{"title":"汉斯-布卢门贝格(Hans Blumenberg)为人口进化和人类发展提供的模型","authors":"Charl-Pierre Naudé","doi":"10.56273/1995-5928/2023/j20n3b6","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Opsomming Die mens het denke as ’n werktuig geskep om te vergoed vir die verlies van sy natuurlike instinkte en sy aard as ’n natuurlike wese. In die eerste artikel van hierdie tweeluik, “Hans Blumenberg se filosofiese antropologie”, word hierdie toedrag van sake in meer diepte bespreek. Hierdie (tweede) artikel bespreek hoedat denke om dieselfde redes evolueer as waarom dit ontstaan het. Die mens se legitimasie van homself word deur nuwe ervarings aan onstabiliteit onderwerp, en hy moet sy idees dan aanpas om weer sluiting te kry. Volgens Blumenberg is denke metaforologies en sistemies, en dit is ook die lyne waarlangs denke evolueer. Die soort denke wat my onderwerp is, is die breëbasis- maatskaplike denke wat die verloop van die geskiedenis bepaal. Daar is ook ander soorte denke, soos die estetiese, maar die metaforologiese en sistemiese is die basis van alle denke. In terugskoue het die evolusie van denke afsonderlike tydperke by die (Europese) mens opgelewer, en elke tydperk word deur ’n eie “werklikheidsbegrip” getipeer. Laasgenoemde is ’n bestaanslogika wat ’n tydperk kenmerk. Dit verskil van tydperk tot tydperk. Die Moderne Tyd en sy latere iterasie, die laatmoderne, is die mees onlangse tydperk. Die kapstok van my bespreking is die verskil tussen sekularisasie as verklaring van hoe denke evolueer (met essensie as kenmerk) en Blumenberg se eie model van funksionaliteit (met reokkupasie as kenmerk). Hierdie onderskeid het groot implikasies vir enige begrip van die geskiedenis en vir menslike selfverklaring. Blumenberg se fokus is op die Europees gelewerde moderniteit, maar kennis hiervan bied histories-strukturele aanwysers vir ontologieë wat die Europese slegs aansny of deels daarbuite val, en nog op soek is na hulle eie makrogeskiedenis. Kennisname van die metaforologiese aard van alle kennis, die diep-historiese oorlewerings wat sistemies daarin vaardig is, en hoe reokkupasie eerder as essensie die basis van alle kennis is, kan sulke maatskaplike ontologieë met hulle samestellingspogings en selfverklarings begelei. Die doel van hierdie artikel – as my eie ekstrapolasie op Blumenberg – is om ’n milieu aan te bied wat ’n bydrae ter vergelyking vir alternatiewe moderniteitstudies kan bied, hoewel laasgenoemde self nie die onderwerp van hierdie artikel is nie. Blumenberg skets die mens as ’n behoudende wese wat die oorlewing van die spesie eerste stel. Hierdie aspek kan oorlewing egter strem as ontologieë wyd uiteenlopende bestaanlogikas het maar dieselfde samelewing of streek deel. Die artikel betoog dat die verrekening van die aard van alle kennis en die evolusie van kennis – strukture wat gemeenskaplik aan alle ontologieë is – die mens met sy eerste doel, gemeenskaplike oorlewing, kan help. Terwyl dit gemeenskaplike oorlewing eerste plaas, kan dit veelvuldige selfverklarings wat naas mekaar en interagerend bestaan, ook moontlik maak. Trefwoorde: Aristoteles; Augustinus; Hans Blumenberg; Giordano Bruno; Darwinisme; Epikurus; eskatologie; essensialisme; evolusie; fenomenologie; funksionaliteit; Martin Heidegger; Kopernikus; kosmologie; Karl Löwith; metaforiese; Middeleeue; mitologie; moderniteit; mythos/mite; Friedrich Nietzsche; ontologie; sekularisasie; teorie; wetenskap","PeriodicalId":509064,"journal":{"name":"LitNet Akademies","volume":"115 1","pages":""},"PeriodicalIF":0.0000,"publicationDate":"2023-10-27","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"0","resultStr":"{\"title\":\"Hans Blumenberg se model vir die evolusie van denke en die tersaaklikheid daarvan vir huidige uitdagings\",\"authors\":\"Charl-Pierre