanse akademici wanneer hulle hulself aan kolonialeske kennisvorming, identiteitsvorming en netwerkvorming skuldig maak. Die artikel lewer sodoende ’n betoog vir ’n histories begronde, kritiese en nederige navorsingskultuur – waarsonder geen progressiewe transformasie bewerkstellig sal word nie. Trefwoorde: Afrikaans; akademiese diskoers; kolonialeske; ontlaering; ontlaering-projek; openbare intellektueel; pedagogie; Sitkamer-podsending; taalpolitiek; transformasie
求助全文
通过发布文献求助,成功后即可免费获取论文全文。 去求助
来源期刊
自引率
0.00%
发文量
0
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
确定
请完成安全验证×
copy
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
右上角分享
点击右上角分享
0
联系我们:info@booksci.cn Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。 Copyright © 2023 布克学术 All rights reserved.
京ICP备2023020795号-1
ghs 京公网安备 11010802042870号
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:604180095
Book学术官方微信