Naudé\",\"doi\":\"10.56273/1995-5928/2023/j20n3b6\",\"DOIUrl\":null,\"url\":null,\"abstract\":\"Opsomming Die mens het denke as ’n werktuig geskep om te vergoed vir die verlies van sy natuurlike instinkte en sy aard as ’n natuurlike wese. In die eerste artikel van hierdie tweeluik, “Hans Blumenberg se filosofiese antropologie”, word hierdie toedrag van sake in meer diepte bespreek. Hierdie (tweede) artikel bespreek hoedat denke om dieselfde redes evolueer as waarom dit ontstaan het. Die mens se legitimasie van homself word deur nuwe ervarings aan onstabiliteit onderwerp, en hy moet sy idees dan aanpas om weer sluiting te kry. Volgens Blumenberg is denke metaforologies en sistemies, en dit is ook die lyne waarlangs denke evolueer. Die soort denke wat my onderwerp is, is die breëbasis- maatskaplike denke wat die verloop van die geskiedenis bepaal. Daar is ook ander soorte denke, soos die estetiese, maar die metaforologiese en sistemiese is die basis van alle denke. In terugskoue het die evolusie van denke afsonderlike tydperke by die (Europese) mens opgelewer, en elke tydperk word deur ’n eie “werklikheidsbegrip” getipeer. Laasgenoemde is ’n bestaanslogika wat ’n tydperk kenmerk. Dit verskil van tydperk tot tydperk. Die Moderne Tyd en sy latere iterasie, die laatmoderne, is die mees onlangse tydperk. Die kapstok van my bespreking is die verskil tussen sekularisasie as verklaring van hoe denke evolueer (met essensie as kenmerk) en Blumenberg se eie model van funksionaliteit (met reokkupasie as kenmerk). Hierdie onderskeid het groot implikasies vir enige begrip van die geskiedenis en vir menslike selfverklaring. Blumenberg se fokus is op die Europees gelewerde moderniteit, maar kennis hiervan bied histories-strukturele aanwysers vir ontologieë wat die Europese slegs aansny of deels daarbuite val, en nog op soek is na hulle eie makrogeskiedenis. Kennisname van die metaforologiese aard van alle kennis, die diep-historiese oorlewerings wat sistemies daarin vaardig is, en hoe reokkupasie eerder as essensie die basis van alle kennis is, kan sulke maatskaplike ontologieë met hulle samestellingspogings en selfverklarings begelei. Die doel van hierdie artikel – as my eie ekstrapolasie op Blumenberg – is om ’n milieu aan te bied wat ’n bydrae ter vergelyking vir alternatiewe moderniteitstudies kan bied, hoewel laasgenoemde self nie die onderwerp van hierdie artikel is nie. Blumenberg skets die mens as ’n behoudende wese wat die oorlewing van die spesie eerste stel. Hierdie aspek kan oorlewing egter strem as ontologieë wyd uiteenlopende bestaanlogikas het maar dieselfde samelewing of streek deel. Die artikel betoog dat die verrekening van die aard van alle kennis en die evolusie van kennis – strukture wat gemeenskaplik aan alle ontologieë is – die mens met sy eerste doel, gemeenskaplike oorlewing, kan help. Terwyl dit gemeenskaplike oorlewing eerste plaas, kan dit veelvuldige selfverklarings wat naas mekaar en interagerend bestaan, ook moontlik maak. Trefwoorde: Aristoteles; Augustinus; Hans Blumenberg; Giordano Bruno; Darwinisme; Epikurus; eskatologie; essensialisme; evolusie; fenomenologie; funksionaliteit; Martin Heidegger; Kopernikus; kosmologie; Karl Löwith; metaforiese; Middeleeue; mitologie; moderniteit; mythos/mite; Friedrich Nietzsche; ontologie; sekularisasie; teorie; wetenskap\",\"PeriodicalId\":509064,\"journal\":{\"name\":\"LitNet Akademies\",\"volume\":\"115 1\",\"pages\":\"\"},\"PeriodicalIF\":0.0000,\"publicationDate\":\"2023-10-27\",\"publicationTypes\":\"Journal Article\",\"fieldsOfStudy\":null,\"isOpenAccess\":false,\"openAccessPdf\":\"\",\"citationCount\":\"0\",\"resultStr\":null,\"platform\":\"Semanticscholar\",\"paperid\":null,\"PeriodicalName\":\"LitNet Akademies\",\"FirstCategoryId\":\"1085\",\"ListUrlMain\":\"https://doi.org/10.56273/1995-5928/2023/j20n3b6\",\"RegionNum\":0,\"RegionCategory\":null,\"ArticlePicture\":[],\"TitleCN\":null,\"AbstractTextCN\":null,\"PMCID\":null,\"EPubDate\":\"\",\"PubModel\":\"\",\"JCR\":\"\",\"JCRName\":\"\",\"Score\":null,\"Total\":0}","platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"LitNet Akademies","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.56273/1995-5928/2023/j20n3b6","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"","JCRName":"","Score":null,"Total":0}
Hans Blumenberg se model vir die evolusie van denke en die tersaaklikheid daarvan vir huidige uitdagings
Opsomming Die mens het denke as ’n werktuig geskep om te vergoed vir die verlies van sy natuurlike instinkte en sy aard as ’n natuurlike wese. In die eerste artikel van hierdie tweeluik, “Hans Blumenberg se filosofiese antropologie”, word hierdie toedrag van sake in meer diepte bespreek. Hierdie (tweede) artikel bespreek hoedat denke om dieselfde redes evolueer as waarom dit ontstaan het. Die mens se legitimasie van homself word deur nuwe ervarings aan onstabiliteit onderwerp, en hy moet sy idees dan aanpas om weer sluiting te kry. Volgens Blumenberg is denke metaforologies en sistemies, en dit is ook die lyne waarlangs denke evolueer. Die soort denke wat my onderwerp is, is die breëbasis- maatskaplike denke wat die verloop van die geskiedenis bepaal. Daar is ook ander soorte denke, soos die estetiese, maar die metaforologiese en sistemiese is die basis van alle denke. In terugskoue het die evolusie van denke afsonderlike tydperke by die (Europese) mens opgelewer, en elke tydperk word deur ’n eie “werklikheidsbegrip” getipeer. Laasgenoemde is ’n bestaanslogika wat ’n tydperk kenmerk. Dit verskil van tydperk tot tydperk. Die Moderne Tyd en sy latere iterasie, die laatmoderne, is die mees onlangse tydperk. Die kapstok van my bespreking is die verskil tussen sekularisasie as verklaring van hoe denke evolueer (met essensie as kenmerk) en Blumenberg se eie model van funksionaliteit (met reokkupasie as kenmerk). Hierdie onderskeid het groot implikasies vir enige begrip van die geskiedenis en vir menslike selfverklaring. Blumenberg se fokus is op die Europees gelewerde moderniteit, maar kennis hiervan bied histories-strukturele aanwysers vir ontologieë wat die Europese slegs aansny of deels daarbuite val, en nog op soek is na hulle eie makrogeskiedenis. Kennisname van die metaforologiese aard van alle kennis, die diep-historiese oorlewerings wat sistemies daarin vaardig is, en hoe reokkupasie eerder as essensie die basis van alle kennis is, kan sulke maatskaplike ontologieë met hulle samestellingspogings en selfverklarings begelei. Die doel van hierdie artikel – as my eie ekstrapolasie op Blumenberg – is om ’n milieu aan te bied wat ’n bydrae ter vergelyking vir alternatiewe moderniteitstudies kan bied, hoewel laasgenoemde self nie die onderwerp van hierdie artikel is nie. Blumenberg skets die mens as ’n behoudende wese wat die oorlewing van die spesie eerste stel. Hierdie aspek kan oorlewing egter strem as ontologieë wyd uiteenlopende bestaanlogikas het maar dieselfde samelewing of streek deel. Die artikel betoog dat die verrekening van die aard van alle kennis en die evolusie van kennis – strukture wat gemeenskaplik aan alle ontologieë is – die mens met sy eerste doel, gemeenskaplike oorlewing, kan help. Terwyl dit gemeenskaplike oorlewing eerste plaas, kan dit veelvuldige selfverklarings wat naas mekaar en interagerend bestaan, ook moontlik maak. Trefwoorde: Aristoteles; Augustinus; Hans Blumenberg; Giordano Bruno; Darwinisme; Epikurus; eskatologie; essensialisme; evolusie; fenomenologie; funksionaliteit; Martin Heidegger; Kopernikus; kosmologie; Karl Löwith; metaforiese; Middeleeue; mitologie; moderniteit; mythos/mite; Friedrich Nietzsche; ontologie; sekularisasie; teorie; wetenskap